deelname en voorbidding. file24 september kle doop. ouers is welkom om die kursus navrae:...

9
; Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. MAANDAG 8 SEPTEMBER 19:00 Roete 5 Preekvoorbereiding 19:00 Khomani Vergadering DINSDAG 9 SEPTEMBER 07:45 Leraarsvergadering 08:00 Kantoorvergadering 08:45 Senior Koor 09:00 Jukskei 19:00 35+ - Herberg 19:00 Huweliksvoorbereiding (3) WOENSDAG 10 SEPTEMBER 05:45 Manne van die Woord 08:00 Kleretrommel 09:30 Senior Byeenkoms SONDAG 7 SEPTEMBER 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:45 Erediens (Doop) Ds Danie Vermaak 14:00 Erediens – Afrikatale erediens 17:00 10erdiens – Ds Danie Vermaak 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 G8 Belydenis (3-2) 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 Erediens – Ds Alex Clark 09:00 Vroue Omgeegroep 10:00 Klerepak vir Khomani 19:00 Uur van Gebed 19:00 “Connect” 19:00 Alpha – 40 Dae DONDERDAG 11 SEPTEMBER 09:00 tot 09:30 Pilates - Artos 09:00 Jukskei 14:00 Thusanang 18:00 Finansvergadering 19:00 TAXI / 19:00 Huweliksvoorbereiding VRYDAG 12 SEPTEMBER 08:30 Jacob’s Well SATERDAG 13 SEPTEMBER 05:45 Manne van die Woord SONDAG 14 SEPTEMBER 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens – Ds Alex Clark 09:45 Erediens Ds Alec Clark 14:00 Erediens – Afrikatale erediens 17:00 10erdiens – Ds Danie Vermaak 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 G8 Belydenis (3-2) 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 Erediens – Ds Maartje vd Westhuizen

Upload: others

Post on 03-Nov-2019

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

;

Hierdie dagboek is vir ingeligte

deelname en voorbidding.

MAANDAG 8 SEPTEMBER

19:00 Roete 5 Preekvoorbereiding

19:00 Khomani Vergadering

DINSDAG 9 SEPTEMBER

07:45 Leraarsvergadering

08:00 Kantoorvergadering

08:45 Senior Koor

09:00 Jukskei

19:00 35+ - Herberg

19:00 Huweliksvoorbereiding (3)

WOENSDAG 10 SEPTEMBER

05:45 Manne van die Woord

08:00 Kleretrommel

09:30 Senior Byeenkoms

SONDAG 7 SEPTEMBER

08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak

09:45 Erediens (Doop)

– Ds Danie Vermaak

14:00 Erediens – Afrikatale erediens

17:00 10erdiens – Ds Danie Vermaak

17:00 Omgee Inter-aksie

18:00 G8 Belydenis (3-2)

18:00 Roete 5 Geloofsvorming

18:00 Erediens – Ds Alex Clark

09:00 Vroue Omgeegroep

10:00 Klerepak vir Khomani

19:00 Uur van Gebed

19:00 “Connect”

19:00 Alpha – 40 Dae

DONDERDAG 11 SEPTEMBER

09:00 tot 09:30 Pilates - Artos

09:00 Jukskei

14:00 Thusanang

18:00 Finansvergadering

19:00 TAXI / 19:00 Huweliksvoorbereiding

VRYDAG 12 SEPTEMBER

08:30 Jacob’s Well

SATERDAG 13 SEPTEMBER

05:45 Manne van die Woord

SONDAG 14 SEPTEMBER

08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens – Ds Alex Clark

09:45 Erediens – Ds Alec Clark

14:00 Erediens – Afrikatale erediens

17:00 10erdiens – Ds Danie Vermaak

17:00 Omgee Inter-aksie

18:00 G8 Belydenis (3-2)

18:00 Roete 5 Geloofsvorming

18:00 Erediens – Ds Maartje vd

Westhuizen

Page 2: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

Alle Seniors:

Uitstappie

Safari Kwekery

Woensdag 1 Oktober GRATIS busvervoer vertrek om 09:00

vanaf die kerk, en sal terug wees teen om

12:00.

Gee asseblief jou naam op vóór 26

September by onderstaande persone:

Schalk (012 345-1605 of 0834848676) of

Ann (012 997-0777 of 0827874342) of

Anna (0827741748) of Dennis (3451909 of

0714921930).

