c fert aanbieding

15
C FERT

Upload: karen-swanepoel

Post on 23-Jun-2015

131 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Crop production, Fertilizer

TRANSCRIPT

Page 1: C fert aanbieding

C FERT

Page 2: C fert aanbieding

1. PLANTE PRODUSEER NIE TOT HUL VOLLE POTENSIAAL NIE. 2. HOË CO2 VLAKKE BEÏNVLOED PLANTPRODUKSIE. 3. WAAROM KOOLSTOF? 4. KOOLSTOF IS KOOLSTOF IS KOOLSTOF!! 5. WAARDE VAN KOOLSTOF IN KUNSMIS 6. BEMESTINGSPROGRAM

INHOUD

Page 3: C fert aanbieding

Die resultaat waarna ons streef, is om

plante met geballanseerde,

toeganklike voeding optimaal te voed

om sodoende maksimum produksie

van hoë gehalte te behaal sonder om

die omgewing te benadeel.

Page 4: C fert aanbieding

1. PLANTE PRODUSEER NIE TOT HUL VOLLE POTENSIAAL NIE

Die bogenoemde doelwit is nie haalbaar net met plantvoeding nie – ‘n omvattende produksie benadering is nodig. (Grondvoorbereiding, onkruidbeheer, bemesting, saad-/kultivar-/plantmateriaal keuse, besproeiing, plaagbeheer en baie genade).

Suid-Afrika se mielie- en koring syfers:Mielies Suid-Afrika 2.9 ton per hektaar -14.7%

teenoor wêreld gemiddeldAustralië 5.3 ton per hektaarWêreld 3.4 ton per hektaar

Koring Suid-Afrika 1.8 ton per hektaar - 35.7% teenoor wêreld

gemiddeldAustralië 2.0 ton per hektaarWêreld 2.8 ton per hektaar Van al die faktore wat beperkend kan inwerk op plante se produksiepotensiaal, wil ons net fokus op geballanseerde, toeganklike voeding.

Page 5: C fert aanbieding

2. HOË CO2 VLAKKE BEÏNVLOED PLANTPRODUKSIE Die boonste veiligheidsvlak van CO2 in die atmosfeer vir mense, diere en plante, is 350

dpm. Vanaf 1988 is die CO2 vlak al reeds bo 350 en het nog nie weer onder dit gekom nie.

Die CO2 vlak in die atmosfeer was in Augustus 2010 op 388 en styg steeds.

CO2 is die hoof bron van koolstof wat plante omskakel om organiese verbindings te vorm.

Dit is ‘n bekende feit dat hoër CO2 vlakke ‘n bemestingseffek op baie plante het.

Plante se groei kan met tot 30% verhoog word.

Wanneer water ‘n beperkte faktor is, kan alle plante voordeel trek uit hoër CO2 vlakke.

Klimaatsveranderinge, wat hoë CO2 vlakke tot gevolg gaan hê, se negatiewe gevolge gaan baie groter wees as CO2 bemesting.

‘n Twee dekade studie wat pas in die reënwoude van Panama en Maleisië voltooi is, het bevind dat indien temperature daar met 1°C styg, boomgroei met 50% verminder het.

Page 6: C fert aanbieding

3. WAAROM DAN KOOLSTOF?

Vir plante om optimaal te produseer, word voedingstowwe in sekere hoeveelhede benodig.

N (Stikstof) = 15 000 dpmP (Fosfaat) = 2 000 dpmK (Kalium) = 10 000 dpmCa (Kalsium) = 5 000 dpmMg (Magnesium) = 2 000 dpmS (Swael) = 1 000 dpm

Koolstof is dus ‘n noodsaaklike komponent van alle

lewe.

Gronde reg oor die wêreld, is arm aan koolstof

(Gemiddeld 0.05%).

H (Waterstof) = 60 000 dpmO (Suurstof) = 450 000 dpmC (Koolstof) = 450 000 dpm

Een ton koolstof kan 3.667 ton CO2 uit die atmosfeer onttrek.

Page 7: C fert aanbieding

3. WAAROM DAN KOOLSTOF?

CARBON CYCLE

Page 8: C fert aanbieding

3. WAAROM DAN KOOLSTOF?

Soos reeds gesien word baie koolstof deur die blare opgeneem maar faktore soos uitermatige hitte

of koue, blaarsiektes, swak huidmondjie ontwikkeling, ens kan die opname baie beperk.

