cami wiskunde geletterdheid kabv - cami … en nadele vir verskillende rekening tipes: •...

21
CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV GRAAD 12_K GRAAD 12_K GRAAD 12_K GRAAD 12_KABV Kurrikulum ABV Kurrikulum ABV Kurrikulum ABV Kurrikulum Deel 1: Basiese vaardighede onderwerpe Deel 1: Basiese vaardighede onderwerpe Deel 1: Basiese vaardighede onderwerpe Deel 1: Basiese vaardighede onderwerpe Interpretering Interpretering Interpretering Interpretering van van van van antwoorde antwoorde antwoorde antwoorde Kontroleer die juistheid van antwoorde deur dit te vergelyk met die beraamde oplossing. Verander die oplossing soos verlang nagelang van die konteks. Rond getalle nab o, na onder, af of op afhangende van die vereiste van die konteks. Bepaal die mees geskikste eenheid vir die antwoorde nagelang van die konteks. Herbereken die problem as die aanvanklike voorwaardes verander. Herken dat ‘n fout in meting of afronding ‘n verskil kan maak in antwoorde. Kommunikasie Kommunikasie Kommunikasie Kommunikasie Bespreek oplossings m.b.v mees geskikte terminologie, simbole en eenhede. Gee duidelike bewerkings en metodes wat gebruik kan word om probleme op te los. Regverdig opinies en vergelykings met sakrekenaars of informasie wat verskaf is, in konteks. Getalformate en Getalformate en Getalformate en Getalformate en konfensies konfensies konfensies konfensies Getalformate: Desimale komma en desimale punt Duisende-skeiers Positiewe en negatiewe getalle as rigting aanwysers Getalle in word format, insluitende 100 000, 1 000 000, 1000 000 000 Berekeninge Berekeninge Berekeninge Berekeninge Berekening emet getalle as Heelgetalle,

Upload: vuongkhanh

Post on 22-Jun-2018

339 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

GRAAD 12_KGRAAD 12_KGRAAD 12_KGRAAD 12_KABV KurrikulumABV KurrikulumABV KurrikulumABV Kurrikulum

Deel 1: Basiese vaardighede onderwerpeDeel 1: Basiese vaardighede onderwerpeDeel 1: Basiese vaardighede onderwerpeDeel 1: Basiese vaardighede onderwerpe

Interpretering Interpretering Interpretering Interpretering

vanvanvanvan

antwoorde antwoorde antwoorde antwoorde

• Kontroleer die juistheid van antwoorde deur dit te vergelyk met die beraamde oplossing.

• Verander die oplossing soos verlang nagelang van die konteks.

• Rond getalle nab o, na onder, af of op afhangende van die vereiste van

die konteks.

• Bepaal die mees geskikste eenheid vir die antwoorde nagelang van die konteks.

• Herbereken die problem as die aanvanklike voorwaardes

verander.

• Herken dat ‘n fout in meting of

afronding ‘n verskil kan maak in antwoorde.

KommunikasieKommunikasieKommunikasieKommunikasie • Bespreek oplossings m.b.v mees

geskikte terminologie, simbole en eenhede.

• Gee duidelike bewerkings en metodes wat gebruik kan word om probleme op te los.

• Regverdig opinies en vergelykings met sakrekenaars of informasie wat

verskaf is, in konteks.

Getalformate en Getalformate en Getalformate en Getalformate en

konfensieskonfensieskonfensieskonfensies

Getalformate:

• Desimale komma en desimale punt

• Duisende-skeiers

• Positiewe en negatiewe getalle as rigting aanwysers

• Getalle in word format, insluitende 100 000, 1 000 000, 1000 000 000

Berekeninge Berekeninge Berekeninge Berekeninge Berekening emet getalle as Heelgetalle,

Page 2: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

met getalle en met getalle en met getalle en met getalle en

berekenings berekenings berekenings berekenings vaardighedevaardighedevaardighedevaardighede

breuke, desimale en persentasies.

