brainline learning world · 2020. 9. 30. · die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) die res...

15
Breinlyn Graad 3 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 4 Voorgestelde addisionele hulpmidels Items wat u in en om die huis sal vind: Ou tydskrifte Tou 'n Foto van die leerder 'n Stoel 'n Verskeidenheid dose 'n Lei met wit bordkryt of 'n wit skryfbord met 'n wit bordmerker Pritt gom Sand Groot spieël, Groot (liggaamsgrootte) kunspapier (of koerantpapier) Speelgoed: karretjie/pop/ papier vliegtuig 2-D en 3D vorms (kyk by CNA, speelgoedwinkels of maak die vorms uit hout of klei) Balle Mandjie Teeblare Knope Almanak Kerriepoeier Geparste blare Fyngedrukte eierdoppe Wol (verskillende kleure) Sneesdoekies ‘n Papier handdoekrol Foto’s van die familie/gesin Krale en skoenveters ‘n verskeidenheid kruideniersware Tennisbal Klippe/stokkies/blare Eetgerei (messe, vurke, ens) Breekgoed (borde, ens) ‘n Verskeidenheid van houers vir meet bv lepels, eierkelkies, bekers, emmers, Kyk gerus op die webwerf: www.toys4you.co.za, indien u nie sekere items by ‘n winkel kan bekom nie. Improviseer gerus of vervang met bruikbare items, indien u dit nie kan bekom nie. margarienbakkies, ens. ‘n Verskeidenheid van voorwerpe vir verdeling/halvering bv brood, appels, worsies (ook voorwerpe wat nie verdeel kan word nie, soos albasters, koppies, ens) Muntstukke: R5, R2, R1, 50c, ens. Gedroogde kruie Geparste blomme Kossoorte om te weeg bv. Meel, groente, ens. Kleefband Karton eierhouer Strooitjies Broekrek (of bind ou sykouse aan mekaar) Jelliepoeier Saag of skerp mes (leerder moet gehelp word). Items wat u dalk sal moet aankoop: Waskryt HB potlode Kleurpotlode 'n Skêr Verf, verfkwas (Plaka verf) Olie pastelle Papier vir kuns 'n Lei met wit bordkryt of 'n wit skryfbord met 'n wit bordmerker Pritt gom Karton Meetkundige vorms bv. 'n driehoek, sirkel, vierkant ook Logic blokke/koerantpapier 'n Liniaal Telapparate Natrekpapier Dik, wit karton (20 cm X 20cm) Ponal gom Karton vir ‘n “word gesond” kaartjie Verskillende kleure ink/ balpuntpenne A3 kunspapier Kramdrukker Splitpennetjies Unifix (kubusblokke) Boublokke Domino’s Syferlegkaarte Skuifspelde, visstok van tou en magneet Kegels Penbord met pennetjies Hoepels Viltpenne Dik muurpapier en gom en stysel Brainline Learning World

Upload: others

Post on 09-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 4

Voorgestelde addisionele hulpmidels

Items wat u in en om die huis sal vind:

Ou tydskrifte

Tou

'n Foto van die leerder

'n Stoel

'n Verskeidenheid dose

'n Lei met wit bordkryt of

'n wit skryfbord met 'n wit bordmerker

Pritt gom

Sand

Groot spieël,

Groot (liggaamsgrootte) kunspapier (of koerantpapier)

Speelgoed: karretjie/pop/papier vliegtuig

2-D en 3D vorms (kyk by CNA, speelgoedwinkels of maak die vorms uit hout of klei)

Balle

Mandjie

Teeblare

Knope

Almanak

Kerriepoeier

Geparste blare

Fyngedrukte eierdoppe

Wol (verskillende kleure)

Sneesdoekies

‘n Papier handdoekrol

Foto’s van die familie/gesin

Krale en skoenveters

‘n verskeidenheid kruideniersware

Tennisbal

Klippe/stokkies/blare

Eetgerei (messe, vurke, ens)

Breekgoed (borde, ens)

‘n Verskeidenheid van houers vir meet bv lepels, eierkelkies, bekers, emmers,

Kyk gerus op die webwerf: www.toys4you.co.za, indien u nie sekere items by ‘n winkel kan bekom nie. Improviseer gerus of vervang met bruikbare items, indien u dit nie kan bekom nie.

margarienbakkies, ens.

‘n Verskeidenheid van voorwerpe vir verdeling/halvering bv brood, appels, worsies (ook voorwerpe wat nie verdeel kan word nie, soos albasters, koppies, ens)

Muntstukke: R5, R2, R1, 50c, ens.

