c & n sekondre meisieskool oranje€¦ · onderwêreld - fanie viljoen 9781430542896 107.00...

20
C & N SEKONDêRE MEISIESKOOL ORANJE 2020

Upload: others

Post on 18-Nov-2020

23 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

C & N SEKONDêRE

MEISIESKOOL ORANJE

2020

Page 2: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

Liewe toekomstige Eendjie

Oranje staan op jou voorstoep en KLOP aan jou deur. Verwelkom haar

en sy sal soveel geleenthede vir jou bied. In Oranje gaan jy baie van

jouself leer ken en lewenslange vriendinne maak. Koester elke kosbare

gebeurtenis wat in die volgende vyf jaar deel van jou hartklop gaan

wees!

Voor jou lê ’n leë boek, waarin jy jou eie storie in Oranje-ink kan skryf. Elkeen se

storie gaan anders wees, maar tog eenders. Dit gaan ’n storie wees wat jou hart

warm gaan laat KLOP en wat jy nooit sal vergeet nie.

Maak jou hart oop vir elke geleentheid wat aan jou deur klop! Gryp die geleentheid

met beide hande aan!

Ons tema vir die jaar is KLOP.

Dit staan vir Kom Leef Ons Passie.

Ons nooi jou uit om ons passie vir Oranje te kom beleef en jou eie te kweek.

Ons weet die senuwees mag dalk knaag, maar voordat jy jou oë uitvee is jy ‘n volwaardige Oranjeniet. Vir enige vrae, WhatsApp of e-pos enige een van ons drie

gerus.

NAAM SEL. NR E-POS Hoofmeisie Flo Truter 071 364 8066 [email protected]

Onderhoofmeisie Jaden Henney 060 508 7504 [email protected] Onderhoofmeisie Jana Meyer 072 501 3603 [email protected]

HOOFLEIERS: 2020

Links: Onderhoofmeisie

Jana Meyer

Middel: Hoofmeisie

Flo Truter

Regs: Onderhoofmeisie

Jaden Henney

Page 3: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No
Page 4: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No
Page 5: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No
Page 6: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No
annemarie
Typewritten text
GR. 8 BENODIGDHEDE
Page 7: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

Christelike en Nasionale Meisieskool Oranje

@ OMS Harry Smithstraat 7

Bloemfontein 051 447 4681 Fax: 086 471 2355

Email: [email protected]

15 Oktober 2019 Geagte nuwe/voornemende/huidige Oranje ouer Baie welkom in Oranje! Ons glo u en u dogter sal baie gelukkig wees in haar nuwe tuiste. Om dit vir die ouers en kinders makliker te maak, het Oranje hulle eie skryfbehoeftes-en klerewinkel: @OMS. Die winkel verkoop skryfbehoeftes, tweedehandse klere, produkte eie aan Oranje, asook die skoolsweetpakke en sportdrag. Ons gee graag ‘n pryslys van die produkte wat u mag nodig kry.

(Let daarop dat pryse kan verhoog indien ons nuwe voorraad bestel) Pryslys van @OMS Produkte: Pryslys van Tweedehandse Klere: OMS-Beertjie R280.00 Baadjie: Swakker R 60 OMS-Beertjie Baadjie R150.00 Baadjie: Goed (Klein/Groot) R100/R150 OMS-Hoodie (Slegs Hoërskool) R743.00/ R783.00 Baadjie: Beter /Nuwe Koord R300 OMS-Kombers R189.00 Gordel (Somer/Winter) R 5 OMS-Langmouhemp (klein) R 95.00 / R100.00 Das R 20 OMS-Langmouhemp (groot) R154.00/ R200.00 Langbroek R 46 OMS-Nekbeursies R 27.00 Langmouhemp (Wit) R 30 OMS-Oorkrabbertjies/ Borspeld R 42.00 Matriekhemp Kortmou R 30 OMS-Peak R 78.00 Matriekhemp Langmou R 46 OMS-Pennesakkies R 48.00 / R102.00 Matriekromp R 46 OMS-Pet R 71.00 Scooter / Sporthemp R 46 OMS-Rugsak R400.00 Serp R 16 OMS-Serp (navy) R 80.00 Somersrok: Swakker R 60 OMS-TYR-Swembroek R379.00 Somersrok: Beter (K/Groot) R100/R120 OMS-Swemhanddoek / Swim-dry R183.00 / R196.00 Sportbroek R 30 OMS-Swempet R 60.00 Sweetpakbaadjie: Swakker R 90/R100 OMS-Swembril R216.00 / R257.00 Sweetpakbaadjie: Beter R120/R150 OMS-Voorskoot (Ps.16) R135.00 / R180.00 Sweetpakbroek: Swakker R 60 OMS-Waterbottel R 30.00 / R 58.00 Sweetpakbroek: Beter R 76/R 90 Aliceband (oorgetrek) R 20.00 Trui R 46 Haarknippies R 10.00 Wintersrok: Beter (K/Groot) R100/R120 Haarrekkies (blou / wit) R 9.00 Haarscrunchie R 20.00 *Tweedehandse klere kan geruil word vir Haarstrikkie R 17.00 ander 2de handse klere. Matrieksykouse R 28.00 Mits dit weer verkoop kan word. Swart sykouse R 37.00 / R42.00 elk *Elke kledingstuk het ʼn ruilwaarde.

