bb 6 maart 2016 - bergsigdv.co.za2016/03/06  · maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30. dan word ons...

6
6 Maart 2016 6 Maart 2016 NUUSFLITS: 7 Maart: Kerkraadsvergadering 8 Maart: Kix kwartaalafsluiting 12 Maart: PLAASFEES 15 Maart: Doopkategese 18 Maart: Skole sluit, 4x4 kamp 20 Maart: Familiediens 9:00 24 Maart: Lydensnagmaal om 19:00 (Paastyd) 25 Maart: Goeie Vrydag erediens om 9:00 (Paastyd) 26 Maart: Gebedsvuur 27 Maart: Familiediens om 9:00 (Paasfees) Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Hospitaal- bearbeiding 10:00 Gesinsdiens Ouditorium Dr. Kobus de Jager 19:00 Aanddiens Arno Mattheus 13 Maart 2016, Sesde Lydensweek Om gemeenteleiers te be- gelei om by God se sen- ding na die wêreld betrokke te raak deur saam as fami- lie van kerke, nuwe geloofsgemeenskappe te ontwikkel. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Deuroffer: Gemeenteontwikke- ling 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz GLOW Kidz (Saal) Wynand Breytenbach 19:00 Aanddiens Marinus de Kok 6 Maart 2016, DOOP, Vyfde Lydensweek, Frontida besoek Sondag se tema is geloof: Alles in? Kom luister na Marinus de Kok se eerste preek. Hy is deel van Berg- sig se aandorkes. Almal is welkom!

Upload: others

Post on 01-Aug-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BB 6 Maart 2016 - bergsigdv.co.za2016/03/06  · Maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30. Dan word ons versoek om alle nie-noodsaaklike ligte af te skakel vir een uur lank. Die eerste aarde-uur

6 Maart 2016 6 Maart 2016

NUUSFLITS:

• 7 Maart: Kerkraadsvergadering

• 8 Maart: Kix kwartaalafsluiting

• 12 Maart: PLAASFEES

• 15 Maart: Doopkategese

• 18 Maart: Skole sluit, 4x4 kamp

• 20 Maart: Familiediens 9:00

• 24 Maart: Lydensnagmaal om 19:00 (Paastyd)

• 25 Maart: Goeie Vrydag erediens om 9:00 (Paastyd)

• 26 Maart: Gebedsvuur

• 27 Maart: Familiediens om 9:00 (Paasfees)

Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Hospitaal- bearbeiding

10:00 Gesinsdiens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

19:00 Aanddiens Arno Mattheus

13 Maart 2016, Sesde Lydensweek

Om gemeenteleiers te be-gelei om by God se sen-ding na die wêreld betrokke te raak deur saam as fami-lie van kerke, nuwe geloofsgemeenskappe te ontwikkel.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

Deuroffer: Gemeenteontwikke- ling

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

GLOW Kidz (Saal) Wynand Breytenbach

19:00 Aanddiens Marinus de Kok

6 Maart 2016, DOOP, Vyfde Lydensweek, Frontida besoek

Sondag se tema is geloof: Alles in? Kom luister na

Marinus de Kok se eerste preek. Hy is deel van Berg-

sig se aandorkes. Almal is welkom!

Page 2: BB 6 Maart 2016 - bergsigdv.co.za2016/03/06  · Maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30. Dan word ons versoek om alle nie-noodsaaklike ligte af te skakel vir een uur lank. Die eerste aarde-uur

Bergsigprojekte oor grense

BENODIG U ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in samewerking met MES by die

sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings nie.

Ons kan u van hulp wees teen ’n minimale donasie.

Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of e-pos: [email protected]

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

BETESDA BOEKRAK

Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie

tweedehandse boeke en DVD’s teen goeie pryse.

Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer

gereeld jy by die boekrak ’n draai maak, hoe groter is jou

kans om die nuutste fonds op te raap. Die boekrak is te vind in die vertrek op pad na die

dameskleedkamer. Boeke kan heelweek gekoop word.

UITREIKPROJEKTE

Indien u belangstel om nuwe projekte te begin, of graag wil inskakel by bestaande projekte, skakel die uitreike-

kantoor deur die loop van die week.

Attie van Wyk Laerskool

Ons is besig met ’n “fleece-kombersie” projek. As daar ie-

mand is wat ons kan help met die skenk van klein “fleece” kombersies (1.25m x 1.25m)

sal ons dit baie waardeer.

