hallo maats. my naam is rob die robot. in graad 3 leer ons ... · geskryf deur mev. marlene van der...

Post on 19-Jul-2018

278 Views

Category:

Documents

26 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Geskryf deur Mev. Marlene van der Berg

082-8255614

Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In Graad 3 leer ons sommer baie nuwe woorde en ook baie taalreëls Ek hoop dat julle die jaar sal geniet en baie mooi sal leer.

Naam: ____________________________________

2

Enkelklinkergroepe a e i o u / y

a e i o u arme ek is oupa uil

Hierdie klankies is kort. Sê dit vinnig.

Soms hou die –y- sy lyf ook klinker. (Staan in die plek van „n klinker.)

3

-a- klap slak blaf stap vlak trap swak spat plak grap afskroef plas

-e- sleg trek spek kneg plek skep stem trek vleg bles fles tennis

-i- flits gil niks dik bring niks vis klink vin vinnig spring dink maklik klim klip

-o-

krom spog grot snor frok grom grof klop krop skop sokker koffer

-u- plus pluk druk dut sluk fluks

4

-y-

dryf kryt kwyl knyp prys slym slyp styf gly sny Vrydag

-aa- blaar swaan knaag skaam vraat graag smaak vraag skaars snaaks smaak

-ee- bleek kleef steen steek speek smeer sweet vreet vrees kweek reeds breek

Jan en San het elkeen sy eie troeteldier. Jan het „n kat. Sy kat se naam is Zak. San het „n haas. Die haas se naam is Das. Zak is stout. Hy wil vir Das vang. Das spring vinnig terug in sy hok. Nou kan Zak hom nie vang nie. Jan teken „n prent met sy kryt. Hy teken vir Zak wat vir Das jaag. Die kinders gaan Vrydag vir ouma en oupa gaan kuier. Zak en Das mag nie saam gaan nie.

Dubbelklinkerklanke aa ee oo uu.

5

-oo-

brood skool hoof sloop droog knoop kroon troos smoor spoor kloof stoot

-uu- uur stuur gluur vuur muur skuur tuur stuurs nuus duur buurman

-ie-

kriek vlieg siek griep brief knie driehoek dier hierdie kierie sien vier

Dit was „n mooi helder maanskyn aand. Die kinders gaan saam met Oom Piet om brood te koop. Net toe Jan in die geel motor wou klim, stamp hy sy toon teen „n klip. San sien hoe „n man oor die muur spring. Boe! Skree die man. Almal skrik baie groot. Dit is die buurseun, Ben, wat hulle kom skrik maak het. Almal is verlig dat dit nie „n inbreker is nie.

Tweeklanke - ie oe ou eu ei ui

6

-oe- broer skoen broek groep vloer ploeg snoek spoel vloek proe oes noem

-ou- hout stout koud trou skou klou flou lou vrou ouderdom skouer kous

-eu- kleur dreun geur reus skeur gleuf kneus speurder sleutels treurig

ei- trein reis brein bleik klein pleit vleis eier brei eina seisoen meisie

-ui- sluit kluis spuit duim skuit kruip skuins buite trui stuifmeel

7

-aai-

braai fraai blaai kwaai swaai slaaisous raaisel papegaai lawaai

-ooi- mooi rooi plooi vlooi prooi nooit dooie ooievaar nooi

-eeu- leeu eeu sneeu spreeu meeu skreeu eeufees

-oei- stoei boei vloei groei snoei gloei

Trippel aanvangsklanke:

skr- skryf skrif skrik skree skraal skrop skraap skroef skril skroei

Drieklanke aai, ooi, eeu, oei

8

str- strek streng stronk stryk streep strik stroop straal straat straf strooi stry

spr- spreuke spring spruit sproete sproei sprei spreeu spraak springtou sprinkaan

spl- spleet splinter splinternuut

Dubbel eindklanke:

-ng bring meng vang jang tong slang poeding koning tweeling doring

-ng- vinger slinger stingel honger banger angel

9

-nk mank rank plank blink dink skenk flink flamink koeldrank

-nk- winkel donkie donker dankie anker enkel kanker pinkie

-rm

kerm skerm beskerm wurm storm vorm warm alarm arm swerm

-rt hart kwart stort kort fort tert sorteer beurt

-rd perd werd word bord hard oord koord moord woord boord antwoord

10

-rs bars vars dwars knars bors dors nors mors skors vers kers kombers kners skaars eers koors Mars

