bloemskou 2018 - program - agriorbit.com · spesiale prys van r150 vir onbeperkte ritte tot 20h00...

3
BLOEMSKOU 2018 - PROGRAM progafr2018/q Hoof Vermaak Program (Coca Cola verhoog) Donderdag, 26 April, 2018: - Mej Bloemskou en Mej Tiener Bloemskou met Lloyd Cele as gaskunstenaar (19: 00-21: 00) Vrydag, 27 April 2018: - Klikkerland(10:00), Kindersorg poppekas (11:00 Clover verhoog), Rooikappie, (12:00), Zoemba, (16:00), Kleine Mej Bloemskou & Little Miss Daisy (18: 00-19: 00); Arts & Culture kunstenaar (19:30 Clover verhoog) Saterdag 28 April 2018: - Bloem Classic 2018 (Liggaamsbou kompetisie) (17:00-22:00); Talent Search semi finale (16:00-18:30 - Clover Verhoog), Brian Capper motorfiets waagtoertjies (10:00 & 13:00, Clover verhoog) Sondag 29 April 2018: - Soweto String kwartet (12:00 & 15:00), Con Cracia (13:30), Baster & Bella (13:30, Clover verhoog), Brian Capper motorfiets waagtoertjies (10:00 & 13:00, Clover verhoog) Maandag, 30 April 2018: - Lollos (10:00), Jakkie & le Roux maak kos en musiek (12:00), Computicket "Talent Search" Finaal (18: 00-20: 00 Clover verhoog), Jakkie Louw en orkes (19:00), Arts & Culture kunstenaar (20:00 Clover verhoog) Dinsdag 1 Mei 2018: - Dans marathon deur plaaslike dansskole (09: 00-19: 00), Freshlyground (19:00) Woensdag, 2 Mei 2018: - Jo Black (19:30), Arts & Culture kunstenaar (18:00) Donderdag 3 Mei 2018: - Snotkop (19:00) Vrydag, 4 Mei, 2018: - Brian Capper motorfiets waagtoertjies (13:00 & 17:00, Clover verhoog), Ovaalbaan wedren (20:00 – 23:00), Karen Zoid (19:00), Arts & Culture kunstenaar (20:30) Saterdag 5 Mei, 2018: - SANDF demo (10:00-12:00, Vertical Signs arena), Brian Capper motorfiets waagtoertjies (13:00 & 17:00, Clover verhoog), Monster trok vertoning (17:00, Vertical Signs arena), Monster trok saamry - publiek (12:30 – 21:00, Vertical Signs arena), Beauty & the Beast (Caroline & Fatman) (19:00 Clover), SANDF Kroonstad orkes (18:00), DJ Major League (19:30) & Nokwazi (20:30) **Nog bevestig word Daaglikse hoogtepunte wat nie misgeloop moet word nie! 4x4 hindernisbaan SANDF demonstrasies – 11:00 op 27/28/30 April & 1/4/5 Mei Militêre uitstallings deur SANDF vanaf hoofhek 2, demostrasies, prag uitstallings en hindernisbaan Kinder oppas- en speel area deur Bloem Fun Centre aan agterkant van Tulipsaal “Mini Rush” ekspo deur Designersink met ‘gaming’ kompetisie, informele ‘gaming’ en uitstallers – Banketsaal TBC Wol baal dra kompetisie- 26 April 2018, BKB kleinveekompleks – 13:00 Bottermaak demonstrasie- @ Padstal op 29 April (10:00 & 12:00), 30 April (14:00 & 16:00) en 1 Mei (10:00 & 12:00) deur Idder Delight ‘Stringcheese” maak demonstrasie- @ Padstal op 29 April (11:00), 30 April (15:00) en 1 Mei (11:00) deur Idder Delight Buiteplaas “petting zoo” met ’n verskeidenheid diere Nasionale Jack Russell skou – 28 April 2018, Hoofbeesring – 10:00 Nasionale Boerwindhond skou – 27 April 2017, Hoofbeesring – 10:00 Padstal uitstallings daagliks Skeer demonstrasies 30 April – 4 Mei (10:00 – 16:00), Brei demonstrasie 27 April & 2 Mei vanaf 10h00-15h00. Pretpark – koop kaartjies VOOR 26 April 2018 @ 25% of 50% afslag, www.computicket.co.za. “OVK Back to Back marathon” - Skeer, spin & brei demonstrasie op 28 April 2018, (09:00 – 15:00) Suiwelprodukskou – Aansoeke sluit 28 Februarie 2018 vir verskeie suiwelprodukte inskrywings. Kreatiewe Handwerk Afdeling– grootste in SA, ±2949 inskrywings. Demonstrasies – weef, laslap & kwiltwerk, kreatiewe breiwerk. Aansoeke sluit 28 Maart 2018. Demonstrasies: Klos kant - ? April & ? Mei (10h00-15h00), Weef en Spin – ? Mei (10h00-13h00), Brei – 1 Mei (10h00-15h00). Vodacom treintjie met roete op skougronde. Kaartjies @ R10 elk sluit gratis roomys in. Die Ark – uitstalsaal met wilde voëls, hoenders, kouvoëls, sierduiwe, konyn boerdery, uitstallings Mangaung brandweer, dieretuin, modeltreintjies & Pantserskool museum

