psalm 1 dans deur die psalms - lynnwoodrif bybelskool · 2020-03-05 · psalm 1- 41 lofprysing aan...

Post on 11-Jul-2020

2 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Johan M van der Merwe

Dans deur die Psalms:Psalm 1

25 Februarie 2020

2

Oorsig:1. Inleiding2. Die wording van die Psalmboek3. Die eerste lesers en hulle wêreld4. Die hoofdele van die Psalmboek5. Die hooftemas van die Psalmboek6. Psalm 1

3

1. Inleiding

▪ “Psalms is die asemhaling van die gelowige.”▪ Dit is die in asem van God se lewegewende woorde en uit

asem van menslike vrae, vrese en nood.▪ Weerspieël baie van ons eie emosies en ervaring van die

wêreld.▪ Die lees van die Psalms is ‘n spesiale manier om die Here

in jou lewe in te nooi en jou lewe met Hom te deel.▪ Dit bring vrede wat alle verstand te bowe gaan.

4

Psalms het die verbeelding aangegryp:Rivers of Babylon Boney M. Ps 137

By the rivers of Babylon, there we sat downYeah, we wept, when we remembered ZionBy the rivers of Babylon, there we sat downYeah, we wept, when we remembered ZionThere the wickedCarried us away in captivityRequired from us a songNow how shall we sing the Lord's song in a strange land?There the wicked

5

Psalms het die verbeelding aangegryp:Carried us away in captivityRequiring of us a songNow how shall we sing the Lord's song in a strange land?Yeah, yeah, yeah, yeah, yeahLet the words of our mouth and the meditation of our heartBe acceptable in thy sight here tonightLet the words of our mouth and the meditation of our heartsBe acceptable in thy sight here tonightBy the rivers of Babylon, there we sat downYeah, we wept, when we remembered ZionBy the rivers of Babylon, there we sat…

6

Ps 137

7

2. Die wording van die boek

▪ Baie moeilik om die onstaan van die Psalms te bepaal.▪ Kom uit die geskiedenis van Israel:

▪ Koningstyd – voor ballingskap▪ Ballingskap▪ Na- Ballingskap

▪ Liedere, gebede, getuienisse▪ Aanvanklik mondeling oorgelewer en later neergeskryf

8

2. Die wording van die boek

▪ Moontlik ‘n eenheidsbundel wat doelbewus gerangskik is▪ Het waarskynlik vier stadia deurloop:

▪ Psalm geskryf▪ Deel van ‘n kleiner versameling▪ Klein versamelings is saamgevoeg▪ Eenhede saamgevoeg om die huidge bundle te vorm

9

3. Die eerste lesers en hulle wêreld:

▪ Gebruik van die Psalms help ons ▪ Meeste van die Psalms beskryf die wel en weë van

Israel in die tyd van die konings▪ Gebruik as liedere by verskillende geleenthede:

▪ Aanbidding in die tempel▪ Kroning van konings

▪ Belangrike rol tydens die ballingskap: Onthou die verlede en bely hulle geloof

10

4. Die hoofdele van die boek

Indeling volgens die eerste 5 boeke van die Bybel:▪ Psalm 1- 41 Lofprysing aan God (Genesis)▪ Psalm 42 – 72 Redding van God se volk (Eksodus)▪ Psalm 73 – 89 Heiligheid van God (Levitikus)▪ Psalm 90 – 106 Koninkryk van God en die nasies (Numeri)▪ Psalm 107- 150 God se Woord (Deuternomium) Ook ander indelings: Opskrifte en Temas

11

4. Die hoofdele van die boek

Indeling volgens die name in die opskrifte:▪ Dawidspsalms: 74 psalms aan Dawid toegeskryf▪ Psalms van onbekende skrywers: 49▪ Asafspsalms: 12▪ Koragietepsalms: 11▪ Salomopsalms: 2 (72 en 127)▪ Mosespsalm 1 (90)▪ Etanpsalm: 1 (89)

12

4. Die hoofdele van die boek

Indeling volgens temas:▪ Wysheidspsalms: 1 Uitsprake oor die lewe, skepping en

openbaring▪ Koningspsalms: 2 Koning se regering▪ Vertrouenspsalms: 4 Onvoorwaardelike vertroue in die

Here▪ Boetepsalms: 6 Skuldbelydenis▪ Lofpsalms: 8 God geloof en geprys▪ Onskuldpsalms: 17 Gekla oor onskuldige lyding

