breede valley (june 2016) primary- high schools

8
JUNE 2016 FREE / GRATIS LIKE US ON www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 BREEDE VALLEY Home Health Competitions Recipes Lifestyle School News PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE DUANE VERMEULEN la vie en France NEWS FRESH EGGS NOURISH THE MIND 3 Strips & 1 Dip Reg Meal 39 90 5 Strips & 1 Dip Reg Meal 49 90 It’s f inger licki n good Scan this code with your smartphone and like us on Facebook! V&S VERKOELING & LUGREËLING BK REFRIGERATION & AIR CONDITIONING CC 6 HUGENOTE SQUARE | WORCESTER T: 023 342 0458 E: [email protected] (after hours) 079 936 7099 082 445 0824 WINTER TIME SOUP TIME SIZZLING SOUPS TO KEEP YOU WARM MATRIC FAREWELL TOP TIPS FOR A WONDERFUL EVENING

Upload: awsum-news

Post on 03-Aug-2016

235 views

Category:

Documents

12 download

DESCRIPTION

TRANSCRIPT

Page 1: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools

JUNE 2016 FREE / GRATISLIKE US ONwww.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880

BREEDE VALLEY

Home Health Competitions RecipesLifestyle School News

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

DUANE VERMEULENla vie en France

NEWS

FRESH EGGSNOURISH THE MIND

3 Strips & 1 Dip

Reg Meal3990

5 Strips & 1 Dip

Reg Meal4990

It’sfinger lickin’

good

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

V&SVERKOELING & LUGREËLING BK

REFRIGERATION & AIR CONDITIONING CC

6 HUGENOTE SQUARE | WORCESTER

T: 023 342 0458E: [email protected](after hours)079 936 7099082 445 0824

WINTER TIME SOUP TIMESIZZLING SOUPS TO KEEP YOU WARM

MATRIC FAREWELLTOP TIPS FOR A WONDERFUL EVENING

Page 2: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools
Page 3: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools
Page 4: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools
Page 5: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools

AWSUM NEWS JUNE 2016 Page 5

FOR THE FOODIES

Sizzling soupsTemperatures are dropping, socks are getting thicker

and you’re suddenly finding you need an extra blanket on your bed at night. Winter is here, and it brings with

it more time snuggled up indoors, endless cups of tea and, of course, bowls of steaming soup. There’s no better side for soup than fresh bread, so here’s a round-up of six super soups and the perfect bread

sides to accompany them.

Brrr. The cold is finally really here to stay!

Cheeky broccoli and cheeseSoup: Broccoli and cheese are a heavenly match, and this is a good way to disguise healthy green vegetables if your family aren’t mad about them. Fry half an onion in a little oil until soft. Add two cups of broccoli, a litre of chicken or vegetable stock and a tin of evaporated milk. Boil until the broccoli is soft, then add a cup of grated cheddar cheese. Blend until smooth. Side: Mix softened butter with grated lemon zest, then spread onto toasted low GI brown bread. Serve with the broccoli soup and enjoy.

Smoky bacon and beanSoup: The best thing about this soup is that you can make it with items from your kitchen cupboard or freezer. Simply fry a few rashers of chopped bacon until crispy. Add a tin of Italian tomato and onion mix and a tin of butter beans. Side: Make herbed garlic butter by mixing together soft butter, one chopped garlic clove and some dried herbs. Spread this mixture onto slices of low GI white bread and then grill until crispy and golden. Dunk the garlic bread into the soup for a hearty meal that’ll warm anyone up from the inside.

Tummy-filling sweetcornSoup: This soup is a great way to use up leftover roast chicken pieces. Fry two chopped potatoes and one onion in a little butter, then add a tin each of creamed sweetcorn and whole kernel corn (drained). Add a can of cream of chicken soup, a dash of milk and any leftover chicken, chopped into small pieces. Side: While the soup bubbles away, toast a few slices of low GI crushed wheat brown bread, top with grated parmesan and grill until the cheese has melted into the bread. Serve the soup when the potatoes are completely soft, with a healthy portion of parmesan toasts.

Hearty veggie noodleSoup: If you have odds and ends of vegetables in your fridge, you can whip up this soup for almost nothing. Fry one onion a little oil, then add chopped carrots, celery and courgettes. Add two tablespoons of tomato paste and two cups of vegetable stock to the mixture. Bring to the boil, then add two cups of short pasta (macaroni, penne, fusilli or shells) and cook until the pasta is al dente. Side: To serve with the soup, cut slices of toaster white bread into cubes, sprinkle with olive oil and salt, then roast in the oven until crispy. Sprinkle the homemade croutons into noodle soup just before serving – scrumptious!

T&Cs apply. Valid at this restaurant only. Price inclusive.

conjunction with any other promotion. The visuals are fordescriptive purposes only.

