concipio - | paul roos gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de leon pienaar (500m swem) kevin long (20km...

8
Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk) Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), omas Butler Nuus: Francois van Zyl, Charl Smit, Christo Langenhoven, Janco Bruwer Stuurdingetjies: Luke White (Hoof), CP Kock Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht [email protected] | Instagram: @Semper_Concipio_PRG | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: .com/PaulRoos_Gymnasium UITGAWE/ISSUE 279 JAARGANG XIII 29 APRIL 2016 Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za. 270 Editions Gehoor word beKoor! deur Paul Roos Fantasties Francois van Zyl V yf kore. Vyf liedjies elk. Een onvergeerlike ervaring. Paul Roos se jaarlikse koorfees van Woensdag 20 April 2016 het almal in die gehoor beKoor, en alhoewel dit nie ’n kompetisie was nie, was elke skool daarop uit om te domi- neer: Rhenish, Boishaai, Hoërskool Stellenbosch, Bloemhof, en dan natuurlik Paul Roos. Onder leiding van mnr. Stefan van Hansen het die kleiner Boishaai- koor die aand geopen, en ’n goeie standaard gestel vir die res van die optredes. Hoër- skool Stellenbosch se gemengde koor het ’n heel nuwe dinamiek geskep met ’n heel ander klank as dié van die ander kore. Bloemhof het van- jaar ook met nuwe komposisies vorend- ag gekom, wat heel- wat verskil van hul vorige optredes. Een van die beste vertonings van die aand was definitief Rhenish, onder leiding van me. Sonja van Amstel. Dié koor het ’n ongelooflike klank, en na die tyd was daar veel te sê oor die kwaliteit van hul uitvoering. Paul Roos Gimnasium se groot musiek-masjien het begin met ’n Afrika- ensemble wat die groot stryd van onderdruktes in die Apartheidsjare beskryf. Die ge- hoor is dadelik oor- rompel toe die koor skielik met ’n “Heita!” die stilte verbreek. Die komposisie Pouse, gekom- poneer deur ons eie mnr. Stefan Bezuidenhout, was volgende aan die beurt. Al die woorde van die liedjie kom van gesprekke wat op ons eie skoolgronde tydens pouse opge- neem is. Die gehoor was heeltemal verbyster deur dié wildvreemde lied. Laastens het die koor Psalm 100 ges- ing, en veral die Basse, onder leiding van Zak Visser, het ’n kragtige uitvo- ering gebied. Mnr. Bezuidenhout en me. Luize Kroukamp, die koor se bestuurder, sê wel dat daar nog baie werk is om te doen voor die eerste rondte van ATKV se “Applous”-kompetisie later hierdie kwartaal, met Paul Roos as kampione wat die standaard nog moet stel, aangesien al die ander kore hulle lemme vir Paul Roos geslyp het vir vanjaar se kompetisie. PRG beKoor! was ’n wonder- like geleentheid vir al die kore om ’n voorsmakie te kry van die groot kompetisie wat nog voorlê, en die standaard is definitief nog hoër as wat dit al ooit was. Die MAD-Komittee het nogmaals’n suksesvolle aand gereël, en daar word met groot afwagting uitgesien na die volgende een. P. 4

Upload: others

Post on 27-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk)Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), Thomas Butler

Nuus: Francois van Zyl, Charl Smit, Christo Langenhoven, Janco BruwerStuurdingetjies: Luke White (Hoof), CP KockOnderwyser in beheer: Hesti van der Mescht

[email protected] | Instagram: @Semper_Concipio_PRG | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium

Uitgawe/issUe 279 Jaargang Xiii 29 april 2016

Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.

Concipio270 Editions

Gehoor word beKoor! deur Paul Roos Fantasties

Francois van Zyl

Vyf kore. Vyf liedjies elk. Een onvergeerlike ervaring.

Paul Roos se jaarlikse koorfees van Woensdag 20 April 2016 het almal in die gehoor beKoor, en alhoewel dit nie ’n kompetisie was nie, was elke skool daarop uit om te domi-neer: Rhenish, Boishaai, Hoërskool Stellenbosch, Bloemhof, en dan natuurlik Paul Roos.