• Skatting van verwagte oplossings

• Optel, aftrek, maal en deel met en sonder ‘n sakrekenaar

• Vermenigvuldig en deel met 10, 100 en 1 000 sonder ‘n sakrekenaar

• Distributiewe en assosiatiewe eienskappe

• Bepaal die vierkant en derde mag van getalle met die sakrekenaar

• Bepaal die vierkantswortel met die sakrekenaar

• Bewerkings met breuke en omskakeling tussen ekwivalente

vorms van breuke

• Ken en gebruik verskillende funksies op die sakrekenaar:

- + / - / ×/ ÷

- %

- Memory (M+, M-, MRC)

- Clear ( C ) - Clear all (CE)

AfrondingAfrondingAfrondingAfronding Afronding op die volgende wyses:

• Af (na ‘n spesifieke getal, desimale plek of heelgetal)

• Af tot die naasste 5

• Na bo

• Na onder

VerwantskapVerwantskapVerwantskapVerwantskap

Voer die volgende berekeninge uit:

• Herlei tussen verskillende forms van ‘n verhouding

• Bepaal ‘n vermiste getal in ‘n verhouding

• Deel of verdeel ‘n getal in ‘n gegewe verhouding

Verstaan dat:

• Verskillende formate bestaan vir

verhoudings (1:50 en/of 50

1)

Page 3: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

• Geen eenhede word ingesluit in

verhoudings

• Ekwivalente verhoudings (bv. 1:50 = 2:100)

• Hoe om ‘n verhouding in ‘n eenheidvorm te skryf (bv. 3:8 =

1:2,667)

EweredigheidEweredigheidEweredigheidEweredigheid

• Direkte eweredigheid

• Indirekte eweredigheid

KoersKoersKoersKoers

• Kostekoerse (bv. prys van hoender

in Rand/kg)

• Verbruikerskoerse (bv. petrol verbruikerskoste van ‘n motor in

liters/km)

• Tydgebaseerde koerse – afstand, spoed en tyd

• Meer komplekse koerse (bv. petrolverbruik uitgedruk in

liters/100km)

PersentaPersentaPersentaPersentasiessiessiessies • Bereken die persentasie van ‘n waarde (bv 14% afslag op ‘n

bedrag)

• Vermeerde ‘n waarde met ‘n persentasie

• Verminder die waarde met ‘n persentasie

• Druk ‘n deel uit van ‘n heelgetal as ‘n persentasie

• Bepaal persentasie toename (vermeerdering) en/of afname (vermindering)

• Bepaal oorspronklike waarde wanneer ‘n waarde gegee word

waar persentasie bygetel of afgetrek word

Patrone, verwantskappe en voorstellingsPatrone, verwantskappe en voorstellingsPatrone, verwantskappe en voorstellingsPatrone, verwantskappe en voorstellings

Page 4: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

Patrone, verwantskappe en voorstellings

van verwantskappe is beperk tot die konteks betreffende:

• Konstante, lineêre eweredigheid, eksponensiaal (saamgestelde) groei)

en ander nie-lineêre verhoudings wat geskik is in die konteks wat gespesifiseer is in die Onderwerpe

Finansies, Meting, Kaarte, planne

en ander voorstellings in die fisiese

wêreld, Datahantering en Waarskynlikheid.

• Twee verhoudings in ‘n tabel of ‘n assestelsel.

Verstaan Verstaan Verstaan Verstaan

grafiekegrafiekegrafiekegrafieke wat ‘n wat ‘n wat ‘n wat ‘n

storie storie storie storie

vertelvertelvertelvertel

Werk met ‘n verskeidenheid grafieke in

verskeie hulpbronne. Herken en beskryf verskillende punte op

die grafieke:

• Die ounte waar die grafieke die vertikale en horisontale asse kruis.

• Maksimum en minimum punte op die grafiek

• Die opunte waar verskillende grafieke kruis.

Patrone en Patrone en Patrone en Patrone en

verwantskappeverwantskappeverwantskappeverwantskappe

Tipes formele verwantskappe wat gevind

word in beide getalle en meetkundige

vorme:

• ‘n konstante of vaste verwantskap

• Verwantskappe waar daar ‘n konstante verskil is.

• Verwantskappe waar ‘n omgekeerde eweredigheid is tussen

die terme in die verwantskap.