Vaksakkies (verskeie kleure) R 53.00 elk *Of dit kan geskenk word as ʼn donasie. Geen geld word uitbetaal nie.

Die winkel is onder die M.L. Spiessaal se verhoog, aan die Hoërskool se kant.

Winkelure: Maandae – Donderdae: 7:00 – 14:45 en Vrydae: 7:00 – 14:00

Winkel is gesluit gedurende skoolvakansies en vakansiedae.

Page 8: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

Pryslys van sweetpakke en sportdrag:

Let asb. daarop dat, indien klere wel bestel moet word, dit sowat 6–8 weke neem om afgelewer te word. U moet asb. BETYDS ʼn bestelling plaas. Betaling geskied saam met bestelling.

(Let daarop dat pryse kan verhoog indien ons nuwe voorraad bestel)

22 = 4-5jr 24 = 5-6jr 26 = 7-8jr 28 = 9-10jr 30 = 11-12jr 32 = 13-14jr 34 = Small 36 = Med 38 = Large 40 = XL 42 = 2XL 44 = 3XL Sweetpakbaadjies: Sweetpakbroeke: Totaal: Nr’s 22 – 32 R429.00 Nr’s 22 – 32 R232.00 R 661.00 Nr’s 34 – 44 R465.00 Nr’s 34 – 44 R260.00 R 725.00 Scooter: Sporthempie: Nr’s 22 – 32 R206.00 Nr’s 22 – 32 R179.00 R 385.00 Nr’s 34 – 44 R206.00 Nr’s 34 – 44 R191.00 R 397.00 Sportbroekie: Hokkiekouse: Nr’s 22 – 32 R139.00 Blou met geel strepe R 88.00 Nr’s 34 – 44 R149.00 Oranje oefen kouse R 88.00 Eenders-maar-anders-Hemde: Langmou Eendjiehemp: Nr’s 30 – 32 R206.00 5-6jr – 13-14jr R 95.00 / R100.00 Nr’s 34 – 44 R225.00 S – L R154.00 / R200.00 Atletiektoppies: Hoërskool Opwarmingstop: Nr’s 26 – 32 R295.00 Nr’s 30 – 32 R310.00 Nr’s 34 – 44 R295.00 Nr’s 34 – 44 R324.00 Hot Pants (ou goud): Mid Thigh Tights (ou goud): Nr’s 24 - 28 R122.00 Nr’s 24 - 28 R129.00 Nr’s 30 – 36 R129.00 Nr’s 30 – 36 R137.00 Nr’s 38 R145.00 Nr’s 38 R153.00 Hot Pants (navy): Mid Thigh Tights (navy): Nr’s 24 – 28 R122.00 Nr’s 24 – 28 R129.00 Nr’s 30 – 36 R129.00 Nr’s 30 – 36 R137.00 Nr 38 R145.00 Nr 38 R153.00 BANKBESONDERHEDE: Naam: @ OMS Bank: Standard Bank Reknr: 041916891 Takkode: 055534 Verwysing: Bv. Sportklere & kind se naam Faks asb. ʼn bewys van betaling aan: of Stuur ʼn e-pos na: Faksnr: 086 471 2355 [email protected] Aandag: Esmé van der Merwe

Page 9: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

Redenaars

ATKV

Interne Rondes

Enige spreker kan aan die skool se interne rondes deelneem. Daar word 8 junior en

8 senior sprekers gekies wat aan die volgende rondes gaan deelneem.

Onafhanklike beoordelaars word gebruik om die beste sprekers te kies.