Onder leiding van mnr. Stefan van Hansen het die kleiner Boishaai-koor die aand geopen, en ’n goeie standaard gestel vir die res van die optredes. Hoër-skool Stellenbosch se gemengde koor het ’n heel nuwe dinamiek geskep met ’n heel ander klank as dié van die ander kore. Bloemhof het van-jaar ook met nuwe komposisies vorend-ag gekom, wat heel-wat verskil van hul vorige optredes.

Een van die beste vertonings van die aand was definitief Rhenish, onder

leiding van me. Sonja van Amstel. Dié koor het ’n ongelooflike klank, en na die tyd was daar veel te sê oor die kwaliteit van hul uitvoering.

Paul Roos Gimnasium se groot musiek-masjien het

begin met ’n Afrika-ensemble wat die groot stryd van onderdruktes in die Apartheidsjare beskryf. Die ge-

hoor is dadelik oor-rompel toe die koor

skielik met ’n

“Heita!” die stilte verbreek. Die komposisie Pouse, gekom-

poneer deur ons eie mnr. Stefan Bezuidenhout, was volgende aan die beurt. Al die woorde van die liedjie kom van gesprekke wat op ons eie skoolgronde tydens pouse opge-neem is. Die gehoor was heeltemal verbyster deur dié wildvreemde lied. Laastens het die koor Psalm 100 ges-ing, en veral die Basse, onder leiding van Zak Visser, het ’n kragtige uitvo-ering gebied.

Mnr. Bezuidenhout en me. Luize Kroukamp, die koor se bestuurder, sê wel dat daar nog baie werk is om te doen voor die eerste rondte van ATKV se “Applous”-kompetisie later hierdie kwartaal, met Paul Roos as kampione wat die standaard nog moet stel, aangesien al die ander kore hulle lemme vir Paul Roos geslyp het vir vanjaar se kompetisie.

PRG beKoor! was ’n wonder-like geleentheid vir al die kore om ’n voorsmakie te kry van die groot kompetisie wat nog voorlê, en die standaard is definitief nog hoër as wat dit al ooit was.

Die MAD-Komittee het nogmaals’n suksesvolle aand gereël, en daar word met groot afwagting uitgesien na die volgende een.

P. 4

Page 2: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Uitgawe/issUe 279 ConCipio page 2

Van Agter die Skoolbank

Van Agter die LessenaarFrom Behind the Desk

Deur Jannie van der Westhuizen

“There was a time when we believed we could do anything, that we would be superheroes, firefighters, scientists, astronauts and even presidents. We be-lieved we would invent something bril-liant, vanquish disease, build ourselves castles, bring our worlds together and discover new ones. The reason so many of us don't change the world, is because we stopped believing we can. But some of us never have. “

I thought that the above excerpt from an advertisement by Dimension Data captures the situation of South Africa's youth beautifully. Politicians love using us as a bargaining chip when it suits them. We're often called to make a stand. But only when its in support of

their cause. Promises of education and opportunity are thrown about reckless-ly, but are more often than not proved to be nothing more than empty lies. We're only good enough to be seen. God forbid our voices are ever heard.

Our demands are ignored by a society who's leaders are blinded by their racial hatred for each other. Their hatred. Not ours. How incredibly sad it is that the only legacy their muddled genera-tion will be leaving behind is one of hatred and pain. For the past 22 years our country's authoritative figures have been so intent on imprinting their sense of injustice apon their children that they simply haven't found the time to apologise for the atrocities they committed and to reconcile their dif-ferences.

So this weekend, when you're sit-ting around the fire and Oom Klaas is

moaning about how the country of the “good old days” was thrown away on the 27th of April 1994, you shouldn't nod respectfully and keep your opinion to yourself. You should stand up and make your voice heard. You should tell him that the racist, vile country that was taken out to the trash in 1994 was his country. Not ours. Our country was created 22 years ago. A country of love, hope and equality. A country that is destined to be ruled by us, the youth of South Africa.

