die vaderhart van god

Post on 14-Jun-2015

818 Views

Category:

Spiritual

7 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Die vaderhart van God . . .

Ons kyk vandag na die kosbare hart van God die Ons kyk vandag na die kosbare hart van God die Allerhoogste . . . Allerhoogste . . .

Die Skepper van alles Die Skepper van alles wat bestaan . . . die wat bestaan . . . die

Een Een wie se hart van wie se hart van

liefde Hom gedring liefde Hom gedring het om uit niks uit het om uit niks uit alles tot stand te alles tot stand te

bring waarvan ons bring waarvan ons bewus is . . .bewus is . . .

God is nie ‘n geskape wese nie, Hy was nog altyd . . .

God is die enigste wese van Sy soort

Hy het reeds voor die skepping bestaan & het die mag

om ‘n woord te spreek & daar is lig ...

God is die enigste persoon wat by magte is om lewe te gee . . .

Voor die skepping was God alleen

. . . maar daar was niemand nie…

Hy het ‘n onbeskryflike verlange daarna gehad om

iemand te he vir wie Hy kan sorg &

liefhe . . .

Hierdie eensaamheid & verlange na iemand wat antwoord

op Sy vrae, saam lag as Hy glimlag, Hom nodig het in hul lewe,

& Sy liefde beantwoord, het God gedring om te skep . . .

God is ‘n God van orde daarom het Hy my & jou eers deeglik

bedink & beplan voordat Hy tot die skeppingsdaad kon oorgaan

God wou he dat die mens by Hom moes pas . . .

• Daarom gebruik Hy Homself as voorbeeld om ons te ontwerp

• God noem die mens die kroon van Sy skepping , ons is die enigste rede waarom Hy alles tot stand wou bring . . .

• Net soos God moes die mens fisiese- & emosionele eienskappe he . . .

• Alhoewel God selfonderhou-dend is ontwerp Hy die mens om afhanklik te wees van Hom want Hy wil graag vir my & jou sorg

God begin deur die menslike liggaam te beplan . . .

• God bewerk dat die liggaam deur ‘n skelet vorm sal aanneem & regop gehou sal word . . .

• Dan bepaal Hy dat die liggaam deur middel van ‘n spierstelsel beweeglik gemaak word . . .

• Die hart is ‘n sensitiewe orgaan wat in die middel van die borskas onder die ribbebeen beskerm word . . .

• God plaas die emosies van die mens in sy hart net soos God se emosies in Sy hart is …

• Emosies van omgee, sagmoedigheid, liefde & blydskap . . .

• Alles sodat ons die vermoe kan he om God lief te he net soos Hy ons liefhet . . .

Emosies is vir God belangrik, daarom beplan Hy nou die hart

• Die hart is nie net ‘n orgaan met gevoel nie, maar dit het ook die vermoe om te onthou & te reageer . . .

• Jy ervaar die gevoel van liefde met die raakloop van ‘n geliefde sonder om jouself aan die emosie van liefde te herinner

• Verder skryf God Sy wette op die hart sodat ons morele waardes kan he, Sy waardes , sodat ons by Hom kan pas . . .

• God ken die diepste geheime & gevoel van jou hart, daarom kan Hy jou vertroos omdat Hy werklik omgee & verstaan . . .

God ontwerp die brein

met ‘n eie wil, sodat

ons ‘n vrye keuse het

om Hom lief te he

of nie

God het ‘n behoefte aan geselskap en kameraadskap,

daarom ontwerp Hy volgende die intelek van die mens

Wanneer jy iemand opreg lief het, wil jy vrywilliglik met Hom tyd spandeer &jou lewe met Hom

deel . . .

God wil niemand dwing om Hom lief te he nie, Hy wil he dat jy self kies om Hom lief te he soos wat Hy gekies het om jou vir ewig lief te he

Die kroon van Sy skepping moes die vermoe he om te redeneer & te kommunikeer

• God wou he dat die menslike liggaam sekere behoeftes moes he daarom ontwerp Hy ‘n spysverteringstelsel . . .

• Hy wou he dat die liggaam voeding nodig het vir oorlewing. Op hierdie wyse sou die mens van God afhanklik wees vir eet & drink goed om die liggaam gesond & aan die gang te hou . . .

Dan volg die beplanning van ander ingewande . . .

• Kan jy dink hoe opgewonde God moes wees terwyl Hy groente & vrugte ontwerp met verskillende smake : soet, suur, sout en bitter , net sodat ons kan geniet wat ons eet . . .

