beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste

28
Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste PRONTAK 2013 Karin Cattell

Upload: faye

Post on 23-Feb-2016

80 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste. PRONTAK 2013 Karin Cattell. Wat is die doel van uitkomste ?. “Learning outcomes are used to express what learners are expected to achieve and how they are expected to demonstrate that achievement.” - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Beplanning van die module

’n fokus op leeruitkomste

PRONTAK 2013Karin Cattell

Page 2: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Wat is die doel van uitkomste?

“Learning outcomes are used to expresswhat learners are expected to achieve andhow they are expected to demonstratethat achievement.”(Kennedy, Hyland & Ryan, 2006)

Page 3: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Ons konteks: die fokus het verskuif

DosentgesentreerdFeite, stukke

inligtingFokus op feitePassiefAfhanklikKompeterendHomogene groepeEen antwoord, een

benadering

LeergesentreerdGeïntegreerde inligtingSkep verbande, kritiese

denkeAktiefOnafhanklikSamewerkendDiverse groepeVerskeie antwoorde en

benaderings

Page 4: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Die instruksionele ontwerpsiklus

Situasie- analise

Skryf vanUitkomste

AssesseringFasilitering van Leer

Evaluering Beplan die Kurrikulum

Page 5: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Wat is ’n kurrikulum?

“A curriculum may refer to a system, as in a national curriculum; an institution, as in the school curriculum; or even to an individual school, as in the school geography curriculum. Its four dimensions are: aims and objectives, content or subject matter, methods or procedures, and evaluation or assessment.”

Scott, 2008

Page 6: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Wat is ’n leeruitkoms dan?’n Belangrike komponent inenige kurrikulum op beide program- en modulevlak:

“A statement of what a student should know, understand and/or be able to demonstrate after completion of a learning process”

Kennedy, 2009

Page 7: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Agt generiese uitkomste1. Probleemidentifisering en -oplossing2. Samewerking in groepe en spanne3. Verantwoordelike selfbestuur en -organisering4. Hantering van inligting: analiseer, organiseer,

evalueer5. Kommunikasie (mondelings en skriftelik)6. Effektiewe aanwending van wetenskap en tegnologie7. Kweek van ’n holistiese wêreldbeskouing8. Lewensvaardighede (professioneel en sosiaal)

• Deelname aan plaaslike, nasionale en globale gemeenskappe• Kulturele sensitiwiteit• Verkenning van beroepsmoontlikhede en entrepreneursgeleenthede

Page 8: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Teoretiese perspektiewe

• Bloom (1956, 2000)• Anderson & Krathwohl (2001)• Krathwohl (2002)• SOLO taksonomie (Biggs & Collis, 1982)• Rothwell & Kazanas (1989)

Daar is ’n hele aantal persone wat op hierdie gebied navorsing doen, maar ons gaan Bloom se taksonomie

gebruik

Page 9: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Bloom se taksonomie (1956)

6 Evaluering beoordeel5 Sintese konstrueer4 Analise ontleed3 Toepassing toets2 Begrip verduidelik1 Kennis noem

Page 10: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Aktiwiteit 1 (in pare)

• Kyk na die voorbeelde van uitkomste in die koeverte.

• Besluit op watter vlak van Bloom se taksonomie elke uitkoms is.

Hierdie aktiwiteit is slegs ’n bewusmakingsoefening. Die fokus is nie daarop om uit te vind wie

reg of verkeerd is nie!

Page 11: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

1. Kennis

Students should be able to:– define “iambic pentameter”– state Newton’s Laws of

Motion– identify the major

impressionist painters

Page 12: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

2. Begrip

Students should be able to:– describe data indicated by

a graph– summarize passages from

Huckleberry Finn– translate paragraphs from

Voltaire’s Candide into English

Page 13: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

3. Toepassing

Students should be able to:– describe an experiment to test the influence of

light and light quality on the Hill reaction of photosynthesis

– scan a poem for metric foot and rhyme scheme– use the Archimedes Principle to determine the

volume of an irregularly shaped object

Page 14: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

4. Analise

Students should be able to:– list arguments for and against gun control– determine the necessary controls for an

experiment– discuss the rationale and efficacy of isolationism in

the global economy

Page 15: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

5. Sintese

Students should be able to: - write a short story in

Hemingway’s style- compose a logical argument on

assisted suicide in opposition to their personal opinion

- construct a helium-neon laser

Page 16: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

6. Evaluering

Students should be able to:– assess the validity of the conclusions based on the

data and statistical analysis– give a critical analysis of a novel with evidence to

support the analysis– suggest stock market investments based on

company performance and projected value

Page 17: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Hoe lyk ’n leeruitkoms?