Because that's what Freedom Day is all about.

Yours Truly Johan Schoeman Editor-in-Chief

1. HEMELVAART: DONDERDAG 5 MEI 2016

Volgende Donderdag word Hemel-vaart gevier.

Alhoewel dit ‘n normale skooldag is, word ‘n Paul Roos-Hemelvaartdiens om 08:00 in die Moederkerk gehou.

Bywoning is opsioneel vir die leerders.

Ouers word uitgenooi om die diens by te woon.

2. JUNE EXAMWe are just 18 school days away

from the June exam. The time-table was made available last week.

The challenges created by the day to day activities of the school, are enor-mous. Despite that, our boys must:

Do proper homework;work constantly;

pay attention in class;prepare well for tests;

start early with their revision programmes.

Disclaimer: The opinions expressed in Concipio

do not necessarily reflect those of the editorial team or the staff of PRG.

Page 3: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Uitgawe/issUe 279 ConCipio page 3

Multisport

WP Duokamp-kampioenskap

Seuns onder 16 Silwer medalje Berno van den BergBrons medalje Harry van der Merwe

Boland Laserpistoolskiet- en- Hardloopkampioenskap

Seuns onder 15 Goue medalje  Daniel Theron

Seuns onder 17 Goue medalje  Johua SunderlandSilwer medalje Timon MachtelinckxBrons medalje Victor Bakker

Seuns onder 19 Goue medalje Jacques FarreSilwer medalje Jacobus Mostert

Duokamp Hoërskole-uitdaag

Solo seuns onder 19 5de     Kosie Marais12de   Jacques Farre

Solo-seuns onder 16 Silwer medalje  Jamie PenfoldBrons medalje  Tjaart van der Walt

Driekamp hoërskole-uitdaag

Solo seuns onder 19 13de  Ruan Weyers24ste Thomas Moss

Seuns onder 16 spanaflos5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop)

Sportuitslae 25 April 2016 Rugby Uitslae teen RBHSHokkie Uitslae teen RBHS

Die eerstespanrugby wen Ronde-bosch 43-26.

Die o/15B Span wen Roncdebosch 76-0.

Die volgende hokkie wedstryde is uitgestel weens slegte weerstoestande:

0/14B, o/14A, o/16A, o/16G, o/19B en die eerste span.

Phot

o: D

erek

Mos

s

Foto

: Ver

skaf

Foto

: Nic

de

Jage

r

Page 4: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Uitgawe/issUe 279 ConCipio page 4

Johan Schoeman

Die toneelstuk Fiela se kind, wat ook by vanjaar se US Woordfees

’n verskyning gemaak het, is van 20-23 April in die Artscape in Kaapstad opgevoer. Een van Paul Roos se Graad 11-leerders, Luke White, is gekies om die rol van Benjamin Komoetie/Lukas van Rooyen te vertolk.

Fiela se kind is aangepas vir die ver-hoog uit die oorspronklike roman deur Dalene Matthee. Dié boek is in 1999 aangewys as die Afrikaanse boek van die eeu.

Die verhaal handel oor Fiela Komoe-tie, ’n bruin vrou van die Langekloof, wat ’n wit kind een nag op haar stoep kry en besluit om hom groot te maak. Tydens ’n sensusopname word dit aan die goewerment bekend dat Fiela die kind grootmaak. Een van die sensus amptenare maak toe 'n verbintenis tussen Fiela se optelkind en ’n seuntjie wat daardie tyd in Knysna se bos weg-geraak het.

Benjamin word dan na ’n hofsaak op Knysna gestuur om by die Van Rooy-ens in die Bos te woon. Benjamin/Lu-kas se innerlike worsteling rondom wie hy regtig is word deur die res van die verhaal verweef.