Temas vir 2020

Graad 8-9

Lees

Instinktief

Seine

Graad 10-12

Murg

Alternatief

Erodeer

Jou oorredende toespraak moet 5-7 minute lank wees.

Radikale Redenaars Leerders kan enige tema aanraak.

Jy kan in Afrikaans en Engels deelneem.

Mev. Swanepoel kies spanne vir die spanredenaars.

Jou toepsraak moet 5-7 minute lank wees.

Page 10: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

Oppie Tong Af Leerders kan in verskeie afdelings deelneem.

Afrikaans voorbereid

Afrikaans onvoorbereid

Engels voorbereid

Jou toespraak moet 5-7 minute lank wees.

Page 11: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

Beste voornemende Oranjeniet.

Daar is ‘n paar plekke in die Oranje-koor vir 2020. Indien

jy graag een van hierdie plekke wil vul, kan jy ‘n oudisie kom doen by Oranje tot en met 22 November 2019. Stuur

vir my 'n whatsapp om 'n oudisie tyd te reël.

Indien jy iets wil voorberei, kan jy Amazing Grace ‘n paar keer deursing. Ek sal steeds vir jou woorde byderhand

hê, so moet asseblief nie bekommerd wees nie!

Ons sien uit om jou te ontvang.

Oranje groete

Mnr Stefan Buys

0725466121

Page 12: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No
Page 13: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

ORANJE HOëR MEISIESKOOL: HARDE KOPIE BOEKE 24/7 - BOEKHANDELHANDBOEKE 2020

E-BOEKE SE HARDE KOPIE KAN OOK

BY BOEKE 24/7 AANGEKOOP WORDNaam van Leerder :

Kontaknommer :

LEERDERHANDBOEKE GRAAD:

VAK MERK NAAM ISBN PRYS

GRAAD 8 Charlie and the Chocolate Factory 9780141365374 150.00

GRAAD 9 The Butterfly Lion 9780006751038 105.00

GRAAD 10 Verskuns vir Huistaal 9781431041770 86.00

Die driehoekige sirkel 9781770245068 110.00

Die Testament 9781928297796 110.00

Via Afrika Dramatiese Kunste Leerderboek gr. 10 9781415448304 206.00

Nuwe Era Rekeningkunde gr. 10 Oefeningboek 1+2 (stel van 2 boeke) 9781920321826 165.00

FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

Shuters Poetry Anthology (Harde kopie) Grade 10 9780796074379 55.00

Enchanted Island 9780435121006 203.00

Fabulus: an Anthology of Short Stories - B Walter 9781776040001 109.00

HOME LANGUAGE

The Lighthouse keeper's wife - drama gr10HL 9781775898306 85.00

The Lighthouse keeper's wife - Best Books Study Work Guide (Peter Southey) 9781776070022 135.00

Mother to Mother grade 10 HL novel 9781485622925 100.00

Shuters Poetry Anthology Home Language (Harde kopie) Grade 10 9780796074201 57.00

GRAAD 11 Via Afrika Dramatiese Kunste Leerderboek gr. 11 9781415448281 224.00

Op die planke 9781430737544 110.00

Droomdelwers 9780992228880 169.00

Om die aarde aan te haal en ander gedigte 9780636184756 108.00

ENGLISH FAL The Wonderful Story of Henry Sugar 9780435122379 203.00

The Wonderful Story of Henry Sugar - Literature Guides Guidelines - The Blue book series 9781868301409 118.00

Vistas of poems 9781430542964 88.00

ENGLISH HL Macbeth in modern English by Walter Saunders 9780190407315 86.00

X-Kit Achieve: Literature Study Guide: Macbeth Grade 11 English Home Language 9781928330837 115.00

Oxford University Press Poems from all over 9780199079636 86.00

Cover 2 Cover Books Tsotsi - Athol Fugard 9780994651648 140.00

X-Kit Achieve: Literature Study Guide: Tsotsi - Athol Fugard Grade 11 English Home Language 9781928330813 95.00

Nuwe Era Rekeningkunde gr. 11 Oefeningboek 1+2 (stel van 2 boeke) 9781920321895 177.00

GRAAD 12: REK Nuwe Era Rekeningkunde gr. 12 Oefeningboek 1 +2 (stel van 2 boeke) 9781775850182 197.00

Nuwe Era Rekeningkunde gr. 12 Studiegids Oefeningboek (Opsioneel) 9781775851035 100,00

ENGLISH FAL X-Kit Achieve: Literature Study Guide: The Strange Case of Dr Jekkyl and Mr Hyde 9781928226734 95.00