STUDENTMILKSHAKE DEALLIME, STRAWBERRY, CHOCOLATE & BUBBLEGUM

REGULAR R15.00Valid 2-5pm Monday to Friday.

Worcester 023 347 1827

Hoogstraat 63C, Worcester

Johan AgenbagSenior Finansiële

Beplanner

Gert vd VyverFinansiële Beplanner

Gerhard du ToitSenior Finansiële

Beplanner

Philip BarnardFinansiële Adviseur

Laurika FourieFinansiële Adviseur

Erik du PlessisFinansiële Adviseur

André vd VyverKorttermyn- versekering

Lindie SteenkampKorttermyn- versekering

Yvette AshleyKorttermyn- versekering

Verifin BlouSter Finansiële Adviesdienste023 347 [email protected]

As ’n ouer is jou kinders jou alles. Jy is bekommerd oor hul veiligheid, maar ongelukkig kan jy hulle nie van alles beskerm nie. Jy kan klein seerplekkies sommer beter soen, maar nie ernstige siektes nie. As jou kind ernstig siek raak of beseer word, is geld die laaste ding waaroor jy jouself wil bekommer. Daarom het ons die Kind: Siekte- en Beseringsvoordeel ontwikkel. Dit kan ’n enkelbedrag van tot R1m vir 81 kindersiektes en -beserings uitbetaal. Vir slegs R35 per maand kan jy ongeveer R300 000 se dekking uitneem. Kontak ons, jou Sanlam Finansiële Adviseurs, by VeriFin BlouSter Finansiële Adviesdienste.

Want ‘n soentjie kan dit nie altyd beter maak nie.

Sanl

am is

‘n G

elis

ensi

eerd

e V

ersk

affer

van

Fin

ansi

ële

Die

nste

.

Shop 125, Mountain Mill Shopping Centre Mountain Hill Drive, WorcesterTel: 023 347 6623

[email protected]

124Pizza

FROM

Page 6: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools

Page 6 AWSUM NEWS JUNE 2016

LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) [email protected]

VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) [email protected]

LandsdiensBaie geluk aan Tanika Crafford, Zindi van Zyl, Joshua Blacklaws, Henrè Coetzee (reserwe) en Lynn-Mari Stemmet (reserwe) wat gekies is om aan die Nasionale Landsdienskamp deel te neem.

Gr. 2’s besoek KleinplasieOp Woensdag, 18 Mei het die Gr. 2-klasse Kleinplasie op Worcester besoek. Hulle het meer geleer van plaasdiere. Die leerders het die hoenders kos gegee en elkeen het ‘n beurt gekry om donkiekar en donkie te ry. Om mee af te sluit, het hulle met die treintjie gery en piekniek gehou.

Gr. 6-kamp te JonkershoekDie gr. 6-leerders het hierdie jaar by Jonkershoek (Stellenbosch) gaan kamp van 25 tot 27 Mei. Die weer het mooi saamgespeel en die kampers het hulleself geniet. Laasgenoemde, tesame met al die leersame aktiwiteite, slange en grillerige spinnekoppe, het dit vir die kampers ‘n onvergeetlike en prettige ervaring gemaak.

WintersportdagRVS se jaarlikse Wintersportdag het op 28 Mei plaasgevind.

Gr. R-groentetuinGr. R se groentetuin het vir seker die mooiste voëlverskrikkers in die hele land?

Eseltjiesrus DonkieplaasRVS se Pre-primêre klasse besoek jaarliks Eseltjiesrus Donkieplaas.

Suid-Afrikadag gevierGr. R se Suid-Afrikadag is gevier met stokbrood braai, lekker eet en vet pret.

LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) [email protected]/

Cravenweek en BolandOns is sommer baie trots op die drie 0.13-leerders wat gekies is vir die volgende spanne: Nayren Solomons is gekies vir die Boland Rugby XV, Juanita Erasmus is gekies vir die Wynland Netbalspan en Coetzee le Roux is gekies vir die Boland Cravenweek Rugbyspan.

JukskeiDie span dogters is almal baie goeie Jukskeispelers. Hulle gaan in die vakansie vir Wes-Kaap verteenwoordig in Durban by die Top Schools-kompetisie. Baie sterkte!

VOOR: Mia Scholtz, Anika Everson en Lené Scholtz. AGTER: Jana Wiese en Mekayla Scholtz.

BrandweerOns Gr R-maatjies het bietjie by die Brandweer gaan besoek aflê om te kyk hoe die manne ons help. Ons maatjies het hulle bedank deur vir hulle “energiepakkies” te gee vir al hul harde werk in die gemeenskap.

HB ThomOns hele GF het ‘n heerlike uitstappie gehad na die HB Thom-teater in Stellenbosch.