• Verwantskappe waar ‘n konstante verhouding is tussen die terme in

die patron.

• Verwantskappe wat ‘n kombinasie van die boonste insluit.

• Verwantskappe waarvoor daar

Page 5: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

geen duidelike patron, of waar

geen formule beskikbaar is nie.

Voorstellings Voorstellings Voorstellings Voorstellings

van van van van

verwantskappe verwantskappe verwantskappe verwantskappe in tabelle, in tabelle, in tabelle, in tabelle,

vergelykings en vergelykings en vergelykings en vergelykings en

grafiekegrafiekegrafiekegrafieke

Tabelle, grafieke en formules kan gebruik

word:

• Voltooi waardes in tabelle deur waardes aft e lees uit grafieke

• Stipping van ‘n grafiek vanaf waardes in ‘n tabel

• Gebruik gegewe formule en/of beskrywings van verwantskappe

om ‘n tabel met waardes op te stel

• Pas formules/vergelykings by

grafieke/tabelle vanaf waarde van verwantskappe gebaseer op

neigings en/of eienskappe

Identifiseer of onderskei tussen:

• Afhanklike en onafhanklike re waardes

• Diskrete en/of continue veranderlikes

Identifiseer:

• Afhanklike veranderlike waardes vir gegewe onveranderlike

veranderlike waardes

• Onafhanklike veranderlike waardes vir gegewe afhanklike veranderlike waardes

Identifiseer onafhanklike veranderlike

waardes:

• Nul waardes

• Maksimum/minimum waardes Bepaal formules en/of vergelykings wat

verwantskappe beskryf in tabelle en/of grafieke:

• Konstante (vaste) verwantskappe

• Lineêre verwantskappe

• Inverse eweredigheid verwantskappe

Bewerkings:

• Substitusie

Page 6: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

• Probeerslae en vordering

• Eenvoudige algebraïese manupilasie

Teken grafieke van twee verwantskappe

op dieselfde assestelsel deur:

• Stipping van punte vanaf ‘n tabel

• Konstrueer asse met ‘n geskikte skaal vir beide die vertikale en

horisontale asse

• Benoem die asse Interpreteer die grafieke:

• Afhanklike veranderlikes vir onafhanklike veranderde waardes

• Onafhanklike veranderlikes waardes vir gegewe afhanklike

waardes

• Onafhanklike veranderlike waardes vir intervalle waar afhanklike

veranderlikes

vermeerder/verminder

• Belangrikheid van die vorm van die grafiek in verhouding tot die veranderliks en scenarios wat verteenwoordi word in die grafiek

• Identifiseer die onafhanklike veranderlike waardes waarvoor twee verwantskappe dieselfde

afhamklike veranderlike waarde

het.

Werk metWerk metWerk metWerk met twee twee twee twee

verwantskappeverwantskappeverwantskappeverwantskappe

In situasies wat betrekking het op die voorstelling van twee verwantskappe op

dieselfde assestelsel:

• Identifiseer die waardes van die afhanklike en onafhanklike veranderlikes waarvan twee verwantskappe gelyk is.

Los finansiële en ander probleme op:

• Vergelyk verskillende tarief stelsels

• Bepaling van gelykbreek-punte

• Vergelyk verskillende bank opsies

Page 7: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

Fokus op:

• Verskille in koers verandering tussen die afhanklike en

onafhanklike veranderlikes

• Verskille in die helling van grafieke

• Verskille in konstante waardes in vergelykings en grafieke

• Gebruik van die volgende terme in verhouding tot spesifieke afhanklike/onafhanklike

veranderlike waardes:

- minder as

- gelyk aan - groter as

- meer as - tussen

� Neem besluite gebaseer op die

vergelyking tussen die

voorstellings en verduideliking van

die oplossings

Deel 2: ToepassingsDeel 2: ToepassingsDeel 2: ToepassingsDeel 2: Toepassings

FinansiesFinansiesFinansiesFinansies

Konteks sluit in watt e doen het met

persoonlike, huishoudelike, werksplek, besigheid, nasionale en wêreld finansies,

en meer komplekse finansiële scenarios.

