concipio - | paul roos gimnasium · 2016 opgevoer word. luke het telefonies bevestig dat hy geëerd...

8
Redakteur: Ruan Bruwer, Willem Gous (Assistent) Ontwerp en uitleg: Daniel Botha, Migael Dannhauser, Matthew Buys, Justin Reinecke Nuus: Henk Neethling, Simon Brand, Dewald Lombard, Christoff Loubser, Luan van der Vyver, Dexter Labuschagne Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht [email protected] | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: .com/PaulRoos_Gymnasium UITGAWE/ISSUE 267 JAARGANG XIII 27 MEI 2015 Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za. 260 Editions -Sports results p. 3 - 6 Christoff Loubser L uke White (Graad 10) is op 16 Mei, na afloop van kykNET se Nasionale Tienertoneelkompetisie vir hoërskool- leerders, gekies om die naamrol van Ben- jamin Komoetie in die verhoogproduksie van Fiela se Kind te vertolk. Die toneel- stuk sal op plaaslike bodem by Woordfees 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties van die Lange Kloof het al diep in Paul Roosers se harte ingekruip, na al die jare dat Dalene Matthee se boek as Graad 10-voorgeskrewe boek behandel word. Jaarliks neem sowat 600 leerders van reg oor die land deel aan kykNET se Nasion- ale Tienertoneelkompetisie, wat vanjaar op 15 en 16 Mei plaasgevind het. Die top 8 deelnemers tree die laaste aand by die galageleentheid op. Luke het tot die top 8 gevorder en vir 'n stampvol Kunstekaap Teater gesorg. Hy het groot applous ont- lok, en veral sy vertolking van Nataniël se Pedestal was baie gewild. Dis die tweede jaar agtereenvolgens dat Luke deurdring na die finale ronde. Buiten dat die rol van Benjamin hom aangebied is, is hy ook hierdie jaar deur RSG genader vir 'n rol in ’n tienerradio- dramareeks. Luke bedank graag sy regisseur Esther von Waltsleben vir haar insette, want sonder haar sou hy nie hierdie welslae kon behaal het nie. Hy voeg spottenderwys by dat hy ook besonder dankbaar is dat hy Benjamin uiteindelik van sy identi-teitkrisis kon verlos. Paul Rooser sorg vir drama Benjamin Komoetie se identititeitkrisis iets van die verlede Foto: Verskaf

Upload: others

Post on 20-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Redakteur: Ruan Bruwer, Willem Gous (Assistent)Ontwerp en uitleg: Daniel Botha, Migael Dannhauser, Matthew Buys, Justin Reinecke

Nuus: Henk Neethling, Simon Brand, Dewald Lombard, Christoff Loubser, Luan van der Vyver, Dexter LabuschagneOnderwyser in beheer: Hesti van der Mescht

[email protected] | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium

Uitgawe/issUe 267 Jaargang Xiii 27 Mei 2015

Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.

Concipio260 Editions

-Sports results p. 3 - 6

Christoff Loubser 

Luke White (Graad 10) is op 16 Mei, na afloop van kykNET se Nasionale

Tienertoneelkompetisie vir hoërskool-leerders, gekies om die naamrol van Ben-jamin Komoetie in die verhoogproduksie van Fiela se Kind te vertolk. Die toneel-stuk sal op plaaslike bodem by Woordfees 2016 opgevoer word.

Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. 

Die Komoeties van die Lange Kloof het

al diep in Paul Roosers se harte ingekruip, na al die jare dat Dalene Matthee se boek as Graad 10-voorgeskrewe boek behandel word.

Jaarliks neem sowat 600 leerders van reg oor die land deel aan kykNET se Nasion-ale Tienertoneelkompetisie, wat vanjaar op 15 en 16 Mei plaasgevind het. Die top 8 deelnemers tree die laaste aand by die galageleentheid op. Luke het tot die top 8 gevorder en vir 'n stampvol Kunstekaap Teater gesorg. Hy het groot applous ont-lok, en veral sy vertolking van Nataniël se Pedestal was baie gewild.

Dis die tweede jaar agtereenvolgens dat Luke deurdring na die finale ronde.