Skenkings kan nog tot 15 Mei by die kerk afgelewer word.

’n Span van Bergsig gaan gedurende die Junie/Julievakansie ons SA sendelinge in Thailand be-dien in samewerking met Kingfisher.

Die gemeente het die behoefte om meer daadwerklik te ondersteun en te bemoedig. Met hierdie begeerte in ge-dagte is die leiding van ons Here ontvang om vanjaar sendelinge daar te gaan besoek en vir hulle tot seën te wees.

Ons wil nie net sendelinge daar bemoedig en blootgestel word aan hul werksaamhede nie, maar wil na hul luister, saam met hulle bid, dink en inbou in hul lewens - hulle tot diens wees.

Kingfisher reis ook al jare saam met Bergsig gemeente en is genader om as deel van die besoek 'n ruimte te skep vir toerusting en fasilitering.

Ons wil dus graag 'n driedag-werkswinkel aanbied waarin ons saam dink, na mekaar luister en in die Woord gaan delf - die Heilige Gees gaan vertrou vir die pad vorentoe. Ons wil in Jesus se voetspore volg in Thailand en getrou aan Sy woord, Sy liggaam daar wees en Sy lig laat skyn. Ons ver-trou die Here om saam te ontdek, vir inspirasie en ge-fokusde strategieë uit Sy hart.

Daar is nog een plek beskikbaar op die span vir ’n persoon wat wil saamgaan. Kontak die uitreikekantoor indien jy be-langstel. Kostes en finale detail moet nog gefinaliseer word.

Ons verwelkom vandag vir André en Marina (ons Fronti-

da sendelingegpaar in Thailand). Hulle bly tot April. Kom

groet vandag gerus na die eredienste en gesels lekker met hulle.

Indien u met hulle ’n afspraak wil maak of hulle wil nooi na u kleingroep, ontmoet hulle na die diens in die binnehof of e-pos Marina by: [email protected]

FRONTIDA SENDELINGE BESOEK SA

HOUSE OF GRACE

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer die koue begin na-

derkruip en ons die warm klere moet uithaal. Al die ma’s sal weet

dat die kinders uit hulle klere groei en dat baie van die vorige

winter se klere nie meer sal pas na die somer nie.

By House of Grace sit ons met dieselfde probleem. Die enigste verskil is dat daar by House of Grace 18 lyfies is wat moet warm

klere kry! Ons het asseblief julle hulp nodig, want soos julle weet,

beteken die winter ook dat die kinders baie meer eet en gedurig

honger is (veral die seuns!).

Indien u belangstel om te help met die aankoop van warm klere

of donasies van kruideniersware vir die kinders kan jy my skakel by 082 990 1218 vir ’n lys van name, ouderdomme en geslag

van die kinders. Indien julle as kleingroep dalk ’n kind wil

“aanneem” vir die winter, skakel my gerus dan kan ons dit be-

spreek.

Baie dankie – ons vertrou op die God wat voorsien.

Mooi wense

Petro Nel (Projek koördineerder: House of Grace)

O82 990 1218

Nog Thailand-dinge ...

Onenigheid wat reg hanteer word kan

verhoudings

baie sterker maak.

Page 3: BB 6 Maart 2016 - bergsigdv.co.za2016/03/06  · Maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30. Dan word ons versoek om alle nie-noodsaaklike ligte af te skakel vir een uur lank. Die eerste aarde-uur

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te

word of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 6 Maart NAAM ADRES REDE BID VIR

Herman Erasmus Langeberg Plaas, 021 976 3321 Ernstige motorongeluk Herstel en bemoediging

Annette Lötter en gesin Joosfontein Plaas, 082 842 1326 Man en pa oorlede Troos en bemoediging

Neels Langenhoven Tiekiedraaistraat 27, 021 979 5103 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Erik Botes 084 676 5917 Motorfietsongeluk Herstel en bemoediging

Marina Conradie Fairtrees 14, 021 976 3784 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Mara van Zyl Fairtrees 72, 021 976 2921 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

George Kruger Crestview 9, 083 743 5086 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging

Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging

Leon en Karin Theron Wanderersslot 9, 072 326 5900 Motorongeluk + operasie Vinnige herstel

Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn Verligting van pyn

Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Beenmurgoorplanting Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Hester Hayes 082 528 8599 Mediese behandeling Troos en bemoediging

BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Bid vir die Regering en leiers van ons land.

Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Vergignis is ’n reis wat jy slegs met God aanpak.

