bolandmedia jobbingwn 20140626

4

Upload: hermanustimes

Post on 31-Mar-2016

221 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Bolandmedia jobbingwn 20140626

TRANSCRIPT

Page 1: Bolandmedia jobbingwn 20140626
Page 2: Bolandmedia jobbingwn 20140626

WEN KAARTJIES NA TYGERVALLEI SE KIDZ SKOUSPEEL: As jy gedink hetdit gaan gekompliseerd wees om die jongspan gedurende die reënerige, winter­skoolvakansie te vermaak, dink weer! Tygervallei­sentrum bied hierdie winter va­kansie ‘n vermaaklike, prettige skouspeel aan wat alle kinders sal geniet. DinkSkouspel, maar in ‘n junior formaat. Sluit aan by ons gasvrou, die Prinses vandie Vallei vir ‘n magiese produksie, wat verseker is om elke kind se fantasie in ‘nwerklikheid te omskep. Lollos en Lettie, Tjiff & Tjaff, Liewe Heksie en Tygervalleise eie tiere, Tom en Tina; almal saam op een verhoog. Met so ‘n spog­produksieonder een dak, voel dit amper soos Kersfees in Julie. Die volgende datums en tyeis geskeduleer vir die 65­minuut produksie in die Tygervallei Arena:•Vrydag, 11Julie om 18:00.•Saterdag, 12 Julie om 10:00 en 13:00. •Sondag, 13 Julie om14:00. Om te verseker dat ons soveel moontlike gesiggies sien by die produksie,het ons plek gemaak om 620 kykers per vertoning te akkommodeer. Kaartjies salteen R75 elk verkoop word en sal beskikbaar wees by Computicket. *Kinders on­der die ouderdom van een sal die vertoning gratis kan kyk, mits die kind op dieouer se skoot sit. Weens beperkte spasie sal geen stootwaentjies toegelaat wordnie. Geniet kindervermaak op sy beste dié Julie wintervakansie by Tygervallei­sentrum. Vir meer inligting, besoek www.tygervalley.co.za. Vir kaartjie­aankope,besoek gerus online.computicket.com. ‘n Enjoy Winederous­leser kan twee kaart­jies wen na dié skouspeel. Beantwoord slegs dié maklike vraag. Waar word dieKidz Skouspeel aangebied? SMS jou antwoord na 33679. SMS­koste beloopR1,50. Die wenners sal gebel word.

WEN DU TOITSKLOOF SE NEBBIOLO EN TUNNEL WYNE: Nebbiolo is nie ‘n druifwat aan baie Suid­Afrikaners bekend sal wees nie, en tog geniet die wyne wat van hier­die kultivar gemaak word baie gewildheid in hul tuisland, Italië, veral in die noordelikePiedmont­streek. Die naam van druif is vermoedelik afkomstig van die Italiaanse woordnebbia, wat mis beteken. Ironies genoeg is mis ‘n weerverskynsel wat die inwoners vandie Rawsonville­omgewing, waar Du Toitskloof Kelder geleë is, baie goed ken. Die DuToitskloof Dimension Nebbiolo word gemaak van slegs 20 ton druiwe uit wingerde opdie produsenteplaas Dagbreek. Dié plaas is net ‘n klipgooi van die kelder geleë. Die kul­tivar is berug daarvoor dat dit moeilik reis buite Europa en uitdagend kan wees om teverbou, daarom is dit nie verbasend nie dat Du Toitskloof een van slegs twee kelders inSuid­Afrika is wat tans Nebbiolo as enkelkultivarwyn produseer. Wynmakers sukkel wel­iswaar soms om voldoende kleur uit die rooiswart Nebbiolo­druif te kry, maar danksykoue maserasie en die gebruik van roterende wyntenke, kry die Du Toitskloof­wynmaak­span dit reg om die maksimum kleur en geur uit die druiwe te ekstraheer. Die eindpro­duk is ‘n baie aromatiese wyn, met ‘n mooi blomagtige neus wat herinner aan viooltjies,en volop sappige bessiegeure op die palet. Getrou aan sy Italiaanse herkoms, is die DuToitskloof Dimension Nebbiolo ‘n uitstekende pasmaat vir pasta en pizza, maar ook ewetuis langs die braai saam met geroosterde vleisdisse. Die wyn is reeds met verskeieplaaslike en internasionale toekennings bekroon, en die 2010­oesjaar wat tans in diehandel beskikbaar is, is net so fluweelsag soos sy voorgangers. Drie gelukkige Enjoy Wi­nederous lesers kan elk ’n kis Nebbiolo en ’n kis tunnel wyn wen. Beantwoord diémaklike vraag: Uit hoeveel kuierwyne bestaan die Tunnel­reeks? SMS jou antwoord na33679. SMS­koste beloop R1,50. Die wenners sal gebel word.