Upload: dinhtram

Post on 08-Nov-2018

223 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BLOEMSKOU 2018 - PROGRAM - agriorbit.com · Spesiale prys van R150 vir onbeperkte ritte tot 20h00 op Woensdag 2 Mei 2018 en Donderdag, 3 Mei 2018 – kaartjies aanlyn, verkope by

BLOEMSKOU 2018 - PROGRAM

progafr2018/q

Hoof Vermaak Program (Coca Cola verhoog) Donderdag, 26 April, 2018: - Mej Bloemskou en Mej Tiener Bloemskou met Lloyd Cele as gaskunstenaar (19:

00-21: 00) Vrydag, 27 April 2018: - Klikkerland(10:00), Kindersorg poppekas (11:00 Clover verhoog), Rooikappie, (12:00),

Zoemba, (16:00), Kleine Mej Bloemskou & Little Miss Daisy (18: 00-19: 00); Arts & Culture kunstenaar (19:30 Clover verhoog)

Saterdag 28 April 2018: - Bloem Classic 2018 (Liggaamsbou kompetisie) (17:00-22:00); Talent Search semi finale (16:00-18:30 - Clover Verhoog), Brian Capper motorfiets waagtoertjies (10:00 & 13:00, Clover verhoog)

Sondag 29 April 2018: - Soweto String kwartet (12:00 & 15:00), Con Cracia (13:30), Baster & Bella (13:30, Clover verhoog), Brian Capper motorfiets waagtoertjies (10:00 & 13:00, Clover verhoog)

Maandag, 30 April 2018: - Lollos (10:00), Jakkie & le Roux maak kos en musiek (12:00), Computicket "Talent Search" Finaal (18: 00-20: 00 Clover verhoog), Jakkie Louw en orkes (19:00), Arts & Culture kunstenaar (20:00 Clover verhoog)

Dinsdag 1 Mei 2018: - Dans marathon deur plaaslike dansskole (09: 00-19: 00), Freshlyground (19:00) Woensdag, 2 Mei 2018: - Jo Black (19:30), Arts & Culture kunstenaar (18:00) Donderdag 3 Mei 2018: - Snotkop (19:00) Vrydag, 4 Mei, 2018: - Brian Capper motorfiets waagtoertjies (13:00 & 17:00, Clover verhoog), Ovaalbaan

wedren (20:00 – 23:00), Karen Zoid (19:00), Arts & Culture kunstenaar (20:30) Saterdag 5 Mei, 2018: - SANDF demo (10:00-12:00, Vertical Signs arena), Brian Capper motorfiets waagtoertjies

(13:00 & 17:00, Clover verhoog), Monster trok vertoning (17:00, Vertical Signs arena), Monster trok saamry - publiek (12:30 – 21:00, Vertical Signs arena), Beauty & the Beast (Caroline & Fatman) (19:00 Clover), SANDF Kroonstad orkes (18:00), DJ Major League (19:30) & Nokwazi (20:30)

**Nog bevestig word

Daaglikse hoogtepunte wat nie misgeloop moet word nie! 4x4 hindernisbaan SANDF demonstrasies – 11:00 op 27/28/30 April & 1/4/5 Mei