13

4. Die hoofdele van die boek

Indeling volgens temas:▪ Skeppingspsalms: 19 God se skeppingsmag word besing▪ Klaagpsalms: 22 Klaagliedere van individue en van die volk▪ Vloekpsalms: 35 Misdade teen God word vervloek▪ Geskiedenispsalms: 44 God se groot dade uit die verlede▪ Sionspsalms: 46 Lof van Sion word besing▪ Troonbestygingspsalms: 47 God se koningskap▪ Pelgrimsliedere: 120 Bedevaartsliedere▪ Hallelujapsalms: 146 Begin en eindig met Halleluja

14

5. Die hooftemas van die boek

▪ Menslike temas: Woorde van die mens aan God▪ God se antwoord▪ Die skepping▪ God se reddingsdade▪ God se riglyne▪ Dawid en Sion▪ Ballingskap▪ God en die toekoms

15

6. Psalm 1

Lees Psalm 1

Twee beelde in die psalm

17

Psalm 1

▪ Voorportaal van die Psalmboek▪ Potrette van die hoofkarakters in die boek:

▪ Sien hoe ‘n gelowige mens lyk▪ Sien hoe die goddelose lyk▪ Sien iets van God

▪ Oor hierdie twee groepe mense en hulle verhouding tot God handel die hele boek

18

6. Psalm 1

▪ Twee groepe mense:▪ Regverdiges (1:5,6)▪ Goddeloses (1:1,4,5,6)

▪ Die boodskap van Psalms▪ Sin van die lewe is te vind in die regte

verhouding met God▪ Dit is dwaas om sonder God te probeer

leef

19

6. Psalm 1

▪ Dit handel oor:▪ Lewenstyle (1:1-2)▪ Ervarings (1:3-4)▪ Betemming (1:5-6)

Die pad wat jy in die lewe kies het gevolge▪ Saam met God soos ‘n boom by

standhoudende water▪ Sonder God soos kaf in die wind

20

6. Psalm 1

Die twee paaie van Mat 7:13-14

21

Psalm 1

▪ Dit gaan goed herinner aan Jesus se woorde in Mat 5:3▪ Dit beteken gelukkig of geseënd▪ Die goddelose word met twee ander woorde aangedui:

▪ Sondaars en ligsinniges/spotters▪ Dit is die mense wat kies om God nie te gehoorsaam

nie en wat onverantwoordelik lewe▪ Die fokus van die regverdiges is die woord van God

▪ (Wet en die eerste 5 boeke van die Bybel)▪ Dit is riglyne vir die lewe van die regverdige

22

6. Psalm 1

▪ Die doelbewuste keuse vir die wil en weë van God is die wyse pad na voorspoed in die teenwoordigheid van God

▪ Oordink was ‘n vorm van meditasie wat hardop fluister en herhaal beteken – ook prewel

▪ Metafoor van die boom herinner ‘n mens aan die boom in die tuin van Eden

▪ Jeremia 17:8

23

6. Psalm 1

▪ :6 kan eintlik vertaal word met: “Die Here ken die pad van die regverdiges”

▪ NIV “The Lord watches over the way of the righteous”▪ Ken beteken in hierdie konteks ook beskerm▪ Dit is nie die regverdiges se regverdigheid wat die

basis van hulle voorspoed is nie, maar die feit dat hulle met God in verhouding is, dat Hy hulle ken en beskerm

▪ Gal 4:9 Christene moet hulle vreugde vind in die feit dat God hulle ken – nie hulle wat vir God ken nie

24

6. Psalm 1 – TT Cloete

1. Gelukkig hy wat slegte raad vermywat op ‘n goddelose pad hom lei ,en met die spotters sit hy ook nie saam nie ;geen plan word met ligsinniges beraam nie .Die Here sien hom in Sy goedheid aan .Dit gaan met almal goed wat so bestaan .

25

6. Psalm 1

2. Die Here is dié goedgesindwat altyd in sy woord hul vreugde vind :Wie dit oordink , soos sap vloei in die bomegeplant langs sterk en helder waterstrome ,hul dra hul vrug gereeld op hulle tyden ken geen droogte of onvrugbaarheid .

26

6. Psalm 1

3. Die goddelose word verstrooi soos kaf .Gewis sal God hom oordeel en hom straf .By die regverdiges kan hy nie kom nie ;waar hul vergader , is geen plek vir hom nie .Die Here lei dié wat na Hom verlang .Die goddelose pad bring ondergang .

27

6. Psalm 1

▪ Wat beteken die Psalm vir ons vandag?

▪ Som die boodskap van die Psalm in een sin op?

▪ Hoe kan ons dit prakties gaan uitleef?

28

▪ Ps 91, Ps 73, Ps 8, Ps 103, Ps 40, Ps 139

top related