Voorbeelde:

• “Belasting Sakgids” uitgereik deur SARS

• Koop ‘n kar of huis

• Studente lening

• Pensioen fonds van ‘n aftree annuïteit

• Gebrafnis polis

• Inflasie data en grafieke

• Finansiële dokumente van

provinsiale en nasionale regering

• Finansiële dokumente van ‘n groot besigheid

Page 8: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

FinansiFinansiFinansiFinansiële ële ële ële

dokumentedokumentedokumentedokumente Dokumente wat verband hou met

persoonlike en/of huishoudelike finansies, insluited:

• Huishoudelike rekeninge (bv. elektrsiteit, water, telefoon,

selfoon)

• Inkopie dokumente (bv. kasregister strokies, rekeningstate)

• Bank dokumente (bv. bankstate en fooie)

• Huishoudelike begrotings Dokumente wat verband hou met die

werksplek en klein besigheid finansies, insluitend:

Betaal strokies, begrotings, kwotasies, fakture, kwitansies, reis toelae,/eis vorms,

bank dokumente.

Dokumente wat verband hou met die

nasionale/wêreld en meer komplekse finansiële onderwerpe:

• Belasting vorms

• Lenings dokumentasie

TariefTariefTariefTarief stelsel stelsel stelsel stelsel

Werk met die volgende tarief stelsels:

• Munisipale tariewe (bv. elektrisiteit, water, riool)

• Telefoon tariewe (bv. selfoon en landline)

• Vervoer tariewe (bv. busse, taxi en trein tariewe)

• Bank fooie In Graad 11: Ondersoek twee verskillende

opsies deur:

• Berekeninge uit te voer.

• Grafieke te teken wat die verskillende opsies voorstel en

interpreteer die snypunt(e) en ander gebiede op die grafieke.

Inkomste, Inkomste, Inkomste, Inkomste, Persoonlike inkomstes:

Page 9: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

uitgawes, uitgawes, uitgawes, uitgawes,

wins/verlies, wins/verlies, wins/verlies, wins/verlies, inkomsteinkomsteinkomsteinkomste----enenenen----

uitgawe uitgawe uitgawe uitgawe

state en state en state en state en begrotingsbegrotingsbegrotingsbegrotings

• Salarisse, lone, kommissie

• Geskenke en sakgeld

• Beurese en lenings

• Spaar

• Rente

• Erfporsie Besigheid en/of werksplek inkomste:

• Inkomste van verkope en/of dienste gelewer

• Donasies en/of skenkings

• Rente op geld in rekeninge en/of beleggings

• Inkomste vir groter organisasies (bv. belasting vir regering)

Persoonlike uitgawes:

• Leef uitgawes (bv. kos, klere, vermaak)

• Rekeninge (bv. eletrisiteit en water)

• Telefoon

• Fooie (bv. skool fooie, bank fooie)

• Versekering (bv, motor, huishoudelike en mediese fonds)

• Persoonlike belasting

• Lening terugbetalings (bv. winkel rekeninge)

• Spaar

Besigheid en/of werksplek uitgawes:

• Salarisse, lone en kommissie

• Lopende uitgawes (bv. dienste, telefoon, huur)

• Beleggings en spaar

• Belasting Uitgawes vir groter organisasies (bv. munisipaliteite)

Kosprys en Kosprys en Kosprys en Kosprys en verkoopprysverkoopprysverkoopprysverkoopprys

• Produksiekoste en/of kosprys van ‘n item /diens bepaal, maar

Page 10: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

verstaan dat daar ‘n verskil tussen

die kostes is

• Besluit op ‘n geskikte verkoopprys van ‘n item en/of diens gebaseer

op ‘n verwagte persentasie profit

• Ondersoek die bestuur van klein besighede met inagneming van:

- inkomste-en-uitgawe state

- begrotings - gelykbreek-punt

- produksiekoste

GelykbreekGelykbreekGelykbreekGelykbreek----

puntpuntpuntpunt

Metodes vir gelykbreek waardes:

• Teken twee grafieke op een assestelsel en lees snypunte op die grafiek af.