WEN ‘WINTER PLATTER’ VIRVIER BY WATERKLOOF: Viervriende kan ’n Winter Platter byWaterskloof Wynlandgoed wen diéwinter. Waterkloof Wynlandgoed seedele Healey’s Stadig VerouderdeCheddar het sy staal by die 2014Wêreld Kampioenskap­Kaaskompe­tisie in die Verenigde State vanAmerika (VSA) gewys, toe dit in diealgehele tweede plek van die Ron­de Cheddar­kategorie die land senaam hoog gehou het. Om jou Wa­terkloof Winter Platter te bespreekof vir meer inligting oor die landgoed, skakel Waterkloof by021 858 1292; epos [email protected] of besoekwww.waterkloofwines.co.za. Beantwoord hierdie maklikevraag? Watter ete kan deur vier vriende gewen word byWaterkloof? SMS jou antwoord na 33679. SMS kos R1.50.Die wenner sal gebel word.

Page 3: Bolandmedia jobbingwn 20140626

BESOEK DIE HERMANUS WYN- EN VOEDSELFEES: Wine Village is trots omdie sewentiende Hermanus Wyn­ en Voedselfees aan te bied op 8, 9 en 10Augustus. Die Elgin tot Elim wynstreek produseer van die mees gesogte wyne inSuid Afrika en lesers word genooi om te kom proe en hul gunstelinge te ontdek.Toegang tot die Kos Markiestent is gratis, terwyl die toegang tot die Wyntent, metmeer as 300 wyne om te proe, R120 is. Dit sluit ‘n wyngids en ‘n wynglas in. Daaris ’n spesiale area waar die kinders gratis vermaak word terwyl mamma en pappadie wyne ontdek. Al die wyne word teen kelderdeur­pryse verkoop. Besoekwww.hermanuswineandfood.co.za vir meer inligting.

Enigewyn by diewinter­galjoen

Dis winter, en dit is koud en grys. Diemeeste mense dink aan kaggels enverekomberse,maarmy gedagtes isby ysige seewater wat skuimendteenrotsebreekendeursloepebruis.Want dit is waar ek wil wees, agterdie galjoen aan.

Is daar ’n meer Suid­Afrikaanse vis as diegaljoen? Klein en rond, maar hardekwas envreesloos soos hy deur die vlak, onrustige wa­ter swem op soek na sy mossel, wurm of rooi­aas. Niks kan hom keer nie, en hy pak diegrootste branders en skerpte rotsgangetjiesaan met ’n kort wip van sy dik stert en ’n flapvan sy kieue.Tot hy aan jou hoek byt, natuurlik, en die

vis dan joune is. Galjoen, die koning van ko­nings as dit by ’n braaivis kom.Die galjoen se ryk, pêrelwit geaarde vleis

en sy brosgebraaide vetterige vel maak ook’n wynlus soos min wakker, en dit is nou eenvis wat hom nie aan enige reëls oor kos­en­wyn­kombinasies steur nie. Daardie uniekegeure van see, skulpvis, vet en braai­rook leenhom tot ’n diverse spul wyne wat vra om dielymerigheid uit jou mond te spoel.Geemy ’nongehouteChardonnay, soos van

