doppler effect a

Post on 05-Aug-2015

38 Views

Category:

Education

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

MODULE 2: GOLWE, KLANK EN LIG

Doppler Effek

Doppler EffekDie skynbare verandering in

geobserveerde frekwensie wanneer die bron en die observeerder relatief

tot mekaar beweeg

Stilstaande Bron

Frekwensie oral dieselfde

Bewegende Bron

Golwe hoop op voor bron

Geobserveerde frekwensie hoรซr

as bron frekwensie

Golwe sprei uit agter bron

Geobserveerde frekwensie laer

as bron frekwensie

Formule

๐’‡ ๐‘ณ=๐’— ยฑ๐’— ๐’

๐’— ยฑ๐’— ๐’”๐’‡ ๐’”

Waar

Berekeninge

๐’‡ ๐‘ณ=๐’— ยฑ๐’— ๐’

๐’— ยฑ๐’— ๐’”๐’‡ ๐’”

Bron beweeg NA observeerder

Bron beweeg weg van observeerder

๐’‡ ๐‘ณ=๐’—+๐’— ๐’

๐’—โˆ’๐’— ๐’”๐’‡ ๐’” ๐’‡ ๐‘ณ=

๐’—โˆ’๐’—๐’

๐’—+๐’— ๐’”๐’‡ ๐’”

Moet met oorspronklike

formule begin

Voorbeeldโ€˜n Trein nader โ€˜n spoorwegoorgan teen 180 kmยทh-1. Dit waarsku voetgangers en motoriste wat by die oorgang wag deur โ€˜n sirene met โ€˜n frekwensie van 2000 Hz uit te stuur. Neem die spoed van klank in lug as 340 mยทs-1.

a) Skakel 180 kmยทh-1 na mยทs-1

b) Bereken die frekwensie wat die voetgangers sal hoor soos die trein hulle nader.

c) Bereken die frekwensie wat die voetgangers hoor wanneer die trein weer weg van hulle af beweeg.

d) Wat is die frekwensie wat โ€˜n motoris hoor wat teen 16 mยทs-1 van die trein af weg beweeg?

Toepassings van die Doppler Effek: Doppler vloeimeter

Doppler effect and LightDoes Light undergo the Doppler

effect?

YES!!!! The speed of light is just too fast for the naked eye to observe it.

Rooikant en Bloukant VerskuiwingAfnemende frekwensie

โ€ข Golwe sprei uitโ€ข Frekwensie

blyk laer te wees

โ€ข Spekrum skuif na rooi kant

โ€ข Golwe hoop opโ€ข Frekwensie

blyk hoรซr te wees

โ€ข Spektrum skuif na blou kant

top related