ONS NOOI DIE GEMEENTE OM SAAM

VOORBIDDING TE DOEN

op Woensdag 9 Maart om 18:00

Ons wil graag die dag van 12 Maart aan ons

Hemelse Vader opdra en vra sy Genade en Seën

daarvoor.

Alle lidmate is welkom om saam met ons te kom

bid en stilraak.

Page 4: BB 6 Maart 2016 - bergsigdv.co.za2016/03/06  · Maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30. Dan word ons versoek om alle nie-noodsaaklike ligte af te skakel vir een uur lank. Die eerste aarde-uur

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap B ladsy 4 Bergs ig Boodskap

Program vir die week:

Tee vir Thailand

A-Koord verkoop weer vanaf Febr. koffie, tee en ’n eet-dingetjie in die binnehof na afloop

van beide oggenddienste.

Die wins van die verkope is ten bate van die uitreik tydens Junie/Julie vanjaar na Thailand.

Tee R5, Koffie R10, Doughnuts R2/R5 Kom kyk gerus wat die koek van die dag is!

As jy sou wou kom help, kom gesels gerus met Oswald of Heidi ... Ons het jou hande nodig.

Bergsig het geestelike boeke aangekoop wat te koop is.

Daar is ook boeke wat op uitleenbasis beskikbaar is.

Laastens is daar ook titels oor verskeie onderwerpe wat op bestelling beskikbaar sal wees.

Kontakpersoon: Juanita Fourie [email protected]

Daar is 20 EK GLO boeke

@ R100 stuk te koop by die kerk.

Die oorspronklike prys is R149.99 by

CUM boeke. Die boek dek kwartaal 2 -

4 se veldtog preekreekse.

Juanita Fourie sal in die binnehof

wees indien jy vooraf jou boek wil

aankoop.

Huis Oppas

GAAN U MET VAKANSIE OF VIR ’N WEGBREEK-NAWEEK

EN IS BEKOMMERD OOR U HUIS WAT HEELTYD

TOESTAAN?

EK HET DIE ANTWOORD:

EK PAS HUISE OP ENIGE TYD VAN DIE JAAR

TEEN ’N BILLIKE TARIEF - MY DIENS PER NAG SLUIT IN:

SLAAP, VERSORG DIERE EN SWEMBAD

VERKIESLIK SLEGS DURBANVILLE OMGEWING

VIR ENIGE NAVRAE OF BESPREKING KAN U MY KONTAK

NIEL KOTZE SEL: 076 400 8392 OF [email protected]

Geestelike versorging vind in Kleingroepe plaas. Dit is ’n kring waar ons geestelike vraagstukke kan be-spreek, maar mekaar ook kan onder-steun.

Ons dra ons kleingroepbediening in Bergsig op aan God ons Vader.

Ons nooi ook lidmate om IN TE SKA-KEL BY ’N BERGSIG KLEINGROEP!!!

Juanita Fourie, die kleingroep koör-dineerder en Ds. Johan Els reël vir 17 April na die oggenderedienste ’n byeenkoms vir almal wat belangstel om in ’n kleingroep te wees maar nog

nie is nie. By die geleentheid gaan ons mekaar beter leer ken en gesels oor die vorming van nuwe groepe.

Ons gaan ’n bring en braai hou. Lid-mate bring eie vleis en drinkgoed en Bergsig ontvang jul met lekker slaaie, poeding en vure wat hoog brand.

Stuur ’n e-pos as jy die geleentheid wil bywoon:

[email protected]

(Ons sal graag wil weet hoeveel men-se beplan om te kom sodat ons die regte hoeveelheid slaai kan bestel.)

Die begin van nuwe KLEINGROEPE

Daar sal geen A-Koord verkope op 13 Maart plaasvind nie.

Aarde-uur word vanjaar gevier op 19

Maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30.

Dan word ons versoek om alle nie-noodsaaklike ligte af te skakel vir een

uur lank.

Die eerste aarde-uur het in 2007

plaasgevind toe 2.2 miljoen inwoners

van Sydney, Australië hulle ligte vir ’n

uur lank afgeskakel het om mense

bewus te maak van die noodsaak-

likheid om stappe te neem teen klimaatsverandering. Die inisiatief het

gegroei tot die grootste massa simbo-

liese deelname in die wêreld. Neem

deel saam met die res van die wêreld op Saterdag 19 Maart 2016 tussen

20:30 en 21:30 om ligte by die huis af

skakel om daarmee ons ondersteuning

vir sinvolle optredes teen klimaatsver-

andering aan te dui. Ons kan ook as deelnemer registreer en interessante

inligting en videos bekom op die

webtuiste www.earthhour.org en

www.wwf.org.za. Meer oor aarde-uur in die volgende uitgawe van die Berg-

sig Boodskap.