Gedroogde kruie

Geparste blomme

Kossoorte om te weeg bv. Meel, groente, ens.

Kleefband

Karton eierhouer

Strooitjies

Broekrek (of bind ou sykouse aan mekaar)

Jelliepoeier

Saag of skerp mes (leerder moet gehelp word).

Items wat u dalk sal moet aankoop:

Waskryt

HB potlode

Kleurpotlode

'n Skêr

Verf, verfkwas (Plaka verf)

Olie pastelle

Papier vir kuns

'n Lei met wit bordkryt of

'n wit skryfbord met 'n wit bordmerker

Pritt gom

Karton

Meetkundige vorms bv. 'n driehoek, sirkel, vierkant ook Logic blokke/koerantpapier

'n Liniaal

Telapparate

Natrekpapier

Dik, wit karton (20 cm X 20cm)

Ponal gom

Karton vir ‘n “word gesond” kaartjie

Verskillende kleure ink/balpuntpenne

A3 kunspapier

Kramdrukker

Splitpennetjies

Unifix (kubusblokke)

Boublokke

Domino’s

Syferlegkaarte

Skuifspelde, visstok van tou en magneet

Kegels

Penbord met pennetjies

Hoepels

Viltpenne

Dik muurpapier en gom en stysel

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 2: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 2 / 4

een twee drie vier vyf ses

sewe agt nege tien zero nul

tagtig

vyftien

vyftig

dertien veertien

twintig

dertig

sewentig sestig

honderd negentig

veertig

elf twaalf

sestien sewentien

agtien negentien

duisend

Aan die opvoeder Plak die getalname op karton.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 3: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 3 / 4

100 10 1 800

200 20 2 80

300 30 3 8

400 40 4 900

500 50 5 90

600 60 6 9

700 70 7

Aan die opvoeder Plak die getalle op karton. Vir plekwaardes kan net die tiene en ene gebruik word. Bêre die honderde tot later. Wat is die waarde van 62 in hierdie getal? = 60, ens.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 4: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 4 / 4

Aan die opvoeder Gebruik hierdie kaart vir telaktiwiteite.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 5: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 21

Syfervaardighede Dag 1

Aan die opvoeder

Die oefeninge moet daagliks gedoen word. Evalueer op dag 5.

Syfervaardigheid

Telaktiwiteite: Tel aan en terug met ewe en onewe getalle tot by 100. Elke wiskundeles moet voorafgegaan word deur praktiese werk. Gebruik 'n swart-/witbord vir vinnige antwoorde bv. hersiening van die 2x tafel. Is 78; 13; 53 gelyke of ongelyke getalle?

Gebruik 'n 100 kaart. Bring woordeskat in: horisontaal, vertikaal en diagonaal (skuins). Vra die volgende vrae: "Watter getal is skuins onder 46, vertikaal bokant 82?" ens.

Getalname: Elke dag Flits die woord vir die leerder en neem dit weg. Die leerder skryf die woord op die swart-/witbord. Hierdie woorde is hersiening van Graad twee. Die leerder moet so gou moontlik die woorde spel en teen die einde van die week behoort hy/sy al die woorde te kan spel.

Spelreëls Dag 1 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou Vra aan die leerder om die alfabet neer te skryf. Indien die leerder fouteer, moet die alfabet aangeleer word in alfabetiese volgorde.

Die alfabet bestaan uit klinkers (vokale) en medeklinkers (konsonante). Die volgende letters is klinkers of vokale: a e i o u Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: b c d f g h j k l m n p q r s t v w x z Deur die samevoeging van klinkers (vokale) kan verskeie ander klanke gevorm word naamlik: aa ee oo uu ie oe ou ui eu ei aai ooi eeu oei

Die leerder doen nou Werkblaai S1.1, S1.2 en S1.3 om sodoende vas te stel of die leerder die kort klanke, lang klanke, klanksamevloeiings, dubbelaanvangskonsonante en dubbelslot- konsonante ken. Die leerder moet die klanke hardop lees. Die terapeut moet aanteken watter klanke foutief uitgespreek word sodat die leerder hierdie klanke kan inskerp.

Dag 2 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou Woorde kan saamgestel word wanneer klinkers (vokale) en medeklinkers (konsonante) gebruik word bv. kat k + a + t = kat medeklinker/ klinker/ medeklinker/ konsonant vokaal konsonant Dag 3, 4, 5 en Week 2 Dag 1 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou: Woorde word ook saamgestel wanneer dubbelaanvangskonsonante, klinkers en medeklinkers gebruik word bv. skool sk + oo + l dubbelaanvangskonsonante klinkers (lang klank) medeklinker

Spelreëls

Dit is baie belangrik dat die leerder moet verstaan dat geen woord gebou kan word sonder ‘n klinker of vokaal nie.