Voice of the land - Poetry Anthology 9781776042401 88.00

Strange case of Dr Jekyll and Mr Hyde – Macmillan 9781431037230 104.00

ENGLISH HL Hamlet (in modern English) 9780620311342 138.00

X-Kit Achieve: Literature Study Guide: Hamlet 9781928226543 95.00

The Picture of Dorian Gray 9781431037247 135.00

The Picture of Dorian Gray Mc Millan Study Guide 9781431050390 117.00

Imagined worlds - An anthology of Poetry 9781431037285 136.00

X-Kit Grade 12 HL Prescribed poetry 9781776101641 95.00

AFR Verse in my inboks 9781430737551 106.00

Vlymskep Verse in my inboks onderwysersgids 9780620739597 238.00

Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00

Bankbesonderhede

Boeke24/7

ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG

Rek. No. 9283136071 R - R -

Kode 630510 TOTAAL TOTAAL

Verwysing: OMS, kind

se naam, van en graad

FAKS OF E-POS VAN BESTELLYS EN BETALINGSBEWYS :

FAKS: 021 9811286 EN E-POS : [email protected]

Wanneer u die handboeke wil aankoop:

1. GEEN BESTELLING SAL GEPROSESSEER WORD SONDER BEWYS VAN BETALING NIE (internet asb)

2. Leerder se naam, OMS, en ouer se kontaknr moet asb op beide boeklys EN betalingsbewys verskyn.

3. Boeke beskikbaar by OMS: 13 JANUARIE 2020 vanaf 10:00vm tot 16:00nm.

NAVRAE: ANSA VD MERWE - 0834418187

GETEKEN :__________________ DATUM :__________________

Graad : 8 - 12

Page 14: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

ORANJE HOëR MEISIESKOOL:

HANDBOEKE 2020

Naam van Leerder :

Kontaknommer :

LEERDERHANDBOEKE

VAK MERK NAAM ISBN PRYS

AFRIKAANS Platinum Afrikaans Huistaal gr. 9 Leesboek ePub 9780636172135 R70,00

Platinum Afrikaans Huistaal gr. 9 Leerderboek ePub 9780636172128 R83,00

Afrikaans Huistaal gr. 9 Roman: Die Kuikendiewe ePub 9780796255969 R43,00

Suurlemoen! Jaco Jacobs 9780799358971 R153,00

ENGELS Spot On English First Additional Language Grade 9 Learner's Book ePub 9780796255013 R83,00

Spot On English First Additional Language Grade 9 Reader ePub 9780796255006 R70,00

Soos reeds aangekoop in graad 8 English Handbook and Study Guide - Grades 6 to 12 and beyond 9780620325851 R231,20

(Sien 247 vir Letterkunde boek)

TEGNOLOGIE e-boek word gelaai deur die skool Skool verskaf

SOSIALE WETENSKAP Sosiale Wetenskappe Vandag gr. 9 Leerderboek ePub 9780636172555 R83,00

NATUURWETENSKAP Ken & Verstaan Natuurwetenskappe gr. 9 Leerdersboek 9781316220207 R100,40

WISKUNDE Wiskunde gr. 9 Handboek NCAPS 9781869217778 R185,95

EBW Accobility (koop aan by mev. Olivier) By skool

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe gr. 9 Leedersboek 9781316220030 R100,40

LEWENSORIëNTERING Kollig Op Lewensoriëntering gr. 9 Leerdersboek ePub 9780796254856 R83,00

DUITS BETAAL DIREK AAN SKOOL Diktaat In klas R60,00

KUNS EN KULTUUR: Leerders moet

musiek kies en dan tussen Kuns en

Drama

Enkel Onderwerp:Visuele Kunste vir Via Afrika Skeppende

Kunste gr. 9 Leerderboek9781415451779 R33,00

Musiek aantekeninge word voorsien

Drama aantekeninge word voorsien

TOTAAL

Hoe om Boeke te koop vir 2020:

NAVRAE: ITSI Helpdesk 012 941 1546 Maandae - Donderdae 08h00 - 16h00 (Vrydae -15h30)

[email protected]

E-BOEK: AFLAAI Graad : 9

ALLE 2020 ITSI-BOEKE SAL VANAF 15 NOVEMBER 2019 BESKIKBAAR WEES OM TE KOOP EN AF TE LAAI

E-BOEK: AFLAAI

N.B! Alle Store gebruikersname van vorige jare kan nog gebruik word en leerder hoef nie weer te registreer nie

1. Gaan na https://store.it.si deur Chrome of Firefox te gebruik. Kies die "Sign In" opsie aan die regterkant bo, indien jy reeds n rekening het en teken in met jou gebruikers inligting. Vir n nuwe rekening kliek op die "Create

Account" skakel en voltooi die nodige inligting. 'n bevestigings epos sal ontvang word vir nuwe gebruikers voordat jy boeke kan aankoop

2. Maak seker dat die regte gebruikersname gelaai is voor jy boeke aankoop. Na jy inteken, kies die skakel bo regs met jou naam en kies dan "Manage Dependant". Indien daar geen dependant is nie moet dit eers gelink word.

Kies die skool en voltooi die inligting (soos deur skool verskaf). - Die leerder is nou gekoppel aan miEbooks en die stoor en alle aankope sal reflekteer op die leerder se tablet

4. Boeke kan nou aangekoop word. Druk op die 'Browse e-Books' ikoon bo op die bladsy. Begin nou boeke kies - Tik die Titel of ISBN van die boek in en druk 'enter' op die sleutelbord om die boeke maklik te vind. Kies al die

boeke wat benodig word en sodra al die boeke gekies is, kliek op die 'trollie' (bo aan die regterkant van skerm), bevestig dat als reg is, kliek 'Checkout' en volg dan die stappe.

5. Laai/opdateer miEbooks deur die playstore, of op die skool se Wi-Fi deur itsi.oranjemeisies.co.za/unity/apk, maak die toepassing oop en volg die stappe om boeke af te laai. Huidige leerders se boeke sal aan die onderkant

van hul library verskyn. Hul kan slegs 'Tap to Download'

N.B! DIE VOLGENDE METODES VIR BETALING WORD AANVAAR: EFT-, DEBIET- EN KREDIETBETALINGS. KONTANT BETALINGS WORD OOK AANVAAR. (KONTANT SLEGS BETAALBAAR BY BANK)

ITSI Kantore sal gesluit wees vanaf Vrydag 14 Desember 2019 en heropen weer op 2 Januarie 2020. Alle navrae tydens hierdie periode kan gestuur word aan [email protected]

Page 15: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

ORANJE HOëR MEISIESKOOL:

HANDBOEKE 2020

Naam van Leerder :

Kontaknommer :

LEERDERHANDBOEKE

VAK MERK NAAM ISBN PRYS

AFRIKAANS Platinum Afrikaans Huistaal gr. 10 Leerdersboek ePub 9780636172920 R97,00

(Sien 247 vir letterkundeboeke)

ENGISH FALSpot On English First Additional Language Grade 10 Learner's Book

ePub 9780796255037 R97,00

Soos reeds aangekoop in graad 8 English Handbook and Study Guide - Grades 6 to 12 and beyond 9780620325851 R231,20

SHUTERS POETRY ANTHOLOGY FAL (SCHOOL EDITION) 9781485815570 R54,28

(Sien 247 vir letterkundeboeke)

ENGLISH HOME LANGUAGE SHUTERS POETRY ANTHOLOGY HL (SCHOOL EDITION) 9781485815563 R57,14

The Lighthouse Keeper's Wife 9781775899662 R85,00

Mother - to - mother (Educational edition) 9781485622932 R99,00

Interactive English Grade 10 - A piloting programme by SMILE(Word deur skool

verskaf)

VISUELE KUNS Visuele Kunste gr. 10 9781775810452 R228,57

LEWENSWETENSKAPPE Lewenswetenskappe 'n Unieke Ervaring gr. 10 1210000000033 R155,00

RTTRekenaars, deel van jou lewe – gr. 10; 'n Handboek vir Rekenaartoepassingstegnologie - 2de uitgawe

9780994703255 R135,93

VERBRUIKERSTUDIE Verken Verbruikerstudies gr. 10 Leerderboek ePub 9780636172852 R97,00

*opsioneel Die Antwoord-reeks gr. 10 Verbruikerstudies 3in1 9781928354673 R159,00

WISKUNDE Wiskunde gr. 10 Handboek NCAPS (DBE Approved) 9781776112173 R200,95

WISKUNDE GELETTERDHEID Via Afrika Wiskunde Geletterdheid Leederboek 9781485400547 R70,61

BESIGHEIDSTUDIES Verken Besigheidstudies gr. 10 Leerderboek ePub 9780636172609 R97,00

