bepaal die verkoopprys....

19
Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking Intellektuele eiendom van Like2Understand 20 V V o o o o r r b b e e e e l l d d 1 1 5 5 Handelskorting Mamelodi Handelaars verkoop goedere op krediet aan ABC Winkels vir R8 000. Staan 10% handelskorting toe. Die entiteit handhaaf ʼn bruto winspersentasie van 25%. Verlang Bepaal die verkoopprys. O O p p l l o o s s s s i i n n g g Prys = R8 000 = R8 000 Handelskorting = 8 000 x 10% = (800) Verkoopprys = = 7 200 Trek die handelskorting af. Voltooi ʼn inskrywing vir R7 200, omdat dit die verkoopprys is wat die besigheid sal ontvang. Handelskorting word nie aangeteken nie. Die kosprys moet bereken word deur die normale verkoopprys te gebruik. Normale verkoopprys 100% = 8 000 Wins 25% 8 000 x 25/100 = 2 000 Koste van verkope 75% 8 000 x 75/100 = 6 000

Upload: others

Post on 21-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 20

VVoooorrbbeeeelldd 1155

Handelskorting

Mamelodi Handelaars verkoop goedere op krediet aan ABC Winkels vir R8 000. Staan

10% handelskorting toe. Die entiteit handhaaf ʼn bruto winspersentasie van 25%.

Verlang

Bepaal die verkoopprys.

OOpplloossssiinngg Prys = R8 000 = R8 000

Handelskorting = 8 000 x 10% = (800)

Verkoopprys = = 7 200

Trek die handelskorting af. Voltooi ʼn inskrywing vir R7 200, omdat dit die verkoopprys is

wat die besigheid sal ontvang. Handelskorting word nie aangeteken nie.

Die kosprys moet bereken word deur die normale verkoopprys te gebruik.

Normale verkoopprys 100% = 8 000

Wins 25% 8 000 x 25/100 = 2 000

Koste van verkope 75% 8 000 x 75/100 = 6 000

Page 2: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 21

Deurlopende voorraadstelsel

Mamelodi Handelaars

Algemene grootboek

(Bate) Debiteurekontrole

Verkope 7 200

(Inkomste) Verkope

Debiteurekontrole 7 200

(Uitgawe) Koste van verkope

Voorraad 6 000

(Bate) Voorraad

Koste van verkope 6 000

Rekeningkundige vergelyking

Rekening

gedebiteer

Rekening

gekrediteer

Brondokument Hulpjoernaal B E L

Debiteurekontrole Verkope Kredietfaktuur DJ + 7 200 + 7 200

Koste van verkope Voorraad Kredietfaktuur DJ - 6 000 - 6 000

Page 3: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 22

VVoooorrbbeeeelldd 1166

Handelskorting en kontantkorting op kontanttransaksies

Mamelodi Handelaars verkoop goedere aan ABC Winkels, R8 000. Staan 10%

handelskorting en 5% kontantkorting toe indien die rekening binne 30 dae betaal word.

Ontvang ʼn tjek op die dag wat die goedere verkoop is. Die entiteit handhaaf ʼn wins van

25% op kosprys

Verlang

Bepaal die verkoopprys.

OOpplloossssiinngg Prys = R8 000 = R8 000

Handelskorting = 8 000 x 10% = (800)

Verkoopprys = = 7 200

Kontantkorting = 7 200 x 5% = (360)

Verkoopprys = 6 840

Trek die handelskorting en kontantkorting af. Voltooi ʼn inskrywing vir R6 840, omdat dit die

verkoopprys is wat die besigheid sal ontvang. Die handelskorting en kontantkorting word

nie aangeteken nie.

Die koste van verkope moet bereken word deur die normale verkoopprys te gebruik.

Koste van verkope 100% 8 000 x 100/125 = 6 400

Wins 25% 8 000 x 25/125 = 1 600

Normale verkoopprys 125% = 8 000

Page 4: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 23

Deurlopende voorraadstelsel

Mamelodi Handelaars

Algemene Grootboek

(Bate) Bank

Verkope 6 840

(Inkomste) Verkope

Bank 6 840

(Uitgawe) Koste van verkope

Handelsvoorraad 6 400

(Bate) Voorraad

Koste van Verkope 6 400

Rekeningkundige vergelyking

Rekening

gedebiteer

Rekening

gekrediteer

Brondokument Hulpjoernaal B E L

Bank Verkope Kasregisterrol KOJ + 6 840 + 6 840

Koste van

verkope

Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400

Page 5: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 24

VVoooorrbbeeeelldd 1177

Handelskorting en kontantkorting

Die volgende inskrywings verskyn in die finansiële rekords van Mamelodi Handelaars.

