die alfa & omegaagsmiederpark.co.za › doc › april_en_mei_2015_nuusbrief.pdf ·...

4
Die Alfa & Omega Glo jy dat Ek jou storm kan stilmaak, of is jy te besig om dit self te probeer doen. Raak stil en aanvaar dat Ek weet wat vir jou goed is, en weet dat Ek jou storm sal stilmaak………. JESUS MAAK DIE STORM STIL… Matteus 8:23-27 (NLV). Jesus het toe in die skuit geklim en sy dissipels het Hom gevolg. Skielik het daar ‘n hewige storm oor die see opgekom sodat reusegolwe oor die boot gebreek het. Maar Jesus het gelê en slaap. Hulle gaan maak Hom toe wakker en sê: ”Here, red ons! Dis klaar met ons!” Maar Jesus sê vir hulle: “Waarom is julle so verskrik? Is julle geloof dan regtig só klein?” Daarna het Hy opgestaan, die winde en die see streng aangespreek en GOD IS GOED God is goed, halleluja, God is goed! Ek is bly dat ek kan sê my God is goed! God is goed, halleluja, God is goed! Ek is bly dat ek kan sê my God is goed! daar het ‘n groot kalmte gekom. Die dissipels was oorweldig. “Watter soort mens is Hy dat selfs die winde en die see na Hom luiser?” AS EK DIE STORM OP DIE SEE KON STILMAAK, HOEVEEL TE MEER SAL EK EN KAN EK NIE JOU STORM IN JOU LEWE STILMAAK NIE? BELANRIKE DATUMS APRIL 2015 3 de Goeie Vrydag Nagmaal Gesamentlike diens AGS Sentraal 09:00 5 de Gesamentlike diens AGS Sentraal 09:00 13 de Skole open 19 de Kruisbrigade diens 09:00 24 ste JAM liefdesmaal MEI 2015 3 de Nagmaal 09:00 10 de Moedersdag 09:00 14 de Hemelvaartdiens 18:00 17 de COOLkids-diens 09:00 21 ste Kruisbrigade Restaurant besoek 30 ste JAM Yskaats MAANDELIKSE NUUSBRIEF AGS MIEDERPARK POTCHEFSTROOM APRIL / MEI 2015

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die Alfa & Omegaagsmiederpark.co.za › doc › April_en_Mei_2015_Nuusbrief.pdf · 2015-05-05 · 3 tot 5 April 2015 gesamentlike dienste wees. Ons wil graag ons gemeente aanmoedig

Die Alfa & Omega

Glo jy dat Ek jou storm kan stilmaak, of is jy te besig om dit self te probeer doen. Raak stil en aanvaar dat Ek weet wat vir jou goed is, en weet dat Ek jou storm sal stilmaak……….

JESUS MAAK DIE STORM STIL…

Matteus 8:23-27 (NLV). Jesus het toe in die skuit geklim en sy dissipels het Hom gevolg. Skielik het daar ‘n hewige storm oor die see opgekom sodat reusegolwe oor die boot gebreek het. Maar Jesus het gelê en slaap. Hulle gaan maak Hom toe wakker en sê: ”Here, red ons! Dis klaar met ons!” Maar Jesus sê vir hulle: “Waarom is julle so verskrik? Is julle geloof dan regtig só klein?” Daarna het Hy opgestaan, die winde en die see streng aangespreek en

GOD IS GOED God is goed, halleluja, God is goed! Ek is bly dat ek kan sê my God is goed! God is goed, halleluja, God is goed! Ek is bly dat ek kan sê my God is goed!

daar het ‘n groot kalmte gekom. Die dissipels was oorweldig. “Watter soort mens is Hy dat selfs die winde en die see na Hom luiser?” AS EK DIE STORM OP DIE SEE KON STILMAAK, HOEVEEL TE MEER SAL EK EN KAN EK NIE JOU STORM IN JOU LEWE STILMAAK NIE?