Koolstof word ook deur die voedingswortels van plante opgeneem indien dit beskikbaar is.

Koolstof is nodig vir die vorming van koolhidrate tydens fotosintese.

Die uiteindelike waarde van kompos, hoender- of beesmis, humien- en fulviensure en selfs

houtskool of steenkoolstof, is die koolstof wat daarin voorkom.

Ons doel is om ‘n goeie kwaliteit koolstof, bekostigbaar

en doeltreffend terug in die grond te kry vir die plant

se gebruik.

Page 9: C fert aanbieding

4. KOOLSTOF IS KOOLSTOF IS KOOLSTOF!!

EIENSKAPPE VAN KOOLSTOF

Koolstof het geen atoom-lading nie maar sy ioon-lading is 2+.

Dit sagste vorm van koolstof is grafiet en die hardste, ‘n diamant.

Die kleur kan wissel van swart tot baie helder.

Koolstof neig om met baie ander elemente te verbind. Letterlik duisende

Een van koolstof se uitstaande eienskappe is sy adsorpsie vermoë. Hoe hoër die vlak van aktivering, hoe hoër die vermoë om te adsorbeer. Later meer hieroor.

Page 10: C fert aanbieding

4. KOOLSTOF IS KOOLSTOF IS KOOLSTOF!!

VERVAARDIGING VAN KOOLSTOF

Koolstof kan uit byna enige iets gemaak word.

Die kwaliteit van koolstof het grotendeels te doen met die vervaardiging daarvan

Koolstof bestaan uit drie komponente: C%, As% en Vlugtige stowwe%

Gewone houtskool sal ‘n C% van 40%-60% hê, ‘n As% van 30%-50% en ‘n Vlugtige stowwe% van +- 10% met ‘n aktiveringsvlak van 150-250 m2/gram.

Hoë kwaliteit koolstof se samestelling sal 95%, 3% en 2% onderskeidelik wees, met ‘n aktiveringsvlak van 500-2000 m2/gram.

Hoe lyk ‘n koolstof molekule en hoe word koolstof geaktiveer?

Page 11: C fert aanbieding

4. KOOLSTOF IS KOOLSTOF IS KOOLSTOF!!

MesoporeMacropore

Micropore

VOORSTELLING VAN ‘N KOOLSTOF MOLEKULE

Page 12: C fert aanbieding

5. WAARDE VAN KOOLSTOF IN KUNSMIS

WAT BETEKEN KOOLSTOF IN KUNSMIS?

In gewone vloeibare kunsmis is die draer van die voedingstowwe, water. In ons produk word die draer ‘n water/koolstof draer.

Koolstof kan nie oplos nie en bly dus in suspensie. Die koolstof molekule (wat net 6 nanometer groot is) of koolstof “clusters”, adsorbeer die opgeloste voedingselemente.

Die koolstof bind maklik met klei in die grond, wat loging van voedingstowwe beperk.

Koolstof beweeg deur die voedingswortels van die plant en dra voedingselemente saam in die plant in.

Page 13: C fert aanbieding

5. WAARDE VAN KOOLSTOF IN KUNSMIS

VERVAARDIGINGSPROSES VAN KUNSMIS

Water word in ‘n tenk gegooi en koolstof word stelselmatig bygevoeg.

‘n Organiese suur word bygevoeg.

Roumateriale word volgens ‘n spesifieke resep bygevoeg terwyl die produk deurentyd gemeng word.

Enkel-produkte word eers gemaak en later volgens die kliënt se spesifieke behoefte, in ‘n mengsel vermeng.

Roumateriale wat gebruik word is: UAN, Ureum, Ammoniumsulfaat, MAP tegnies, KCL, Kaliumnitraat, Kaliumsulfaat, Kalsiumnitraat, Kalsiumpropionaat,

Magnesiumnitraat en Microplex.

Page 14: C fert aanbieding

6. BEMESTINGSPROGRAM

‘n Bemestingsvoorstel kan op versoek van ‘n kliënt gemaak word.

Volledige en op datum inligting verseker ‘n meer akkurate voorstel.

Page 15: C fert aanbieding

HENNIE DU PLESSIS(c) 083 787 0432(e) [email protected]

C FERT