besigheidstudies - grey college, bloemfontein...sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy...

348
POLITEXT Xavier Oliver Olivella Carlos Agelet de Saracíbar Bosch Mecánica de medios continuos para ingenieros EDICIONS UPC

Upload: others

Post on 22-Nov-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Besigheidstudies

Graad 12 Klas aktiwiteite – 2de Kwartaal

3. Besigheid-Geleenthede

3.1 Bestuur & Leierskap

3.2 Belegging: Sekuriteite

3.3 Belegging: Versekering

4. Besigheid-Rolle

4.1 Etiek en Professionalisme

4.2 Kreatiewe denke

4.5 Beoordeling van Spanprestasie en Konflikbestuur

Naam:

Graad:

Page 2: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.1 Bestuur en Leierskap Klas aktiwiteit 1 – Voordele van goeie bestuur en leierskap

1.1 Onderskei tussen bestuur en leierskap.

Bestuur Leierskap

(6)

1.2 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

BERG HOTEL (BH) Sihle, die eienaar van Berg Hotel, pas die demokratiese leierskapstyl by die bestuur van sy werknemers toe. Hy het 'n positiewe houding en weet dat daar altyd meer is om te leer. Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien.

1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap aan wat deur Sihle in die scenario hierbo ten toon gestel word.

(4)

[10]

(NSS November 2019, V3.3)

Page 3: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.1 Bestuur en Leierskap Klas aktiwiteit 2 – Leierskapstyle

1.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

REUSE REKENAARSAGTEWARE (RR) RR spesialiseer in die ontwikkeling van nuwe rekenaarsagteware vir verskillende rekenaarprogramme. Cindy, die produksiebestuurder, bied belonings aan om werknemers te motiveer om hulle gestelde mikpunte te bereik. Tom, die bemarkingsbestuurder, gebruik sjarme om sy span aan te spoor om hard te werk.

1.1.1 Identifiseer die leierskapstyle wat Cindy en Tom gebruik. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal. Gebruik die tabel hieronder as 'n RIGLYN om VRAAG 1.1.1 te beantwoord.

Leierskapstyl Motivering

Cindy

Tom

(6)

1.1.2 Bespreek die impak van Tom se leierskapstyl op besighede, soos in VRAAG 1.1.1 geïdentifiseer.

(8)

[14]

(NSS Junie 2019, V3.6)

Page 4: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.1 Bestuur en Leierskap Klas aktiwiteit 3 – Leierskapteorieë

1.1 Tammy ken take aan werknemers toe volgens hul vlak van volwassenheid.

1.1.1 Noem die leierskapteorie wat Tammy toepas.

(2)

1.1.2 Bespreek die leierskapteorie wat in VRAAG 1.1.1 geïdentifiseer is.

(8)

(NSS November 2018, V3.3)

Page 5: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.2 Belegging: Sekuriteite Klas aktiwiteit 1 – JSE beleggings

1.1 Beskryf in breë trekke die funksies van die Johannesburgse Sekuriteitebeurs / JSE.

(8)

1.2 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

RETHABILE OPLEIDING EN LOGISTIEK (ROL) Rethabile Opleiding en Logistiek het hulle getal kliënte laat toeneem as gevolg van die gehalte van die dienste wat deur die besigheid gelewer word. ROL se bestuur het die bank aangesê om hulle belegging te bestuur in 'n diverse portefeulje wat deur 'n spesialis bestuur word.

1.2.1 Identifiseer die tipe beleggingsopsie wat op die scenario hierbo van toepassing is.

(2)

1.2.2 Bespreek die voordele van die tipe belegging wat in VRAAG 1.2.1 geïdentifiseer is.

(6)

[16]

(NSS Junie 2018, V6.4 | V3.4)

Page 6: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.2 Belegging: Sekuriteite Klas aktiwiteit 2 – Aandele

1.1 Identifiseer die tipe voorkeuraandeel wat deur ELK van die stellings hieronder voorgestel word.

1.1.1 Aandeelhouers is daarop geregtig om in enige surpluswinste te deel.

(2)

1.1.2 Aandeelhouers word vir vorige dividende vergoed wat nie uitbetaal is nie omdat winste te laag was om dividende te verklaar.

(2)

1.1.3 Noem DRIE ander soorte voorkeuraandele.

(6)

1.2 Verduidelik die volgende faktore wat in ag geneem kan word wanneer beleggingsbesluite geneem word:

1.2.1 Opbrengs op belegging.

(4)

1.2.2 Likiditeit.

(4)

[18]

(NSS November 2019, V3.5 | NSS Junie 2018, V3.2 | V3.3)

Page 7: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.2 Belegging: Sekuriteite Klas aktiwiteit 3 – Berekenings

1.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Marie en Tsolo het elk R10 000 by dieselfde bank belê wat 10% rente per jaar aan beide gebied het. Die bank het verskillende metodes gebruik om hul onderskeie rente-opbrengste te bereken. Marie het R2 000 en Tsolo R2 100 na twee jaar ontvang.