• Probeer en verbeter deur substitusie

Komponente van gelykbreek-punt:

• Die gelykbreekpunt bestaan uit twee waardes

• Die relevansie van die gelykbreek- punt

RenteRenteRenteRente

Ondersoek die volgende:

• Lening ooreenkomste tussen familielede waar terugbetaling slegs eenkeer aan die einde van die

lening gedoen word.

• Beleggings op vaste deposito

rekenings waar geld slegs een maal in die rekening gedeponeer word.

• Bank rekenings met veranderende balans.

• Huurkoop ooreenkomste en lenings

• Ander beleggings (bv. aftree annuïteite)

BankwBankwBankwBankwese,ese,ese,ese,

lenings lenings lenings lenings

Tipes bankrekenings:

• Spaarrekening

Page 11: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

en en en en

beleggings beleggings beleggings beleggings

• Tjek/lopende rekening

• Vaste deposito rekening

• Krediet rekening (met kredietkaart) en ‘n debiet rekening (met ‘n

debiet kaart) Vergelyk bankkostes:

• Tarief tabelle

• Gegewe formules

• Trek grafieke om die geskikte beraming van die verskillende

rekeninge te kry vir individuele

behoeftes.

Voordele en nadele vir verskillende rekening tipes:

• Bankkostes

• Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge.

Verskillende manier waarop rente

oorbetaal kan word.

Tipes lenings:

• Informele lenings tussen familielede

• Beleggings in vaste deposito rekeninge

• Huurkoop ooreenkomste

• Banklenings

• Mikro- en makroleners waar maandelikse terugbetaling is

• Beleggings waar daar ‘n maandelikse deposito is, insluitend:

- stokvel

- aftree annuïteite - Pensioen fondse

- Begrafnis planne

InflasieInflasieInflasieInflasie Ondersoek veranderinge in die prys van

goedere en/of dienste

Herken dat:

• Inflasie ‘n maatstaf van die verandering van koopkrag van

geld oor tyd.

Page 12: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

• Inflasie verteenwoordig

gemiddelde styging in die prys van

goedere en dienste

Impak van inflasie op:

• Koopkrag

• Waarde van ‘n item oor tyd

• Waarde van geld in die bank Interpreterr en analiseer grafieke wat

veranderings in die inflasie koers oor ‘n tyd aandui.

BelastingBelastingBelastingBelasting Werk met WVF (UIF) in die konteks van

salaris strokies.

Dokumente:

• Salaries strokies

• Tabelle van inkomstebelating kerf en inkomstebelasting formules

• Belastingsaftrekkings tabelle uitgereik deur SARS

• IRP5 vorms

• Persoonlike belasting vorms

• Netto salaries

• Belasting korting

• Bruto inkomste

• Belasbare aftrekkings

• Nie-belasbare aftrekkings

• Belasbare inkomste

WisselkoerseWisselkoerseWisselkoerseWisselkoerse • Werk met wisselkoers tabelle wat voorkom in koerante.

• Waarde van betaalmiddel i.t.v. ander geldeenhede.

• Betekenis van “sterk” en “swak” m.b.t. verwantskap tussen twee

geldeenhede.

• Begrip van “koopkrag” van ‘n

geldeenheid in ‘n spesifieke land.

• Beplan ‘n vakansie of ‘n reis, sluit

in: o ‘n reis begroting

Page 13: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

o Kaarte en afstandstabelle om

reise te beplan o Bus, trein, vliegtuig en taxi

tydroosters en koste tabelle

o kalenders

MetingMetingMetingMeting

Komplekse projekte wat meting komsepte insluiy geintegree met

inhopud/vaardighede van ander

Onderweerpe in beide bekende en onbekende konteks.

Voorbeelde:

• Gebruik planne van HOP huise om die hoeveelhede en koste van die material vir die huise te bepaal.

• Ondersoek die aantal en koste van die teëls wat benodig word vir die

vloer, neem in ag die spasies vir die

teëlvuller tussen die teëls en die gesnyde teëls.

• Bereken die werklike behuisings digtheid vir ‘n voorstad,

nedersetting of dorpsgebied en lewer kritiek op die munisipale

behuisings digtheid in terme van

die bevindings van hierdie projek.