Militêre uitstallings deur SANDF – vanaf hoofhek 2, demostrasies, prag uitstallings en hindernisbaan

Kinder oppas- en speel area deur Bloem Fun Centre aan agterkant van Tulipsaal

“Mini Rush” ekspo deur Designersink met ‘gaming’ kompetisie, informele ‘gaming’ en uitstallers – Banketsaal TBC

Wol baal dra kompetisie- 26 April 2018, BKB kleinveekompleks – 13:00

Bottermaak demonstrasie- @ Padstal op 29 April (10:00 & 12:00), 30 April (14:00 & 16:00) en 1 Mei (10:00 & 12:00) deur Idder Delight

‘Stringcheese” maak demonstrasie- @ Padstal op 29 April (11:00), 30 April (15:00) en 1 Mei (11:00) deur Idder Delight

Buiteplaas “petting zoo” met ’n verskeidenheid diere

Nasionale Jack Russell skou – 28 April 2018, Hoofbeesring – 10:00

Nasionale Boerwindhond skou – 27 April 2017, Hoofbeesring – 10:00

Padstal uitstallings daagliks Skeer demonstrasies 30 April – 4 Mei (10:00 – 16:00), Brei demonstrasie 27 April & 2 Mei vanaf 10h00-15h00.

Pretpark – koop kaartjies VOOR 26 April 2018 @ 25% of 50% afslag, www.computicket.co.za.

“OVK Back to Back marathon” - Skeer, spin & brei demonstrasie op 28 April 2018, (09:00 – 15:00)

Suiwelprodukskou – Aansoeke sluit 28 Februarie 2018 vir verskeie suiwelprodukte inskrywings.

Kreatiewe Handwerk Afdeling– grootste in SA, ±2949 inskrywings. Demonstrasies – weef, laslap & kwiltwerk, kreatiewe breiwerk. Aansoeke sluit 28 Maart 2018. Demonstrasies: Klos kant - ? April & ? Mei (10h00-15h00), Weef en Spin – ? Mei (10h00-13h00), Brei – 1 Mei (10h00-15h00).

Vodacom treintjie met roete op skougronde. Kaartjies @ R10 elk sluit gratis roomys in.

Die Ark – uitstalsaal met wilde voëls, hoenders, kouvoëls, sierduiwe, konyn boerdery, uitstallings Mangaung brandweer, dieretuin, modeltreintjies & Pantserskool museum

Page 2: BLOEMSKOU 2018 - PROGRAM - agriorbit.com · Spesiale prys van R150 vir onbeperkte ritte tot 20h00 op Woensdag 2 Mei 2018 en Donderdag, 3 Mei 2018 – kaartjies aanlyn, verkope by

BLOEMSKOU 2018 – LANDBOU PROGRAM

Landbou Program (25 Kampioenskappe, 8 Nasionale kampioenskap)

PERDE (6 Kampioenskappe): SA Saalperd nasionale kampioenskap 23 - 28 April 2018 Miniatuurperde provinsiale kampioenskap 27 April 2018 Springperde uitdaag vertoning 29 April 2018 (10:00) Friesperd provinsale kampioenskap 30 April - 03 Mei 2018 (08:00) SA Boerperd provinsale kampioenskap 30 April - 03 Mei 2018 (08:00) Tentpegging divisie kampioenskap 03 & 04 Mei 2018 (18:00/08:30)

KLEINVEE (7 Kampioenskappe):

Merino veldskou ope kampioenskap 26 & 27 April 2018 (09:00) Merino Landskaap nasionale kampioenskap 26 & 27 April 2018 (09:00) Nasionale Vleismerino Super 10 Ramskou 26 & 27 April 2018 (09:00) Nasionale Skaapskeer kampioenskap 27 & 28 April 2018 (10:00/08:00) Border Leicester provinsiale kampioenskap 28 April 2018 (09:00) Suffolk nasionale kampioenskap 28 April 2018 (09:00) Dorper & wit Dorper wêreld kampioenskap 02 – 04 Mei 2018 (09:00) Dorper veiling 05 Mei 2018 (10:00)

