die afrikanerbond parlementêre portefeuljekomitee oor kuns en kultuur

21
Die Afrikanerbond Die Afrikanerbond Parlementêre Portefeuljekomitee oor Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale 17 – 18 Januarie 2012 17 – 18 Januarie 2012

Upload: kipling

Post on 05-Feb-2016

85 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Die Afrikanerbond Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale 17 – 18 Januarie 2012. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale. “If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Die Afrikanerbond Die Afrikanerbond

Parlementêre Portefeuljekomitee oor Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur

Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse TaleWetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

17 – 18 Januarie 201217 – 18 Januarie 2012

Page 2: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

“If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head. If you talk to him in his language, that goes to his heart.”

Nelson Mandela

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 3: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

SA Grondwet se aanhef – oa

“Ons, die mense van Suid-Afrika,

Glo dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid. “

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 4: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Ons Suid-Afrikaanse leuse is, !ke e: /xarra //ke, en beteken letterlik diverse mense verenig maar word amptelik gestel as eenheid in verskeidenheid/ Unity in diversity.

Hierby erken die Suid-Afrikaanse grondwet die plurale aard van die Suid-Afrikaanse samelewing in terme van taal-, godsdiens- en kultuurgemeenskappe.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 5: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Een van Suid-Afrika se belangrikste erfenisse is sy tale. SA se geskiedenis en diverse samestelling het gelei tot ‘n ryk erfenis aan sy inwoners.

Die Grondwet erken 11 tale as amptelike tale. In die praktiese toepassing daarvan is dit egter Engels wat as bevoorregte taal die taal van regering geword het, sowel as besigheidstaal.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 6: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet

Art 6 verklaar elf tale as amptelike tale van die Republiek.

Dit is belangrik dat geeneen van hierdie tale as ‘n voorkeur-taal aangedui word nie, maar dat daar uitdruklik verklaar word dat al die amptelike tale gelykwaardig is.

Ook maak hierdie artikel geen melding van ‘n “amptelike taal van rekord” nie, wat sou beteken dat so ‘n taal in praktyk ‘n voorkeurstatus geniet.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 7: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet

Art 6 bepaal dat inheemse tale (waaronder Afrikaans sekerlik ook gereken kan word) se status ontwikkel en die gebruik daarvan bevorder moet word;

dat die nasionale en provinsiale regerings na gelang van verskillende praktiese oorwegings (taalvoorkeure, kostes, streeks-omstandighede, ens) enige van die amptelike tale vir regeringsdoeleindes mag gebruik op voorwaarde dat ten minste twee amptelike tale aangewend word;

dat munisipaliteite se taalgebruik bepaal sal word deur die taalgebruik en voorkeure van hul inwoners.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 8: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet

Sub-art (4) bevat die belangrike voorskrif dat die nasionale regering en provinsiale owerhede deur wetgewende en ander maatreëls die gebruik van amptelike tale moet reguleer en monitor.

Art 6 maak ook voorsiening vir die instelling van ‘n statutêre Pan Suid-Afrikaanse Taalraad om die omstandighede te skep en te bevorder vir die ontwikkeling van al die amptelike sowel as tale van ander gemeenskappe, waarby gebare-taal ingesluit word.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 9: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet en gevolgtrekking oor gelykberegtiging van tale.

Aangesien al die amptelike tale gelyke status en gelyke beskerming geniet, kan enige individu of ‘n groep aandring op die Grondwet se vereistes dat ten minste twee amptelike tale op nasionale en provinsiale regeringsvlak gebruik word;

Dat munisipaliteite taalvoorkeure van hul inwoners in ag moet neem.

Ook kan die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad genader word as amptelike tale misken word.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 10: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet en gevolgtrekking oor gelykberegtiging van tale.

Soos in ‘n onlangse hofsaak beslis, kan ‘n taalgebruiker ook eis dat die regering sy grondwetlike verpligting nakom om ‘n taalwet aan te neem.

Afrikanerbond mening (Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale – 2011) Ons Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale – 2011) Ons

meen egter die wet voldoen nie aan die grondwetlike meen egter die wet voldoen nie aan die grondwetlike vereistes wat gestel word nie. Doen slegs die minimum, vereistes wat gestel word nie. Doen slegs die minimum, wat nodig is.wat nodig is.

ʼn Gulde geleentheid om bruê tussen taal en ʼn Gulde geleentheid om bruê tussen taal en kultuurgemeenskappe te bou, is gemis. kultuurgemeenskappe te bou, is gemis.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 11: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Suid-Afrika is uniek met sy 11 amptelike tale en dit is 'n besondere erfenis wat gevier behoort te word. Hierdie erfenis van tale is egter in die spervuur. Waar die regering ‘n grondwetlike verpligting het tot gelykberegtiging vir al 11 amptelike tale is die ongelukkige neiging tot sover om ‘n meertalige Suid-Afrika te verander na ‘n Engels-eentalige Suid-Afrika. Die verskeidenheid van ons tale, veral die inheemse tale, is ‘n kosbare erfenis en behoort Engels nie voorkeurstatus te geniet nie.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 12: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Nie net Afrikaanssprekende siening nie Die voormalige redakteur van die koerant, Sunday Times, Mondli Makhanya in sy rubriek met die treffende opskrif “Afrikaners set a fine example in championing their language” soos volg op 24 Januarie 2010: “If only the speakers of the other nine South African languages gave as much attention to the protection of their languages as Afrikaans speakers, there would be little concern about the decline of local tongues. Sadly, this is not the case. South Africa's African language speakers have decided that their languages are not worth preserving. Among the middle classes a generation of young South Africans is growing up without the ability to speak or understand their mother tongues because their parents have decided it is not important. Languages are being rapidly eroded. We are heading for a situation where indigenous languages are spoken only by the working classes who, for aspirational reasons, are also beginning to mimic the middle classes. Government carries much of the blame as it pays only lip service to language equality.”