“Na suksesvolle afhandeling van die graad sal graduandi daartoe bevoeg wees om konvergente en divergente ingenieurs-probleme vanaf die eerste beginsels van wiskunde en ander basiese wetenskappe op ’n innoverende manier te formuleer, ontleed, evalueer en op te los.”

• Beskryf die verloop van die leergeleentheid • Definieer die onderwerp• Verskaf aksiewerkwoorde• Definieer die voorwerp• Omskryf die spesifieke omstandighede/raamwerk• Stel spesifieke waarde/norme/houdings/gesindhede

Page 18: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

“SMART” uitkomste

• Specific• Measureable• Attainable• Results-focused• Time-focused

Page 19: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Aktiwiteit 2 (individueel)

Verken die Vorm B

Page 20: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Aktiwiteit 3a) (individueel)

Hoe skryf ek ’n leeruitkoms?

Gebruik die uitdeelstukke as hulpbronne enformuleer 3 leeruitkomste vir jou eie module:1. ’n uitkoms op die vlak van kennis2. ’n uitkoms op die toepassingsvlak3. ’n uitkoms op een van die 3 hoogste vlakke:

analise, sintese of evaluering

Page 21: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Aktiwiteit 3b) (in groepe)

1. Deel julle uitkomste met die ander deelnemersrondom die tafel.

2. Maak saam ’n lys van:- die kritiese faktore wat tot die sukses van

uitkomste bydra- die moontlike voordele van uitkomste- die moontlike nadele van uitkomste.

Page 22: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Kritiese suksesfaktore

Leeruitkomste behoort:• Duidelik en verstaanbaar geformuleer te word• Te fokus op dit wat studente behoort te bereik• Ingewikkelde taalgebruik te vermy• Slegs 5-8 per module te wees• Aksiewerkwoorde te gebruik en “verstaan”, “ken”,

“bewus wees van”, “waardeer”, ens. te vermy• Meetbaar te wees• Belyn te wees met die doelstellings, inhoud en

assessering van die module

Page 23: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Moontlike voordele• Studente weet wat van hulle verwag

word• Fokus onderrig (dosente) op dit wat

hulle wil hê studente moet bereik (leergesentreerd)

• Ondersteun dosente met die opstel van assesseringskriteria

• Verskaf leiding aan werkgewers ten opsigte van eienskappe van graduandi

• Moedig algemene gesprek oor onderrig en leer aan

Page 24: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Moontlike nadele

• Kan studenteleer beperk indien eng geformuleer

• Kan reduksionisties wees indien nie fokus op die hoër orde denkvaardighede nie

• Kan aanleiding gee tot assesseringsgedrewe kurrikulum

Page 25: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

“Learning outcomes represent one of the essential building blocks for transparent higher education systems and qualifications”

Adams, 2004

Page 26: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Metodes wat in sessie gebruik is

• Visuele, skriftelike en mondelinge deel van inligting (PowerPoint, literatuur, gesprek)

• Individuele en samewerkende leer (paar- en groepwerk)

• Refleksie:- onderwerp- literatuur- eie praktyk: huidige stand en moontlike vernuwing

Page 27: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Terugvoer

Terugvoer vandag met Google Forms:

Stappe:1. Gebruik enige toestel wat met die internet kan

konnekteer 2. Gaan na webadres:3. Voltooi die terugvoer in die blokkies wat voorsien is4. Kliek op “Submit”.

http://bit.ly/prontak2013-2

Page 28: Beplanning  van die module ’n  fokus  op  leeruitkomste

Baie dankie!