degnos konferensie~ deel 3

74
DEGNOS DIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING) ‘n Plek van Bedieninge Deel 3

Upload: universitasrif

Post on 29-Jun-2015

469 views

Category:

Education


25 download

TRANSCRIPT

Page 1: Degnos konferensie~ deel 3

DEGNOSDIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING)

‘n Plek van BedieningeDeel 3

Page 2: Degnos konferensie~ deel 3

Insette van buite is kosbaar

• MATT. 25:40b

• “Toe julle dit gedoen het vir my vriende, ook vir die een wat die minste belangrik is, toe het julle dit vir My gedoen.”

Page 3: Degnos konferensie~ deel 3

Worcestor se span hard aan die werk op Bagani

Page 4: Degnos konferensie~ deel 3

Niks word oorgeslaan nie

Page 5: Degnos konferensie~ deel 3

Al die werk maak ‘n mens mos honger!!!

Page 6: Degnos konferensie~ deel 3

Die bakkievrag Bybels het saamgekom

Page 7: Degnos konferensie~ deel 3

... en ook ‘n Ventertjie vol wol!

Page 8: Degnos konferensie~ deel 3

Die Bybels word versprei

Page 9: Degnos konferensie~ deel 3

Kan dit waar wees? Ons EIE Bybels!

Page 10: Degnos konferensie~ deel 3

Die blydskap en dankbaarheid is beloning op sigself

Page 11: Degnos konferensie~ deel 3

Ds Johan Nieuwenhuisen doop ‘n baba

Page 12: Degnos konferensie~ deel 3

Daar is darem tyd vir ‘n lyntjir natmaak ook!

Page 13: Degnos konferensie~ deel 3

Ds Riaan Stander kom al die pad van Langenhovenpark

Page 14: Degnos konferensie~ deel 3

Hy behandel Probleemhantering met Wildevy-kerkraadslede

Page 15: Degnos konferensie~ deel 3

Hul ontvang Bybelsakke van Langenhovenpark-gemeente

Page 16: Degnos konferensie~ deel 3

Emma Aribes se gesig straal van dankbaarheid

Page 17: Degnos konferensie~ deel 3

Ons jongste student, Began Aribeb, mis nie een opleidingsessie nie!

Page 18: Degnos konferensie~ deel 3

Die kursusgangers by ds Riaan Stander

Page 19: Degnos konferensie~ deel 3

Boumateriaal arriveer op Omatako

Page 20: Degnos konferensie~ deel 3

Die bestaande kerk word vergroot

Page 21: Degnos konferensie~ deel 3

Dit vorder stadig maar seker

Page 22: Degnos konferensie~ deel 3

Die fondament is gegooi

Page 23: Degnos konferensie~ deel 3

Die eerste deel van die projek word afgehandel

Page 24: Degnos konferensie~ deel 3

Die stort- en toiletgeriewe is bra basies van aard

Page 25: Degnos konferensie~ deel 3

Oostersee se jeugspan werk ywerig

Page 26: Degnos konferensie~ deel 3

Die manne geniet ‘n versnaperinkie in die nuwe dreingat

Page 27: Degnos konferensie~ deel 3

Trek die volle wapenrusting aan

Page 28: Degnos konferensie~ deel 3

Beklee jou met die swaard van die Gees

Page 29: Degnos konferensie~ deel 3

En gaan deel dit met vreugde mee

Page 30: Degnos konferensie~ deel 3

Hulle deel in die vreugde

Page 31: Degnos konferensie~ deel 3

Die sokkerkoors slaan hier ook uit

Page 32: Degnos konferensie~ deel 3

Hierdie ou sorg maar vir sy eie vermaak

Page 33: Degnos konferensie~ deel 3

Daar is ook tyd vir pret en plesier

Page 34: Degnos konferensie~ deel 3

En as jy droogmaak, is dit jou lot!!!

