amper einde van 2009

16
Dit was ‘’n besige jaar. Daar is soveel besluite geneem in so baie van ons lewens, soveel paaie het draaie gemaak wat ons nie beplan het nie. Daar was verrassings. Daar was veranderings. Daar vreugde. Daar was trane. Dankie, God, ons is almal nog hier...

Upload: thilka

Post on 30-Jul-2015

367 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: Amper Einde Van 2009

Dit was ‘’n besige jaar. Daar is soveel besluite geneem in so baie van ons lewens, soveel paaie het draaie gemaak wat ons nie beplan het nie. Daar was verrassings. Daar was veranderings. Daar vreugde. Daar was

trane.

Dankie, God, ons is almal nog hier...

Page 2: Amper Einde Van 2009

Vader, dankie vir die die nuwe paaie wat ons die jaar kon loop.

Dankie, vir die nuwe lewens wat u geskep.

Dankie, vir al die geleenthede wat 2009 op ons pad gebring het en groot sukses wat ons daarmee kon behaal... Dankie, vir U leiding deur die onbekende en U bystand in elke nuwe uitdagings op hierdie pad...

LoopbaanSukses

Nuwe lewens

Page 3: Amper Einde Van 2009

Ons dra almal aan u op wat ons verloor het en bid vir vertroosting aan die wat die Kerstyd na hul gaan verlang. Ons dank u vir ons veilige bewaring en elke dag wat u aan ons leen...

Page 4: Amper Einde Van 2009

Thank You Lord, for keeping Your Hand on those we tresure and love, and keeping them safe.

Thank You for protecting them, for healing them, for giving them the strength & hope they need .

Thank You for each miracle, each inspiration ...

... for Loved ones spared this year...

Page 5: Amper Einde Van 2009

Ons dank U ...

Vir elke siekte wat u genees het....

Alle vrees wat U help laat oorkom het...

Geen onbekende kan ons skei van u liefde nie.

Dankie, Vader.

Page 6: Amper Einde Van 2009

We thank you for every memory of 2009.

Thank You for all the joy, all the big moments that we were lucky to have had..

We lay down at Your feet...

all the promises we made,

.. help us remember them and treasure them

in the years to come ..

Page 7: Amper Einde Van 2009

Dankie, aan al ons geliefdes...

Dankie, vir julle ondersteuning, bystand en geloof . Dankie, vir die veiligeheid van jou woorde, die vrede van oë en die rustigheid in jou stem.

In ’n jaar vol haas, los ente, vrees, vreugde, blydskap kommer en hartseer was jy my rots, my rustug word gaaitjie, my afpak os en so dikwels self my gewete..

Dis soveel maklikker met jou naby my. Dankie, vir die kwaaiwees, die troosting, die lekker saam lag en die sommer net gesels. Dankie, vir die deelwees in jou drome, jou toekoms planne en jou elke dag.

Dankie, vir jou voorbeeld in jou woorde, besluite en verhouding met die om ons en veral met God.

Ek is beter oor jy hier is.

Dankie, liewe Vader vir ons geliefdes..

Page 8: Amper Einde Van 2009

Dankie vir al die mylpyne wat bereik is, al die hoofstukke wat ons met hartseer tog groot verwagting kan afsluit.

Father we thank you for all our special friends..

The new ones we made..

The old ones we rediscovered…and all those in

between.. Vader, dankie vir ons families, sommige ver, sommige naby..

Dankie vir hul gesondheid en dat hul gespaar kon bly en so groot veskil kan maak..

Page 9: Amper Einde Van 2009

Met 2009 se uurglas wat uitloop…

Kom ons wees dankbaar vir wat ons gekry het,

Onthou dit wat ons verloor het,

Koester dit wat ons liefhet,

Vergewe die wat teen ons opgetree het.

‘n Geseende Kersfees vir almal in my lewe! Ek Bid dat jul die kerstyd saam jul familie en vriende sal maak tel! Voorspoed met 2010 en onthou soos met 2009 sal Hy steeds voorsien, bewaar, genees, lei, seen ….

Geseende Kerstyd & voorspoedige nuwe jaar..

Page 10: Amper Einde Van 2009
Page 11: Amper Einde Van 2009
Page 12: Amper Einde Van 2009
Page 13: Amper Einde Van 2009
Page 14: Amper Einde Van 2009
Page 15: Amper Einde Van 2009
Page 16: Amper Einde Van 2009

GESEENDE KERSFEES

VOORSPOEDIGE NUWE JAAR