A Goedere aan Petrus vir kontant verkoop. Die normale verkoopprys is R400. Staan

10% handelskorting en 5% kontantkorting toe. Die entiteit handhaaf ʼn wins van 20%

op die verkoopprys.

Verlang

1. Bepaal die bedrag wat erken sal word as kontantverkope.

2. Bepaal die kosprys van die goedere.

3. Bepaal die bruto wins.

OOpplloossssiinngg Normale verkoopprys = = 400

Handelskorting = 400 x 10% = (40)

Kredietverkoopprys = 360

Kontantkorting 360 x 5% (18)

Kontantverkoopprys 342

Koste van verkope moet bereken word deur die normale verkoopprys te gebruik.

Normale verkoopprys 100% = 400

Wins 20% 400 x 20/100 = 80

Koste van verkope 80% 400 x 80/100 = 320

Bruto wins

Verkoopprys = 342

Koste van verkope = (320)

Brutowins = 22

Page 6: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 25

Deurlopende voorraadstelsel

Mamelodi Handelaars

Algemene grootboek

(Bate) Bank

Verkope 342

(Inkomste) Verkope

Bank 342

(Uitgawe) Koste van verkope

Voorraad 320

(Bate) Voorraad

Koste van verkope 320

Rekeningkundige vergelyking

Rekening

gedebiteer

Rekening

gekrediteer

Brondokument Hulpjoernaal B E L

Bank Verkope Kasregisterrol KOJ + 342 + 342

Koste van

verkope

Voorraad Kasregisterrol KOJ - 320 - 320

Page 7: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 26

VVoooorrbbeeeelldd 1188

Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van NORMAN WINKELS vir Mei

2015 verkry

Transaksies

1. Koop voorraad op krediet, R4 000 min 20% handelskorting vanaf Pompi Handelaars

aan.

2. Ontvang ʼn tjek vir R1 060 vanaf Protea Bloemiste vir huur vir ʼn gedeelte van die

gebou.

3. Betaal die telefoonrekening per tjek aan Telkom, R210.

4. Betaal Pompi Handelaars R1 300 per tjek ter vereffening van hul uitstaande

rekening.

5. Verkoop voorraad vir kontant, R4 000 min 10% kontantkorting (kosprys R2 600).

6. Reik ʼn tjek vir toerusting aangekoop teen R1 500 min 10% kontantkorting uit.

7. Die eienaar neem goedere vir eie gebruik teen kosprys, R200.

8. Betaal die lone per tjek, R140.

9. Ontvang kommissie vir goedere verkoop, R150.

10. Koop toerusting op krediet vanaf AB winkels. R480.

11. Verkoop goedere op krediet aan K Louw, R3 000 min 15% handelskorting (kosprys

R1 800).

12. Reik ʼn kwitansie vir R800 aan K Louw uit.

Verlang

1. Dui aan watter invloed die transaksies van Norman Winkels op die rekeningkundige

vergelyking het. Die entiteit maak van die deurlopende voorraadstelsel gebruik. Dui ʼn

toename met ʼn + en ʼn afname aan met ʼn - aan.

2. Berei die rekeninge in die algemene grootboek van Norman Winkels voor.

Wenke:

1. Bepaal of dit ʼn kontant of krediettransaksie is. ʼn Kontanttransaksie sal die

bates beïnvloed, want die bank het ʼn gunstige saldo (bate). Indien die bank ʼn

ongunstige saldo (las) het, sal ʼn kontanttransaksie die laste beïnvloed.

2. ʼn Krediettransaksie met debiteure (bate) sal bates beïnvloed.

3. ʼn Krediettransaksie met krediteure (las) sal laste beïnvloed.