1.1.1 Identifiseer die metodes wat die bank gebruik het om Marie en Tsolo se rente te bereken. Motiveer jou antwoord.

(6)

1.1.2 Verduidelik die verskille tussen die metodes wat gebruik is om die rente wat in VRAAG 1.1.1 geïdentifiseer is, te bereken.

(8)

[14]

(NSS Junie 2017, V3.6)

Page 8: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.3 Belegging: Versekering Klas aktiwiteit 1 – Oorsig

1.1 Gee VYF voorbeelde van langtermynversekering.

(5)

1.2 Klassifiseer ELKE stelling hieronder as verpligte of nie-verpligte versekering.

1.2.1 Sam het by die Padongelukkefonds geëis omdat hy sy arm in 'n motorongeluk verloor het.

1.2.2 Yugo Vervaardigers het hul werkers teen beserings en siektes, wat in die werksplek kan voorkom, verseker.

1.2.3 Floyd Teëls het hul gebou teen diefstal en brand verseker.

1.2.4 James het by die Werkloosheidsversekeringsfonds geëis in die tydperk wat hy werkloos was.

1.2.5 Lisa het haar lewe teen enige gebeurlikheid wat haar ongeskik vir werk kan maak, verseker.

(10)

[15]

(NSS Junie 2017, V3.1 | V3.2)

Page 9: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.3 Belegging: Versekering Klas aktiwiteit 2 –Nie-verpligte versekering

1.1 Gee DRIE voorbeelde van versekerbare risiko's.

(3)

1.2 Bespreek enige TWEE beginsels van versekering.

(6)

1.3 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

JENNY EN JONE OUDITEURE (JJO) Jenny en Jone Ouditeure het hulle kantoorgebou vir R1 000 000 verseker. Die markwaarde van die gebou is R1 500 000. Die gebou is deur oorstromings beskadig en die skade het R80 000 beloop. Hulle het R??? as vergoeding by die versekeringsmaatskappy ontvang.

1.3.1 Identifiseer die versekeringsklousule wat deur die versekeringsmaatskappy in die scenario hierbo toegepas is.

(2)

1.3.2 Brei uit oor die betekenis van die versekeringsklousule wat in VRAAG 1.3.1 geïdentifiseer is.

(4)

1.3.3 Bereken die vergoeding bedrag wat JJO by die versekeringsmaatskappy sal ontvang.

(3)

[18]

(NSS November 2018, V6.4 | ***)

Page 10: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

3 BESIGHEID-GELEENTHEDE

3.3 Belegging Versekering Klas aktiwiteit 3 –Verpligte versekering

1.1 Identifiseer die tipe verpligte versekering wat op ELKE stelling hieronder van toepassing is.

1.1.1 Nathalie het haar been gebreek toe haar motor teen 'n ander motor gebots het en sy eis vergoeding.

(2)

1.1.2 Piet het sy werk as gevolg van aflegging verloor en hy eis vergoeding by die Departement van Arbeid.

(2)

1.3 Noem enige VIER tipes voordele van die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF).

(4)

[8]

(NSS Junie 2018, V6.5 | 3.1)

Page 11: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.1 Etiek en Professionalisme

Klas aktiwiteit 1 – Etiese gedrag en Korporatiewe bestuur

1.1 Dui in ELKE geval hieronder aan of dit 'n onetiese of onprofessionele sakepraktyk verteenwoordig.

1.1.1 Alhoewel Chulugi Enterprise belasting (LBS) van die werknemers se

lone aftrek, betaal hulle dit nie oor aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) nie.

(2)

1.1.2 BJ's Skoene is 'n klein besigheid, maar dit neem nie kliënte se klagtes ernstig op nie.

(2)

1.1.3 Die bestuurder van Shaz Bloemiste is altyd laat vir vergaderings en gevolglik begin die vergaderings laat.

(2)

1.1.4 Kings Mobile adverteer gebruikte selfone as nuut. (2)

1.1.5 Khaya Verspreiders het hul mededingers se bemarking idees gesteel om hul produkte in die buiteland te kan verkoop.

(2)

[10] FS Junie 2019, V4.2

Page 12: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.1 Etiek en Professionalisme

Klas aktiwiteit 2 – Professionele gedrag & Etiese kwessies

1.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

SIBIYA CASH & CARRY (SCC) Sommige werknemers van Sibiya Cash & Carry het die besigheid se Internet gebruik om musiek en rolprente af te laai. Cindy, 'n bestuurder, het vir Anton 'n bevorderings pos belowe as hy 'n verhouding met haar sou aanknoop.

