die basuin - ngmeyerspark.co.za · saam gesels oor ’n besondere gebeurtenis in my lewe. ver- voer...

4
Afkondigings vir Sondag 18 Oktober 2015 Vir vandag: Vir versoeke vir voorbidding, skakel gerus René Steyn by die kerkkantoor (012 803 1531) of vul n kontakkaartjie in. Die volgende lidmate het voortdurend u voorbidding nodig: Sue Bredenhand (012 807 5458) Petro Bornman (082 808 2809) Koe van der Poel (012 813 8094) Ae van Jaarsveld (012 803 2782) Pieter van der Westhuizen (012 8039235) Hans Kehler (076 997 9792) Hannes Kruger (079 697 1688) Bid asb vir: Joana Rothmann wat herstel na n operasie (082 574 5783) Pem Maré wat in Wilgers Hospitaal is (082 994 2720) Niel Marneweck wat in die hospitaal is (012 803 3543) NG Gemeente Meyerspark Volgelinge van Jesus Die Basuin Nuwe/Voornemende lidmate Baie welkom in NG Kerk Meyers- park! Een van ons leraars wil u graag na die erediens voor by die kansel ontmoet. Gebedsgids: Gelukwense: Namens die leraars, kerkraad en gemeente, hartlik geluk aan: Flip Schue van Willow Estate 69, met die 86ste herdenking van sy ge- boortedag op 24 Oktober (082 574 0814) Koop-n-Bybel-Gee-n-Bybel In plaas van net geld te skenk vir By- bels, sal daar voortaan elke Sondag by die diens en die Kinder– en Gesinsdiens n Bybel voor die kansel geplaas word. Gemeentelede wat graag vir iemand n Bybel wil gee, kan die Bybel na afloop van die diens kom aaal. Die Bybel is gras. Be- newens die elf landstale waarin By- bels beskikbaar is, is daar ook Bybels in Frans, Portugees en Shona. Lid- mate wat n Bybel geneem het, kan dit by die kerkkantoor omruil vir n Bybel in die taal wat hulle benodig. Vandag is n Franse Bybel beskik- baar. Sommige van die parkeerwag- te by winkelsentrums is Fransspre- kend. 09:00 - Erediens - Ds Floors Ellis 09:00 - Kinder– en Gesinsdiens Ds. Niekie Rothmann Tee na eredienste 10:00 - Kerkraad Gebedsgeleentheid (konsistorie) 10:00 - Kategese Junior (Gr 0-6) Senior (Gr 7-10) 10:00-10:30 - Kerkkantoor oop 10:00-10:45 - Mediasentrum oop 17:00 - Belydenisklas 18:00-19:15 - Jeugbyeenkoms

Upload: others

Post on 24-Dec-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die Basuin - ngmeyerspark.co.za · saam gesels oor ’n besondere gebeurtenis in my lewe. Ver- voer beskikbaar. Reël asb. vooraf met Suna Welgemoed ... ^Om iets moois te kan skep

Afkondigings vir Sondag 18 Oktober 2015

Vir vandag:

Vir versoeke vir voorbidding, skakel gerus René Steyn by die kerkkantoor (012 803 1531) of vul ’n kontakkaartjie in.

Die volgende lidmate het voortdurend u voorbidding nodig: Sue Bredenhand (012 807 5458) Petro Bornman (082 808 2809) Kotie van der Poel (012 813 8094) Attie van Jaarsveld (012 803 2782) Pieter van der Westhuizen (012 8039235) Hans Kehler (076 997 9792) Hannes Kruger (079 697 1688) Bid asb vir: Joana Rothmann wat herstel na ’n operasie (082 574 5783) Pem Maré wat in Wilgers Hospitaal is (082 994 2720) Niel Marneweck wat in die hospitaal is (012 803 3543)

NG Gemeente Meyerspark

Volgelinge van Jesus

Die Basuin

Nuwe/Voornemende lidmate

Baie welkom in NG Kerk Meyers- park! Een van ons leraars wil u graag na die erediens voor by die kansel ontmoet.