REKENINGKUNDE Nuwe Era Rekeningkunde gr. 10 Leerderboek 9781775851400 R205,00

(Sien 247 vir Oefenboeke)

LEWENSORIëNTERING Verken Lewensoriëntering gr. 10 Leerderboek ePub 9780636172951 R97,00

DRAMATIESE KUNS (Sien 247 vir harde kopie)

DUITS Diktaat In klas R150,00

FISIESE WETENSKAP Fisiese Wetenskappe gr. 10 Boek 1 9780992238544 R170,00

Fisiese Wetenskappe gr. 10 Boek 2 deur A.Olivier 9780992238551 R170,00

MUSIEKBoeke word deur skool bestel vir leerders ouers aanspreeklik vir

betalingR400.00

GEOGRAFIE Verken Geografie gr. 10 Leerderboek ePub 9780636172685 R97,00

TOTAAL

Hoe om Boeke te koop vir 2020:

NAVRAE: ITSI Helpdesk 012 941 1546 Maandae - Donderdae 08h00 - 16h00 (Vrydae -15h30)

[email protected]

GETEKEN :__________________ DATUM :__________________

ITSI Kantore sal gesluit wees vanaf Vrydag 14 Desember 2019 en heropen weer op 2 Januarie 2020. Alle navrae tydens hierdie periode kan gestuur word aan [email protected]

E-BOEK: AFLAAI Graad : 10

ALLE 2020 ITSI-BOEKE SAL VANAF 15 NOVEMBER 2019 BESKIKBAAR WEES OM TE KOOP EN AF TE LAAI

E-BOEK: AFLAAI

N.B! Alle Store gebruikersname van vorige jare kan nog gebruik word en leerder hoef nie weer te registreer nie

1. Gaan na https://store.it.si deur Chrome of Firefox te gebruik. Kies die "Sign In" opsie aan die regterkant bo, indien jy reeds n rekening het en teken in met jou gebruikers inligting. Vir n nuwe

rekening kliek op die "Create Account" skakel en voltooi die nodige inligting. 'n bevestigings epos sal ontvang word vir nuwe gebruikers voordat jy boeke kan aankoop

2. Maak seker dat die regte gebruikersname gelaai is voor jy boeke aankoop. Na jy inteken, kies die skakel bo regs met jou naam en kies dan "Manage Dependant". Indien daar geen dependant is nie

moet dit eers gelink word. Kies die skool en voltooi die inligting (soos deur skool verskaf). - Die leerder is nou gekoppel aan miEbooks en die stoor en alle aankope sal reflekteer op die leerder se

tablet

4. Boeke kan nou aangekoop word. Druk op die 'Browse e-Books' ikoon bo op die bladsy. Begin nou boeke kies - Tik die Titel of ISBN van die boek in en druk 'enter' op die sleutelbord om die boeke

maklik te vind. Kies al die boeke wat benodig word en sodra al die boeke gekies is, kliek op die 'trollie' (bo aan die regterkant van skerm), bevestig dat als reg is, kliek 'Checkout' en volg dan die

stappe.

5. Laai/opdateer miEbooks deur die playstore, of op die skool se Wi-Fi deur itsi.oranjemeisies.co.za/unity/apk, maak die toepassing oop en volg die stappe om boeke af te laai. Huidige leerders se

boeke sal aan die onderkant van hul library verskyn. Hul kan slegs 'Tap to Download'

Page 16: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

ORANJE HOëR MEISIESKOOL:

HANDBOEKE 2020

Naam van Leerder :

Kontaknommer :

LEERDERHANDBOEKE

VAK MERK NAAM ISBN PRYS

AFRIKAANS Platinum Afrikaans Huistaal gr. 11 Leerdersboek ePub 9780636172081 R97,00

ENGLISH FALPlatinum English First Additional Language Grade 11 Learner's Book

ePub9780636172210 R97,00

*Reeds aangekoop in graad 8 English Handbook and Study Guide - Grades 6 to 12 and beyond 9780620325851 R231,20

Dreaming of Light 9780624056270 R190,00

Best Books Study Work Guide: Vistas of Poems for Grade 11 FAL 9781776070183 R195,00

Best Books Study Work Guide: DREAMING OF LIGHT for Grade 11 FAL 9781776070190 R170,00

ENGLISH HOME LANGUAGE Interactive English Grade 11 English Home Language(Word deur skool

verskaf)

Oxford University Press Poems from all over 9780190414368 R77,95

Tsotsi: Contemporary Novel for Home Language Grade 11 9781868427109 R80,00

LEWENSWETENSKAPPE Lewenswetenskappe 'n Unieke Ervaring gr. 11 1210000000040 R155,00

