degnos konferensie ~deel 1

76
DEGNOS DIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING) ‘n Plek van Bedieninge

Upload: universitasrif

Post on 23-Jun-2015

379 views

Category:

Education


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Degnos konferensie ~deel 1

DEGNOSDIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING)

‘n Plek van Bedieninge

Page 2: Degnos konferensie ~deel 1

DEGNOS se bedieningsarea

Page 3: Degnos konferensie ~deel 1

4 Ned. Geref. Boesmangemeentes

• Bagani• Luhebu-Noord• Tsumkwe• Wildevy

Page 4: Degnos konferensie ~deel 1

DEGNOS-sentrum te Grootfontein

Page 5: Degnos konferensie ~deel 1

Werksaamhede• Prediking• Kategese • Kerkraadsvergaderings• Opleiding• Mentorskap• Sakramentbediening• Administrasie, skriba, kassier

Page 6: Degnos konferensie ~deel 1

Opleiding as Geestelike Werker

• 1. Vaste Fondamente• 2. Gemeentebou• 3. Prediking• 4. Pastoraat• 5. Jeugbediening

Page 7: Degnos konferensie ~deel 1

Dosente in Opleiding te Grootfontein

Page 8: Degnos konferensie ~deel 1

Die Prof (Malan Nel) sukkel maar met hulle.

Page 9: Degnos konferensie ~deel 1

Eerste inname in 2008: Vaste Fondamente

Page 10: Degnos konferensie ~deel 1

Studente Inname: 2009 - Gemeentebou

Page 11: Degnos konferensie ~deel 1

Groepbesprekings is baie belangrik

Page 12: Degnos konferensie ~deel 1

5000 (+) mense word uiteindelik deur die

18 tweedejaar studente bedien.

Page 13: Degnos konferensie ~deel 1

Oggendoordenking derdejaars 2010: Ds Hans Steyn

Page 14: Degnos konferensie ~deel 1

Jeanette en Gert Lubbe bied Veritas aan.

Page 15: Degnos konferensie ~deel 1

2010 inname: ons nuwe eerstejaars

Page 16: Degnos konferensie ~deel 1

Eerstejaars 2010: Ds Dirk de Vos open met Skriflesing en Gebed

Page 17: Degnos konferensie ~deel 1

Wat het jy van die Skrif verstaan?

Page 18: Degnos konferensie ~deel 1

En dan leer leer ons vir die toets!!!

Page 19: Degnos konferensie ~deel 1

‘n Skenking van Worcestor vir die studente

Page 20: Degnos konferensie ~deel 1

‘n Man raak honger van klasdraf.

Page 21: Degnos konferensie ~deel 1

Diensbeurt in die kombuis

Page 22: Degnos konferensie ~deel 1

Terug na ons eie konteks: Voorbereidingswerk in Tsumkwe

Page 23: Degnos konferensie ~deel 1

Kategese op Tsumkwe

Page 24: Degnos konferensie ~deel 1

Almal sing uit volle bors

Page 25: Degnos konferensie ~deel 1

En dan tyd vir die kleiner groepies

Page 26: Degnos konferensie ~deel 1

Gerrie Cwi besig met sy klas

Page 27: Degnos konferensie ~deel 1

En Leviet is ook ernstig aan die klasgee

Page 28: Degnos konferensie ~deel 1

Hulle luister aandagtig

Page 29: Degnos konferensie ~deel 1

DEGNOS-kleuterskole in Boesmanland

Page 30: Degnos konferensie ~deel 1

Prediking in Mkata deur Josef en Petrus.

Page 31: Degnos konferensie ~deel 1

John Oroseb is besig met

die bediening

in Wildevy.

• John Oroseb is besig inWildevy met bediening

Page 32: Degnos konferensie ~deel 1

Blikkiesdorp se lidmate

Page 33: Degnos konferensie ~deel 1

Stefanus (blind) en Emma werk in Otjiwarongo omgewing. Maar eers eet.