-rp harp serp werp skerp dorp slurp

-rk vurk hurk kurk werk kerk vlerk sterk grasperk snork vark

-ld held veld geld wild skuld naald beeld heldin

-lf half kalf salf elf self delf golf wolf kolf twaalf

11

-lk balk kalk valk spalk dalk elk kelk melk volk dolk wolk bulk

-lm

kalm palm talm halm psalm film skelm dwelms weergalm valhelm

-ns bons saans kans guns spons wens spens seuns skuins

-nt lint tent vent sent punt koerant

-nd hand tand sand mond wond wind kind bind vind oond eend vriend stukkend oggend maand

12

be-

betaal begin beloof besoek bestuur bestel besluit beseer bedank beskerm beset bederf beskuit beteken beraam bedek besig benoud behoort beslis besig besem beleef

ge-

gewerk gesond geluk gehoor gesels geval genooi gesny geëet gehuur gekrimp gekoek gekreukel geskrik gereg gesig gewees gestap

ver- verhaal vergeet vertel verdwaal verjaar verkeerd verloor verstaan verkoop verander verkleur verkluim verloof verveeld verstom versier

te- terug tevrede teken

Voorvoegsels: be-, ge-, ver-, te-.

13

Oop -a ma pa ouma oupa kla vra vla pla na ja wa eina byna dra verdra gedra daarna kruiwa gevra naby nader vader

Oop -o

bo so glo geglo daarbo kano banjo Eskimo sodat bo-oor bo-op nodig

Oop -u u sku slu tru waarsku nuwe

Uitsonderings: vee nee gee slee

Woorde wat eindig op a, o, e

Ooplettergreepreël: Die tweede a, e of o val weg.

14

Kappie woorde

sê gesê lê blêr geblêr hê skêr bêre lêer kêrel pêrel wêreld êrens nêrens môre brûe rûe affêre

Deelteken woorde reën seën seël leë leër uitveër feë breë spieël treë vlieë droë voël hoë geëet

heerlike werklike verskriklike oulike vreeslike lastige ouerige vetterige wollerige sommige nederige

1. Dit is vandag „n ____________ sonskyndag. 2. Ek het „n _______________ nagmerrie gehad. 3. Ek hou daarvan om met die ___________ katjie te speel. 4. Die ______________ omie stap oor die straat.

-ike en -ige

15

Sê die woord in die meervoud om te weet of dit op „n –t of „n –d eindig. As jy nie „n meervoud kan maak nie, maak „n sin daarmee. kat tert ruit hut neut perd hoed speld rond 1. Die _________ lê lekker in die son. 2. Ouma bak die lekkerste ____________. 3. Die kar se ___________ is baie vuil. 4. Hulle bly in _________ in die veld. 5. Die muis knaag aan die _______________. 6. Die ___________ het vinnig om die baan gehardloop. 7. Die kinders dra almal __________ in die warm son. 8. San het die ___________ op die grond laat val. 9. Dit is „n ______________ bal.

t/d

16

Woorde wat op „n –d eindig

koud brood bloed kwaad stad pad spoed bad goed word glad bruid word hardloop potlood perd nood goud rand word

Woorde wat op –t eindig

want praat noot voet fout sout vergeet sluit straat vraat rant fluit

Geslote lettergrepe (Meervoude)

-a -e -o en -u IS KORT KLANKE.

Hulle kry altyd twee medeklinkers agteraan. Die eerste medeklinker maak jou mond toe en stop die klank. Dit is „n toe (geslote) lettergreep. -bal - balle -pit - pitte -bok - bokke

Twee medeklinkers

langs mekaar.

Meervoude

17

Reël geleer:

katte bakke rakke sakke

tasse bosse bomme blomme

somme messe musse jasse

flesse matte sokker tennis

plasse hutte grappe fladder

matrasse pitte vratte sloffies

toffie koffie trappe

„n Kort woord met „n kort klank, word kort gehou met twee medeklinkers in die meervoud. tas - tas-se (tasse)

Twee medeklinkers langs mekaar.