Gebedsgids:

Gelukwense:

Namens die leraars, kerkraad en gemeente, hartlik geluk aan:

Flip Schutte van Willow Estate 69, met die 86ste herdenking van sy ge-boortedag op 24 Oktober (082 574 0814)

Koop-’n-Bybel-Gee-’n-Bybel In plaas van net geld te skenk vir By-bels, sal daar voortaan elke Sondag by die diens en die Kinder– en Gesinsdiens ’n Bybel voor die kansel geplaas word. Gemeentelede wat graag vir iemand ’n Bybel wil gee, kan die Bybel na afloop van die diens kom afhaal. Die Bybel is gratis. Be-newens die elf landstale waarin By-bels beskikbaar is, is daar ook Bybels in Frans, Portugees en Shona. Lid-mate wat ’n Bybel geneem het, kan dit by die kerkkantoor omruil vir ’n Bybel in die taal wat hulle benodig. Vandag is ’n Franse Bybel beskik-baar. Sommige van die parkeerwag-te by winkelsentrums is Fransspre-kend.

09:00 - Erediens - Ds Floors Ellis 09:00 - Kinder– en Gesinsdiens Ds. Niekie Rothmann Tee na eredienste

10:00 - Kerkraad Gebedsgeleentheid (konsistorie)

10:00 - Kategese

Junior (Gr 0-6)

Senior (Gr 7-10)

10:00-10:30 - Kerkkantoor oop

10:00-10:45 - Mediasentrum oop

17:00 - Belydenisklas 18:00-19:15 - Jeugbyeenkoms

Page 2: Die Basuin - ngmeyerspark.co.za · saam gesels oor ’n besondere gebeurtenis in my lewe. Ver- voer beskikbaar. Reël asb. vooraf met Suna Welgemoed ... ^Om iets moois te kan skep

Hierdie week:

Maandag 19 Oktober 17:30 - Bybelstudie vir vroue. Almal baie welkom. Skakel Hermien (076 895 8855) of Correlie (083 417 3226) 19:00 - Kerkraadsvergadering

Dinsdag 20 Oktober 08:00 - Personeelbyeenkoms 09:30 - Bybelstudie by Wilgers Aftree Oord - Ds. Niekie Rothmann

Woensdag 21 Oktober 06:00 - Vroeë biduur (kerk) 09:00 - Ester Bybelstudie by Gretha Engelbrecht (012 803 0833) 09:00 - Bybelstudie vir seniors (sysaal) - Ds Niekie Rothmann 10:00 - Senior Bediening. Ons gaan saam gesels oor ’n besondere gebeurtenis in my lewe. Ver- voer beskikbaar. Reël asb. vooraf met Suna Welgemoed (012 803 1680)

14:30 - Bybelstudie by Willow Estate Ds Niekie Rothmann

Donderdag 22 Oktober 09:00 - Vroue Bybelstudie (sysaal) 15:00 - Middagbyeenkoms by Wilgers Aftreeoord 18:30-20:00 - Gesamentlike gebeds- byeenkoms in die kerk

Sondag 25 Oktober 09:00 - Erediens Ds. Louis Brittz 09:00 - Kinder- en Gesinsdiens Ds Floors Ellis

Hierdie week:

Gevriesde kos: Die CMR benodig gevriesde kos. Daar is altyd ’n be-hoefte. U bydraes sal opreg waar-deer word. Dit kan by die kerk-kantoor afgegee word.

