skaapproduksie en voedingnutrifeeds.co.za/wp-content/uploads/2018/08/1.sheep-production-and... ·...
Post on 14-Jan-2020
4 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Skaapproduksie en Voeding
23 Januarie 2018
1
Voeding – fokus areas!
Herfs-lamseisoen as voorbeeld
Prikkelperiode (flushing), Paarseisoen (mating), Dragtigheid (pregnancy or gestation), Laktasie(lactation), Speen (weaning)
Reenseisoen
BEGIN
Pe r i - N ata l e p e r i o d e – 8 m a a n d e ve rs n e l d este l s e l
Twee kuddes, lam elke viermaande
Paarseisoen Peri-natal period
Speenseisoen*
A November 2014 April 2015 Junie 2015
B Maart 2015 Augustus 2015 Oktober 2015
A Julie 2015 Desember 2015 Februarie 2016
B November 2015 April 2016 Junie 2016
A Maart 2016 Augustus 2016 Oktober 2016
B Julie 2016 Desember 2016 Februarie 2017
1. Pr ikkelvoeding
Periode: 3 weke (min 17 dae) voor paartyd vir 6 weke (3 weke na die aanvang van paartyd, 17 dae);
Eetlus en smaaklikheid;
Verhoogde vlak van voeding;
Ovulasie tempo word beïnvloed deur:Kondisie tydens die teelseisoen
180 dae voor die teelseisoen (follikel ontwikkeling)
Proteïen en Energie is van belang;
Verhoogde Lam % weens fekunditeit;
6415 Nutri Lek Energie 18 op weiding of 6404 Nutri Lek Produksie (hoër RP – 25%)
Dif ferent gra ins for f lush feeding of ewes
(Van Pletzen & de Vi l l iers , 1991)
5
Pr ikkelvoeding – Sukses hang af van:
BCS 3.5;
Periode 17 dae ovulasie siklus;
Moet `n verhoogde vlak van voeding wees;
Vermy estrogeniese weidings tydens die teelseisoen;
Seisoenaliteit skape is kortdagtelers;
Prikkelvoer is nie sinchronisasie nie, dit verhoogovulasietempo van ovulerende ooie.
2. Dekseisoen
3 . L a m s e i s o e n - Fa k to re wat b yd ra to t l a m -m o r ta l i te i t
Drakrag en kudde-grootte% lammers gespeen per ooi neem af met 7.5% vir elke 50 addisionele ooie in die kudde;
Lammers en ooie raak geskei;
Tyd spandeer in lam-area:Ten minste 2h “bonding” (48-60h);
Vermy enige situasie wat die ooi forseer om haar lammers telos, selfs vir kort periodes (water gaan soek, kwaliteit weidingens).
Lengte van die ooi se wolSkeer voor die aanvang van die lamseisoen;Ooi gedrag tydens koue weer.
Lamseisoen (tyd van die jaar)
Oorsake van lamvrektes
Doodgebore / Still birth: 36.4%
VVB-kompleks / Hunger, neglect, exposure: 49.6%
Wisselwerking tussen die ooi en lam
Ander oorsake / Other: 14%
Virusinfeksies, roofdiere ens
Viral diseases, wild animals etc
Oorsake van lamvrektes
Geboortetipe / Birth statusTweeling vs enkelinglammers maar veral by drielinge / Twins vs singles but especially triplets
Geslag / GenderRamlammers meer vatbaar vir vrektes / Ram lambs more susceptible to death
Ooi-ouderdom / Ewe ageJong ooitjies en ooie > 6jr / Young ewes and ewes >6yr
Geboortemassa / Birth weightFiguur 2
Geboortemassaen lamvrektes
Inv loed van Bestuurste lse ls
Lamvrektes hou verband met ooi-konsentrasie in kampe en die aantal lammers gebore per dag asookinvloed van die omgewing -
Intesiewe (lamhok),
semi-intensiewe of
ekstensiewe stelsels
Intensiewe stelsels (lamhokstelsel) -
Skuif ooie net voor lam of kort daarna na hokkies (1.4 x 1.4 x 1.0m);
Arbeidintensief, maar beperk vrektes;
Higiëne is van belang (ontsmet hokke, naelstring van lam);
Ooie moet aangepas wees by kragvoerdieet.
