daar was die happy days………

16
Smaak my, hoe ouer ‘n mens word, hoe gouer gaan die tyd verby. So is nog ‘n jaar amper verby. ‘n Jaar met baie mooi oomblikke. ‘n Jaar waarin ‘n mens vriende gemaak het…… en ook verloor het…

Upload: gefjun

Post on 11-Jan-2016

39 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Smaak my, hoe ouer ‘n mens word, hoe gouer gaan die tyd verby. So is nog ‘n jaar amper verby. ‘n Jaar met baie mooi oomblikke. ‘n Jaar waarin ‘n mens vriende gemaak het…… en ook verloor het…. Daar was die Happy days………. Daai dae wat jy voel jy moes eerder in die bed gebly het……. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Daar was die Happy days………

Smaak my, hoe ouer ‘n mens

word, hoe gouer gaan die tyd

verby.

So is nog ‘n jaar amper verby.

‘n Jaar met baie mooi oomblikke.

‘n Jaar waarin ‘n mens vriende

gemaak het……

en ook verloor het…

Page 2: Daar was die Happy days………

Daar was die Happy days……….

Page 3: Daar was die Happy days………

Daai dae wat jy voel jy moes eerder

in die bed gebly het……

Page 4: Daar was die Happy days………

Dae wat ons bietjie vasgehou wou word

vir protection…

Page 5: Daar was die Happy days………

Daai “eye to eye” oomblikke….

Page 6: Daar was die Happy days………

Daar was ook daardie

moedelose dae…

Page 7: Daar was die Happy days………

Die uithak dae…

Page 8: Daar was die Happy days………

Die dae wat jy ‘n

hupstootjie van jou vriende

nodig gehad het…

Page 9: Daar was die Happy days………

Die werklike

spectacular dae!

Page 10: Daar was die Happy days………

Die Stil word tye vir

dit wat werklik saak

maak…

Page 11: Daar was die Happy days………

Daai “Aargh Jinne Maaa” – oomblike..

Page 12: Daar was die Happy days………

Dankie vir jou

vriendskap en

ondersteuning die

afgelope jaar.

Page 13: Daar was die Happy days………

Mag ons vriendskap vir die res

van 2012 en in 2013 daarop

voort bou en selfs verbeter.

Page 14: Daar was die Happy days………

Die SKELETON staff… Sorry

vir julle

wat moet WERK oor die

Feestyd

------- STERKTE!

Page 15: Daar was die Happy days………

En Julle wat met VAKANSIE gaan:

ENJOY!! maar wees terselfdetyd

verantwoordelik…

Wees elke dag dankbaar vir nog ‘n

geseende jaar…

Laat jul liggies helder skyn sodat die

wereld kan sien waaroor die vieringe gaan.

Mag julle‘n Geseënde feestyd en ‘n

voorspoedige 2013 he!

Lots of Love

Page 16: Daar was die Happy days………