GEMEENTEGEBED: GROEI

Kom ons bid hierdie 40 dae vir ons persoonlike groei sodat ons al meer soos Jesus kan leef (Ef.4:13-15):

Deur die Heilige Gees te vra om ons persoonlik te leer soos Hy alleen dit kan doen. (Joh.14:26, 1 Joh.2:27)

Deur die Bybel (onder leiding van die Heilige Gees) entoesiasties te bly bestudeer, onthou en DOEN (Joh.14:23, 2 Tim.3:16-17, Jak.1:22-25)

Deur die Gees se begeleiding ook probleme/swaarkry en beproewings te benut (omhels) as groei-hulpmiddels. (Rom. 5:3-5, Jak.1:2-4)

Deur die Gees se begeleiding ook versoekings te benut (omhels) as groei-hulpmiddels. (1 Kor.10:13, Jak. 1:12)

Deur geestelike vennote (mentors) te hê wat ons met woord en daad uitdaag en help om aan te hou groei. (Rom. 1:11-12, Heb. 10:24)

Deur die talle groei-geleenthede in ons gemeente te ondersoek (o.a. in die jaar se kalender en die weeklikse aankondigings/dagboek). Deur daarvoor te bid en dan by te woon soos die Gees ons oortuig en in terme van ons eie groei-behoeftes. (EF.4:11-13)

Deur biddend gereeld ons groei-planne te meet aan die werklikheid: Is ek dalk steeds op dieselfde geestelike vlak waar ek laasjaar hierdie tyd was?

Gebedsgedagte: “Ons moet bid met ons oë gefokus op die Here, nie op die probleme nie” (Oswald Chambers)

40 DAE: WEEK 4 DAGRITME

8 – 14 September

Lees Kol. 3: 5-7; 10,

12-14, 17-4:1

HUISHULPE KAMP 2014 ‘n Baie lekker wegbreek vir u huishulp!

Waar: VEK kampterrein by Irene Wanneer: 18 & 19 Oktober

Koste: Slegs R160.00 (wat insluit verblyf, etes, vervoer en ‘n CD met foto’s van die

naweek)

Inskrywings vóór 12 Oktober Navrae rakende inskrywings: Kerkkantoor (012 345 1144)

DONASIES IS BAIE WELKOM!

Navrae: Hannetjie van Zyl (082 926 4947) of Tanja van der Merwe (082 929 7915)

ARTIKEL 1 – STEM-UITSLAE

’n Groot persentasie het “ja” gestem –

meer as ’n ⅔ meerderheid

Dankie, vir almal se deelname aan die

stemproses

Page 3: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov

vir die ouers wat in Des ‘14, Jan en Feb ‘15 wil

doop. Ouers is welkom om die kursus tydens

swangerskap by te woon. Inligtingspamflet en

doopvorm slegs by die kerkkantoor.

ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die

beoogde doopdatum ingehandig word.

Navrae: Kerkkantoor 345-1144.

MANNA PROJEK

Benodig dringend kaas-

smeer- grootte glas

botteltjies vir kaassmeer en konfyt asook

leë 2l roomysbakke vir gaar maaltye.

Lewer af by die kantoor of koffiewinkel.

Kontak: Hannelie White 0833247084 /

012.3451144

WINGATEPARK

GEMEENSKAPSDAG

WOENSDAG

24 SEPTEMBER 2014

Alle inwoners van Wingatepark word

hartlik uitgenooi om Woensdag

24 September te kom deelneem aan die

Wingatepark Gemeenskap-Bring-en-

Braai.

Plek: Chinese Skool in Dennilstraat

Tyd: Pretstap begin 11:00.

Kole gereed vanaf 12:30

Pap, sous en brood word verskaf.

Bring eie vleis, eetgerei en stoele.

Navrae: Johan Swart 082 357 6650 of

Neels Brink 084 516 5654.

Khomani uitreik

4 -10 Oktober

Volgende vergadering

8 September om 19:00 by die kerk.

Ons benodig nog:

Klere - Goeie, heel skoon klere vir klein

mans (26 - 32) , tiener seuns en kinders

Hulp met klere pak - Woensdag-

oggende 10 en 17 September om 10:00.

Klere word gepak vir 850 persone (220

gesinne)

Borge - R475 koop ‘n LED lig, herlaai-

baar met sonkrag, vir ‘n Khomani gesin.

Enige bydrae is baie welkom.

Kontak Gail 083 651 1957 of Ria 082 563

5863 of e-pos [email protected]

vir meer besonderhede.

Page 4: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

VERLOF

Ds. Janus is met langverlof tot 30 September.

BROOD OP DIE WATER Neem gerus ‘n sakkie met ‘n behoeftelysie by

die voordeur. Bring die produkte dan

volgende Sondag saam en plaas op die trollie

by die voordeur. Enige kontant skenkings is

ook welkom. Merk dit deeglik: “kospakkies”

Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie

White 012-3451144 of 0833247084.

40 Dae vir die

Graad 4-6 kinders

Ons wil hierdie jaar die Graad 4-6 kinders

deelmaak van die 40 dae program en daarom

wil ons met die ouers die volgende reëling

tref:

Ons vra dat alle Graad 4-6 kinders vir die

volgende Sondae, 17 Augustus tot 28

September eers saam met hulle ouers kerk

toe kom en dan gaan die kinders na die eerste

15 minute saam met die kinderwerkers

uitbeweeg na die kinderkerklokaal.

Ons wil ook die ouers aanmoedig om by die

huis met hulle kinders oor die temas te

gesels, aangesien die ouers en kinders oor

dieselfde temas vir daardie Sondae praat.

Enige navrae: Ds Maartje 0723753965

KINDERBEDIENING: PEUTERKERK (08:00 en 09:45)

Lestema: Elia en die slegte koning.

By die huis: Lees weer die verhaal saam

met jou kind, deel ook met hom/haar wat

jy uit die verhaal leer.

KLEUTERKERK (08:00 en 09:45)

Lestema: Daniël in die leeukuil.

By die huis: Laat jou kind jou vertel hoe

Daniël in die leeukuil beland het. God red

en beskerm ons.

JUNIOR-KINDERKERK (08:00 en

09:45)

Lestema: Storm op die see. Jesus is die

sterkste.

By die huis: Lees die verhaal weer saam

met jou kind. Laat jou kind verstaan dat

Jesus krag het oor alles -tot die natuur.

SENIOR-KINDERKERK (08:00 en 09:45)

Lestema: Deel van die 40 dae program.

Jesus is die middelpunt van ons lewens en

ons kan ons bekommernisse na Hom toe

neem.

By die huis: Lees Matteus 11:28-30

weer saam jou kind, praat saam oor die

betekenis van die teks vir jou.

Elardusvallei-Tak

WIL JY JOU EIE BESIGHEID BEGIN? /

SOEK JY WERK ?/ IS JY IN ‘N GROEF?

Netwerk-Ontbyt, Vrydae 08:30, Die Stal

by NG Kerk Elarduspark, 0845171824

Die Jacob’s Well Inkubasiesentrum

vir Enterpreneurs benodig kantore in

die ooste van Pretoria.

Kontak: Johan Louw 0828556510

indien jy kan help.

Page 5: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons

Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou

onmiddellike krisis. Kontak: 082 3493148 (Aletha), 072 8508926 (Koos) of 345-1460.

SIEKESORG EN GEBED: Kontak asb die kerkkantoor (012) 345-1144.

Ons bid hierdie week vir:

Herstel: Dawie Scholtz (345-2231) Manus Niemann (345-3818) Delene Hugo (345-4887) Johan Pieterse (0825782422) Corrie Oosthuizen (345-4047) Pieter de Beer (0842440025) Johan Oosthuizen (0723843870) Jan van der Vyver (345-3246) Sarie le Roux (345-2794) Erika Botha (0724476820) Annetjie Topliss (997 5501) Isabel Van de Venter (997-5207) Jan Fourie (345-1851) Marie Jooste (345-2598) Okker Jordaan (sr) (345-5912) Willie de Vries(345-2058) Moira Haupt (345-1001) Wernard van Zyl (345-6496) Elsa Meiring (345-6058) Elsie Seyfferdt (345-5246) Kronies: Annette da Silva Babsie van den Berg Babs Cronje Fanie Meyer Gavin Wise Hennie vd Merwe