Page 35: Degnos konferensie~ deel 3

Tyd vir die Boskamp

Page 36: Degnos konferensie~ deel 3

Die Boesmans kom kuier saam

Page 37: Degnos konferensie~ deel 3

Hulle sorg vir die vermaak

Page 38: Degnos konferensie~ deel 3

Saamslaap? Nee, dis net oorlewing van die koue nag!!!

Page 39: Degnos konferensie~ deel 3

Ds Gert Olivier kan goed preek en kosmaak.

Page 40: Degnos konferensie~ deel 3

Kanovlei se kerk word ook opgeknap

Page 41: Degnos konferensie~ deel 3

Pat sorg vir die

pragtige houtkruise

Page 42: Degnos konferensie~ deel 3

Hannes vernis die preekstoel

Page 43: Degnos konferensie~ deel 3

Die kerk sien daar splinternuut uit

Page 44: Degnos konferensie~ deel 3

Die inwydingseremonie vind plaas

Page 45: Degnos konferensie~ deel 3

En die gemeente sit heerlik op die splinternuwe kerkstoele

Page 46: Degnos konferensie~ deel 3

Ons vier dit met koekies en koeldrank

Page 47: Degnos konferensie~ deel 3

Heuwelkruin se werkers

Page 48: Degnos konferensie~ deel 3

Leviet se ouers

Page 49: Degnos konferensie~ deel 3

Jeugaand op Tsumkwe

Page 50: Degnos konferensie~ deel 3

Ons hou basaar

Page 51: Degnos konferensie~ deel 3

Kyk die lekker lapa!!!

Page 52: Degnos konferensie~ deel 3

Konferensie 2010 dr Jan Woest aan die woord

Page 53: Degnos konferensie~ deel 3

Ons hou ‘n dinkskrum

Page 54: Degnos konferensie~ deel 3

Hoe lyk die pad vorentoe?

Page 55: Degnos konferensie~ deel 3

Etenstyd en

Universitasrif is daar

Page 56: Degnos konferensie~ deel 3

Baadjies en pette uit Bloemfontein

Page 57: Degnos konferensie~ deel 3

Is daar vir my ook een?

Page 58: Degnos konferensie~ deel 3

Johannes,dink jy

die baadjie pas?

Page 59: Degnos konferensie~ deel 3

Wat ‘n skouspel!

Page 60: Degnos konferensie~ deel 3

Dit moet op film vasgelê word!

Page 61: Degnos konferensie~ deel 3

Kyk hoe breed glimlag almal nou

Page 62: Degnos konferensie~ deel 3

En nog ‘n “cheese” asseblief!

Page 63: Degnos konferensie~ deel 3

Hier staan die hele span...

Page 64: Degnos konferensie~ deel 3

...en Johannes laat ons sing.

Page 65: Degnos konferensie~ deel 3

Isaac Chameia

kán ‘n storie vertel

Page 66: Degnos konferensie~ deel 3

En almal dra ‘n jas...

Page 67: Degnos konferensie~ deel 3

... met ‘n jean ...

Page 68: Degnos konferensie~ deel 3

... en ‘n pet wat netjies pas!

Page 69: Degnos konferensie~ deel 3

Ja, almal dra ‘n jas!!!

Page 70: Degnos konferensie~ deel 3

“En daar is ‘n roepstem ...”

Page 71: Degnos konferensie~ deel 3

Moeder Theresa het gesê:• “Sometimes my people think that

they don’t make a difference. • Then I remind them that to each of

these people we make all the difference.

• To them we represent

• JESUS CHRIST!”

Page 72: Degnos konferensie~ deel 3

Elke vennoot en ondersteuner

• Dankie, dankie, dankie • vir die verskil wat julle in elkeen van hierdie

Boesmans se lewens maak.• Vir hulle • verteenwoordig julle

• Jesus Christus.

Page 73: Degnos konferensie~ deel 3

Mat. 28: 19-20• “Maak die mense my

dissipels ....,

• en leer hulle om alles te onderhou

• wat Ek julle beveel het.

Page 74: Degnos konferensie~ deel 3

En onthou:

• Ek is by julle• al die dae• tot die voleinding

van die wêreld.”