Page 8: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 27

OOpplloossssiinngg

No Bates Eienaarsbelang Laste

Effek Rede Effek Rede Effek Rede

1 + 3 200 Voorraad vermeerder + 3 200 Krediteure neem

toe

2 + 1 060 Bank neem toe + 1 060 Huurinkomste

vermeerder wins

3 -210 Bank neem af -210 Telefoon uitgawe

verminder wins

4 -1 300 Bank neem af -1 300 Krediteure neem af

5a +3 600 Bank neem toe + 3 600 Verkope

vermeerder wins

5b -2 600 Voorraad neem af -2 600 Koste van

verkope

verminder wins

6 + 1 350

-1 350

Toerusting neem toe

Bank neem af

7 -200 Voorraad neem af -200 Onttrekkings

8 -140 Bank neem af -140 Lone verminder

wins

9 +150 Bank neem toe +150 Kommissie

ontvang

vermeerder wins

10 + 480 Toerusting neem toe +480 Krediteure neem

toe

11 +2 550 Debiteure

vermeerder

+2 550 Verkope

vermeerder wins

-1 800 Voorraad verminder -1 800 Koste van

verkope

verminder wins

12 +800

-800

Bank vermeerder

Debiteure verminder

Norman Winkels

Algemene grootboek

Dt/Debiet Bank Kt/Krediet

Mei 2 Huurinkomste 1 060 Mei 3 Telefoon 210

5 Verkope 3 600 4 Krediteurekontrole 1 300

9 Kommissie inkomste 150 6 Toerusting 1 350

12 Debiteurekontrole 800 8 Lone 140

Page 9: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 28

Kommissie inkomste

Mei 9 Bank 150

Voorraad

Mei 1 Pompi Handelaars/

Krediteurekontrole

3 200

Mei 5

7

Koste van verkope

Onttrekkings

2 600

200

11 Koste van verkope 1 800

Koste van verkope

Mei 5 Voorraad 2 600

11 Voorraad 1 800

Krediteurekontrole

Mei 4 Bank 1 300 Mei 1 Voorraad 3 200

10 Toerusting 480

Debiteurekontrole

Mei 11 Verkope 2 550 Mei 12 Bank 800

Toerusting

Mei 6 Bank 1 350

10 Krediteurekontrole 480

Telefoon

Mei 3 Bank 210

Onttrekkings

Mei 7 Voorraad 200

Huurinkomste

Mei 2 Bank 1 060

Verkope

Mei 5 Bank 3 600

11 Krediteurekontrole 2 550

Lone

Mei 8 Bank 140

Page 10: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 29

VVoooorrbbeeeelldd 1199

Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van MONIKA WINKELS vir Mei

2015 verkry.

Transaksies

1. Verkoop goedere op krediet aan W Matopa, R1 200 (wins van 50% op verkoopprys).

2. Betaal R120 per tjek aan Talana Verspreiders ter vereffening van die rekening.

3. Koop koeverte kontant uit kleinkas aan, R8.

4. Koop toerusting op krediet vanaf Mbethe Winkels vir R3 000 min 20% handelskorting

aan.

5. Ontvang R1 830 kontant vanaf Rose Bloemiste vir die huur van ʼn gedeelte van die

gebou.

6. Koop verpakkingsmateriaal op krediet vir R300 vanaf Maila Handelaars aan.

7. Kontantverkope van voorraad, R3 000 min 10% kontantkorting (wins van 50% op

kosprys).

8. Betaal die water en elektrisiteit per tjek, R480.

9. Trek ʼn tjek om lone te betaal, R80.

10. ʼn Besigheidstjek vir R285 is uitgereik vir persoonlike gebruik van die eienaar.

11. Reik ʼn tjek vir die aankoop van goedere R1 500 min 20% handelskorting en 5%

kontantkorting uit.

12. Verkoop goedere op krediet aan Olivetti Beperk vir R1 000 min 20% handelskorting

en 5% kontantkorting indien die rekening binne 30 dae vereffen word (50% wins op

verkoopprys).

13. Reik ʼn kwitansie aan A Salma vir R100 ter vereffening van sy rekening uit.

Verlang

1. Dui die invloed van elke transaksie van Monika Handelaars op die rekeningkundige

vergelyking aan.

2. Berei die inskrywings in die algemene grootboek van Monika Winkels voor.

3. Trek kolomme met opskrifte vir nommer, brondokument, joernaal, rekening

gedebiteer, rekening gekrediteer, bate, eienaarsbelang en laste.