AARDE-UUR : 19 MAART 2016

Page 5: BB 6 Maart 2016 - bergsigdv.co.za2016/03/06  · Maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30. Dan word ons versoek om alle nie-noodsaaklike ligte af te skakel vir een uur lank. Die eerste aarde-uur

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Bergsig moet oor een week vir 7 000 mense by die Plaasfees kos gee. Ons het dringend nog SKENKINGS van BESTANDDELE nodig asb.:

• Brood (groot snye) vir ham & kaas broodjies

• Ham / Gesny

• Botter

• Kaas

• Bacon

• Konfyt

• Kontant donasie vir aankoop vir 30kg maalvleis en nog paar brode

• 15 jaffelpannetjies en

• 10 gasbottels

• Spray & Cook

• SPEELGOED tombolatafel

HULP

“CHIPS” stalletjie:

• Ons het nog twee “chips” bakkers nodig.

Bel Nelda as jy kan help 083 235 1400.

• As jy vir 1 uur op die dag kan help is ons bly en ons deel jou in waar jy verkies om te werk. Bel vir Ilse as jy ons kan help by 082 376 3236.

• TOMBOLA TAFEL: mense wat bereid is om Nadia Tolken te help om in skofte te werk van 1 uur elk.

• Vrieskaste & yskaste (ons moet massas kos koud en gevries hou) help asb. en leen die ekstra yskas wat in jou garage staan vir ons.

Durbanville PlaasfeesTM benodig hulp vanuit gemeente

'n Belangrike pastorale brief van ds. Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Moderamen van die Algemene Sinode is die week vrygestel. Ons versoek dat al die lidmate van die NG Kerk in ons sinodale gebied dit lees. Lees dit gerus op Berg-sig se webblad www.bergsigdv.co.za, by die skakel Nuus/Sinode. Kry ook ’n kopie by die sydeure en voorportaal.

Ons het as Dawid-omgeegroep, Huis Aristea gaan besoek met die doel om koek en tertjies te neem vir teetyd en dan daar saam met hulle te kuier.

Een van ons dames het klavier gespeel en gesing en kort voor lank het almal saamgesing.

Wat ’n wonderlike ondervinding was dit nie. Ons almal se gemoed is gelig deur grappies en samesang.

Ons het lekker gaan tee drink en koek

en tert saamgeëet en die dankbaar-heid wat ons as groep ontvang het van hierdie mense is onbeskryflik.

Ek wou sommer net laat weet en ons ervaring deel.

Groetnis

Johan Wilsch

BELANGRIKE BRIEF VAN DIE Algemene Sinode uit die pen van Ds. Nelis Janse van Rensburg.

Wanneer kleingroepe uitreik en omgee ... Moederskamer

Geriewe Die moederskamer by die dames-

badkamer is ingerig vir pasgebore ba-

bas tot 1 jaar oud.

Die tweede moederskamer is agter die

liturgiese ruimte vir 1-2 jariges.

Beide is daar klank en beeld.

Die gebedskamer is slegs vir mammas

wat borsvoed. ’n Stil atmosfeer met

geen ander ouderdom kinders teen-

woordig moet daar gehandhaaf word.

Page 6: BB 6 Maart 2016 - bergsigdv.co.za2016/03/06  · Maart 2016 vanaf 20:30 tot 21:30. Dan word ons versoek om alle nie-noodsaaklike ligte af te skakel vir een uur lank. Die eerste aarde-uur

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Plaasfees Borge en Vennote

GEBRAAIDE SKAAPKOPPE @ R100 ’n kop. Plaas jou bestelling by Elize 078 803 3804

Daar is net 40 skaapkoppe oor!

Haal af by die Durbanville Plaasfees

by roosterkoek stalletjie op 12 Maart 2015.

Gifts at Oxford

Plaasfees-span:

Pieter Henning, LJ Opperman, Hennie Fritz

Lara Opperman, Ilse Fritz, Stephan Kleingeld,

Este Stewart

Nelda Rousseau , Alida Vorster, Rita Louw,

Werner Bekker, Pieter Traut

Insetsels: Rudi Vos, Bea Pretorius