Inv loed van Bestuurste lse ls
Wenke vir d ie lamhokste lse l
Laat dragtigheid
Pas ooie aan by byvoeding (4 tot 6 weke voor lamtyd)
Verseker gesonde ooieDoseer en ent (bloutong, blou-uier ens), spuit Vit`e ADE, mikromineraal aanvullings, mikskeer of skeer en versorg kloutjies:
Die 3 T’s
Plaas ooie 14 dae voor lamtyd reeds in kleiner kampies;
As eerste lammers aankom, skuif oor na lamhokkies.
TOESIG dag en nag -
Arbeidintensief.
Plaas ooi met lam net na of net voor lamtyd in die hok en verseker dat lam suip -
Sowat 6 ure nadat ooi gelam het is lam reeds skoongemaak en genoegsame kolostrum ingeneem.
Ooie word na sowat 2-3 dae (enkellinge) of 3-5 dae(meerlinge) uitgeplaas in klein kampies -
Maak tropgroottes stelselmatig groter (10 ooie 20 40 maks 100 ooie).
Maks 200 -250 ooie en lammers per kamp.
Wenke vir d ie lamhokste lse l
Seleksie in lamhokke -Speen die maksimum aantal lammers: >180% is moontlik;
Selekteer ooie streng vir moedereienskappe;
Identifiseer en prul;Ooie wat gesukkel het met geboorte,
Ooie wat lammers verwerp het,
Ooie met min/geen melk,
Ooie met foute aan hul uier, bek, bene,
Swak lammers,
Maagbuis lammers.
Wenke vir d ie lamhokste lse l
Skandering as bestuurshulpmiddel
Dragtigheidstatus;
Groepeer ooie;
Nie-dragtig, enkelinge, tweelinge;
Ondersoek ook uiers vir melk
Gebruik dit om grootmaakvermoë te identifiseer(tweeling met skandering maar net een lam grootgemaak)
Weaning % of h ighly fer t i le sheep herds –
Nat ional Sheep Farmer of the Year
18
Verhoging van produktiwiteit
21
Lamhok afmet ings
Lengte: 1.4 tot 1.8 m
Wydte: 1.4 m
Hoogte: 0.8 tot 1.0 m
Poldenvale hekke: Hoogte 0.9 mLengtes van 1.37; 1.8 & 2.75 m
26
Semi-intensief -
1) Rondskuif / “Drifting”:
Dragtige ooie word daaglikse geroteer na nuwe kampe enooie met lammers bly agter;
Bv. 4 kamp stelsel ooi bly ongesteurd by die lam vir driedae.
2) Klein troppies:
Lamkampies met 25-30 ooie (40-50 ooie met enkelinge);
5-10ha kampe.
Effek van Bestuurstelsel
Ekstensiewe stelsel -
Ooie in `n trop in `n groot kamp.
Inv loed van Bestuurste lse ls
Algemene Wenke
Werk rustig met ooie;
Ooie moet binne 4 ure na lamproses begin het geboorte gee aan die lam;
Lam moet binne 2-3 ure suip;
Doseer kolostrum aan swak lammers;
Beperk hanslammers;
Ooi rantsoene
Vroeë laktasie – 6415 Nutri Energie 18 / 6404 Produksielek
Laaste trimester – 7601 BIR Builder of
Meng 6330 Multi Mix 20, O/K of Bypro 35, graan, sout, voerkalk Ooi ratsoen (15% RP)
200 – 400 g/ooi/d
> 400 g/ooi/d in laktasie (BCS, massa, # lammers)
30
4. Kruipvoeding
Lammers behoort GDT van >175 g/d te realiseer;
4 kg lammers teen speen:18 kg (80 dae oud),
21.5 kg (100 dae oud).
Verhoed permanente lewenslange produksie enreproduksie verliese weens wanvoeding van die lam (voor en nageborte) deur kompensatoriese groei.
Hoe?
Kruipvoeding
Bevorder kompensatoriese groei, veral waarmelkproduksie beperk is;
Meerling lammers;
Voordeel by:Verseker volledige groei van ramme en jong ooie;
Vir Vroegspeen;
Voerkraal-afronding.
Verhoed oorvoeding van jong ooie:Vet-neerlegging in die ontwikkelende uier.
Liggaamsmassa
Geboorte speen jongooi 4-tand
Wolproduksie
Jongooi 4-Tand
Produksiedoelwitte
Tipiese speenmassas -
20 -25 kg @ 80 dae;
Vroeg gespeende lammers vir voerkraal afronding:
15kg is die minimum, maar eerder 18 - 20 kg.
