p d f - x c han click to buy now! w . doc u-tr a c k pons ... · die al om bekende beoordeellaars...

Post on 14-Apr-2019

215 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Pons en Bons Aksie

Die aand loop soos volg: Spanne skryf hulle self in, nie meer as ses lede nie, endan kompeteer hulle teen mekaar.. Wie het die beste resep vir ‘n wen pons.Daarmee saam kom bons as perfekte rym woord saam wat ‘n perfektegeleentheid gee vir studente om hulle self weer soos kinders te gedra. Lekkerspring kassteel.

Hier is ‘n goeie voorbeeld van ‘n span wat onder mekaar konfedireer oor diepons wat hulle gemaak het, of dalk is hulle net so bietjie op hul senuwees.

Click t

o buy NOW!

PDF-XChange

www.docu-track.com Clic

k to buy N

OW!PDF-XChange

www.docu-track.com

Die al om bekende beoordeellaars van die aand. Om hulle tevrede te hou, wasdie grootste resep om te wen. Hulle lyk vir my heel tevrede hier oor dieaanbieding wat vir hulle gegee word.

Het ek gesê daar was ‘n dans baan? Wel, daar was ‘n dans baan. Kyk, jy kan nienet pons drink en bons nie, jy moet darm bietjie skut ook. Twee spanne watweer vrede maak, na die beoordeellaars verby is.

Click t

o buy NOW!

PDF-XChange

www.docu-track.com Clic

k to buy N

OW!PDF-XChange

www.docu-track.com

Ons bekende sub-kom wat toe ook weg stap met die beste pons prys. Die BSVlei hulle goed op, van kleins af. Hier spog hul met Pink Panther, die beste Ponsvan die aand.

Click t

o buy NOW!

PDF-XChange

www.docu-track.com Clic

k to buy N

OW!PDF-XChange

www.docu-track.com

top related