• Ondersoek die grootte vann ‘n dam om ‘n dorp te bedien gebaseer op die aantal persone wat

daar woon, elke persoon se water verbruik en/of aanvraag, en data

van die jaarlikse re♪7nval in die gebied.

HerleidingsHerleidingsHerleidingsHerleidings Herleiding van eenhede van meting deur

geheue vir:

Metrieke stelselMetrieke stelselMetrieke stelselMetrieke stelsel:

• mm – cm – m – km

• ml – l

• g - kg – ton

Page 14: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

TydTydTydTyd:

• Sek – min – ure – dae Bak herleidings:

• Lepels – ml

• Koppies – ml Tussen verskillende stelsels, insluitend:

• Metrieke na imperiale eenhede VasteVasteVasteVaste---- na vloeistof na vloeistof na vloeistof na vloeistof herleidings:

• g en/of kg na ml en/of liters

• cm2 en m2 na liters

• mm3, cm3 en m3 na ml en liters Temperature:Temperature:Temperature:Temperature:

• °F = (1.8 × °C) + 32°

• °C = (°F – 32°) ÷ 1.8

Meet vanMeet vanMeet vanMeet van lengte enlengte enlengte enlengte en

afstande afstande afstande afstande

Metodes:

• Praktiese metodes

• Liniaal, maatband, meterwieletjie

• Skale Konteks: Lengtes en/of meting van lengtes van

objekte om take te voltooi. Afstande en/of meting van afstande tussen

voorwerpe/posisies in ruimte deur gebruik

making van kaarte en skale.

MetingMetingMetingMeting

in in in in

massa (gewimassa (gewimassa (gewimassa (gewig)g)g)g)

Meetinstrumente:

• badkamerskale

• kombuis skale

• elektroniese skale Konteks:

• Take in die huishouding( bak / kook)

• Groter projekte in die skool en/of breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide kebende en onbekende konteks

Meting Meting Meting Meting

van van van van

Meetinstrumente:

• Maatlepels en koppies

Page 15: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

volumevolumevolumevolume • Bekers, bottels en/of blikke

• Emmers en kruiwaens Konteks:

• Eenvoudige take in die huishouding

• Groter projekte in die skool en/of breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide kebende en onbekende konteks

Meting Meting Meting Meting

van van van van

temperattemperattemperattemperatuuruuruuruur

Meetinstrumente:

• Termometer

• Temperatuur wysers en aanwysings (bv. op ‘n stoof)

• Weerberigte Konteks:

• Eenvoudige take in die huishouding

• Groter projekte in die skool en/of

breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide

bekende en onbekende konteks Herleidings:

• °F = (1.8 × °C) + 32°

• °C = (°F – 32°) ÷ 1.8

Bereken Bereken Bereken Bereken omtrek, omtrek, omtrek, omtrek,

oppervlakteoppervlakteoppervlakteoppervlakte

enenenen

volume volume volume volume

Bereken / meet die omtrek, oppervlakte (insluitend die buite-oppervlakte) en/of

volume van voorwerpe deur:

• Direkte meting

• Berekeninge van die volgende: - reghoeke,

- driehoeke

- sirkels

- reghoekige prismas en silinders deur bekende formules

TydTydTydTyd • Tyd waardes uitgedruk en/of aangeteken op horlosies en stop

horlosies

• Formate: - tyd van die dag (bv. 8 uur,

Page 16: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

8:00 vm)

- tyd aangeteken format (bv. 1 u 12 min 20 sek)

• Herlei tussen verskillende eenhede van tyd.

• Bereken tydsverloop tussen verskillende tyd formate

• Kalenders wat dae, weke en maande aandui

• Tydtabelle (bv. les/eksamen tydroosters)

Konteks:

• Eenvoudige take in bekende konteks van di huishouding

• Groter projekte in die bekende konteks van die huishouding en

skool en/of breër gemeenskap

• Komplekse projekte

• Geskikte kaarte Beplan toere:

• Benadering van reis tye

• Bepaling van reis kostes

• Bepaal geskikte stop plekke met inagneming van die petrol verbruik

en moegheid

• Bereken spoed i.t.v. tyd

Kaarte, planne en ander voorstellings in die fisiese wêreldKaarte, planne en ander voorstellings in die fisiese wêreldKaarte, planne en ander voorstellings in die fisiese wêreldKaarte, planne en ander voorstellings in die fisiese wêreld

Kaarte en planne van moontlike onbekende konteks en/of komplekse

strukture (bv. HOP huise) en modelle van verpakkings houers en geboue.