GlenCarlou indiePaarlofGoudini­kelderbui­te Rawsonville. Die koning vanwitwyne word hier houtloos ver­pak in ’n fris, vars en sitrusgeurigekleed wat ’n ideale vars en skoonsmaak as die opperste komple­ment aan die galjoen opdra.Aangesien ek persoonlik nie te

lief is vir sooibrand nie, is Sauvig­non Blanc selde my ding. Tog kanek nou­en­dan aangetref wordwaar die nootvaste skerp geurevan ’n Diemersdal of SpringfieldSauvignon Blanc my perfek­ge­braaide galjoen afspoel. Die­mersdal, in Durbanville, se weer­gawevanhierdiewynhet krui­ag­tige trekke wat die vis nogal goedaanvul, terwyl die Springfield Lifefrom Stone ’n rapsmeer perske engroenvy in hom het. Terloops, dietwee plase sewynmakers – naam­lik Thys Louw en Abrie Bruwer, ishengelaars van formaat, en ek isbereidom’n100 mFireline teweddat hul Sauvignon Blanc­styledeur hul liefde vir galjoen geïnspi­reer is.

O,maarwatvan ’nvonkelwyn,wantverdiendie vangs van ’n galjoen darem nie ’n ietsievan ’n selebrasie nie? Graham Beck maak ’nMéthode Cap Classique (natuurlik, bottelge­gis) uit Chardonnay en noem dit Blanc deBlancs. Die wyn is koel, en skuim soos ’n Blom­bos­brander as hy in jou glas val. Die geurevan amandel, beskuitjies en botter word geligdeur die lewendige lagie borrels. Ja, dink eknou, dit is ’n rojalewyn, hierdieGrahamBeck,en iets wat ’n vet winter­galjoen verdien.Daar is net een man liewer vir ’n galjoen

as ek, en dit is Johann Krige van Kanonkop.Daarommoetmens in dieselfde asemverstaandat ’ngroot rooiwynook lieflikegewydegesel­skap vir onse vis is.Kry die Kanonkop Kadette­rooiversnit, wat

sag en vol bessies is danksy die Pinotage­kom­ponent. Maar ek gaan eerder groot, die PaulSauer 2009. Hierdie Bordeaux­versnit, waar­in Cabernet Sauvignon die hoofkitaar slaan,is ’nwynvanwêreldgehalte. Jyproedieaarde,die fynbos van Simonsberg, die suid­oos windwat diewingerde indie somer looi endie sagtekoel reën wat op die wingerde se diep klei­gronde val. Drink dit saam met die galjoense kop of die ryk pensgedeelte, en wees dank­baar vir die geskenke wat die natuur gee omjou soos ’n koning te laat voel.

Emile Joubert is ’n genieter van wyn, iets waarmee hyheeldag werk as wynbemarkerskonsultant en ­skrywer.

AMAZING RACE BRINGS WINELANDS TO LIFE: The first annual Enjoy WinederousAmazing Wine Race will take place at 25 wineries around Stellenbosch and Paarl onSaturday 9 August. Starting off and ending at Koelenhof Wine Cellar, this exciting eventpits the skills of teams of four against a range of wacky tasks the participating winerieshave created. Tasks range from educational wine pairings, a wine quiz, wine blendingand identifying certain wine varietals; to physical tasks like barrel rolling, a cellar treas­ure hunt and boules – to name a few. Teams are timed on the duration of each task andthe team that completes their tasks quickest, is the winner of their “route”. “Teams areNOT timed on their travel time between wineries and a designated driver per vehicle ischosen so that we promote responsible wine consumption. Drinking and driving is nottolerated. All teams will also be advised to make use of the services of Goodfellas, whois sponsoring some of the activities,” says organiser Bjorn van Oort of CVO Marketing.Although perfect for a corporate or team­building exercise, a group of friends can haveas much fun competing informally against each other! The entry fee is R1 800 per teamof four, which includes morning coffee and a briefing session, the team kits, all the tast­ings and entertainment for the day as well as entry for the prizes and the prize­givingdinner. A percentage of the profits raised will be donated to local charity organisation,Pets as Therapy. More information about the good work they do can be viewed atwww.pat.org.za. Teams can book their places or find out more by contacting Björn vanOort at [email protected] or 021 981 0216 during office hours.

Join EnjoyWinderous’s Amazing Race

Tjeers

Page 4: Bolandmedia jobbingwn 20140626