18

Meervoude

Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud een baie een baie bal balle tas tasse stal plas vel das bul mes krul fles skil bus mik hut rok pit trok pot klok rot rob lap

skub grap rib klip nar lip ster kop tor pop

19

Moeilike meervoude

Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud kind kinders nag nagte lam lammers vrag vragte pad paaie drie drieë skilpad skilpaaie knie knieë vrou vrouens vlieg vlieë vlag vlae oorlog oorloë dag dae voël voëls maag mae saag sae plaas plae

Meervoude

Woorde wat op f eindig, verander gewoonlik na w

Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud stoof stowe sif siwwe slaaf slawe rif riwwe graaf grawe kreef krewe duif duiwe dief diewe

20

Oop lettergrepe: „aa, ee, oo en uu is lang klinkers. Kom ons kyk na die woord bome. As jy die woord sê bo ---me, bly jou mond oop by bo-- , die o-klank hou vanself aan. So nog „n „o‟ is nie nodig nie. Dit noem ons „n oop lettergreep.

boom - bo-me

Die tweede „o‟ is nie meer nodig nie, ons kan sê dat die tweede een weggejaag word.

Gaan weg „o‟ jy is nie meer nodig nie.

Meervoude aa, ee, oo, uu

21

Kies watter woorde reg geskryf is en merk die een wat verkeerd is met „n X. Boom - boome Skaap - skape Raap - rape Muur - muure Veer - vere Soom - soome Uur - ure Aap - ape Peer - pere Baal - bale Skaap - skaape Blaar - blare Hoop - hope Graaf - grawe Streek - streeke Stroom - strome Roos - roose Kaas - kase Streep - strepe Daad - daade

Reël geleer! As ek „n klank lank wil hou, jaag ek die tweede klinker weg, want agteraan kom „n klinker by (e-meervoud) of (ie-verkleinwoord). Dan is daar nie meer plek nie.

Krale strepe skole sure Hase stele slote ure Krane lere pere vere

22

muise kouse neuse spiese spiere deure broers pierings sleutels seuns

Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud een baie een baie

blaar veer skaap been plaas week traan steen naam peer straat leer saad speek haas steek snaar uur boom skuur skool muur toon vuur roos

Meervoude - ui, ei, oe, ou, eu, ie Voeg by s/e aan die einde van die woord.

Uitsondering skip skepe

23

Pak - pakkie (pak-kie) Kas - kassie (kas-sie) Lees die volgende sinne en omkring al die woorde waar die reël geld. a) Die bokkie spring oor die plassie. b) Die bokkie stamp sy koppie teen die boom se takkie. c) Op die kassie staan „n tassie vol lappies. d) Binne in die kassie hang „n jassie en „n rokkie. Op die rakkie is „n sakkie en tassie. -pie of etjie -pie: Woorde wat met lang of dubbel klanke geskryf word en eindig met „n –m of „n -p, kry „n –pie by.

Verkleinwoorde

Twee medeklinkers langs mekaar.

Twee medeklinkers langs mekaar.

24

naam - naampie stroom - stroompie duim - duimpie raam - raampie

-pie

klomp pomp groep derm naam swerm boom droom riem stroom arm lamp hemp vorm strorm palm raam pruim toom

25

soom romp wurm skelm -etjie: By woorde met kort klanke, verdubbel medeklinker + -etjie. blom - blommetjie man - mannetjie kar - karretjie pen - pennetjie lam - lammetjie vlam - vlammetjie dam - dammetjie

Hy het „n slegte ________________ gehad.

Die vissie swem in die ________________.

Die baba se ____________ het seer gekry.

Sy vee die vloer met „n ________________.

„n Wasgoed_______________ kan seer knyp.

26

wang - wangetjie ding - dingetjie ring - ringetjie tong - tongetjie

-(ng)etjie kring bang slang gang string tong long tang ding wang sprong gesang

Eenlettergrepige woorde wat op –ng eindig kry ook –etjie.