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 13: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek

- 1996 Grondwet stel bepaalde vereistes - 2003 konsep beleidsraamwerk – geen uitvoering- Volgens ‘n GCIS verklaring het die kabinet op 24

Julie 2007 besluit: “"The meeting approved the proposal for government departments to establish language units with a view to implementing the Language Policy Framework which was approved by Cabinet in 2003.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 14: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek

- GCIS verklaring na kabinetsvergadering op 24 Julie 2007 “The policy framework provided for all government documents to be available in all the 11 official languages at national level and in the official languages of each province. The key service delivery departments will be prioritised and monitored to ensure that they set up the units responsible for the translation of all their documents.”

- Dit het nie gebeur nie. - Nou deur hof gedwing op wetsontwerp daar te stel

– nie voldoende

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 15: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek Volgens Unesco se Atlas of the World's Languages in Danger staar die helfte van die wêreld se 6 700 tale uitwissing in die gesig teen die einde van die eeu. Wat Afrika aanbetref beraam Unesco dat sowat 600 van die 1400 tale wat op die vasteland gepraat word agteruitgang toon - met sowat 250 van hierdie tale reeds ernstig in bedreiging. Reeds lys die Atlas of the World's Languages in Danger dat 10 inheemse tale in Suid-Afrika uitgesterf het. (Gan!ne, |'Auni, |Xam, Cape Khoekhoe, Korana, N|uu, Xiri, ǁKu ǁ'e, ǁKx'au, ǁXegwi )

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 16: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek Prof Marinus Wiechers, skryf: “Taal en kultuur vorm ‘n essensiële element van individuele regte. Sonder die erkenning van die individu se regte op taal en kultuur, sou ‘n groep van individue ook nie kollektief op sulke regte aanspraak kon maak nie. Gebruik van sy taal en uitlewing van sy kultuur is sekerlik van die belangrikste maniere waardeur die mens sy menswaardigheid uitleef en bevestig. Miskenning van die individu se reg op taal en kultuur is dus ‘n miskenning van die individu se inherente reg op menswaardigheid, ‘n reg wat uitdruklik en as onvervreembaar deur die Grondwet beskerm word in art 10 van die grondwet.”

Is die wetsontwerp op Suid-Afrikaanse tale ‘n miskenning van menswaardigheid?

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 17: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Verdere kommentaar • Die wetsontwerp het ernstige gebreke • Herroep die wetsontwerp op Suid-Afrikaanse tale en volg

eerder wye oorpleging ten einde volledig te kan voldoen aan die grondwetlike vereistes wat aan die staat gestel word om “praktiese en daadwerklike maatreëls te tref om die status van die tale te verhoog en hul gebruik te bevorder.”

• Versterk huidige instellings wat reeds met die beskerming en bevordering van taal te make het

• Munisipaliteite en provinsies se bevordering en nakoming van taalbeleid moet aangespreek word.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 18: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Verdere kommentaar

• Die Afrikanerbond is van mening dat daar in die SA Talewet spesifieke aandag verleen word/ ʼn verskansing moet wees om aan ouers/skoolbeheerrade die waarborg te gee dat ‘n kind in sy/haar taalvoorkeur onderrig kan ontvang – dit behoort vir elke taalgroep te geld. 

• Taalvoorkeur, spesifiek wat onderwys aanbetref is ʼn universeel aanvaarde taalbeginsel en behoort ook in die wetsontwerp aangespreek te word.

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 19: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

Verdere kommentaar • Tersiëre onderrig (veral met onlangse fiasko) dui

op die ernsige behoefte aan meerdere instellings. Hierdeur kan die inheemse tale spesifiek bevorder word.

• Ondersteuning aan die gedagte van ‘n Taalombudsman

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 20: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

“It is for this reason that language becomes a highly emotive issue, as it is central to the existence of people and to their definition of who they are, who they want to be, and how they wish to be identified.” “We will have succeeded in our objectives when our mother tongue languages have reached a point where they are used in scientific discourse and as mediums of instruction for educational purposes, in the manner that the other two languages are.” “The ultimate achievement will be when we reach a situation where any citizen would engage government in any language of their choice, and not feel forced to speak or write in English or Afrikaans only.” Deputy President Jacob Zuma, at the UNESCO International Mother Language Day, Pretoria 22 February 2005

Die AfrikanerbondAs Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika

Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Page 21: Die Afrikanerbond  Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur

DIE AFRIKANERBOND DIE AFRIKANERBOND

Dankie Dankie