BELANRIKE

DATUMS APRIL 2015

3de Goeie Vrydag Nagmaal

Gesamentlike diens AGS

Sentraal – 09:00

5de Gesamentlike diens AGS

Sentraal – 09:00

13de Skole open

19de Kruisbrigade diens – 09:00

24ste JAM liefdesmaal

MEI 2015

3de Nagmaal – 09:00

10de Moedersdag – 09:00

14de Hemelvaartdiens 18:00

17de COOLkids-diens – 09:00

21ste Kruisbrigade Restaurant

besoek

30ste JAM Yskaats

MAANDELIKSE NUUSBRIEF AGS MIEDERPARK POTCHEFSTROOM APRIL / MEI 2015

Page 2: Die Alfa & Omegaagsmiederpark.co.za › doc › April_en_Mei_2015_Nuusbrief.pdf · 2015-05-05 · 3 tot 5 April 2015 gesamentlike dienste wees. Ons wil graag ons gemeente aanmoedig

VOETSPORE Een nag het ek gedroom…

Ek droom ek stap saam met God langs die strand

terwyl my lewe voor my verbyflits.

In elke toneeltjie wat ek sien, is daar twee rye spore in

die sand: een ry myne - die ander een dié van God. Toe

die laaste toneel verby is, kyk ek terug. Ek sien dat daar

dikwels langs die lewenspad net een ry voetspore lê

elke keer in die moeilikste hartseer-tye van my lewe.

Dit pla my en ek vra God: “Here, U het dan belowe om

my nooit te begewe of te verlaat nie, maar nou sien ek

in my tye van beproewing net een ry spore op die

Oh, give thanks to the Lord,

for He is good!

For His mercy endures forever. - 1 Chronicles 16:34 -

pad. Ek verstaan nie hoekom U nie daar was juis toe ek

U so nodig gehad het nie.”

En God antwoord:

“My kosbare kind, Ek is die Goeie Herder wat vir My

skape sorg en elkeen liefhet. Ek sou jou nooit alleen

laat nie.

Daar waar jy net een ry spore sien –

Dit was toe Ek jou gedra het…”

Oppie-Koffie Gospel ( Internet )

Vrouenuus!

Ons wil aan elkeen ons dank uitspreek vir u ondersteuning en harde werk gedurende ons kosverkope. Ons wil graag die volgende onder u aandag bring: Daar gaan nie hierdie jaar ‘n Vrouetee wees soos op die kalender aangedui nie, maar ons beplan ‘n wonderlike Vrouekamp van 18 tot 20 September. Ons wil werklik elkeen van u uitnooi om nou al daardie datum op u kalenders te merk. Ons gaan binnekort meer inligting aan u beskikbaar stel. Groete in Jesus. René

BAIE DANKIE!

Teen hierdie tyd pryk ons splinternuwe stoof in die kombuis! Dankie vir hierdie wonderlike gemeente wat ons so getrou ondersteun het om hierdie projek moontlik te maak. Ons volgende stappie is al ons breekgoed en messe en vurke aan te vul. Kom loer gerus in! Die dames beplan om nog lekker tuisgebakte koekies en beskuit te bak wat u binnekort kan bestel. Indien u ooit wil weet wat verkoop word, kan u gerus vir Marjorie (072 693 1184), of Anna Malan (076 293 6487) kontak. Hulle is altyd op hoogte van sake.

Page 3: Die Alfa & Omegaagsmiederpark.co.za › doc › April_en_Mei_2015_Nuusbrief.pdf · 2015-05-05 · 3 tot 5 April 2015 gesamentlike dienste wees. Ons wil graag ons gemeente aanmoedig