Page 11: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 30

OOpplloossssiinngg Nr. BATES EKWITEIT LASTE

Effek Rede Effek Rede Effek Rede

1 + R1 200

-R600

Debiteure neem toe

Voorraad neem af

+ R1 200

-R600

Verkope vermeerder

ekwiteit

Koste van verkope

verminder ekwiteit

2 -R120 Bank verminder -R120 Krediteur neem

af

3 -R8 Kleinkas bate neem

af

-R8 Skryfbehoefte

uitgawe verminder

ekwiteit

4 +R2 400 Toerusting neem

toe

+R2 400 Krediteure

neem toe

5 +R1 830 Bank/kontant neem

toe

+R1 830 Huurinkomste

verhoog ekwiteit

6 -R 300 Verpakkingsmateriaal

uitgawes verminder

ekwiteit

+R300 Krediteure

vermeerder

laste

7 +R 2 700

-R2 000

Bank neem toe

Voorraad neem af

+R2 700

-R2 000

Verkope vermeerder

ekwiteit

Koste van verkope

verminder ekwiteit

8 -R480 Bank neem af -R480 Uitgawes verminder

ekwiteit

9 -R80 Bank neem af -R80 Loonuitgawe

verminder ekwiteit

10 -R285 Bank neem af -R285 Onttrekkings

verminder ekwiteit

11 -R1 140

+R1 140

Bank neem af

Voorraad neem toe

12 +R800

-500

Debiteure neem toe

Voorraad verminder

+800

-500

Verkope vermeerder

ekwiteit

Koste van verkope

verminder ekwiteit

13 +R100

-R100

Bank neem toe

Debiteure neem af

Page 12: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 31

Nr Bron

dokument Joernaal

Rekening

gedebiteer

Rekening

gekrediteer Bates Ekwiteit Laste

1 Faktuur

uitgereik

DJ Debiteure

kontrole

Verkope +1 200 +1 200

Faktuur

uitgereik

DJ Koste van

verkope

Voorraad -600 -600

2 Tjekteenblad KBJ Debiteure-

kontrole

Bank -120

+120

3 Kleinkasbewys KKJ Skryf-

behoeftes

Kleinkas -8 -8

4 Faktuur

ontvang

KJ Toerusting Krediteure-

kontrole

+2 400 +2 400

5 Kwitansie KOJ Bank Huurinkomste +1 830 +1 830

6 Faktuur

ontvang

KJ Verpakkings

materiaal

Krediteure-

kontrole

-300 +300

7 Kasregisterrol KOJ Bank Verkope +2 700 +2 700

Kasregisterrol KOJ Koste van

verkope

Voorraad -2 000 -2 000

8 Tjekteenblad KBJ Water en

elektrisiteit

Bank -480 -480

9 Tjekteenblad KBJ Lone Bank -80 -80

10 Tjekteenblad KBJ Onttrekkings Bank -285 -285

11 Tjekteenblad KBJ Voorraad Bank +1 140

-1 140

12 Faktuur

uitgereik

DJ Debiteure-

kontrole

Verkope +800 -800

Faktuur

uitgereik

DJ Koste van

verkope

Voorraad -500 -500

13 Kwitansie KOJ Bank Debiteure-

kontrole

+100

-100

Monika Handelaars

Algemene grootboek

Dt/Debiet Bank Kt/Krediet

Mei 5 Huurinkomste 1 830 Mei 2 Krediteurekontrole 120

7 Verkope 2 700 8 Water en elektrisiteit 480

13 Debiteurekontrole 100 9 Lone 80

10 Onttrekkings 285

11 Voorraad 1 140

Voorraad

Mei 11

Bank

1 140

Mei 1

7

Koste van verkope

Koste van verkope

600

2 000

12 Koste van verkope 500

Page 13: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 32

Koste van verkope

Mei 1 Voorraad 600

7 Voorraad 2 000

12 Voorraad 500

Krediteurekontrole

Mei 2 Bank 120 Mei 4 Toerusting 2 400

6 Verpakkingsmateriaal 300

Debiteurekontrole

Mei 1 Verkope 1 200 Mei 13 Bank 100

12 Verkope 800

Toerusting

Mei 4 Krediteurekontrole 2 400

Water en elektrisiteit

Mei 8 Bank 480

Onttrekkings

Mei 10 Bank 285

Huurinkomste

Mei 5 Bank 1 830

Kleinkas

Mei 3 Skryfbehoeftes 8

Verkope

Mei 1 Debiteurekontrole 1 200

7 Bank 2 700

12 Debiteurekontrole 800

Verpakkingsmateriaal

Mei 6 Krediteurekontrole 300

Skryfbehoeftes

Mei 3 Kleinkas 8

Lone

Mei 9 Bank 80

Page 14: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 33

Berekeninge

1 Kosprys 50% 50/100 x 1 200 600

Wins 50%

Verkoopprys 100% 1 200

4 Kosprys 3 000

Handelskorting 20/100 x 3 000 (600)