Afkondigings / Advertensies

Vrouebediening Afsluitingsfunksie Saterdag 7 November, 08:30 Blomme , Tuine en Goeters Kaartjies vir die Vrouebediening se jaarlikse afsluitingsfunksie wat gaan plaasvind op Saterdag 7 November is nou beskikbaar teen R40 elk by die volgende persone: Margaret Koekemoer (083 966 3022) Kerkkantoor (Beryl/René) Nellie Stander (072 407 4692) Elmarie Thompson (082 976 5228) Anita van Vuuren (072 397 5336) Ina Mullins (083 344 6955) Rothea Lourens (082 574 2563) Franci van Veijeren (084 581 7563) Joanna Rothman (082 574 5783) Vir enige navrae kontak Margaret Koekemoer (083 966 3022)

Tweedehandse boeke te koop Die mediasentrum verkoop tweede-handse boeke ten bate van hulle rak-fonds. Die rakfonds is begin deur ‘n oupa van een van ons gemeente-kinders en staan nou op R613,50. Die tweedehandse boeke word op ‘n trol-lie in die sysaal uitgestal. Neem gerus soveel boeke jy wil hê, besluit op ‘n donasie en betaal dit by die kerkkan-toor in. En geniet dan jou boek!

Kerrie en rys Heerlike kerrie en rys te koop @ R30. Vrydag 30 Oktober vanaf 16:00 tot 18:00. Bestellings kan by die kerk-kantoor geplaas word of plaas jou bestelling ná die erediens op die beskikbare lys buite die kerk. Die fondse gaan vir die opknapping van die badkamers. Kom en onder-steun ons asb. Nellie Stander (072 407 4692) of Elmarie Thompson (082 976 5228)

Page 3: Die Basuin - ngmeyerspark.co.za · saam gesels oor ’n besondere gebeurtenis in my lewe. Ver- voer beskikbaar. Reël asb. vooraf met Suna Welgemoed ... ^Om iets moois te kan skep

Kersprogram 8 November - 09:00 Kerssang-Nagmaal-diens Ons nooi u en u familie na die spesiale erediens waartydens ons saam met Can-tate Domino Koor en soliste die kers-feesseisoen in sing - met pragtige koor-musiek, lofliedere met vol orrel en trom-petgeskal – alles tot eer en verheerliking van Jesus Christus wat as mens na die aarde neergedaal het, om jou en my van sonde te kom verlos! Kom saam en kom buig saam in lofprysing en aanbidding – voor Christus die Heer!!

15 November – 18:30 Kerssangpro-gram. Pretoria Bach Koor is gestig in 1962 deur Bruno Peyer, en huidiglik onder-leiding van Gerben Grooten. Die koor betsaan uit +/- 80 koorlede en streef daarna om koorwerke voor te dra op dieselfde vlak van perfeksie soos geken-merk deur die groot komponis, Johann Sebastian Bach. Tydens die erediens sal die koor uittreksels van Bach se bekende Kerfeesoratorium aan ons voorgedra word. Die oratorium beeld die geboor-tegeskiedenis van Christus tot ná die drie wyse manne en Herodus se moord-planne uit in pragtige koorgedeeltes, arias en duette. Die hemelse musiek we-erspieel iets van God se almag en onbe-gryplike grootheid …. ‘n ware geestelike ervaring – die klank van duisend stemme tot Sy eer! Anna Davel se loopbaan kry in 1997 momentum toe sy in die jaarlikse ATKV Cresendo Kompetiese aangewys word as algehele wenner. Sy verkry haar de-ploma inligte Music / Jazz deur Tswane Universiteit in 1998. Later jare sluit sy aan by die bekende a capella groep, Cut Glass en bly ‘n lid tot 2003. Die groep toer deur die Verenigde Koningkryk, Portugal, Finland, China en Belgie en stel 3 albums vry in die tyd. In 2003 besluit sy om weg te breek van die groep en so bereik haar loopbaan nuwe hoogtes en skenk geboorte aan agt hoog-saangeskrewe albums en ‘n oorvloed van haar eie pragtige komposisies.

Anna Davel beloof om die kersprogram verder in te kleur en haar Godgegewe talent met ons te deel.