Kaarte en planne van moontlike onbekende konteks en/of komplekse

strukture.

Bou 3D skaal modelle van verpakkings

houers en geboue om te ontdek hoe die finale produk sal lyk.

Page 17: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

Teken 2D skaal prente van 3D geboue en

verpakkings houers.

SkaleSkaleSkaleSkale • Numeriese skale uitgedruk in die vorm 1 : 500

• Grafiese skale uitgedruk in die vorm

0m 10m 20m

• Verstaan die voordele en nadele van elke tipe skaal.

• Bereken werklike lengtes en afstand wanneer metings bekend is.

• Bereken kaart en/of plan metings wanneer werklike lengtes en

afstande bekend is deur gebruik te maak van ‘n gegewe skaal

• Bepaal die mees geskikte skaal om ‘n tekening/konstruksie van ‘n

kaart, plan en/of model te maak

• Bepaal die skaal waarin ‘n kaart en/of plan geteken is in die vorm

1 ; …. en gebruik die skaal om

ander afstande op die kaart/plan te bepaal.

KaarteKaarteKaarteKaarte Soort kaarte:

• Sitplek uitleg en /of uitleg van ‘n klaskamer

• Uitleg van ‘n gebou en/of sportgronde by ‘n skool

• Uitleg van ‘n winkel

• Sitplekke in ‘n bioskoop en / of sport stadium

• Straat kaarte met ruitverwysings

• Nasionale en provinsiale paaie en spoorweg kaarte

• Strook kaarte wat afstande van ‘n

gedeelte van ‘n pad aandui

• Bo-aansig kaarte

• Woning of landgoed kaarte

Page 18: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

PlannePlannePlannePlanne Instruksie/monterings diagramme:

• Kragproppe

• Plastiese modelle

• Ongemonteerde hout meubel eenhede

• Selfone (bv. installasie van ‘n battery en sim kaart)

• Kinderspeelgoed insluitend LEGO Soorte planne:

• Ruwe en skaal aansig planne (voor, agter en sy) wat ‘n sy-aansig wys

• Ruwe en skaal ontwerp tekeninge van items wat vervaardig moet

word (bv. klere, meubels)

ModelleModelleModelleModelle Bou 3D skaal modelle van verpakkings houers om die metode van verpakking te

ondersoek.

DatahanteringDatahanteringDatahanteringDatahantering

Tipe data waarmee gewerk word is primer (maar nie uitsluitend) aan data at

insluit:

• Meervoudige stel data met meervoudige kategorieë

• Komplekse waardes waarvoor benadring dalk nodig sal wees

• Data wat verband hou met nasionale en wêreld kwessies, bv:

o Nasionale en/of provinsiale gesondheid statistieke

o Nasionale en/of provinsiale

onderwys statistieke

o Nasionale en/of provinsiale pad ongeluk statistieke

o Nasionale en/of provinsiale

bevolking statistieke

o Historiese inflasie en/of wisselkoers data

Versameling Versameling Versameling Versameling Die tipe data waaarmee gewerk word is

Page 19: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

vanvanvanvan

data data data data

primer (maar nie uitsluitend) aan data wat

insluit:

• Twee stelle data met meervoudige kategorieë.

• Waardes wat direk afgelees word van grafieke en/of tabelle sonder noodsaaklikheid van benadering.

• Data wat verbvand hou met die breër gemeenskap en meer

komplekse sosiale kwessies wat minder bekend is aan leerlinge.

Opstel Opstel Opstel Opstel van van van van

vraevraevraevrae

Ontwikkel vrae of stel vrae op wat twee stelle data vereis.

Herken die inpak van die wyse waarop

vrae opgetsel word op bevindings.