Buiten dat die rol van Benjamin hom aangebied is, is hy ook hierdie jaar deur RSG genader vir 'n rol in ’n tienerradio-dramareeks.

Luke bedank graag  sy regisseur Esther von Waltsleben vir haar insette, want sonder haar sou hy nie hierdie welslae kon behaal het nie. 

Hy voeg spottenderwys by dat hy ook besonder dankbaar is dat hy Benjamin uiteindelik van sy identi-teitkrisis kon verlos.

Paul Rooser sorg vir dramaBenjamin Komoetie se identititeitkrisis iets van die verlede 

Foto: Verskaf

Page 2: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Uitgawe/issUe 267 ConCipio page 2

Van Agter die LessenaarFrom Behind the Desk

Deur Jannie van der Westhuizen 1. JUNE EXAM

The exam starts on Friday 29th of May and ends on Wednesday 24th of June.Due to the fact that the exam only ends two days before the school closes, the reports will only be available in the first

week of Term 3.The reason behind this is to gain additional teaching days – because the later the exam ends, the later we need to start.

2. SKOOLBYWONING 1. Skoolbywoning is verpligtend tot Donderdag 28 Mei. Die skool sluit om 13:00 op Donderdag 28 Mei. Belangrike finale eksamenhersiening word nog op hierdie dag gedoen.

2. DURING THE EXAMS … The WCED expects every learner to be at school every day during the exam. We as a school have no other

choice than to implement this policy. We understand the practical realities that some parents have to deal with, e.g. that the boys need to be on a bus for two hours - time that can be spent more productively.

Die standpunt van die skool is die volgende: • waarditredelikerwysvir’nseunmoontlikisomhiertekanweeselkedag,isditdieregte ding dat hy hier is; • ouersmoethuleiegewetetoepas,enbesluitintermevanwatredelikerwysinsy kind se beste belang is; • indien’nseunopnie-skryfdaebydieskoolis,danisonsdankbaardaaroor– want in beginsel wil ons as ’n verantwoordelike skool die Departement se voorskrifte nakom; • indienhynieteenwoordigisnie,gaanonsnieteenhomoptreenie–wantonsaanvaardatelkeouer

met verantwoordelikheid en integriteit ’n besluit daaroor sal neem. • Pleasesupportusindealingwiththissensitiveissue.Itisimportantthattheboyswillexperiencethat

you as parents deal with this responsibly, but also realistically. 3. Alle Graad 10’s en 11’s doen op Donderdag en Vrydag (25, 26 Junie) projekwerk. Die standpunt van die skool is dat ons van die leerders verwag om by die skool teenwoordig te wees wanneer

ons sinvol en konstruktief kan onderrig. Dit gaan nie gedurende daardie twee dae moontlik wees nie.

3. PERSONEELBEHUISINGDie skep van behuising vir personeellede is al vir ’n geruime tyd ’n hoë prioriteit vir die Beheerliggaam. Een van die oogmerke

daarmee is, onder andere, om vakatures in die toekoms te kan adverteer tesame met die beskikbaarheid van bekostigbare akkom-modasie.

We are planning to build 8 duplex townhouses on the premises – in two phases. We have just started with the construction of the first four units (phase 1).

Without even noticing we have crept close to the time in

every learner’s life when he has to apply the well known acronym ABTC (“Apply Butt To Chair”).

I am quite amazed by the fact that I am sitting here, writing my last edito-rial for this quarter. Normally this marks the end of a quarter and an up-coming holiday, but in this instance it also alerts us to an exam loom-ing ahead, before the well-deserved

pleasures of relaxation materialise. Of course all Matrics need to be

wished a very special “good luck!”. Ever since they entered the hallways

of PRG, they have been warned of the June exam in their matric year. At this point not only the teachers are wearing death stares and warning signs, but so are even retired teach-ers, university counsellors and – that particularly trying species – Matric Mothers!

This monster of an exam, just about a week away for all, calls for drastic measures if there is still some time left for those biology or science sum-maries and trigonometry examples. Use every moment in the next few days and prepare as best you can for the strenuous days of the exam ahead.

On that note … there are a few pages in my Biology text book that need my attention! See you back and refreshed in the 3rd quarter! – RED.

Pronto!