Mei 2015

Dag Naam Van Telefoonnommer

2 Graeme Kirsten 0792965901

3 Chris Swart 0182930154

3 Leana Wagner 0837327330

4 Mieuria Laubscher 0721445100

5 Olga Pretorius 0735206736

6 Mia Van der Merwe 0786936031

8 Aletta Veenendaal 0832917947

11 Liesl Louw 0182943423

12 Renè Bekker 0182932475

12 Herman De Wet 0792254154

14 Christo Venter 0182931996

21 Marea Buys 0823882120

21 Hanna De Witt 0729530351

26 Heugene Venter 0182931996

28 Anton Smith 0825578470

29 Pienie Roestorff 0712206352

30 Tresia Bouwer 0823534898

30 Robert Hawton 0725001936

31 Sorita De Witt 0834449653

Verjaarsdae Mag u jaar gevul wees met vreugde en

vrede!. Ons bid u Gods rykste seen toe

Dag Naam Van Telefoon- nommer

1 Chandry Du Toit 018 293 2881

2 Sandra Joubert 072 770 4232

2 Chris Van Aswegen 076 554 2708

4 Christa Hoffman 082 469 1765

5 Zane Du Toit 018 293 2881

7 Alberta Du Plessis 074 583 9598

7 Pieter Peens 018 293 3141

8 At Van der Linde 076 675 7059

9 Kobus Crous 018 294 3433

11 Jacques Smit 018 294 8529

11 Hennie Van der Schyff 082 769 5239

13 Welma Venter 078 498 1527

18 Linda Van der Schyff 083 404 044

20 Lenie Taufmann

21 Annetjie Van der Shyff 018 294 6024

21 Herman Venter 018 293 3019

22 Marie Adams 082 458 8445

22 Seun Jacobs 084 605 4082

22 Ian Wagner 083 732 7330

24 Peet Van Heerden 018 290 5320

25 Jana De Witt 083 444 9653

25 Jeanette Smith 082 458 3932

26 Suzette Schmahl 082 398 2122

26 Gideon Steyn 082 923 6986

26 Daleen Von Benecke 072 855 7719

27 Belinda Janse van Rensburg 018 293 3041

28 Yvette Van der Sandt 084 767 7371

----------------------------------

The Good Shepherd

No one is good – not even one! My confidence and assurance

is my faithful Shepherd… a Shepherd true

Whose Love nothing and no one can undo…

I follow Him Who feeds, guides and protects.

I know His voice and He knows me…

My Shepherd gave it all!

He laid down His life and took it up again… He is the only Door to Eternal Life…

I trust My Shepherd with myself. He is the Light of Life,

Whom I follow…

My Shepherd is surpassing all! My Shepherd - Jesus Christ - my Lord!

Melanie Fouché

Page 4: Die Alfa & Omegaagsmiederpark.co.za › doc › April_en_Mei_2015_Nuusbrief.pdf · 2015-05-05 · 3 tot 5 April 2015 gesamentlike dienste wees. Ons wil graag ons gemeente aanmoedig

Paasnaweekprogram AGS Sentraal

3 tot 5 April 2015

Al die dienste gedurende hierdie naweek sal gesamentlike dienste wees. Ons wil graag ons gemeente aanmoedig om dit te ondersteun en ons gaan as een Groot Familie die Here saam aanbid!

˜ ˜ ˜ ˜ ˜

Bederfie-vriendin…. Ek glo dat ons bederf-vriendin-proses al lekker afgeskop het. Mag jy geseënd wees met iemand wat vir jou omgee en jou regtig koester in haar warmte en liefde. Om dinge lekker gemaklik te maak, het ons ‘n mooi tafel agter in die kerk geplaas waar jy sommer jou “ietsie” of waardeergeskenkie kan plaas. Skryf asseblief net haar naam duidelik en indien moontlik laat weet haar sommer voor die tyd dat daar vir haar ‘n ietsie spesiaals is. Ons gaan aan die einde van die jaar sommer lekker saamkuier en hierdie raai-raai speletjie van harte geniet. Dankie vir elkeen van julle!

WIE DOEN WAT EN WANNEER?

Pastoor - Tom Bekker 082 928 2894 Tesourier - Esmé Combrinck – 082 823 0887 Koster/Faktotum - Johan Cock 079 273 0821 Kerkkantoor - Sonica Nortjé 018 293 0142 (08:00 tot 13:00) Bussie-bestuurder - Roland van der Westhuizen

071 138 4802 COOLKIDS - René Bekker 082 921 6585

(Sondagoggend tydens diens in Saal). COOLBABIES - Amelia Boardman 082 474 4426

(Sondagoggend tydens diens in agterste Portaal).

Tieners en Jeug (JAM) - Bennie Jonker 073 409 9630 Pieter-Dirk Conradie 084 225 4209 Kruisbrigade - Seun en Gladys Jacobs 084 605 4082 Hananja Welsyn - Renè Bekker 082 921 6585

(Kospakkies) Hananja Welsyn - MarjorieViljoen 072 693 1184

(Klerestoor) Musiekdepartement - Andrij van der Merwe 078 962 1725

“GOEIE NUUS”/”GOOD NEWS” Christelike koerant is 17 jaar oud!

Verjaarsdagviering vind plaas op Vrydagaand 8 Mei om 19:00 by AGS Miederpark

Ons gaan ‘n lof- en dankdiens hou om hierdie

geleentheid te vier. Daar sal sangers en musikante

van verskeie gemeentes optree!

Kom dank die Here saam met ons vir Sy getrouheid oor soveel jare!