Kredietaankoopprys 80/10 x 3 000 2 400

7 Normale verkoopprys 100% 3 000

Korting 10%

Kontantverkoopprys 90% 90/100 x 3 000 2 700

NB: Kosprys moet op normale verkoopprys bereken word

Kosprys 100% 100/150 x 3 000 2 000

Wins 50%

Normale verkoopprys 150% 3 000

11 Kosprys 1 500

Handelskorting 20/100 x 1 500 (300)

Kredietprys 80/100 x 1 500 1 200

Kontantkorting 5/100 x 1 200 (60)

Kontantprys 95/100 x 1 200 1 140

12 Verkoopprys 1 000

Handelskorting 20/100 x 1 000 (200)

Kredietprys 80/100 x 1 000 800

Verkoopprys 100% 1 000

Wins 50%

Kosprys 50% 50/100 x 1 000 500

Page 15: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 34

VVoooorrbbeeeelldd 2200

Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van STORM HANDELAARS

verkry.

Transaksies

1. Verkoop goedere op krediet aan J Maja, R800 (wins van 25% op verkoopprys).

2. Reik ʼn tjek aan Sekelo Winkels uit vir goedere aangekoop R8 000 min 20%

handelskorting en 10% kontantkorting.

3. Koop goedere op krediet van Digama Handelaars , R1 200 min 10% handelskorting

aan.

4. Ontvang ʼn tjek vir R760 vanaf Mouton Loodgieters vir huur vir die maand.

5. Koop skryfbehoeftes per tjek vir R86 aan.

6. Ontvang ʼn tjek vir R364 vanaf P Meyer ter vereffening van sy skuld.

7. Die eienaar neem goedere vir eie gebruik, R30.

8. Die eienaar deponeer R10 000 om sy kapitaalbydrae te verhoog.

9. Reik ʼn tjek aan die Stadsraad uit om elektrisiteit te betaal, R180.

10. Die eienaar skenk goedere aan die plaaslike skool, R50.

11. Verkope volgens die kasregisterrol, R3 600 (wins van 50% op kosprys).

12. Reik ʼn tjek vir R3 800 aan GWA Groothandelaars uit vir goedere aangekoop.

13. Reik ʼn tjek vir R600 aan Old Mutual vir die maandelikse versekeringspremie uit.

14. Reik ʼn tjek aan Digama Handelaars uit ter vereffening van die rekening.

Verlang

1. Dui die invloed van elke transaksie van Storm Handelaars op die rekeningkundige

vergelyking aan. Die entiteit gebruik die deurlopende voorraadstelsel. Dui ʼn toename

met ʼn + en ʼn afname met ʼn – aan.

2. Berei die inskrywings in die algemene grootboek van Storm Handelaars voor.

3. Trek kolomme met opskrifte vir nommer, brondokument, hulpjoernaal, rekening

gedebiteer, rekening gekrediteer, bate, eienaarsbelang en laste. Teken elke

transaksie in die toepaslike kolom aan en dui die invloed aan van elke transaksie op

die rekeningkundige vergelyking aan. Dui ʼn toename met ʼn +, ʼn afname aan met ʼn –

en geen invloed met ʼn 0 aan.