Page 34: Degnos konferensie ~deel 1

Erediens op Bagani

Page 35: Degnos konferensie ~deel 1

Party versorg hul tuine met die hand.

Page 36: Degnos konferensie ~deel 1

Ander doen dit met donkies en ‘n ploeg.

Page 37: Degnos konferensie ~deel 1

Karel Ganseb spog met sy produkte

Page 38: Degnos konferensie ~deel 1

Stukkies volstruisdop word amper rond gekap om krale te maak.

Page 39: Degnos konferensie ~deel 1

Dan word die gate deur die dop geboor.

Page 40: Degnos konferensie ~deel 1
Page 41: Degnos konferensie ~deel 1
Page 42: Degnos konferensie ~deel 1

Groot en KLEIN werk saam.

Page 43: Degnos konferensie ~deel 1

Die krale word gelyk en rond geskuur.

Page 44: Degnos konferensie ~deel 1

Gemaklik op die hurke word die krale geryg.

Page 45: Degnos konferensie ~deel 1

Die eindproduk in wording.

Page 46: Degnos konferensie ~deel 1

Uiteindelik om die nek.

Page 47: Degnos konferensie ~deel 1

Agteros (of koei?) kom ook in die kraal.Die Beesprojek by Tsumkwe.

Page 48: Degnos konferensie ~deel 1

Die manne lyk tevrede met die skaap (projek).

Page 49: Degnos konferensie ~deel 1

Oral word al geboer

Page 50: Degnos konferensie ~deel 1

Tsumkwe se herders

Page 51: Degnos konferensie ~deel 1

Tsinsabis se skape bekyk eers die vreemde wêreld...

Page 52: Degnos konferensie ~deel 1

...maar Attribie heet elkeen persoonlik welkom,

Page 53: Degnos konferensie ~deel 1

...en gou voel almal so tuis ...

Page 54: Degnos konferensie ~deel 1

... dat die eerste lam al gebore word!

Page 55: Degnos konferensie ~deel 1

Is die springhaas daar? Vleis is belangrik.

Page 56: Degnos konferensie ~deel 1

Dis nie meer lank nie, dan sal die

vuurtjie weer

brand, want ons

kan.

Page 57: Degnos konferensie ~deel 1

Soek jy tambotiepale?(projek in Wildevy)

Page 58: Degnos konferensie ~deel 1

Oerwoud: Hansen se mahangu word geoes en gestamp...

Page 59: Degnos konferensie ~deel 1

... en dan uitgewan in

die wind.

Page 60: Degnos konferensie ~deel 1

Mandjies word met die hand gevleg

Page 61: Degnos konferensie ~deel 1

Hulle vind

vreugde in hul arbeid

Page 62: Degnos konferensie ~deel 1

Houtwerkers: Johannes en

sy seun Jacobus

Page 63: Degnos konferensie ~deel 1

Maroelas word geoes,

Page 64: Degnos konferensie ~deel 1

... stukkend gekap,

Page 65: Degnos konferensie ~deel 1

en dan word die pit as kos gebruik.

Page 66: Degnos konferensie ~deel 1

Die kenners bekyk die boontjies. Die oes lyk uitstekend.

Page 67: Degnos konferensie ~deel 1

Dink jy ons sal vyf sakke afkry – om nou te eet?

Page 68: Degnos konferensie ~deel 1

Dit word oestyd

Page 69: Degnos konferensie ~deel 1

Groot en klein moet help

Page 70: Degnos konferensie ~deel 1

En hier is die opbrengs

Page 71: Degnos konferensie ~deel 1

Die arbeider is sy loon werd

Page 72: Degnos konferensie ~deel 1

Die DEGNOS-span vir oulaas saam

Page 73: Degnos konferensie ~deel 1

Tyd vir afskeid op Mangetti-Duin

Page 74: Degnos konferensie ~deel 1

Ds Herman Oosthuizen lewer sy afskeidsboodskap.

Page 75: Degnos konferensie ~deel 1

Totsiens sê was nog nooit lekker nie.

Page 76: Degnos konferensie ~deel 1