Page 3: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Uitgawe/issUe 267 ConCipio page 3

Stephan Basson: Suid-Afrikaanse O/19-kampioen

Duan van Sckalkwyk (links) en Stephan Basson (albei in Graad 12). Stephan is Suid-Afrika se O/19-kampioen ná die Moderne Vyfkamp-kampioenskap wat op 16 Mei by die Coetzenburg-stadion plaasgevind het. Hier is hy en Duan (wat die silwer medalje gewen het). Duan floreer vir al in die buitengewone sportdissipline, skermkuns. Hy het op 9 Mei vanjaar deelgeneem aan die SA-skermkampioenskap in Bloemfontein en het ’n uitstekende 3de plek verwerf in die O/21-kategorie, teen byna veertig ander top teenstanders. Sy plek is dus verseker in die SA-span wat in Julie by die Junior Commonwealth Games in deelneem. - Luan van der Vyver

(Volledige uitslae op bladsy 4)

SA National Modern Pentathlon

Championship

Boys U/15Bronze Medal: Timon MachtelinckxGold Medal: Jaco Van Schalkwyk Boys U/17Bronze Medal: Dylan StygerSilver MedA:l Shaun StygerBoys U/197th: Herculaas Lamprecht5th: Jacobus Mostert4th: Floris MachtelinckxSilver Medal: Duan Van SchalkwykGold Medal: Stephan Basson

Foto’s: Dexter Labuschagne

Page 4: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Uitgawe/issUe 267 ConCipio page 4

19A wen 47-2219B wen 42-319C wen 25-619D wen 86-019E wen 94-019H wen 45-13 teen somerset college 19B19I verloor 7-13 teen hs milnerton 19A

16A wen 36-2616B wen 67-016C wen 71-016D wen 16-5 teen hs milnerton 16A

15A wen 12-1115B wen 17-715C wen 45-015D wen 50-015E verloor 0-33 teen HS Milnerton 15A15F wen 54-0 teen HS Milnerton 15B

14A wen 31-014B wen 76-014C wen 58-014D wen 73-014E wen 31-0 teen HS Milnerton 14A14F wen 26-0 teen HS Parel Vallei 14B

Rugby vs Wynberg

 U/14

Jamie Penfold 4th

George Ducharme 5th

Joshua Laughton 6th

Franco Pretorius 7th

 U/16

Rossouw Bekker 2nd

Thomas Moss 7th

Neil Olivier 8th

 

U/19

Matthew Lombardi 1st

Mountain Biking WP-championships

Page 5: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Uitgawe/issUe 267 ConCipio page 5

HockeyMonday 18th May

PRG U/14D vs Hermanus U/14A: Won 4-0PRG U/16H vs Hermanus U/16B: Lost 1-4PRG U/16C vs Hermanus U/16A: Won 4-0PRG U/19E vs Hermanus U/19B: Won 3-0PRG U/19D vs Hermanus U/19A: Drew 2-2 Wednesday 20th & Thursday 21st May

PRG U/14D vs Strand U/14B: Won 5-0PRG U/14C vs Strand U/14A: Lost 0-2PRG U/16F vs Strand U/16B: Won 3-2PRG U/16D vs Strand U/16A: Won 4-1 PRG U/19F vs Strand U/19B: Lost 1-2PRG U/19C vs Strand U/19A: Won 3-0

Friday 22nd May

PRG U/16G vs Parel Vallei U/16C: Won 2-0PRG U/16H vs Parel Vallei U/16D: Lost 2-4 PRG U/19F vs Parel Vallei U/19C: Drew 3-3

Friday 22nd May & Saturday 23rd May

PRG U/14D vs WBHS U/14D: Drew 0-0PRG U/14C vs WBHS U/14C: Won 2-0PRG U/14B vs WBHS U/14B: Won 2-0PRG U/14A vs WBHS U/14A: Lost 1–2PRG U/16E vs WBHS U/16E: Won 4-0PRG U/16D vs WBHS U/16D: Won 3-1PRG U/16C vs WBHS U/16C: Won 3-1PRG U/16B vs WBHS U/16B: Won 3-1PRG U/16A vs WBHS U/16A: Won 5-2PRG U/19E vs WBHS U/19E: Won 12-0PRG U/19D vs WBHS U/19D: Won 8-0PRG U/19C vs WBHS U/19C: Lost 0-3PRG U/19B vs WBHS U/19B: Lost 1-2PRG U/19A vs WBHS U/19A: Won 1-0

U/19 A Loses Against Paarl BH 6-11U/19 B Beats Somerset College 9-7

U/15b Loses Against Paarl BH 7-9 U/15c Loses 0-14 Against Parel Val-

ley A Team.