Page 16: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 35

OOpplloossssiinngg Nr Bron-

dokument

Hulp-

joernaal

Rekening

gedebiteer

Rekening

gekrediteer

Bates Ekwiteit Laste

1 Faktuur

uitgereik

DJ Debiteure

kontrole

Verkope +800 +800

Faktuur

uitgereik

DJ Koste van

verkope

Voorraad -600 -600

2 Tjekteenblad KBJ Voorraad Bank +5 760

-5 760

3 Faktuur

ontvang

KJ Voorraad Krediteure

kontrole

+1 080 +1 080

4 Kwitansie KOJ Bank Huurinkomste +760 +760

5 Tjekteenblad KBJ Skryf-

behoeftes

Bank -86 -86

6 Kwitansie KOJ Bank Debiteure

kontrole

+364

-364

7 Joernaal-

bewys

AJ Onttrekkings Voorraad -30 -30

8 Kwitansie KOJ Bank Kapitaal +10 000 +10 000

9 Tjekteenblad KBJ Elektrisiteit Bank -180 -180

10 Joernaal-

bewys

AJ Donasie Voorraad -50 -50

11 Kasregister-

rol

KOJ Bank Verkope +3 600 +3 600

Kasregister-

rol

KOJ Koste van

verkope

Voorraad -2 400 -2 400

12 Tjekteenblad KBJ Voorraad Bank +3 800

-3 800

13 Tjekteenblad KBJ Versekering Bank -600 -600

14 Tjekteenblad KBJ Krediteure

kontrole

Bank -1 080 -1 080

No Bates Eienaarsbelang Laste

Invloed Rede Invloed Rede Invloed Rede

1 +R800

-R600

Debiteure neem toe

Voorraad neem af

+R800

-R600

Verkope verhoog

ekwiteit

Koste van verkope

verminder ekwiteit

2 -R5 760

+5 760

Bank neem af

Voorraad

vermeerder

Page 17: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 36

3 +R1 080 Voorraad neem toe +R1 080 Krediteure

neem toe

4 +R760 Bank vermeerder +R760 Huurinkomste

vermeerder ekwiteit

5 -R86 Bank verminder -R86 Skryfbehoefte

uitgawe verminder

ekwiteit

6 +R364

-R364

Bank neem toe

Debiteure neem af

7 -R30 Voorraad neem af -R30 Onttrekkings

verminder ekwiteit

8 +R10 000 Bank neem toe +R10 000 Kapitaal verhoog

ekwiteit

9 -R180 Bank neem af -R180 Elektrisiteit uitgawe

verminder ekwiteit

10 -R50 Voorraad neem af -R50 Donasie verminder

ekwiteit

11 +R3 600

-R2 400

Bank neem toe

Voorraad neem af

+R3 600

-R2 400

Verkope vermeerder

ekwiteit

Koste van verkope

verminder ekwiteit

12 -R3 800

+R3 800

Bank neem af

Voorraad neem toe

13 -R600 Bank verminder -R600 Versekering uitgawe

verminder ekwiteit

14 -R1 080 Bank verminder -1 080 Krediteure

verminder

Storm Handelaars

Algemene grootboek

Dt/Debiet Bank Kt/Krediet

Mei 4 Huurinkomste 760 Mei 2 Voorraad 5 760

6 Debiteurekontrole 364 5 Skryfbehoeftes 86

8 Kapitaal 10 000 9 Elektrisiteit 180

11 Verkope 3 600 12 Voorraad 3 800

13 Versekering 600

14 Krediteurekontrole 1 080

Voorraad

Mei 2

3

Bank

Krediteurekontrole

5 760

1 080

Mei 1

7

Koste van verkope

Onttrekkings

600

30

12 Bank 3 800 10 Donasie 50

11 Koste van verkope 2 400

Koste van verkope

Page 18: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 37

Mei 1 Voorraad 600

11 Voorraad 2 400

Krediteurekontrole

Mei 14 Bank 1 080 Mei 3 Voorraad 1 080

Debiteurekontrole

Mei 1 Verkope 800 Mei 6 Bank 364

Kapitaal

Mei 8 Bank 10 000

Donasie

Mei 10 Voorraad 50

Onttrekkings

Mei 7 Voorraad 30

Huurinkomste

Mei 4 Bank 760

Verkope

Mei 1 Debiteurekontrole 800

11 Bank 3 600

Elektrisiteit

Mei 9 Bank 180

Skryfbehoeftes

Mei 5 Bank 86

Versekering

Mei 13 Bank 600

Skoonmaakmiddels

Mei 14 Bank 180

Page 19: Bepaal die verkoopprys. OOpplloossssiinngglike2understand.co.za/wp-content/uploads/2017/01/1...Voorraad Kasregisterrol KOJ - 6 400 - 6 400 . Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige

Notas – Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

Intellektuele eiendom van Like2Understand 38

Berekeninge

1 Verkoopprys 100% 800

Wins 25%

Kosprys 75% 75/100 x 800 600

2 Normale aankoopprys 100% 8 000

Handelskorting 20% 20/100 x 8 000 (1 600)

Kredietaankoopprys 80% 6 400

Kontantkorting 10% 10/100 x 6 400 (640)

Kontantaankoopprys 5 760

3 Normale aankoopprys 100% 1 200

Handelskorting 10%

Kredietaankoopprys 90% 90/100 x 1 200 1 080

11 Kosprys 100% 100/150 x 3 600 2 400

Wins 50%

Verkoopprys 150% 3 600