Optimale groeitempo vir produksie en reproduksie;
Stoetdiere groei optimaal;
Behou matige groeitempo.
Aanvul l ing deur Kruipvoere
Periode 14 - 21 dae ouderdom -Krities vir rumen ontwikkeling;
Speen lammers wanneer inname > 250 g / d;
Verlaagde speenskok.
Vereistes/Behoeftes:
Smaaklik, aanvaarbare vorm, voldoende RP en UDP (> 3%), Stysel, Vesel, Ureum (NPN).
Tip iese kruipvoere - tu ismeng
Feedstuff kg kg
Lucerne meal 220 220
Grain 700 700
Soya OC 180 -
Cotton or Sunflower OC - 150
Fishmeal - 40
Limestone 10 10
Salt 5 5
Ammonium chloride 10 10
TOTAL 1125 1135
INTAKE 250 g/lamb/d
CP 40g
UDP 40%
Energy 2.8 MJ ME/d
Kruipvoere met Nutr i Feeds
Klaar gemeng - 9703 BIR Weaner (NFF 4263)
Selfmeng:
9607 Skaap Maxi 33 (NFF 4167) – 150kg5807 Bypro 35 (NPN-free) (NFF 4170) – 150kg
Graan (Maize meal) – 700 kgTOTAL 1000 kg
RP – 160 g/kgNFC > 50%, Adj Starch – 44%
Ca - 0.9, P - 0.33CP ex NPN – 20%
Ruvoer ad libVir groter/swaarder lammers - 100 kg mieliemeel kan met 100 kg goeie kwaliteit lusernmeel vervang word.
M i l k Fe ve r / M e l k ko o rs ; Wa n n e e r b e g i n d i t ?L a at d ra gt i g h e i d
Periode 90 – 150 dae van dragtigheid;
BAIE belangrik vir lewenskragtigheid van lammers en daaropvolgende groei!
Metaboliese siektes soos Domsiekte en Melkkoorsmoet reeds tydens die periode bestuur word.
1. Mi lk fever
Sheep differ from cattle in the occurrence of Milk fever: Pregnancy as well as lactation;
Can be confused with pregnancy toxemia;
Necessary cause – Ca balance;
Two options:
Manage Ca intake pre-partum and then increase post-partum;
Negative DCAD.
Milk fever – Pract ica l pointers for sheep
Epsom Salt (Magnesium sulphate):
Mix 1% into complete lactation ration OR
4.0 – 4.5% into lactation lick.
Intake should be 16-24 g/ewe/d.
Start 4 weeks prior to the lambing season and remove after partus.
On grazing/pasture low in Ca, add 1% limestone to the lactation ration.
Feedlott ing : Gross Margin – Apr i l 2017BRUTO MARGE GROSS MARGIN Verander slegs aan data in die geel blokk ies
Afronding van
skape: 100 Aantal lammers in voerkraal
D Begin Liggaamsmassa 27 kg
Eind Liggaamsmassa 45 kg GDT
A
Massatoename in
Voerkraal (kg) 18 60 Dae in voerkraal teen GDT van 300g/dag 300
Uitslag % 47.5 % Tipiese GDT wissel tussen 250 tot 350 g/dag
Karkasmassa 21.375
Vleisprys R/kg
karkasmassa R 64.00
B
Verwagte netto
inkomste per kg
lewende LM R 30.40 Inkomste
Totale voerverbruik per
lam 72.90 kg 72.9 Totale voerverbruik is `n funksie van dae in voerkraal en daaglikse inname
Doeltreff van
voeromsetting 4.05
Voerprys R/kg 3.073 R 3 073.00 voerprys per ton
C
Voerkoste per kg LM in
voerkraal aangesit R 12.45 Koste van produksie
E
Aankoopprys per kg
lewende LM R 28.00 R 756.00 aankoop of produksiekoste van lam
V
Verliese verdeel na "per
lam" R 15.12 2 Aantal vrektes: Verliese in R gedeel deur die totale hoeveelheid lammers
bv. 3 vrektes uit `n kraal van 100 lammers = 3xR700/100
Bruto Marge [A(B-C)+D(B-E)] - V
R 372.86 Wins of Verlies
Maks
Aankoopprys R 30.40 per kg lewende massa OF 42
DANKIE!
43
top related