FOTO’S: INUS GROBLER

Squash

Page 6: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Uitgawe/issUe 267 ConCipio page 6

2015 World Triathlon Series: High School Chal-lenge Results

Individual Sprint Boys 17- 19 years2nd: Nicholas Quenet

Olympic Distance Relay Team Boys 17-19 Years2nd 1500m Swim: Nicholas Quenet 40km Cycle: Rossouw Bekker 10km Run Justin De Nysschen

Sprint Distance Relay Team Boys 17- 19 Years3rd: 500m Swim GJ Bezuidenhoudt 20km Cycle: Frederik Herholdt 5km Run: Johan Joubert  2nd: 500m Swim Rossouw Bekker 20km Cycle Jacques Grobler 5km Run Barret de Willers

Sprint distance relay team boys 14 – 16 years3rd: 500m Swim Martin Kotze 20km Cycle Ilan Meintjies 5km Run Victor Bakker2nd: 500m Swim Daniël De Villiers 20km Cycle Niel Olivier 5km Run Jan-Hendrik La Cock1st: 500m Swim Bernd Van Den Berg 20km Cycle Jamie Penfold 5km Run Jean Buffet Trophy for high school team for the most entries to Paul Roos Gymnasium. Trophy received by captain Nicholas

Quenet on behalf of the 55 PRG triathlon athletes.

Mountain Biking

Matthew Lombardi is the 2015 Western Province Junior

Men's Mountain Biking Champion.Matt won the WP Mountain Biking

Champs this past Saturday. The event took place in Stellenbosch.

Squash

Congratulations to Chris Lam-brou, who has been been

selected for the SA Schools U/19-U/16 squash teams to tour Malaysia in May and June. This represents the culmination of much hard work and many sacrifices over the past several months. The team was selected at the SA junior closed held in Johannes-burg last week-end.

Sports news flashes

Foto: Thomas Moss

Page 7: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Uitgawe/issUe 267 ConCipio page 7

StaccatoPRG se Sêr-groep het Paarl

Gim se Sêr Interskole in die seunsafdeling gewen!

Die Koor het cum laude gekry by die Eisteddfod – eerste keer in die geskiedenis!

Aiden Lewis het Die Somer-set College se Music Maestro

gewen in die Kategorie Jazz Senior gewen.

David Wolfswinkel het by dieselfde kompetisie tweede

gekom in die Klassieke Kategorie, klarinet.

Johan Heyns het die Hennie Joubert Prys gewen vir Graad

3 UNISA Musiekteorie. Hy het 100% behaal vir hierdie eksamen. Sy naam verskyn ook dus op UNISA se Ererol vir Uitblinkers 2015.

Allan Roberts het aan die Western Province of Dramatic

Arts deelgeneem en het WP kleure gekry vir dans.

Hy het daarom aan die South African Championships vir dra-matic arts deelgeneem aan 8 items waarvoor hy 3 goue, 2 silwer en 2 brons medaljes gekry het. Hy is ook gekies vir die SA span wat Los Angeles toe gaan om deel te neem aan die International Champion-ships vir Dramatic Arts.

Open Mic 2015

Paul Roos se MAD-kommittee (Music, Arts & Drama) het verlede week nog ‘n Open Mic geleentheid gehou. Dit was n reuse sukses met ‘n somtotaal van 25 inskrywings! Die wenners by hierdie geleentheid was André Blom, Louise Bruwer (Bloemhof), Daniël Botha en Altus van Zyl. - Daniël Botha.

SÊr-groepFoto’s: Ronella van Rensburg

Foto: Dezire Kriel

Page 8: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016 opgevoer word. Luke het telefonies bevestig dat hy geëerd voel om die rol te vertolk, en dat hy baie opgewonde is daaroor. Die Komoeties

Uitgawe/issUe 267 ConCipio page 8