Wat die produksie sélf betref: Daar vind geen beduidende fisieke verou-dering in die karakters plaas nie. Sell-ing se bestaan as bandiet en die rede vir sy gevangenisskap, asook Benjamin se verhouding met John Benn, die see-man, is ook uitgelaat uit die produksie. Veral laasgenoemde het ’n belangrike rol gespeel in Benjamin se tog om homself te vind.

Algeheel beskou was dit egter ’n uitstekende weergawe van die gewilde verhaal. Die akteurs het hulself werk-lik goed van hul taak gekwyt. Die verhouding tussen Fiela en Selling Ko-moetie het ’n ligte noot bygedra wat die gehoor gereeld aan die lag gehad het.

Die ster van die aand was egter Benja-min (Luke White) wat sy rol met sulke oortuiging gespeel het dat die gehoor saam met hom pyn ervaar het, gehuil het en gelag het. Die rekwisiete en die manier waarop die verhoog op gestel is om die twee verskillende afspeel plekke te weerspieël was vernuftig, hoewel soms lastig en onderbrekend.

Aan die einde van die toneelstuk, soos in die boek, is ’n mens steeds nie lekker seker waar presies Benjamin Ko-moetie hoort nie.

Één ding is egter seker: Luke White hóórt op die verhoog.

Boek: Dalene MattheeVerhoogverwerking: Waldemar

SchutzRegie: Juanita SwanepoelMet: Lee Ann van Rooi, Charlton

George, Waldemar Schutz, Nicole Holm, Luke White, Carla Smith, WianTaljaard, Joanie Combrink, Cantona James, Tomley van Vuuren, Patricia Baadjies en Chanté Plaatjies

Fiela se KindFo

to: V

ersk

af

Page 5: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Uitgawe/issUe 279 ConCipio page 5

Charl Smit

The environment is within us, not outside of us. The trees are our

lungs, the rivers our bloodstream. We are all interconnected, and what you do to the environment, ultimately, you do to yourself.

It is undoubtedly the truth. No de-bate is needed.

Mother Earth has a fever which is steadily on the increase, and we con-tinue to display a negligent attitude to it. Under mountains of litter, she struggles to contain her pose. She is exhausted because of centuries of selfless giving to humankind. Now, Mother Earth desires freedom from this miserable affliction - global warming. And this is all thanks to narcissistic modern society. Yes, be-cause it’s all about me and you.

One thing is certain – things cannot continue in this fashion. We must make a paradigm shift ASAP because we are conducting ourselves on this planet as if we have another one to go to. And do we? No.

As teenagers, soon to be young adults, we have a lot of clout and influence in the modern world. Take the #FeesMustFall and #Rhodes-MustFall campaigns. We are capable of doing anything – right or wrong doesn’t play a role. We have the tenac-ity and nerve to make people not only listen to us, but also succumb to our demands

Everybody is in a perpetual rush – that is a well-known fact. The envi-ronmental crisis is all as a result of

rushing. To cure the crisis doesn’t mean you have to be on a go-slow. No, in everything that you do, you just have to consider the environment and how your rushing impacts it. So now, as a responsible, care citizen, I will give you some tips to make your days “greener”, without you even knowing it.

We can start with the basics – your transport to school every morning is the first step into an eco- friendly environment. Traffic is a nightmare - I’m sure you all agree. But, it doesn’t have to be a problem. Most learners’ parents drive them to school while there are busses and other public transport available. The amount of vehicles on the road will then au-tomatically decrease. Without even lifting a finger, you would be help-ing the environment by reducing the carbon dioxide track. It just shows you – helping Mother Earth comes naturally!

On sciencefocus.com research shows that a normal person with ba-sic education, uses 78 trees. These 78 trees include the paper that one uses and all the oxygen that one needs. Now, my question is, how many of your 78 trees have you “given back”? Remember, the activist is not the person who says to plant a tree. The activist is the person who plants a tree. Everybody can be an activist, but not everybody is!

A peel, a packet, a can, a paper, a tin, a bottle… these are what we surround ourselves with. Our children are going to grow up in a litter-palace. I

must admit, it sounds like something spectacular, but definitely is not! We can simply stop this littering by disposing of our own litter and refuse during break-time. If every child takes responsibility for his own waste, our terrace will be spotless. The time has come for Paul Roos to become a green school – no, it doesn’t mean we must get rid of the Maroon colour, it simply means we must start being more “eco-conscious”.