Teken die tabel hieronder in die ANTWOORDEBOEK oor en beantwoord dan die vrae wat volg:

ONETIESE BESIGHEID PRAKTYKE (1.1.1)

SOORTE (1.1.2) AANBEVELINGS (1.1.3)

(a)

(b)

1.1.1 Haal TWEE onetiese besigheidspraktyke uit die scenario hierbo aan. (2)

1.1.2 Identifiseer die soort onetiese besigheidspraktyk vir ELKEEN wat in VRAAG 1.1.1 aangehaal is.

(4)

1.1.3 Stel praktiese maniere voor wat SCC kan instel om die onetiese besigheidspraktyke wat in VRAAG 1.1.2 geïdentifiseer is, te hanteer.

(8)

[12] NSS November 2017, V4.4

Page 13: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.2 Kreatiewe denke

Klas aktiwiteit 1 – Probleemoplossing en Besluitneming

1.1 Noem VYF probleemoplossingstappe. (5)

1.2 Onderskei tussen probleemoplossing en besluitneming. (8)

[13] (FS Junie 2019, V4.1 | 4.4 )

Page 14: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.2 Kreatiewe denke

Klas aktiwiteit 2 – Probleemoplossingtegnieke

1.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

CC CREATIVE DESIGNS CC Creative Designs is 'n suksesvolle grafiese ontwerpbesigheid wat gebruik maak van e-posse of fakse om kundiges uit te nooi om aan probleemoplossings deel te neem sonder om hulle van aangesig tot aangesig te bring.

1.1.1 Identifiseer die probleemoplossingstegnieke van uit die bostaande scenario. Motiveer u antwoord deur aan te haal uit die scenario.

(4)

1.1.2 Evalueer die impak van die probleemoplossingstegniek geïdentifiseer in VRAAG 1.1.1.

(8)

[12] (FS Junie 2019, V4.3 | V4.3)|

Page 15: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.2 Kreatiewe denke

Klas aktiwiteit 3 – Bevorder kreatiewe denke

1.1 Beveel maniere aan waarop 'n besigheid 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke stimuleer.

(8)

[8] (NSS Junie 2017, V4.7)

Page 16: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.5 Beoordeling van Spanprestasie en Konlikbestuur

Klas aktiwiteit 1 – Beoordeling van Spanprestasie

1.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

Besighede moedig werknemers aan om in spanne te werk, wat somtyds tot konflik kan lei. Dit is waarom dit belangrik is dat besighede hulself met die stadiums van spanontwikkeling vertroud maak. Hulle moet ook maniere vind om konflik en moeilike mense in die werkplek te hanteer.

1.1.1 Beskryf VIER stadiums van spanontwikkeling.

(16)

1.1.2 Noem TWEE kriteria vir suksesvolle spanprestasie.

(2)

[18] (NSS November 2019, V6.6 | V9.2)

Page 17: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.5 Beoordeling van Spanprestasie en Konlikbestuur

Klas aktiwiteit 2 – Konflikoplossing

1.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

Besighede neem mense in diens wat dinge verskillend doen, wat tot konflik kan lei. Dit is belangrik dat besighede diversiteitskwessies identifiseer en maniere vind om dit op te los. Besighede moet deeglik ingelig wees oor konflikhantering by die werkplek.

1.1.1 Verduidelik die oorsake van konflik by die werkplek.

(8)

1.2 Gee besighede raad oor hoe hulle konflik by die werkplek moet hanteer.

(8)

[16] (NSS Feb-Mrt 2018, V9.4 | V9.5)

Page 18: Besigheidstudies - Grey College, Bloemfontein...Sihle se gedrag weerspieël dit wat hy in sy volgelinge wil sien. 1.2.1 Haal TWEE rolle van persoonlike houding in suksesvolle leierskap

Naam:

Graad: Punt:

4 BESIGHEID-ROLLE

4.5 Beoordeling van Spanprestasie en Konlikbestuur

Klas aktiwiteit 3 – Hantering van Griewe en moeilike mense

1.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

LELETHU SHUTTLE SERVICES (LSS) Lelethu Shuttle Services verskaf vervoerdienste aan toeriste in Sharpeville. Albert, 'n werknemer met baie ervaring in die vervoerbedryf, weier om instruksies deur bestuur te aanvaar. Njabulo, die toesighouer by LSS, argumenteer en baklei altyd met die kliënte.

1.1.1 Identifiseer die tipes moeilike persoonlikhede wat deur Albert en Njabulo getoon word. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn om VRAAG 1.1.1 te beantwoord.

WERKNEMERS SOORT MOEILIKE PERSOONLIKHEID

MOTIVERING

Albert

Njabulo

(6)

1.1.2 Beveel EEN strategie aan wat LSS kan gebruik om ELKE soort moeilike persoonlikheid wat in VRAAG 1.1.1 geïdentifiseer is, te hanteer.

(4)

[10] (NSS November 2018, V4.6)