die karakter van ‘n dissipel – verlang na god

Post on 30-Dec-2015

58 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Matt 5:6. Die karakter van ‘n dissipel – verlang na god. Die Boodskap. Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra . Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat. Saligsprekinge. Elke saligspreking het 2 dele: - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – VERLANG NA GOD

Matt 5:6

Die Boodskap

Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra. Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat.

Saligsprekinge

Elke saligspreking het 2 dele: Karakter van ‘n dissipel Aard van die koninkryk van God

Begeer God se wil

Dissipels is mense wat begeer dat God se wil moet geskied.

Ps 42 en 63 – begeerte om in God se teenwoordigheid te wees

Jes 55:1 – Kom na die water Dissipels tree in vir God se

saak

Vervulling van die wet

Meer as die skrifgeleerdes en die Farisieërs – Matt 5:20 en verder

Toets: Liefde vir die vyand

Versadig word

Koninkryk van God is mense wat hulle deur die Heilige Gees laat beheer – Rom 8:3-5

Weerspieël die beeld van Christus – 2 Kor 3:18

‘n lewe van dankbaarheid

Geseënd Dissipels getuig van God se

sorg Dissipels getuig van God se

troos Dissipels is nie belangriker

as ander nie Dissipels tree in

vir God se saak

DIE KARAKTER VAN ‘N DISSIPEL – GEE OM VIR ANDER

Matt 5:7

Praat ek mense-, eng’letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie.

LB 530 v 1/3 (a)

Praat ek mense-, eng’letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie.

LB 530 v 1/3 (a)

Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.

LB 530 v 1/3 (b)

Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.

LB 530 v 1/3 (b)

Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat. Net die liefde, onbaatsugtig bly oorwin met goed, die kwaad.

LB 530 v 2/3 (a)

Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat. Net die liefde, onbaatsugtig bly oorwin met goed, die kwaad.

LB 530 v 2/3 (a)

Onreg kan dit nie verdra nie dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry.

LB 530 v 2/3 (b)

Onreg kan dit nie verdra nie dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry.

LB 530 v 2/3 (b)

Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly..

LB 530 v 3/3 (a)

Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly..

LB 530 v 3/3 (a)

Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop Liefde is en bly die grootste Liefde sluit die lewe oop.

LB 530 v 3/3 (b)

Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop Liefde is en bly die grootste Liefde sluit die lewe oop.

LB 530 v 3/3 (b)

top related