27

-jie, -kie of tjie -jie: Woorde wat eindig op d/t kry net „n –jie aan die einde. Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud hond kat mond mat tand maat kind kaart eend kant brood fluit wind rot land poot lied boot perd pit lied lint hand punt

28

-tjie: Woorde wat op „n ander medeklinker (behalwe „n -k) eindig kry „n –tjie. beertjie seuntjie stoeltjie peertjie miertjie muurtjie goggatjie babatjie ooitjie stoel dier skoen spoor paal traan beer byl mier seun trui skaal tou deel kraal vuur muur

29

trein been paar mou pyl boon uil kuiken vinger hoepel bybel gieter winkel dogter steen.

-kie: Woorde wat met „n –k eindig kry net „n –ie by in die verkleinwoord.

(Woorde kan nou in twee lettergrepe verdeel word met die –kie klankie aan die einde.) boek boe-kie wolk wol-kie werk vark volk koek

30

kerk valk park doek balk kelk vlerk -kie

piesang heining koning horing toring doring

ng- kie Die g en die k hou niks van mekaar nie. Sodra hulle langs mekaar staan skop die k die g weg.

31

Tussen r- en –m- en –l- en –m- kom daar nooit „n a/e/i/o/u nie, behalwe in die woordjie darem.

-rm -lm arm vorm kalm walm warm storm salm helm derm skerm halm galm kerm wurm palm psalm ferm swerm talm

-lp skulp

1. Die ___________________ maak ons vroeg in die oggend wakker.

2. Sy _____________ is gebreek, daarom is dit in gips. 3. Die _______________ het in „n skoenlapper verander. 4. „n Klomp bye noem ons „n ______________. 5. Die ______________ het alles verwoes. 6. Jy kan die see hoor as jy die ____________ teen jou oor

druk. 7. Ek het ____________ onthou om my huiswerk te doen.

-rm -lm -lp

32

gieter water beker woeker duiker seker ander skater flater somer winter

1. Ma maak die blomme nat met die _____________. 2. Is jy ___________ dat jy al jou boeke in jou tas gepak het. 3. In die __________________ trek ons lekker warm aan. 4. In die _________________ baljaar ons heerlik in die

swembad. 5. Die ______________ lekkers is lekkerder as hierdie suur

suigstokkie.

Meneer; -er

Ma gooi water in die gieter om die plante nat te gooi. Sy struikel en val. Pa skater soos hy lag. Dit is „n flater. Nou is ma smoorkwaad vir pa. “Jammer!” sê pa. “Ek moes seker nie gelag het nie.”

33

lepel wikkel hoepel ketel simpel kronkel huppel sukkel winkel voedsel heuwel hekel

1. Ek eet my pap met „n _____________. 2. „n ___________ is sirkelvormig 3. Ouma ____________ „n baba baadjie. 4. Die dogtertjie _____________ van blydskap. 5. Ons gaan nou tee dring, sodra die ____________ kook.

Meneer; -el

Die paadjie kronkel teen die heuwel uit. Almal sukkel om bo te kom. “Julle sal moet wikkel!” roep juffrou. “Anders gaan ons te laat by die winkel kom!”

34

ons my ek hy u jy hulle julle jou haar hom hul sy

1. Sandra gaan weg met vakansie. ___________________ gaan weg met vakansie.

2. __________ het my boeke by die skool vergeet.

3. _________ sê dat hy daarvan hou.

Voornaamwoorde

Persoonlike voornaamwoorde:

Hulle staan in die plek van die persoon se

naam, byvoorbeeld.

Piet speel met sy bal.

Hy speel met sy bal.

35

4. Meneer, hoe gaan dit met __________.

5. ________ het nooit jou boeke gebring nie.

6. ___________ moet asseblief julle ore spits en luister.

7. ____________ het niks gesien nie.

8. Jy moet ___________ hare laat knip.

9. Sy het ___________ toon gestamp.

10. Bring _____________ saam.

11. Jy moet ______________ mooi dophou.

Besitlike voornaamwoorde: Dit wys dat iets aan iemand behoort. Die pen is myne en dit is nie syne nie.

36

Myne joune syne Hare

1. Is die (jou) _______________. 2. Dis is nie _______________ nie. 3. Dit was (hy) ______________. 4. Gee asseblief (haar) ___________ dadelik.

