deon 50 birthday

22
50

Upload: essietjie

Post on 19-Jul-2015

90 views

Category:

Entertainment & Humor


11 download

TRANSCRIPT

Page 1: Deon 50 birthday

50

Page 2: Deon 50 birthday

My liefste Ouboet,

BAIE geluk met hierdie groot

verjaardag.

Mag jy „n heerlike dag en

baie gesëende jaar hê en

mag die Here jou spaar vir

nog baie meer.

Page 3: Deon 50 birthday

Fotos van onskuiers oor die

afgelope 7 jaar.

Page 4: Deon 50 birthday

Korea 2007

Page 5: Deon 50 birthday

Clarens 2008

Page 6: Deon 50 birthday

China 2008/2009 Birds Nest

Jy loop op die gevriesde rivier

waar die roeiery plaasgevind het.

Page 7: Deon 50 birthday

CCTV Tower

Beijing Zoo

Onthou jy hoe het die wind gewaai en hoe

koud jy gekry het. Ons het daai middag vir jou

nog „n warm jas gaan koop, anders sou jy dit

nooit kon uithou op die Great Wall nie.

Page 8: Deon 50 birthday

Tiananmen Square

& Forbidden City

„n Baie groot plek met baie

hoë mure en mooi tuine.

Page 9: Deon 50 birthday

Wafungji Street

Ons was nie braaf genoeg om al die snaakse goed te probeer nie.

Die „toffie‟ aarbeie was glad nie sleg nie maar heeltemal te veel.

Page 10: Deon 50 birthday
Page 11: Deon 50 birthday

The Great Wall of China

Jou 45ste verjaardag! Ons het darem lekker gelag daai dag. Dit was

onmenslik koud, maar wat „n belewenis! SO bly ek kon dit met jou deel.

Page 12: Deon 50 birthday

4 5

Flea-market

Temple of Heaven

Jou verjaardag ete na die baie koue Great Wall.

„n Mens moet iets doen om die

koue uit te hou…

Oujaars aand het jy rondgehol op soek na swart tee want ek was so siek. Die tee

het gehelp en die volgende dag het ons by die flea-market gaan rondloop.

Page 13: Deon 50 birthday

Summer Palace

Oor die berg, aan die ander kant af, en al die pad om die

gevriesde meer. Party mal mense het kortpad oor die ys gevat

maar ons het maar die lang pad om gestap daai dag.

Page 14: Deon 50 birthday

Hutong & Prince Gong's Mansion

„n Mini „forbidden city‟ in die

middel van die grys Hutong.

Almal op hulle yster stoeltjies en twee

paaltjies om dit mee rond te stoot op

die ys. Hoë hakke en al! Die enigste

Starbucks wat ons in Beijing gesien

het was lanks daai gevriesde dam.

Page 15: Deon 50 birthday

Ramsgate - Augustus

2009 Ons speel Yutnori

Elke oggend 5 uur het ons die sonsopkoms gaan afneem en Smarie

het lekker op die sand gepeel en haar oranje frisbee rondgeskud.

Jou getroue ou X-trail by 8 Albertyn straat. Ons het

darem lekker daar gebly.

Page 16: Deon 50 birthday

Korea en Japan 2009/2010In “The Garden of Morning Calm” saam met Eunice en haar student.

„n Oulike tee winkel

in Isadong.

Aesop‟s Village in Everland waar

ons lekker op die sneeu gegly het.

Die staal woud buite die hoogste gebou in Seoul.

Page 17: Deon 50 birthday

Tokyo

Asakusa Tempel

Tokyo Tower

Imperial Palace

Dit was „n lang dag met die toerbus

deur die stad. Ons laaste stop was

die Ginza distrik en ons het by

hierdie restaurant „hamburger

steaks‟ geëet vir aand ete.

Page 18: Deon 50 birthday

Mount Fuji & die Japanese Alpe

Ons het vir die Chaplin gaan

kuier en middagete op die basis

geëet. Mount Fuji was meeste

van die tyd onder „n wolk en toe

kom die bus nie, so ons het die

10km af dorp toe gestap om die

trein betyds te vang.

Hier het die berg darem vir

„n rukkie sy kop uitgesteek.

Ons moés „n foto

van al die „vans‟ in

Japan neem. Dis

omtrent al karre

wat die spul ry.

Op die Sinkansen („n baie vinnige trein).

Sneeu op jou 46ste verjaardag.

Terwyl ons vir die trein gewag het, het ons

Japanese Udong noedels vir aandete gehad. Kyk

net hoe eet jy met jou chopsticks!

Page 19: Deon 50 birthday

Tokyo Disney & Cirque Du Soleil

Micky Muis se motorhuis en kar.

Mienie Muis se huis en kombuis.

Daai „smoked turkey

drumstick‟ was

darem baie lekker.

Tom Sawyer se boomhuis.Jou verjaardag geskenk was

ZED van Cirque Du Soleil.

Dit was uitstekend!

Page 20: Deon 50 birthday

S.A. - Kaap toe en terug 2010/2011Kers ete by Glen Haven

Ons eerste oorslaap plek

Fish & chips in Houtbaai hawe

Jou 47ste verjaardag! Lekker tuisgemaakte

kos in Swellendam.In die Tsitsikamma bos op

pad na die 500 jaar oue

geelhoud boom

Avontuur in die boom toppe

Ons eet in the Elvis restaurant

in Stormsrivier Village.

Ma en haar 3 kinders

Page 21: Deon 50 birthday

Korea Des. 2011Omurice

in COEX

Op die Seoul Wall

saam met Mimi. Ons

het saam met haar

en Hugh gaan eet

daai aand.

Trick-eye

museum

Ons het kersfees en jou 48ste

verjaardag sommer saam gevier.

Plat standbeelde naby die Seoul Museum of Art

Page 22: Deon 50 birthday

Ek is baie bly dat ek darem hierdie

paar verjaardae saam met jou kon

vier. Ek hoop dat ons nog baie

sulke spesiale tye saam sal hê.

BAIE lief vir jou