VISUELE KUNS Visuele Kunste gr. 11 9781775810469 R228,57

RTTRekenaars, deel van jou lewe – gr. 11; 'n Handboek vir Rekenaartoepassingstegnologie 2de uitgawe

9780994703378 R144,90

VERBRUIKERSTUDIE Verken Verbruikerstudies gr. 11 Leerderboek ePub 9780636172869 R97,00

WISKUNDE Wiskunde Gr 11 Handboek (Nuwe uitgawe) NCAPS (2019) 9781776115297 R200,95

WISKUNDE GELETTERDHEID Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerderboek (PDF) 9781485400561 R70,61

BESIGHEIDSTUDIES Verken Besigheidstudies gr. 11 Leerderboek (CAPS Aligned) ePDF 9780636171053 R97,00

REKENINGKUNDE Nuwe Era Rekeningkunde gr. 11 Leeder Boek 9781775851431 R212,00

(Sien Oefenboeke by 247)

MUSIEKBoeke word deur skool bestel vir leerders ouers aanspreeklik vir

betalingR400.00

LEWENSORIëNTERING Verken Lewensoriëntering gr. 11 Leerderboek ePub 9780636172746 R97,00

DRAMATIESE KUNS (Sien 247 vir harde kopie)

DUITS Diktaat In klas R150,00

FISIESE WETENSKAP Fisiese Wetenskappe gr. 11 Boek 1 deur A. Olivier 9780992238520 R170,00

Fisiese Wetenskappe gr. 11 Boek 2 deur A. Olivier 9780994683861 R170,00

GEOGRAFIE Verken Geografie gr. 11 Leerderboek ePub 9780636172692 R97,00

TOTAAL

Hoe om Boeke te koop vir 2020:

NAVRAE: ITSI Helpdesk 012 941 1546 Maandae - Donderdae 08h00 - 16h00 (Vrydae -15h30)

[email protected]

GETEKEN :__________________ DATUM :__________________

ITSI Kantore sal gesluit wees vanaf Vrydag 14 Desember 2019 en heropen weer op 2 Januarie 2020. Alle navrae tydens hierdie periode kan gestuur word aan [email protected]

E-BOEK: AFLAAI Graad : 11

ALLE 2020 ITSI-BOEKE SAL VANAF 15 NOVEMBER 2019 BESKIKBAAR WEES OM TE KOOP EN AF TE LAAI

E-BOEK: AFLAAI

N.B! Alle Store gebruikersname van vorige jare kan nog gebruik word en leerder hoef nie weer te registreer nie

1. Gaan na https://store.it.si deur Chrome of Firefox te gebruik. Kies die "Sign In" opsie aan die regterkant bo, indien jy reeds n rekening het en teken in met jou gebruikers inligting. Vir n nuwe rekening

kliek op die "Create Account" skakel en voltooi die nodige inligting. 'n bevestigings epos sal ontvang word vir nuwe gebruikers voordat jy boeke kan aankoop

2. Maak seker dat die regte gebruikersname gelaai is voor jy boeke aankoop. Na jy inteken, kies die skakel bo regs met jou naam en kies dan "Manage Dependant". Indien daar geen dependant is nie moet

dit eers gelink word. Kies die skool en voltooi die inligting (soos deur skool verskaf). - Die leerder is nou gekoppel aan miEbooks en die stoor en alle aankope sal reflekteer op die leerder se tablet

4. Boeke kan nou aangekoop word. Druk op die 'Browse e-Books' ikoon bo op die bladsy. Begin nou boeke kies - Tik die Titel of ISBN van die boek in en druk 'enter' op die sleutelbord om die boeke maklik te

vind. Kies al die boeke wat benodig word en sodra al die boeke gekies is, kliek op die 'trollie' (bo aan die regterkant van skerm), bevestig dat als reg is, kliek 'Checkout' en volg dan die stappe.