• Die vermoe om te kan proe is ‘n guns uit God se hand, ons het nie smaak nodig om te oorleef nie . . .

• Gelukkig proe alles wat ons eet & drink verskillend; dink net as alles dieselfde moes proe?

God bedink die eetgoed wat nodig sal wees om die liggaam te laat oorleef & gesond te

hou . . .

Dan beplan God die persoonlikheid van die mens

• Terwyl God die persoonlikheid ontwerp wat by Hom sal pas, besef Hy dat daar soveel verskillende persoonlikhede moontlik is …

• Hy ontwerp die persoonlikhede sodat verskillende persoonlikhede by mekaar & by Hom pas

Introvert & ekstrovert met verskeie tempramente word spesiaal deur God

saamgestel omdat Hy dit so wou he . . .

Terwyl God besig is om een persoon te ontwerp wat by Hom

sou pas besluit Hy om ‘n verskeidenheid van mense te maak . . .

Hy bepaal dat daar verskillende geslagte & nasies sal wees . . .

Verskeie mense met ‘n unieke persoonlikheid & talent wat in gesinsverband op verskillende plekke sal woon …

Hy bepaal wanneer elke mens op die tydlyn van Sy beplanning gebore sou word . . . God gee van Sy eie Gees om die mens ‘n lewende

wese te maak sodat ons deel van Hom kan wees

Die geluk van God se mense is vir Hom belangrik daarom beplan Hy die woonplek van Sy mense & besluit waar elke nasie gevestig sal word . . .

Sorgvuldig beplan God die afmetings van die planeet

waarop Sy kinders gaan bly & besluit om dit toe te rus met chemikaliee; minerale & alles wat nodig

sou wees om lewe daarop te onderhou . .

• God besluit dat die mens, water nodig sal he om te oorleef . . .

• Hy beplan die skep van waterbronne in oortdrewe terme: damme, strome, watervalle, fonteine, die see & ondergrondse water meer as wat ons nodig het!

• Toe besluit God dat die aarde met plante, bome & blomme toegerus moet word, alles met verskillende kleure en geure!

Net omdat God die mens

wil bederf

• Ons het nie kleur of reuk nodig om te oorleef nie ; uit die goedheid van God se liefdevolle hart ontwerp Hy verskillende kleure & geure omdat Hy nie alles in wit & swart vir ons wou gee nie!

• Hy wou graag vir ons diere gee om te vertroetel & diere wat wild in die veld rondloop

• Hy ontwerp • insekte • visse• voels• Roofdiere &• soogdiere ens.

• sodat die mens die natuur kan ontleed en sy verblyf op aarde kan geniet . . .

Na die ontwerp van plante, bome & blomme besluit God dat die mens diere moet he . . .

God beplan Sy skepping met meer as wat die mens kan hanteer

& oorlaai ons met Sy liefde deur alles wat Hy skep

• Niks kan God se liefde vir jou verander nie

• God wil weet hoe dit met jou gaan

• Hy wil elke dag kwaliteit tyd met jou deurbring

God het geskep omdat Hy met jou tyd wil spandeer of jy ryk of arm is, God het jou geskep om jou lief

te he

Hy weet dat die dade van ander, onskuldige mense seermaak daarom wil God vir jou raad gee & saam met jou die struikelblokke oorbrug . . .

God weet dat die lewe nie altyd vir ons maklik is nie

• Sy passie is nie rugby of sokker nie . . .

• Sy toekoms, Sy verlange & begeerte is om jou deel van Sy ewige toekoms & drome, te maak . . .

• Besef jy werklik hoe kosbaar jy vir God is?

Here se genot is nie lekkers of koeke nie

• God

verlang na ‘n langtermyn verbintenis met elkeen van ons

• Daarom skep Hy ons met ‘n onsterflike siel

God het elke mens individueel bedink en beplanJy is nie net geskep om vir 70 jaar op aarde te leef

& dan vir ewig te vergaan nie . . .

• As bewys daarvan skep Hy die hemel sodat ons vir altyd by Hom kan wees

God is van voorneme om die res van Sy bestaanmet jou deur te bring

• Hy het geweet dat dit ‘n realitiese

wereld sou wees met

werklike keuses & werklike nagevolge . . .

• God het ten volle verantwoordelikheid daarvoor geneem voordat hy gese het: laat daar lig wees!

Nadat God die skepping en die mens bedink het en alles haarfyn

beplan het, het Hy geweet dat die skepping Sy toekoms &

ewigheid vir altyd sou verander

top related