BEESTE (12 Kampioenskappe): - uitstallings Esfané stoet & Boran

Ayrshire steeks kampioenskap 26 April 2018 (09:00) Toyota Afslaerskompetisie (Clover verhoog) 30 April 2018 (09:00-13:00) Vleissentraal - SA Stamboek Elite Bulgroeitoets klas 30 April 2018(15:00) Sussex nasionale kampioenskap 01 Mei 2018 (09:00) Braunveih nasionale kampioenskap 02 – 03 Mei 2018 (09:00) Pinzgauer normal kampioenskap 02 Mei 2018 (09:00) PinZ²yl normale kampionskap 02 Mei 2018 (09:00) Angus provinsiale kampioenskap 02 Mei 2018 (09:00) Limousin streeks kampioenskap 02 Mei 2018 (09:00) Dexter provinsiale kampioenskap 02 & 03 Mei 2018 (08:30) Hereford provinsiale kampioenskap 03 Mei 2018 (09:00) Santa Gertrudis provinsiale kampioenskap 03 Mei 2018 (08:30) Simbra normal kampioenskap 03 Mei 2018 (09:00) Simmentaler normale kampioenskap 03 Mei 2018 (09:00) ABSA vleis- en dubbeldoel bees-Interras kompetisie 04 Mei 2018 (09:00)

Page 3: BLOEMSKOU 2018 - PROGRAM - agriorbit.com · Spesiale prys van R150 vir onbeperkte ritte tot 20h00 op Woensdag 2 Mei 2018 en Donderdag, 3 Mei 2018 – kaartjies aanlyn, verkope by

BLOEMSKOU INLIGTING 26 April – 05 Mei 2018

Toegang (kaartjie verkope deur Computicket) – GEEN PASSOUTS

Toegang R 80 Kinders onder 12 jaar R 30 Pensionarisse R 30 Kinders onder 6 jaar Gratis R5 afslag op toegang met toegang deur OVK hek 10 (via Monument weg) “Early bird special!” Koop jou toegangs kaartjie voor 26 April 2018 by Computicket en kry R10 afslag. Nie van toepassing op halfprys dae. **Ouers met kinders onder 6jaar kan ook ’n naam armband by die hek koop @ R2, waarop die kind se naam en kontak nommer aangebring kan word.

Spesiale Dae: Pretpark spesiale tarief & Halfprys dae! Woensdag, 2 Mei EN Donderdag 03 Mei 2018– Pretpark R150 vir onbeperkte ritte tot 20h00

Hek toegang R 40 Kinder onder 12 / pensionarisse R 15 Maand-eind spesiale dag: Maandag 30 April 2018 – maand-eind spesiale aanbiedings deur uitstallers @ Bloemskou

Tye: Hekke vir toegang oop van 08h00 – 20h00, behalwe Sondae 08h00-17h00. Uitstalsale - handelsure:

Daagliks 10h00 – 20h00 Sondag, 29 April 10h00 – 17h00

Bloemskou sluit 22h00 Ma-Do, 23h00 op vakansiedae, Vrydae & Saterdae, 19h00 op Sondag

SPESIALE AANBIEDING PRETPARK Koop jou pretpark kaartjies VOOR 26 April 2018 en kry afslag – www.computicket.co.za.

R300 vir 40 tokens, normale pryse R300 vir 30 tokens, 25% afslag R600 vir 120 tokens, normale pryse R600 vir 60 tokens, 50% afslag

Pretpark tokens @ R10 elk tydens Bloemskou Spesiale prys van R150 vir onbeperkte ritte tot 20h00 op Woensdag 2 Mei 2018 en Donderdag, 3 Mei 2018 – kaartjies aanlyn, verkope by pretpark op die dag tot 19h00. Groot verskeidenheid pretpark ritte en speletjies! Pretpark open daagliks om 10:00 en sluit ‘n halfuur voor amptelike sluitingstye van Bloemskou.

FACEBOOK & TWITTER Volg ons op die Bloemskou Facebook en Twitter en staan ’n kans om 2 gratis toegangskaartjies te wen tot die 2018 Bloemskou. 5 wenners op Facebook en 5 wenners op Twitter sal op 20 April 2018 aangekondig word.

INSTAGRAM Deel jou 2018 pretpark foto op die Bloemskou instagram - BloemShow en staan ’n kans om R2 000.00 kontant te wen!

Vir meer info kontak ons by Tel. 051-4489894/5/6 of www.bloemskou.co.za