Kollekteer Kollekteer Kollekteer Kollekteer

datadatadatadata

Instrument vir kollektering:

• Waarneming

• Onderhoud

• Vraeslys of opnames

Opsomming Opsomming Opsomming Opsomming van van van van

datadatadatadata

Maatstawwe van sentrale tendens en verspreiding:

• Gemiddeld

• Median

• Modus

• Omvang

• Kwartiele en inter-kwartiele

• Persentiele Begrip vir die volgende:

• Die funksie/doel van die maatstawwe van sentrale tendense

en verspreiding.

• Die meting van sentrale tendense, verwys na die term “gemiddeld”.

• Rol en impak van uitskieters.

• Die sterkte en beperking van elke tipe maatstaf van die sentrale

tendense en verspreiding en die

situasie waarin dit gemeet word.

Page 20: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

Analiseer berekende en/of gegewe

meetings van die sentrale tenden en/of verspreiding.

Voorstelling Voorstelling Voorstelling Voorstelling

van van van van datadatadatadata

Verteenwoordig twee stele gekollekteerde

data deur:

• Sirkel diagramme

• Histogramme

• Enkelstaaf grafieke

• Lyn en gebroke lyn grafieke

• Saamgestelde staafgrafieke en saamgestelde/vertikale staple

grafieke

• Spreidingsgrafieke

• Snor-baard diagram

InterpreteringInterpreteringInterpreteringInterpretering en en en en

analisering analisering analisering analisering

van van van van

datadatadatadata

Lees en kies data voorstellings data wat antwoorde op vrae kan verskaf.

Identifiseer en beskryf tendens/patrone in

data in tabelle/grafieke.

Ondersoek hoe die keuse van die voorstelling van data ‘n impak het op die indruk wat geskep word.

Moet weet hoe om vre te vra oor:

• Grootte van die steekproef

• Verteenwoordiging in die steekproef

• Metodes van kollektering van data

• Onpartydigheid tydens kollektering

• Data ‘n feit of opinie

• Wyse van sortering en/of groepering

• Grootte van groepe in groepering van data

• Tipe van maatstawwe om die gemiddeld te bepaal

• Verspreiding(omvang) van data

• Ontwikkel teenstrydige argumente deur dieselfde en/of verskillende

opgesomde dat te gebruik.

Page 21: CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV - CAMI … en nadele vir verskillende rekening tipes: • Bankkostes • Rentekoerse Implikasies vir laat betaling op kredietkaart rekeninge. Verskillende

CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV

WaarskynlikheidWaarskynlikheidWaarskynlikheidWaarskynlikheid

UitdrukkingUitdrukkingUitdrukkingUitdrukkings s s s

van van van van

waarskynlikheidwaarskynlikheidwaarskynlikheidwaarskynlikheid

VoorspellingVoorspellingVoorspellingVoorspelling

Voorstelling vir Voorstelling vir Voorstelling vir Voorstelling vir

bepalingbepalingbepalingbepaling

van moontlike van moontlike van moontlike van moontlike uitkomsteuitkomsteuitkomsteuitkomste

Ondersoek waarskynlikheid in scenarios

wat betref:

• Speletjies met muntstukke en dobbelstene

• Weervoorspellings

• Toetse waar data ‘n kans is van onakkurate resultate

• Kosmetiese en ander produkte wat uitlatings maak aangaande

Waarskynlikheid

• Lottery en ander dobbel speletjies

• Risiko (waagstuk) Assesserings

• Koerant artikels wat verwys na Waarskynlikheid

Evalueer Evalueer Evalueer Evalueer

uitdrukkings uitdrukkings uitdrukkings uitdrukkings

wat insluit wat insluit wat insluit wat insluit

WaarskynlikheidWaarskynlikheidWaarskynlikheidWaarskynlikheid

Werk met situasies betreffende

Waarskynlikheid, insluitend:

• Speletjies met muntstukke en dobbelstene

• Weervoorspellings

• Toetse waar daar ‘n kans is vir onakkurate resultate

• Produkte wat uitlatings maak aangaande Waarskynlikheid

• Nasionale loterye

• Dobbel scenarios

• Risiko assesserings

• Koerant artikels wat verwys na “vermoede”, “kans” en/of

“Waarskynlikheid”