deon vyf raamwerk 27-07-2013

20
Vibrant Faith SA dien Christelike gemeentes, gemeenskappe en huishoudings wat streef om hulle geloof in ‘n dinamiese wêreld uit te leef

Upload: deon-kitching

Post on 06-Aug-2015

188 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

Vibrant Faith SA dien Christelike gemeentes, gemeenskappe en huishoudings wat streef om hulle geloof in ‘n dinamiese wêreld uit te leef

Page 2: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

Wat is Geloofsvorming?

Die Evangelie van Jesus Christus orienteer ons nie in die rigting van ‘n voorwerp (bv die hemel) nie,

maar indie rigting van ‘n Persoon (Jesus Christus, die Here).

Die Evangelie is dan uiteindelik nie ‘n geloof DAT nie,

maar meer ‘n geloof IN– Kenneth J Collins

Page 3: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

1.Geloof word deur die werking van die Heilige Gees en in verhoudinge, veral in ons huise,

gevorm.

Faith is formed by the power of the Holy Spirit through personal, trusted relationships – often

in our own homes.

Page 4: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

2.   Daar bestaan ‘n dinamiese vennootskap tussen die

huishouding en die gemeente

The church is a living partnership between the ministry of the congregation and ministry of the

home.

Page 5: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

3. Waar Christus teenwoordig is, is die huishouding die kerk in die kleine

Where Christ is present in faith, the home is church too.

Page 6: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

4. Geloof word ontvang, eerder as geleer

Faith is caught more than it is taught.

Page 7: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

5.Christen-kinders het Christen-volwassenes as

rolmodelle nodig

If we want Christian children and youth, we need Christian adults.

Page 8: Deon vyf raamwerk   27-07-2013
Page 9: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

1. Bepland/doelbewus/”intentional”

Page 10: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

2.Gemeenskaplik/ons/”communal and

relational”

Page 11: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

3.Vereis ons betrokkenheid/onverdeelde

aandag/”engagement”

Page 12: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

4. Tot die eer van God en die diens van ander

Page 13: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

5. Het as sy begin en einde die

navolging/”imitation” van Christus in die fokus (dissipels)

Page 14: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

Moenie staar nie, klim!“Don’t stare up the stairs, step up the

stairs”

Drie kenmerke van ‘n mentor wie se lewe ‘n verskil maak:

Outentiek/eg/geloofwaardigBeskikbaar/ daar/aanspreek

Bevestig/bemoedig/dra vorentoe

Page 15: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

www.vibrantfaitsa.com

Page 16: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

www.emmaussentrum.co.za

Page 17: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

www.modkats.co.za

Page 18: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

www.hoopvollegesinne.co.za

Page 19: Deon vyf raamwerk   27-07-2013

www.avontuurreeks.wordpress.com

Page 20: Deon vyf raamwerk   27-07-2013