Page 7: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools

AWSUM NEWS JUNE 2016 Page 7

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL (t) 023 347 0325 (e) [email protected]

Jana in WP A-spanJana Taylor is gekies vir die o.12A Wes-Kaapse netbalspan. Dis ‘n wonderlike prestasie. Ons is verskriklik trots op jou! Baie geluk.

Worcester Gimnasium spog met sewe meisies in die 2016 Wes-Kaap netbalspanne.

VOOR: Joy Fortuin o.18, Corné Havenga o.14 en Mari Pretorius o.14. AGTER : Natalie van der Vyver o.17, Margot Vlok o.15, Ilke Capes o.18 en Leandré Ketch o.15.

UCT Maths CompetitionMari Pretorius won the School Prize for the highest individual mark in the school at the UCT Maths Competition.

Wes-Kaap netbal

WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) [email protected]

Page 8: Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools

Page 8 AWSUM NEWS JUNE 2016

VICTORIAPARK PRIMARY SCHOOL (t) 023 342 0770 (e) [email protected]

DE LA BAT SCHOOL(t) 023 342 2560 (e) [email protected]

HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) [email protected]

LootjieverkopeBaie geluk aan Mecaylan Mouton wat ‘n halwe lam, geskenk deur Victoriapark Slaghuis, gewen het in ons lootjieverkope.

Exam time!Exams are starting and our learners are studying hard to achieve good marks.

Graad 7 TegnologieGraad 7 leerders voltooi hul taak vir kwartaal 2.

Graad 7’s kampGraad 7’s het by Uilensnes hul kamp gehad.

Golden Valley Casino skenkingBaie dankie aan Golden Valley Casino: hul het toiletware aan Boetman se seuns geskenk.

Gehoorapparate- skenkingHierdie groep leerders het gehoorapparate ontvang danksy ‘n skenking van die Kaapse Wynland Distriks Munisipaliteit. Baie dankie vir die verskil wat u in hierdie lewens gemaak het.

RugbyHoërskool Montana se eerste rugbyspan het in die Maart-vakansie aan die Tony Stoops Rugby Festival by Hoërskool Tygerberg deelgeneem. Marco le Roux en Wihan Kogelenberg, skrumskakel en slot, het uitstekend gespeel en is gekies vir die Tony Stoops-uitnodigingspan.

Marco en Wihan gaan die geleentheid kry om einde September 2016 vir tien dae saam met hierdie span Portugal toe te gaan. Hulle gaan teen die top 0/18 spanne in Portugal kompeteer.

Marco le Roux en Wihan Koegelenberg.

Radikale RedenaarsHoërskool Montana leerders neem deel aan die Radikale Redenaars en behaal goud.

Salomé Smith word opgeneem in die Nasionale span en gaan later vanjaar in Gauteng deelneem. Anoesch Vercuil, Johan Müller en Chanel de la Rosa word in die Wes-Kaapse span opgeneem en neem later vanjaar in Kaapstad deel. • Salomé Smith 90% (goud)• Anoescha Vercuil 86% (goud)• Johan Muller 89% (goud)• Chanel de la Rosa 88% (goud)• Suzanne Koen (86%)

VOOR: Salomé Smit, Anoescha Vercuil. AGTER: Chanél de la Rosa, Johan Müller, Suzanne Koen.

Gemini Talentkompetisie Angelika Lippert behaal goud en ontvang twee trofees vir die hoogste in Country en Broadway. Luné Janse van Rensburg behaal goud en ontvang ‘n trofee vir die hoogste punte in Duet Junior.

MusiekteaterPierre Müller verwerf Goud vir die Kategorie Musiekteater 18 jaar en ouer en Aiden Forbes verwerf Goud Plus vir die Kategorie 16 jaar: Eie keuse Klavier.

Aiden Forbes en Pierre Müller.

Junior Eliminator Series-wenner!WG van der Walt, ‘n Graad 8-leerder van Hoërskool Montana, is aangewys as die algehele wenner van die Junior Eliminator Series.

‘n Daaglikse oornag verspreidingsdiens vanuit Worcester beskikbaar. Alle vrag / pakkies wat die Worcester depot in Kronestraat 14 bereik

voor 17:30 kan reeds die volgende dag in Springbok / Plettenbergbaai / Oudtshoorn / Upington / Beaufort-Wes en nog vele meer

dorpe wees.‘n Twee dag diens (aflewerings) is beskikbaar

vir Worcester kliënte.

Kronestraat 14 | Posbus 964 Worcester 6850Tel: 023-3420403 | 023-3421331

Sel nr: 074 153 2557 | Faks: 023-3471451Epos: [email protected]

Angelika Lippert Luné Janse van Rensburg