bcom (ondernemingsbestuur) · 2020. 7. 14. · die bcom (ondernemingsbestuur)-graadkwalifikasie is...
TRANSCRIPT
www.akademia.ac.za | 086 122 2888
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 Registrasienommer: 2011/HE08/005.
WAT BEHELS HIERDIE KWALIFIKASIE?
Die BCom (Ondernemingsbestuur)-graadkwalifikasie is deur akademici en sakeleiers saamgestel om vir jou ’n stewige fondasie in bestuur en sakebedrywighede te bied. Die uniekheid van die program lê in die feit dat dit vir jou deure in elke afdeling van ’n onderneming kan oopmaak weens die aard van die modules waaruit die program saamgestel is. Die kwalifikasie dien as wegspringplek vir ʼn suksesvolle loopbaan en gee vir studente ʼn stewige teoretiese onderbou van die studieveld van ondernemingsbestuur.
WATTER MODULES MOET EK VOLTOOI?
• Graadtoelating met Afrikaans (50%)
• Wiskunde, Rekeningkunde of Besigheidsvakke (50%)
WAT IS DIE TOELATINGSVEREISTE?
HOE LANK NEEM DIT OM HIERDIE KWALIFIKASIE VOLTYDS OF NAUURS TE VOLTOOI?Die program kan in ’n minimum tydsduur van drie jaar voltooi word. Die maksimum toelaatbare tyd vir voltooiing is sewe jaar.
PROGRAMKOSTE VIR 2021: R49 200 (jaar een, voltyds | R42 000 (jaar een, nauurs)
Klik hier vir meer inligtingAANSOEKE VIR STUDIES IN 2021 IS OOP.
DERDEJAARMODULES
EERSTEJAARMODULES
T WEEDEJAARMODULES
Ondernemingbestuur 3 Volhoubaarheid enVerantwoordelike Burgerskap Projekbestuur
Voorsieningskettingbestuur Die Bestuur van Innovasie en Tegnologie Internasionale Bestuur
Ondernemingsbestuur 1 Ekonomie 1 Handelsreg Bedryfskommunikasie
Elementêre Kwantitatiewe Metodes Bedryfsetiek Inleiding tot
Bedryfsinligtingstelsels
Ondernemingbestuur 2 Entrepreneurskap enKleinsakebestuur
Aankope- en Operasionele Bestuur Finansiële Rekeningkunde
Finansiële Bestuur enPersoonlike Finansiële Bestuur
Menslikehulpbronbestuuren Arbeidsverhoudinge
Bemarkingsbestuur
BCOM (ONDERNEMINGSBESTUUR)NKR-VLAK 7 380 KREDIETE SAKO-NOMMER: 112328
ONDERRIGLEERMODEL: Nauurse onderrigmodelof voltydse kontakmodel