van die kerkklokroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2)...
Post on 04-Nov-2020
0 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Kleinmond, Bettysbaai, Pringlebaai, Rooiels
DEURKOLLEKTE SONDAG: Fynbospark
Volgende week: Bybelgenootskap
18 Augustus 2019 2019
Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00:
Ds. Steven Sass is die leraar.
Hy lees uit 1 Konings 19: 1-18.
Tema
Die andersheid van God.
van die
KERKKLOK
Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30
Dr. Chris Malan preek. Hy lees uit Lukas 10..
Tema Leegword aan myself is
moeilik.
Kerksaal, Eerstelaan 38 om 09:00
Ds. Hannes van Wyk preek en
lees uit Hebreërs 11.
Tema Geloof is nie ’n speletjie nie.
DIE WEEK SE PROGRAM Sondag 18:00 Bybelskool
Maandag 18:30 Kerkraadsvergadering
Dinsdag 16:30 Gebedsgroep
Woensdag Streekkerkrade vergader: 16:00 Bergstreek 17:00 Seestreek 18:00 Hangklipstreek
Donderdag 16:00 Kooroefening 16:00 Die Plan
ONS GEE OM WAAR DAAR HARTSEER EN KOMMER IS...
Ons dink aan almal wat ons gebede baie nodig het.
Veral bid ons vir Marie Groenewald: KB3 (0722205457), Tweenitha Coetzee: KB1 (3440), Hennie Rall: Bb1 (5364) Hilda Roets: KB5 (5889), Clara Geldenhuys: KB5 (3543) Ezette Swanepoel: PM1(0826758765), Kobus de Jager: Sc2 (0765348088, Suretha Luttig: Ba1 (0726068525), Francois Olivier: BB2 (9318), Phillip Hanekom: PM1 (0846000354), Reinet van Niekerk: KB4 (5309) en Monica de Wit (0722868919). Ook vir Riti Turner van KB1 (0793862695)
Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar. Mag die jaar wat voorlê ’n jaar van vreugde en vrede in die Kleinmond-gesin van ons Hemelse Vader wees.
22 Augustus
OLIVIA CHADINHA (0282714780 - Ba2) SALOME DE BRUYN (0794340229 - PM5) SAREL ENGELBRECHT (0282715306 - HK1) ELNA LOUWRENS (0832596605 - Ba3)
18 Augustus PITTIUS COETZEE (0724602688 - HK3) LEZETTE VAN JAARSVELD (0823983446 - PB1) CECILIA VAN ZYL (0836536574 - HK3) ALET VERMEULEN (0823353722 - Bb3)
21 Augustus ANDREW ATTERBURY (0829021785 - Sc4) ADRIE HORN (0282713994 - KP) MARIANA SMIT (0824535812 - Ba1)
19 Augustus BREGITTE BUYS (0731613638 - Sb4) TINUS CELLIERS (0725324592 - Sa1) MIKE FOURIE (0832726972 - BB4) OTTOLINA FOURIE (0834524122 - KB1) FRANCOIS KLOPPERS (0832615968 - Bb4) DANIE VAN WYK (0793876447 - BB3) BREIN VORSTER (0842065055 - HK3)
20 Augustus LE ROUX BURROWS (0827335824 - Sb4) ELSA ROOS (0731613615 - Sa2) EZETTE SWANEPOEL (0826758765 - PM1)
23 Augustus MARGARET BERGH (0724014632 - Sb1) PIERRÈ JOERDENS (0829222312 - Sb1) ROELENE MOUTON (0836120230 - Ba2) LALA NEL (0842088492 - Sa1) MARINA NIEMAND (Ba2) DU TOIT VAN DER MERWE (0828296128 - Sb2)
An
24 Augustus HUGO ALBERTS (0835540153 - PM1) THOMAS BOLTON (0829208230 - HK3) WILMA EMMENIS (0823248894 - PM1) PHILLIP GRAHAM (0846819853 - HK3) LOUIS MULLER (0820564529 - KB5) BEN OLIVIER (0282715938 - Sa3) S'TA VLOTMAN (0282714184 - Sa4) CAROLINE ZIMKENDORF (0721682498 - Sb2)
DEMENSIE ONDERSTEUNINGSGROEP
Die groep vergader 22 Augustus om 10:00 by FYNBOSPARK (Ingang einde van Geelhoutlaan).
Bel Madeleine 082 434 7377 vir meer besonderhede.
GETUIENISFEES Ons gemeente hou Getuienisfees van 14 tot 17
September. Teken solank die datum aan.
WIT OLIFANTE VIR HANGKLIPBASAAR EN
HEERLIKE WILDSWORS Indien jy bruikbare huishoudelike artikels het wat nie meer
gebruik word nie, kan Wolfgang Steinbach gebel word (082 823 6821) Hy sal dit kom oplaai.
Daar is ook weer heerlike wildswors beskikbaar. 100% vleis teen R100 per kilogram. Kleinmonders kan hul bestelling plaas en indien daar meer as 10kg bestel word, sal dit by
die kerkkantoor afgelewer word. Bel Riekie Nel by 084 704 4412.
