gebedsbriefpkm transport algemene meubelvervoer en langafstand. bokse en verpakkings-materiaal te...
Post on 10-Dec-2020
0 Views
Preview:
TRANSCRIPT
GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente
19 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE:
www.ngkwonderboom.co.za Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid!
Mag die Here ons in ons liefde vir Hom en mekaar seën! Kom geniet na die oggenddiens iets te drinke in die binnehof en deel so in mekaar se vreugde en hartseer. Baie geluk aan dié wat die afgelope of komende week verjaar (het).
Ons ontmoet graag nuwe intrekkers na die diens voor die kansel.
Bid asseblief dat ons EREDIENSTE ware ontmoetings met die lewende God en met mekaar sal wees!
LERAAR TEMA TEKS
Ds Ernest Horn
09:00
Die liefde vergaan nooit nie!
1 Korintiërs 13:8 “Die liefde vergaan
nooit nie....”
Dr Nelius Steyn
09:00 Soetdoring
Liefde gee sin en
betekenis
1 Johannes 4:16 “En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin.”
Ds Ernest Horn
18:00
Debeon & Belydenisklas
Valentyn in die Boma Marshmallow-braai
Woordgroei
Donderdagaand 23 Feb om 19:00 in die Kameel. Ons
behandel tans die boek Amos. Almal is welkom.
Kategese en Belydenisklas
Junior Kategese (Gr0 – Gr6) kom 10:15 in
die Bo-vertrek byeen
Debeon (Gr7 – Gr11) vergader om 18:00
in die Boma
Omgeegroepe
Omgeemateriaal is by die deure
beskikbaar. Dit kan ook vir persoonlike stiltetyd
gebruik word.
Vergaderings
Bid asb. Vir die Kerkraadsvergadering
20 Februarie om 19:00.
SORG VIR MEKAAR! Siekes
Pieter du Toit (Mitzi 072 241 7115), Gerrie Burger (082 379 1126), Jocy Scheepers (084 511 9596), Claudia Botha, Essie Coetzer, Irene Thompson, Toetie de Wet, Lida Booyens, Jocy Scheepers (084 511 9596), Sterling Mocke (Ronel 076 145 3997), Corrie en Klein Hendriksz (072 612 9810), Ninette Barnard (082 829 2062),
Irene Thompson, Lida Booysen, Yolanda (Derick Spies (060 463 0894) se dogter) en Louis Naude (082 829 4896).
Beterskap
Piet van der Westhuizen.
Bedroefdes
Hettie Schutte (083 240 7980) en haar familie met die afsterwe van haar suster Alta Bothma.
Help asseblief!
Ons koskaste is leeg en ons moet mense
wegwys. Onthou asb. ons Omgee-waentjie,
Klerekas en die Jakaranda-kruiwa, waarmee ons mense wat swaarkry help.
Bring iets vir noodlydendes of
weeskinders.
Vir meer inligting kontak Hennie Erwee by 082 553 9291 of Estie Wepener by
084 554 4435.
Veiling van 2de handse goedere
‘n Veiling van tweedehandse goedere word by ons Kerk gehou op Saterdagoggend, 11 Maart 2017,
om die gemeente se fondse aan te vul. Raak ontslae van al jou onnodige items!!! Ons benodig
goedere om te verkoop op die veiling. Daar is ook ‘n “Wit Olifant” stalletjie wees, so letterlik enige items wat jy wil uitgooi, is welkom. Indien jy items het om te verkoop en ‘n gedeelte van die geld terug wil hê, kan jy ‘n reserwe prys opsit -15% kommissie van die verkoop-prys gaan dan na die gemeentefonds. Eet- en drinkgoed sal te koop aangebied word die
dag met die veiling.
Skakel ons solank met jou belofte vir items wat jy kan gee sodat ons die veilingslys kan begin
voorberei. Vir reëlings oor skenkings of enige navrae, kontak Pepsi Wepener 0846027044 of
Pepsiwep23@gmail.com.
K K & K !!! Op Vrydag 24 Februarie 2017 bied ons weer ons eie Kenni Klanke
Kompetisie (KK&K) aan. Amper soos Noot vir Noot, net beter! ’n Aand vir pret, musiek en skaterlag! Kom deel jou kennis oor - en
liefde vir musiek en klank. Bring jou omgeegroep, vriende of familie saam en kom deel in die pret!
Dit kos slegs R400 per tafel (min 4 maks 10 mense) met pryse te wen! Bring jou eie eet- en drinkgoed. Jy kan ook net ’n toeskouer wees
teen R10 pp.
Tyd en plek: Vrydag 24 Februarie om 19:00 in die kerksaal. Bespreek by die kerkkantoor (082 829 2062) of
Hennie Erwee (082 553 9291). Moet dit nie misloop nie!!!
Oudio-loog
Gehoorapparate, gehoortoetse, diens en herstel asook batterye.
Noord Apteek 012 546 0762
PKM Transport
Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos admin@pkmtransport.co.za of skakel.
Anna-Mari 012 803 0470
086 111 1129
Huishulp + Tuinman
Betroubare huishulp is op soek na werk. Maan-dae, Woensdae en Donderdae. Betroubare
tuinman is opsoek na werk, Maandae,
Dinsdae, Woensdae en Donderdae.
072 200 0441
ALL 'n MORE
TRANSPORT
MEUBELVERVOER klein & groot vragte Skakel ons vir vinnige en flinke diens e-pos adres all.n.more00@gmail.com
012 567 4430 076 217 9519 082 865 0020
CLE Finansiële
Dienste FSP 12700
Beskerming, versekering, spaar, beplanning ens. Kontak ons vir enige raad en bystand rakende
sakeversekering, pensioenfondse, voorsorgfondse, lewensversekering, testamente, effektetrusts, aftree
beplanning, beleggings beplanning ens.
Carel Hollenbach
082 901 2441
GAS- installasies
Gassertifikate, -kwotasies en -installasies deur ‘n Geregistreerde Gasinstalleerder.
Harry Irving 072 875 8775
R $ £ € Skakel ons vir enige inligting / bystand
aangaande beleggings wêreldwyd.
SA Batebestuur
012 567 7657
Woonstel te Huur
Eenslaapkamer woonstel te huur in Bougainville Aftree Oord. Ensuite badkamer,
oopplan kombuis en leefarea, balkon en afdak. 15 etes by prys ingesluit.
Laurentia 072 277 3103
Meenthuis te koop in Eftyhias
Boulevard
Eftyhias Boulevard, Montana R625 000 ohb. Netjiese 2 slk. meenthuis, vol badk., leefarea, oopplan kombuis, onderdak stoep, private tuintjie, 1 skadunet parkering, volop gasteparkering. Property24 verw – 104667007
Bougainvilla Aftreeoord. R1,19 m. Netjiese 2 slk simpleks, badk. met rolstoel vriendelike stort, sit/eetk.,
mooi kombuis, 1 m/huis, private tuin, uitstekende sekuriteit. Property24 verw - 104658247.
Johann van Niekerk
Eiendomme 012 543 3687 082 788 1421
Adverteer @ R30 per advertensie. Bring info (30 woorde of minder) na die kerkantoor voor/op Donderdag om 12:00 of
skakel 082 829 2062. Epos na ngwonderboom@gmail.com.
top related