5. Laai/opdateer miEbooks deur die playstore, of op die skool se Wi-Fi deur itsi.oranjemeisies.co.za/unity/apk, maak die toepassing oop en volg die stappe om boeke af te laai. Huidige leerders se boeke sal

aan die onderkant van hul library verskyn. Hul kan slegs 'Tap to Download'

N.B! DIE VOLGENDE METODES VIR BETALING WORD AANVAAR: EFT-, DEBIET- EN KREDIETBETALINGS. KONTANT BETALINGS WORD OOK AANVAAR. (KONTANT SLEGS BETAALBAAR BY BANK)

Page 17: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

2020W

ind

ow

sA

pp

le iO

SC

hro

meb

ooks

An

dro

idm

acO

S

• Enige Mac toestel met die nuutste macOS sagteware geïnstalleer

Het jy ‘n toestel by die huis?Kyk of dit aan die volgende minimum vereistes voldoen:

An

dro

id

Win

do

ws

www.it.siGepubliseer Maart 2019

Let asseblief daarop dat hierdie die minimum vereistes vir ‘n toestel is, vir die miEbooks-toep om te kan werk.

Wil jy ‘n toestel koop vir 2020?Hier is wat jy moet kry:

Ap

ple

iO

S

vir miEbooks

spesifikasiesToestel

1. Ons beveel toestelle aan met genoeg SVT (RAM) om groter e-boeke te hanteer wat wiskundige vergelykings, video’s en ‘n groot aantal prente bevat.

2. ‘n Selfoon word nie aanbeveel as ‘n e-leerinstrument nie.3. As jy slegs miEbooks as ‘n e-leser gebruik, en nie as ‘n e-leerinstrument in jou skool / instellling nie, kan jy ‘n

toestel met 8GB of meer interne geheue gebruik.

• Chromebooks wat die Android Playstore toepassings ondersteun

• Asus Chromebook Flip• Acer Chromebook R11 / C738T• Google Chromebook Pixel (2015)• 16GB interne geheue• 4GB SVT (RAM)

• Vlak 1 Android toestelle (bv. Samsung, Acer, Asus, Sony, LG)

• Quad Core SVE (CPU) met 1.7 GHz verwerkingspoed

• 32GB interne geheue• 4GB SVT (RAM)• Android weergawe 7 of hoër

• iOS 11 of hoër• iPad Mini 2 of nuwer, iPad Air 2

of nuwer of iPad Pro• iPhone 6 of nuwer

• Enige toestel wat Windows 10 ondersteun• 32GB interne geheue• 4GB SVT (RAM)

• Vlak 1 Android toestelle (bv. Samsung, Acer, Asus, Sony, LG)

• Quad Core SVE (CPU) met 1.3 GHz verwerkingspoed

• 16GB interne geheue• 2GB SVT (RAM)• Android weergawe 5.1.1 of hoër

• Tablet of skootrekenaar met Windows 10

• 16GB interne geheue• 2GB SVT (RAM)

• iOS 10 of hoër• iPad 4 of nuwer, iPad Mini 2 of nuwer, iPad Air of iPad Pro• iPhone 6 of nuwer

Page 18: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

[email protected] 012 941 1546

08:00 – 16:00

View

KOOP 2020 E-BOEKE

4 Maak seker dat die korrekte kind gekies is voordat jy die boeke koop.

5 Indien jou skool ‘n boeklys beskikbaar gestel het, kies jou kind se graad.

6 Soek die e-boeke en ADD TO CART:

7 Indien jy meer as een kind het, kies die volgende kind deur op Manage

Dependant te kliek.

Soek die tweede kind se e-boeke

en kliek ADD TO CART.

10 Kies ‘n betalingsopsie en

betaal die rekening. 11 Laai miEbooks af en wag

vir die e-boeke om te

verskyn.

Neem kennis: Dit kan tot 48 uur na die betaling neem voor die e-boeke oopmaak.

2020 E-boek aankope maak 18 November 2019 oop.

1 Besoek die

aanlynwinkel:

store.it.si

2 eken in o egistreer vir 3 jou kind/ers ‘n Store rekening. aan jou rekening.

8 Kliek die winkeltrollie

seker te jy die

orrekte e-boeke gekies het

(in die hoek r

9 Indien jy gelukkig is met die ose

oeke, kliek out.

Page 19: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No
Page 20: C & n SEKONDRE MEISIESKOOL ORANJE€¦ · Onderwêreld - Fanie Viljoen 9781430542896 107.00 Bankbesonderhede Boeke24/7 ABSA Bank INTERNETBETALING (EFT) OF KONTANT BEDRAG Rek. No

Driewerf gegroet onze hulde Oranje!

Hier word gekweekt zo't verstand als de ziel.

Hier zijn wij samen om kennis te garen,

Ach of op ons ook haar lichtstraal eens vieI.

O Alma Mater wij dienen u williglik,

U leven wij, u geven wij

Ons liefd' en kracht met heel ons hart.