Manlik Vroulik Manlik Vroulik man vrou pa ma vader moeder oupa ouma Seun dogter broer Suster oom tannie neef Niggie kêrel nooi bruidegom Bruid koning koningin prins Prinses held heldin vriend Vriendin onderwyser onderwyseres orrelis orreliste sekretaris sekretaresse

37

Geluide van diere „n Hond blaf/knor/tjank. „n Perd runnik. „n Kat miaau/spin. „n Skaap/bok blêr. „n Duif koer. „n Koei loei. „n Kanarie sing. „n Bees bulk. „n Voël tjirp. „n Donkie balk. „n Uil hoe-hoe. „n Vark snork. „n Hen kekkel/kloek. „n Eend/padda kwaak. „n Haan kraai. „n Leeu brul. „n Kuiken/muis piep. „n Olifant trompetter. „n By zoem. „n Bobbejaan blaf.

Saam Manlik Vroulik kleintjies beeste bul koei Kalf perde hings merrie Vul Skape/bokke ram ooi Lam hoenders haan hen Kuikens honde reun teef Hondjie katte mannetjie Wyfie Katjie varke beer sog Varkie voëls mannetjie wyfie Kuikel leeus mannetjie wyfie welpie mense man vrou Kind/baba

38

Versamelings

Intensiewe vorms

Baie rooi is bloedrooi. Baie ryk is skatryk. Baie wit is spierwit. Baie arm is brandarm. Baie geel is goudgeel. Baie leeg is dolleeg. Baie blou is potblou. Baie moeg is doodmoeg. Baie groen is grasgroen. Baie lelik is skreeulelik. Baie vaal is asvaal. Baie soet is stroopsoet. Baie grys is loodgrys. Baie bitter is galbitter. Baie swart is pikswart. Baie vinnig is blitsvinnig. Baie nut is splinternuut. Baie hard is kliphard. Baie koud is yskoud. Baie glad is seepglad. Baie goedkoop is spotgoedkoop.

Baie swaar is loodswaar.

„n Swerm bye/voëls. „n Skool visse. „n Trop skape. „n Trop beeste. „n Koor mense wat sing. „n Skool dolfyne. „n Span spelers. „n Paar skoene. „n Bos sleutels. „n Vloot skepe. „n Leër soldate. „n Stel tande. „n Eskader vliegtuie. „n Bondel wasgoed. „n Stel trappe. „n String krale. „n Broeisel eiers. „n Dosyn eiers. „n Boord vrugtebome. „n Ruiker blomme. „n Dosie vuurhoutjies. „n Konvooi motors.

39

Baie warm is vuurwarm. Baie jonk is bloedjonk. Baie koud is yskoud. Baie nat is papnat. Baie droog is kurkdroog.

Vergelykings So vinnig soos blits. So vinnig soos die wind. So oud soos die berge. So stadig soos „n skilpad. So groen soos gras. So rooi soos bloed. So wit soos was. So wit soos sneeu. So wit soos „n laken. So soet soos stroop. So soet soos suiker. So bitter soos gal. So honger soon „n wolf. So maer soos „n kraai. So vet soos „n vark. So sterk soos „n os. So swak soos „n lammetjie. So moeg soos „n hond. Hy bewe soos „n riet. So lig soos „n veer. So dood soos‟n mossie. So glad soos seep. Dis so warm dat die kraaie gaap.

So plat soos „n pannekoek.

Trappe van Vergelykings

groot groter grootste skoon doof skaam duur

-er -ste

40

swaar maer ver min vet dik dun klein kort fyn sterk soet groen ryp mooi lelik vinnig lank langer jonk jonger oud ouer laag laer hoog hoër goed beter beste baie meer meeste

41

Wat noem ons_______ dief polisie brandweer dokter tandarts veearts kok posbode atleet slagter apteker predikant onderwyser/es soldaat Iemand wat steel noem ons „n ___________. Die ______________ vang die dief. Die ______________ blus vure. Die ______________ maak my gesond. Die ______________ trek/stop my tande. Die ______________ versorg siek diere. Die ______________ kook lekker kos. Die ______________ lewer briewe af. Die ______________ neem deel aan atletiek. Die ______________ verkoop vleis. Die ______________ verkoop medisyne. Die ______________ preek Sondae in die kerk. Die _______________ leer kinders. Die ______________ veg vir sy land.

top related