Hoender wegneem-ete: 4 Oktober
En Hangklip het weer hul aanloop-tot-die-basaar
heerlike wegneem-ete: gebraaide kwart-hoender, 2
slaaie en ’n broodrolletjie. En die lekkerste is dat
Kleinmonders dit by die kerksaal kan kom haal,
Bettysbaaiers en Pringlebaaiers by die gemeentesentrum
en almal in Rooiels by Drum. Dit kan tussen 17:00 en
19:00 gekry word. Die kaartjies is by die kerkkantoor of by
VGK HOU LENTETEE Op Sondag 1 September hou die VGK om 15:00 ’n
Lentetee as fondsinsameling. Die kaartjies is R50 per persoon en is by die kerkkantoor beskikbaar.
INTERKERKLIKE
GEBEDSGELEENTHEID 15:30 Sondag 18 Augustus by die VG Kerk.
Almal welkom
GEBEDFOKUS Ons bid nou reeds vir die Getuienisfees van 14 tot 17
September. Bid vir die sprekers dat hulle werklik by die Here sal hoor wat hulle met ons moet kom deel. Bid ook vir ons gemeente dat ons nie net sal hoor nie,
maar sal doen. Ons bid ook vir die kerkraadslede en die lede van die
streekkerkrade vir wysheid en gehoorsaamheid en afhanklikheid van die Here sodat Hy hulle werklik kan
gebruik in sy diens.
Op Dinsdag 20 Augustus gaan ons gemeentelede op ‘n gebedsrit deur Kleinmond en omstreke. Dit is dieselfde as gebedswandelinge waar bidders deur ‘n area gaan
en bid by verskillende punte. Ons mense is ouer en kan nie almal ver loop nie, daarom ry ons in groepies met ons motors, hou stil op plekke waar ons weet ingetree
moet word en ry ‘n volgende punt. Daar word voorbidding gedoen vir die mense van die area en die
lewensomstandighede van die mense. Temas van gebed is siek persone, eensames,
werkgewer\werknemer verhoudings, brandpunte van dwelmhandel, gebed teen misdaad en geweld. Daar
word ook lofprysing gedoen en God word gedank vir die omgewing waarin ons bly en die seën wat ons van Hom
kry.
Ons ontmoet mekaar om drie uur die middag by die konsistorie en beplan die roete van die gebedsritte.
Kom sluit by ons aan.
DIE PLAN Ds. Hendrik Saayman bied oor twee Donderdae,
22 en 29 Augustus, hierdie kursus in die kerksaal aan
van 16:00 tot 18:00.
Alle lidmate is baie welkom om dit by te woon. Hierdie aanbieding is om ons almal te help in die werk wat ons
doen in God se koninkryk. Dit is toerusting wat ons geestelik gaan verryk en versterk. Moenie die kans laat
verbygaan nie.
Dit is veral baie belangrik dat wyksouderlinge en dienswerkers dit moet bywoon. Dit is R10 per persoon.
Toe dit by ’n vorige geleentheid aangebied sou word, het ’n aantal lidmate reeds ingeskryf. Hulle name is steeds
op die lys. Tee word voor die tyd bedien.
Die kursus is reeds met groot sukses in Hangklip aangebied. As daar nog van die Hangklip-lidmate is wat
wil inskakel, is hulle baie welkom.
AGAPE GROEP Kom kuier saam met ons by die VGK dames in hulle
kerk op 17 Augustus en brei vir jou 'n mooi lapel blommetjie om dit te vier. Ons verskaf die breidraad en naalde en 'n lekker koppie tee daarna. Dit begin
15:00. Indien jy 'n saamry geleentheid soek. bel ons asb by:0282713208
FYNBOS HOU BASAAR Die jaarlikse Basaar vind op Saterdag 31 Augustus
2019 om 09:00 in die N G Kerksaal, 1ste Laan, Kleinmond plaas. Ons is ook dringend op soek na Wit Olifante vir ons stalletjie – ons sal kom haal!! Bel Fynbos 028 271 3602 Maandag – Vrydag tussen 08:00 – 14:00.
Groot geleentheid vir alle
kunssinniges in die gemeente
EMBLEEM VIR JUBELJAAR
Volgende jaar is ons gemeente 50 jaar oud.
Ons gaan die hele jaar deur feesvier. Ons wil graag ’n fees-embleem vir die jaar
ontwerp. Enige lidmaat wat lus is om sy/haar hand aan
soiets te waag, is welkom om in te skryf.
Ons gemeente se snapscan kode
Leraars:
Ds. Steven Sass 072 352 8347
sasssteven@hotmail.com
Dr. Chris Malan 072 198 7279
drchrismalan@outlook.com
Kerkkantoor: 0282713470 nelineburger@gmail.com
Webwerf: www.ngkkleinmond.co.za
Facebook: NGK Kleinmond.
Om direk met die kerkraad te kommunikeer: ngkkleinmond@gmail.com Gemeente se bankbesonderhede: ABSA Rekeningnaam: NG Kerk Kleinmond Takkode: 334-812 Rekeningnommer: 322-015-0320
top related