Alpe Klokkies - Moira van der Merwe het groot geword in Heilbron in die Vrystaatse platteland. Op 12 jarige ouderdom sien sy die eerste keer die klokkies in 'n volksmusiek konsert in Innsbruck, Oostenryk op 'n toer deur Europa. In die tiroolse omgewing is die klokkies simbolies van 'n primitiewe lewe in die pragtige Alpe waar die beeste so gemerk word sodat hulle van ver af gehoor kan word. Die klokke is dan gewoonlik ook pragtig versier met die tipiese edelweiss tipe blomme. La-ter gewaar sy die klokkies as instru-ment in 'n musiekwinkel. Haar ma was geïnspireerd deur haar natuurlike be-langstelling en het later 'n klein stel bestel. So ontvang Moira 'n karton-doos met klokkies met 'n klein papier-tjie in met instruksies hoe om dit te stem met 'n tang... van daar het sy be-gin eksperimenteer met die hulp en leiding van haar musiekonderwyseres-se. Op skool het dit haar blootstelling gegee aan uitstaande sukses op kuns-wedstryde, radio en tv opnames, inter-nasionale toere met wonderlike men-se , glansryke vertoon met korrektiewe dienste se blaasorkeste en optredes in allerhande dorpies en plekke.

“Om iets moois te kan skep uit eintlik 'n primitiewe instrument bly vir my 'n wonderlike ervaring veral as ek dit kan doen saam met ander kunstenaars. Dit is 'n ongelooflike genade dat die Here vir my deur 'n eenvoudige volksinstru-ment soveel mooi laat beleef het en ek hoop om iets van die wonder van die skepping daarmee na mense se harte te bring.”

Liewe Gemeentelid, uit die bogenoem-de kan u aflei dat die Kersprogram 2015 beloof om ‘n musiekfees te wees waarin gemeentelede, kunstenaars, musikante, instrumentaliste met God-gegewe talente, sang en lied voor die almagtige God van Liefde, Heer Jesus Christus kan kom buig en Sy lof besing!

Page 4: Die Basuin - ngmeyerspark.co.za · saam gesels oor ’n besondere gebeurtenis in my lewe. Ver- voer beskikbaar. Reël asb. vooraf met Suna Welgemoed ... ^Om iets moois te kan skep

Vir enige boeke/dvd’s/cd’s vir uitleen, besoek gerus ons mediasentrum in die sysaal. Oop: Sondae : 10:00—11:00

Administratief:

Leraar: E-pos Kontak:

Ds. Izak Liebenberg [email protected] 083 407 7858

Ds. Niekie Rothmann [email protected] 082 853 0104

Kerkkantoor:

Tel: 012 803 1531 Faks: 012 803 9289 E-posse: (René : Administratiewe Beampte)[email protected] (Beryl : Finansiële Beampte) [email protected] Kantoorure: Ma-Vr: 08:00– 13:00 So: 10:00–10:30 (gedurende skooltermyne)

Bankbesonderhede:

Vir direkte inbetalings: -NG Gemeente Meyerspark -Absa Bank, Rek.-nr. 070 580 470 -Tak-nr. 632005 As verwysing sluit asb u naam en wyknommer in.

Fasiliteiteverhuring:

Vir die verhuring van stoele, tafels en lokale, kontak: Andries Wiid by 072 778 5442.

Besoek ons webblad by www.ngmeyerspark.co.za

Afkondigings/ Advertensies:

Indien u graag ‘n afkondiging of advertensie in die Basuin wil plaas: Kontak René Steyn by die kerk-kantoor. Of e-pos die inhoud na [email protected]

Wil u graag… Meer inligting oor die gemeente bekom/ by ‘n kleingroep inskakel/ ‘n afspraak maak met ‘n le-raar/ vra vir voorbidding/ getuienis lewer/ terugvoer gee of ‘n saak onder ons aandag bring? Vul asb. ‘n kontak-kaartjie in en plaas dit in die kollektesakkie.

Hulpbronne:

Maak kontak:

Meyerspark buurtwag:

Web: Buurtwag.co.za E-pos: [email protected]