Although the verse “Money makes the world go round” creates harmony within humankind, it creates dishar-mony in nature. If you really think the environment is less important than the economy, try holding your breath while you count your money. This may sound like a childish exam-ple, but I can bet you it is the truth.

If modern society remembers the following quote, the Earth will be a paradise… literally it means: It is not an investment if it is destroying the planet.

Chaos and disorder may be the sea-son in which our country finds itself in, but keep your head up. Don’t lose focus. Look past the racial/cultural/social/financial barriers - the earth is what we all have in common. We can-not be the reason for the destruction of the environment. Remember: In nature nothing exists alone. We must stand together to bridge the gap.

Mother Earth must start with the recovery process. Antibiotics are needed to prevent further destruc-tion. But, the main medicine for heal-ing: Love and care.

The Earth’s outcry

Page 6: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Uitgawe/issUe 279 ConCipio page 6

Christo Langenhoven

Ekstra klasse is ‘n groeiende ver-skynsel onder Paul Roos-leerders.

Klasse vir vakke soos wiskunde is ver-al gewild en talle leerders steun op

ekstra klasse om ‘n verbetering op hul rapporte te bewerkstellig . Ekstra klasse was aanvanklik net gesien as ‘n buitemuurse aktiwiteit, iets ‘ekstra’ vir dié wat graag wil goed presteer. Maar die tye het aanbeweeg soos ’n verskui-wende parabool, en die redes waarom leerders ekstra klasse bywoon is nou in ’n onwiskundige grys area.

Deesdae word ekstra klasse deur al wat ’n leerder is bygewoon en dit word nie net meer vir prestasiedoeleindes gebruik nie, maar word ook nou as ‘n ‘tweede klaskamer’ beskou, waar die werk wat op skool behandel is net weer oorgedra word. Leerders het dus dan ’n ‘rede’ om ’n steurnis tydens skool-tyd te wees, aangesien hulle dieselfde woorde later die dag wéér sal hoor, net uit iemand anders se mond uit. Ekstra wiskundeklasse is nou al só by leerders

se daaglikse roetine ingeweef dat hulle die ekstra klasse net sien as ‘n plek waar jy ’n uur of wat kan gaan sit om jou huiswerk te voltooi.

“Ekstra klasse is daar vir ons as leerders om die werk wat ons nie heeltemal verstaan nie, net duideliker te maak”, is maar net een van die men-ings wat leerders oor ekstra klasse het. Leerders wat wel ekstra klasse neem voel dit gee hulle ‘n ‘voordeel’ oor die-gene wat selfstudie toepas. Sommiges voel dat die ‘privaat-en-persoonlike’ benadering beter vrugte afwerp as die klaskameromgewing waar daar sowat dertig bedrywige leerders is wat ‘n steurnis veroorsaak, en sodoende die onderwyser se taak van goeie onderrig aanbied aansienlik bemoeilik.

Party wiskunde-onderwysers voel dat ekstra klasse nie die beste manier is vir leerders om hul punte te verbeter nie. Daar is wel gevalle waar ekstra klasse leerders help wat sukkel om tussen die lawaai en die chaos van ‘n klaskamer te konsentreer, asook dié wat graag hul punte van ‘n B-simbool wil verbeter na ‘n A-simbool. In sommige gevalle kan

ekstra klasse wel in ‘n leerder se guns tel, maar ongelukkig vir die meerder-heid is daar min tot geen vordering getoon vir dié wat skool afskeep vir ‘n na-skoolse aktiwiteit. Me. Gretha Langenhoven, Wiskunde-onderwyser, voel dat ekstra klasse nie die rol van die klaskamer moet oorneem nie, en sy meen dat ekstra wiskunde – soos die naam voorstel – ékstra is.