Dit is belangrik dat enige probleme wat ondervind word eers reggestel moet word voordat voortgegaan word met die program.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 6: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 2 / 21

Skryf die antwoorde so vinnig as moontlik in. 13 + 2 =

12 + 5 =

10 + 6 =

12 + 6 =

10 + 3 =

11 + 4 =

16 + 0 =

11 + 1 =

12 + 3 =

15 + 2 =

17 + 0 =

10 + 5 =

13 + 4 =

12 + 2 =

15 + 0 =

11 + 3 =

13 + 1 =

12 + 0 =

14 + 2 =

18 + 0 =

11 + 2 =

16 + 3 =

17 + 2 =

14 + 0 =

10 + 7 =

18 + 1 =

10 + 2 =

16 + 2 =

12 + 7 =

10 + 9 =

16 + 1 =

19 + 0 =

13 + 5 =

10 + 8 =

14 + 1 =

10 + 0 =

11 + 5 =

11 + 8 =

10 + 4 =

17 + 1 =

15 + 4 =

15 + 3 =

19 + 1 =

18 + 2 =

15 + 4 =

12 + 3 =

11 + 6 =

12 + 4 =

13 + 0 =

12 + 1 =

14 + 3 =

14 + 5 =

13 + 6 =

Module 1 Syfervaardigheid Dag 1 Spoedtoets

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 7: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 3 / 21

Beantwoord die volgende vrae:

1. Watter getal kom net voor 90? …………………………………………………………….

2. Watter getal kom net na 69? …………………………………………………………….

3. Watter een van die twee getalle 165 of 156 kom eerste vanaf links op die getallelyn voor? …………………………………………………………….

4. Watter een van die twee getalle 336 of 363 is die grootste? …………………………………………………………….

5. Watter getalnaam het 16 versamelings met 10 elemente elk? …………………………………………………………….

6. Wat is die waarde van die 7 in die getal 537? …………………………………………………………….

7. Hoeveel honderde is in die getal 179? …………………………………………………………….

8. Watter getal is 1 minder as 190? …………………………………………………………….

9. Watter getal is 2 meer as 249? …………………………………………………………….

10. Vind die grootste getal wat met die syfers 1 en 8 geskryf kan word. …………………………………………………………….

Module 1 Woordprobleme Dag 1 Los probleme op

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 8: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 4 / 21

Module 1 Doen gemengde somme Dag 1 Los probleme op

Skryf die getalle vir:

Tweehonderd drie-en-veertig

Agthonderd en elf

Sewehonderd en vyf

Skryf die waarde van die onderstreepte getalsimbole.

683

177

233

159

603

204

76

9

100

400 + 60 + 9 =

50 + 3 + 200 =

100 + 40 + 1 =

8 + 500 + 10 =

1 meer: 18

1 minder:

1

10 meer:

10

10 minder:

20

100 meer:

100

100 minder:

901

49

99

99

180

210

800

159

140

0

60

20

620

111

301

495

300

6

983

Skryf die gelyke getalle tussen 15 en 25.

____, ____, ____, ____, ____

Skryf die onewe getalle tussen 18 en 38.

____, ____, ____, ____, ____, ____, ____, ____, ____, ____

Werk die volgende somme uit:

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 9: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 5 / 21

Module 1 Doen gemengde somme Dag 1 Los probleme op

Vul die weggelate getalle in.

0, 2, ____, 6, ____, ____, 12, ____, ____, 18, ____, ____

13, ____, 19, ____, 25, ____, 31, 34, ____, ____, ____, ____

370, 380, ____, ____, 410, ____, ____, ____, ____, ____

Voltooi:

6 + 8 =

7 + 11 =

18 + 9 =

9 +

= 15

17 +

= 23

+

= 19

63 + 26 =

23 + 74 =

18 + 23 =

Ek het vier vriende. Elke vriend moet 3 lekkers kry. Hoeveel lekkers het ek nodig?

___________________

My onderwyser het 12 leerders in 'n groep. Elkeen het 3 boeke. Hoeveel boeke is daar?

___________________

Daar is 18 skape. 2 kom by, dan nog 11. Hoeveel skape is daar altesaam?

___________________

Mnr. Vos het 53 lekkers. Hy gee 20 vir soet kinders. Hoeveel lekkers bly oor?

___________________

Ek het 12 lekkers. Ek deel dit met 2 vriende. Hoeveel lekkers kry ons elkeen?