Kronies vervolg: Jan Barnard Johan Marx Karla Breytenbach Magda Wolfaardt Mattie Bosman Japie van Zyl Melinda Aldrich Pieter Bouillon Pieter Stannard Philip Luus Petrus Joubert Marlene Slabbert Thana Street Wiam Blom Stanley Robertson Kanker: Charlé Meyer Ds Leon Westhof Marlize Schmitt Theron Trudie von Stade Riaan Ferreira Chris van Wyk Dave du Buisson Elsie van Wyk Pat Strydom Rika Meyer Stella Breet

Kanker vervolg: Mariette Swanepoel Hendrik Koppeschaar Wickus J van Rensburg Familielede buite ons gemeente: Antoinette Smit Alida de Beer Adéle van Rensburg Altus du Plessis Christine Lemley Coen Bezuidenhout Johan de Kock Lezinda de Kock Estelle de Beer se pa Marietjie Kriel Magda vd Westhuizen Jurie Wickham Liesel Rossouw Piet Venter (Martin se broer) Thalita Griesel Elisabet van Schalkwyk Piet Smith Oom Vossie de Vos Theo Nell se moeder Tessa Coetzee Suna de Villiers se pa en ma Juan Smalberger Tiaan Kriel (Rina Kriel se seun)

KALENDER 2015

Ons het dit goedgedink om ‘n beperkte aantal bladsye weer beskikbaar te stel vir

advertensies van besighede in ons kalenderboekie van 2015.

Indien jy belangstel en meer inligting wil bekom, kontak vir Sonya 345-1144 of

[email protected]

Page 6: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

DUET TE HUUR

ERASMUSKLOOF

Sekuriteitsarea. Stapafstand van Waterkloof Hoërskool.

3 slaapkamers, 2 badkamers. Dubbel motorhuis afdak vir 4 motors.

Kontak Magda Lourens 0827892584

Gemeubileerde spasie beskikbaar smiddae

vir persoon wat ekstra klasse/remediëring

aanbied vir kinders.

Indien jy belangstel, kontak Annemien by

0833916780.

Gemeubileerde spasie beskikbaar Saterdae

vir die aanbied van werkswinkels en

demonstrasies ook kombuis en

ooievaarstee.

Indien jy belangstel, kontak Annemien

0833916780

Besoek ook ons webwerf, vir meer inligting.

www.familycorner.co.za

Page 7: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

Huishulp beskikbaar

My huishulp DELIE MOTAU

is op soek na werk

vir 1 of 2 dae per week.

Sy is besonder betroubaar, eerlik en

hardwerkend.

Sy werk al 18 jaar by my.

Kontak Hilda by 083 379 9395 of Dellie

072 126 9131

REALTY1 PRETORIA NUWE OOSTE

F1rst in Property Vir koop of verkoop van huise/meenthuise/ woonstelle of oop erwe in Rietvalleipark, Rietvlei Ridge, Rietvlei Heights, Rietvalleirand, Elarduspark en Wingate Park, kontak ons vir puik diens! Willie Erwee Tel : 082 072 2719 Epos : [email protected] Marlese Jooste Tel : 079 872 7634 Epos : [email protected] Lenie van Lelyveld Tel : 076 690 6083 Epos : [email protected]

Naaimasjiene en Omkapmasjiene

Neil:-

083 227 6135

gediens

012 653 6118

Page 8: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers

KOM ONS GESELS MET MEKAAR

Het u dalk u eie onderneming of beplan u om met

een te begin. Kontak my (Mervyn Penwarden)

gerus by 061 060 1905 (WhatsApp of gesels),

Facebook, Twitter of [email protected] en

dan leer ons by mekaar. Ek deel graag my

kontakte en passie vir besigheid kosteloos en kan

beslis u onderneming help op verskeie maniere.

My roeping is om ander te lei en om ook self gelei

te word. Kontak my en dan laat ons ons Hemelse

Vader toe om ons ondernemings volgens Sy

Meesterplan te vorm.

Opstel van testamente en

berddering van bestorwe boedels

NIEL VAN DER

MERWE

Prokureurs

Ons lewer n professionele diens en het

gesamentlik meer as dertig jaar

ondervinding in die opstel van testamente

en bereddering van bestorwe boedels.

Skakel gerus vir Niel van der Merwe op

selno 082 9005 354 of Braam Neethling

op selno 083 3096 854 vir enige navraag

of bystand.

Page 9: deelname en voorbidding. file24 September Kle doop. Ouers is welkom om die kursus Navrae: Kerkkantoor 345 DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 16, 23, 30 Okt en 6 Nov vir die ouers