“Kinders het verskillende vaar-dighede. ‘n Kind kan swakker presteer omdat hy dalk nie in klas kan kon-sentreer nie. Sulke leerders kan ekstra klasse neem, maar het individuele hulp nodig. Hulle kan nie in ‘n klas van tien kinders sit nie, anders gaan hulle soort-gelyke probleme ervaar”.

Ekstra klasse kan voordelig vir enige leerder wees…maar net tot ‘n sekere punt. Net soos ‘n hiperbool wat nooit sy asimtote oorkruis nie, moet ekstra klasse nie inmeng by skoolwerk en werk wat in die klaskamer behandel word nie. Solank die twee apart bly en die primêre opvoeding nie afgeskeep word, sal daar vrede tussen die vier vaal mure van die klaskamer bestaan.

Wanneer die X-tras te veel raakWatter rol speel ekstra klasse in leerders se lewens?

Page 7: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Uitgawe/issUe 279 ConCipio page 7

Janco Bruwer

We all have that moment when in the middle of class your

brain says, “This is not important, let’s think about something else...”

Well, the gaming industry has changed that thought into a Virtual Online Gaming plat-form, supported by a wide variety of com-panies, such as Play-station, Samsung and the famous Oculus.

Unclear as to what Virtual Reality is? It is an artificial environment cre-ated with software and presented to the user in a believable way who in turn accepts it as a real environment. Virtual reality is primarily experi-enced through two

of the five senses: sight and sound. This phenomenon shapes the image of an online world through single- or multiplayer ability.

The latest technology is used to en-sure the comfort of these Platforms, trying to not put the idea of a giant contraption in the middle of your

face, in your head. But what does this new gaming plat-form really do?

These reality simu-lators create a new

and realistic sur-rounding within the player’s mind. It gives you full control of anything

and everything (even the controls of

the Apollo II), making you relive the most his-

torical events that have ever happened.

For this exact reason, this platform is not only used for your gaming pleasure, but also as educational and learning tool. Several schools from all around the world are using the Oculus Rift showing them the dan-gers of a construction site as example, without letting them get hurt. De-vices like these are the reason why the world is changing at such a fast pace. To think it all started with that first “GameBoy”.

With the latest Samsung Gear VR at our disposal, adults are wondering why us teens are addicted to the latest technology and games .. really?!

Technology is making its way back, and it’s here to stay...

Renier Hattingh

Have you abandoned Clash of Clans? Have you grown tired

of protecting your precious gold and elixir?

You need not worry, Chief. Clash Royale is the deck-building, tower defence, PvP game you’ve been wait-ing for.

This game has captured tonnes of Paul Roosers (there’s even a ‘Paul Roos’ clan)! It’s easy to see why; Clash Royale brings back the fun of classic battles, without any village-defence worries.

The game is (initially) simple: your elixir replenishes over time, troops cost elixir to spawn and you have to destroy your opponent’s towers before he destroys yours. Clans are a definite must, as they are by far the most ef-ficient method of strengthening your

cards and gaining experience points. One of the fan-favourite features

includes the choice to initiate a battle between one of your clanmates for fun, so you can determine who is undoubtedly the best.

To reach a new arena (‘league’) one must gain enough trophies in battle and be stronger than opponents who have access to better cards. This can prove difficult, but it will eventually be over-come. The biggest sorrow Royale faces, is the possibility of ‘missing out’ on a rare chest that contains loads of rare cards. Hope-fully some guy on the Internet will be able to help us out soon.

The new troops and fun battle-me-chanics create a truly new experience. There is no game like Clash Royale on the App Store or on Google Play.

Thanks to the reward timers, the app won’t take up all of your time.

Clash Royale is a gem.Score: 8/10

CLASH ROYALE

Page 8: Concipio - | Paul Roos Gimnasium · 2016. 4. 29. · 5de Leon Pienaar (500m swem) Kevin Long (20km fiets) Chris Malherbe (5km hardloop) Sportuitslae 25 April 2016 Hokkie Uitslae teen

Uitgawe/issUe 279 ConCipio page 8