dagboek - gimmies.co.za · “dis ʼn fees om ʼn gimmie te wees!” die sa o/19 eindig 7de krieket...

5
“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die oueraand bygewoon het. Indien u nog n afspraak wil maak vir vanaand se afspraakoueraand, kan u tot 15:00 afsprake by me. Marlize Aucamp maak. Met die rekordeksamen om die draai, versoek ons die graad 12-ouers om toe te sien dat die leerders ernstig besig sal wees met skoolwerk. Voorspoed met al die wedstryde wat die naweek plaasvind. Ons vertrou dat dit baie goed sal gaan. Gimmie-groete RA Oosthuizen 18 Julie 2019 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 22 Woensdag 24 Julie kykNET Sing in harmonie-kompetisie Donderdag 25 Julie Seunshokkie: Noordvaal Skyfskiet: NW-proewe (Fochville) SAMF Wiskunde-olimpiade Vergadering: Koshuiskomitee Vrydag 26 Julie Tennis: NW-semifinale Skyfskiet: NW-proewe (Fochville) Saterdag 27 Julie Landloop: Liga 7 (Fochville) Rugby: Virseker kwalifiserend Skyfskiet: NW-proewe (Fochville) Skaak: NW-finaal (Wesvalia) DAGBOEK

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DAGBOEK - gimmies.co.za · “Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” die SA o/19 eindig 7de KRIEKET o/16 eindig 2de Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

GEAGTE OUERS

Baie dankie aan al die ouers wat die oueraand

bygewoon het. Indien u nog ’n afspraak wil

maak vir vanaand se afspraakoueraand, kan u

tot 15:00 afsprake by me. Marlize Aucamp

maak.

Met die rekordeksamen om die draai, versoek

ons die graad 12-ouers om toe te sien dat die

leerders ernstig besig sal wees met

skoolwerk.

Voorspoed met al die wedstryde wat die

naweek plaasvind. Ons vertrou dat dit baie

goed sal gaan.

Gimmie-groete

RA Oosthuizen

18 Julie 2019

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 22

Woensdag 24 Julie

kykNET – Sing in harmonie-kompetisie

Donderdag 25 Julie

Seunshokkie: Noordvaal

Skyfskiet: NW-proewe (Fochville)

SAMF Wiskunde-olimpiade

Vergadering: Koshuiskomitee

Vrydag 26 Julie

Tennis: NW-semifinale

Skyfskiet: NW-proewe (Fochville)

Saterdag 27 Julie

Landloop: Liga 7 (Fochville)

Rugby: Virseker kwalifiserend

Skyfskiet: NW-proewe (Fochville)

Skaak: NW-finaal (Wesvalia)

DAGBOEK

Page 2: DAGBOEK - gimmies.co.za · “Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” die SA o/19 eindig 7de KRIEKET o/16 eindig 2de Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Baie geluk aan Francois Viviers wat

Saterdag sy 100ste krieketwedstryd vir die

eerstespan gespeel het.

Dit is ’n groot prestasie en Gimmies is baie

trots op hom!

KRIEKET

Baie geluk aan elke netbalspan wat tydens

die Volkie Twizza-toernooi Gimmie-guts

gewys het.

Met 95 netbalspanne wat aan dié toernooi

deelgeneem het, het Gimmies hul goed van

hul taak gekwyt. Geluk aan die o/16A-span

wat tweede geëindig het!

o/14 eindig 10de

o/15 eindig 19de

o/16 eindig 2de

o/17 eindig 11de

o/19 eindig 7de

Sterkte aan die o/19A-, o/17A- en o/16A-

netbalspanne wat die naweek aan die SA

Schools’ Championship deelneem.

NETBAL

Baie geluk aan Juandré en Janco Uys wat in

die vakansie aan die TYR-Prestige-

kampioenskappe in Pietermaritzburg deel-

geneem en puik presteer het.

Baie sterkte en geluk ook aan Juandré,

Janco, William Slaughter, Theo Ferreira en

Chazél Orton wat vanaf 8 – 11 Augustus aan

die SA-kortbadkampioenskappe in

Pietermaritzburg gaan deelneem.

TYR-Prestige kampioenskappe se uitslae is

as volg:

Janco Uys

Goud – 50m borsslag

2 silwer – 100m en 200m borsslag

Juandré Uys

Goud – 200m borsslag

Silwer – 100m borsslag

2 brons – 200m vryslag en 50m borsslag

SWEM

Page 3: DAGBOEK - gimmies.co.za · “Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” die SA o/19 eindig 7de KRIEKET o/16 eindig 2de Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Baie geluk aan die skuts met hulle

besondere prestasies van 11 - 13 Julie.

o/14

Shani Nel – 1ste

Ruhan van der Merwe – 3de

Cornelie Herbst – 6de

Francois Harding – 7de

Ulrich Jansen van Vuuren – 9de

CJ Massey – 10de

Luanke van As – 11de

o/16

Nadine Nel – 1ste

Maricha Marais – 7de

Shane Liversage – 8ste

Wimpie Botha – 11de

Juan Tolmay – 12de

o/21

Anthony Theunissen – 3de

o/21 (Pistoolskuts)

Jomarie Oosthuizen – 5de

Albert Combrinck – 10de

Nadine Nel skiet ʼn volkaart in lê-posisie en

behaal hoogste telling in die 10m staan-

posisie. Baie geluk!

SKYFSKIET

Die toneelstuk ʼn Lewe tussen blaaie dring

deur na die finaal en ontvang die algehele

vierde plek uit 31 toneelproduksies. Hulle

ontvang die volgende toekennings:

TONEEL

Die Gimmie-Kamerkoor tree Woensdag 24

Julie by die Kyknet, Sing in Harmonie

kompetisie in Klerksdorp op. Baie dankie vir

almal wat betrokke is.

Koorlede vertrek Woensdag om 15:30 vanaf

Brandwag-koshuis en sal ongeveer 21:30

terug wees.

GIMMIE-KAMERKOOR

Ben-nico Lottering – goud

Philip Human – goud

Ivan Reckling – goud

Francois Wiid – goud

Erik Calitz – goud vir verhoogbestuur

Janco Mouton – beste manlike akteur van

die toneelfees.

Page 4: DAGBOEK - gimmies.co.za · “Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” die SA o/19 eindig 7de KRIEKET o/16 eindig 2de Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Page 5: DAGBOEK - gimmies.co.za · “Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” die SA o/19 eindig 7de KRIEKET o/16 eindig 2de Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”