___________________

Verdubbel hierdie getalle:

13 ______ 20 ______ 32 ______ 110

Halveer hierdie getalle:

18 ______ 102 ______ 50 ______ 150 ______

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 10: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 6 / 21

Module 1 Ken plekwaardes Dag 1 Maak plekwaardes waar

Plekwaarde speletjie

Sny hierdie syferkaarte uit:

6

3

4

8

Plaas die kaarte om die sin waar te maak.

is kleiner

as

Kan jy al twaalf maniere doen? Werk elke keer die verskil uit.

Wat is die kleinste verskil? ______________________

Wat is die grootste verskil? _____________________

Probeer weer met vier verskillende getalle.

Watter begingetalle sal jou die grootste verskil gee?

______________________________________________

is kleiner

as

34 36 38 43 46 48

63 64 68 83 84 83

Moontlike antwoorde:

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 11: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 7 / 21

Module 1 Skryf diktee en spelwoorde Dag 1

Aan die opvoeder Druk hierdie blaai uit. Evalueer op Dag 5. Hierdie woorde en diktee moet elke dag geoefen word. Maak gebruik van flitskaarte en witborde om woorde te skryf en te lees. Op Dag 5 moet die bladsy op die stippellyn geknip word voordat die woorde aan die leerder/s voorgelees word. Die leerder skryf dan die toets waarna dit deur die opvoeder geëvalueer word.

Spelwoorde:

Diktee:

Spelwoorde Slang frats; stamp; arms; strand; krans; skraps; plank snags; smart; straf ; flank; glans; brand; drank; dwang langs; kwarts; dwars; spalk Diktee Ons stap al langs die strand. Kinders bou kastele terwyl ander allerhande speletjies speel. Die branders lawaai en die seevoëls duik af om 'n vissie te vang.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 12: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 8 / 21

Module 1 Skryf maklik Dag 1 Oefen om die letter n te skryf

Oefen om die letter n te skryf. Voltooi die rye.

Skryf daarna die sinne oor.

Eenheid 1: Ek: Handskrifvaardighede/Visuele Diskriminasie/ Fyn motoriese bewegings

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 13: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 9 / 21

Verander hierdie sinne na vraagsinne.

1. 'n Pofadder is een van die mees gevreesde soort slange.

____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 2. Atlete kry dikwels krampe in hulle bene wanneer hulle lang afstande hardloop.

____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 3. Slegs 'n kwart van die appels wat gepluk is kon gebruik word.

____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 4. Na die ernstige motorongeluk was albei sy arms in gips.

____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 5. By die afgelope popkonsert was die klank oorverdowend. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 6. Omdat die motor swart is, kan 'n mens die stof baie maklik raaksien.

____________________________________________________________ ____________________________________________________________

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 14: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 10 / 21

Naam: ………………………………………................................. Geboortedatum: 20 …../…../….. Toetsdatum: 20……../…../…… Die leerder lees die volgende klanke hardop.

Eenheid 1:Ek:Visuele Diskriminasie

Werkblaai: S1.1

aa b ee a p

d oo u j f

ie g i w ui

k oe l m y

ei n v e h

uu o r s eu

t y ou c q

x b p d z

ooi eeu aai oei

Klanke foutief gelees:

__________________________________________________ __________________________________________________

Module 1 Lees van klanke vir evaluering Dag 1 Herken enkelkonsonante en vokale

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 15: Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: ... watter klanke foutief uitgespreek

Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 11 / 21

Module 1 Lees van klanke vir evaluering Dag 1 Herken dubbel- en tripple- aanvangskonsonante

sk- pl- bl- kn- dw- vr- fl-

tr- sm- br- sw- kl- tj- gh-

sn- gr- sj- dr- sl- kr- st-

gl- kw- wr- fr- pr- tw- fn-

sp- vl- ghr- skr- spl- spr- str-

Klanke foutief gelees:

_________________________________________________________ _________________________________________________________

-ds -rg -rf -lp -rn -nd -lt

-rs -ks -rp -nk -nt -fs -bs

-ld -lg -ns -rk -lf -ng -rm

-ls -rd -ps -ts -lm -st -rt

-lk -sp -mp -sk -mps -ngs -rfs

-rts -lks -nds -nks -nts -rst -rms

-rps

Klanke foutief gelees:

_________________________________________________________ _________________________________________________________

Naam: ………………………………………................................. Geboortedatum: 20 …../…../….. Toetsdatum: 20……../…../…… Die leerder lees die volgende klanke hardop.

Werkblaai: S1.2

Werkblaai: S1.3

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld