allegaartjie - gedigteallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/lj-gr10ta…  · web viewwat...

7
1 Parklands College of Education Toetsweek: September 2010 Vak: Afrikaans 1 ste Addisionele Taal Vraestel: I Graad: 10 Punte: 60 Eksaminator: L. Joubert Tyd: 1 uur Moderator: A. Bailly INSTRUKSIES : 1. Hierdie vraestel is genommer tot bladsy 4 en het 3 addenda. Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. 2. Alle vrae moet beantwoord word. 3. Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word. 4. Skryf netjies! L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

Upload: others

Post on 16-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: allegaartjie - Gedigteallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/lj-gr10ta…  · Web viewwat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so

1

Parklands College of EducationToetsweek: September 2010

Vak: Afrikaans 1ste Addisionele Taal Vraestel: I

Graad: 10 Punte: 60

Eksaminator: L. Joubert Tyd: 1 uur

Moderator: A. Bailly

INSTRUKSIES:

1. Hierdie vraestel is genommer tot bladsy 4 en het 3 addenda. Maak asseblief seker dat jou

vraestel volledig is.

2. Alle vrae moet beantwoord word.

3. Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word.

4. Skryf netjies!

5. Gebruik jou tyd oordeelkundig.

L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

Page 2: allegaartjie - Gedigteallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/lj-gr10ta…  · Web viewwat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so

2

VRAAG 1: BEGRIPLEES

Lees die leesstuk getiteld .

Beantwoord nou die volgende vrae:

1.1 Wat is die TWEE stappe wat jy moet doen om te kyk of ‘n maatskappy op die internet wettig is? (2)

1.2 Watter TWEE dinge moet jy voor kyk om te verseker dat jou aanlynbetaling veilig is? (2)

1.3 (i) Wat is die statistiek van mense in ‘n romantiese verhouding wat nie wil hê hul kêrel/meisie mag kontak met hul vorige kêrel/meisie hê nie? (1)

(ii) Watter persentasie mense in romantiese verhoudings voel hul kêrel/meisie gebruik hul selfone te dikwels? (1)

(ii) Watter persentasie mense in ‘n romantiese verhouding wil hul kêrel/meisie se wagwoord hê? (1)

1.4 Watter raad gee die artikel as iemand jou wagwoord wil hê? (1)

1.5 Volgens die artikel is swak spelling op die internet:

A oudmodiesB koelC swakD goed (1)

1.6 (i) Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is:

Dit is ‘n slim plan om lelike dinge van iemand aanlyn te sê. (1)

(ii) Haal aan uit die teks om jou keuse te bewys. (1)

1.7 Wat beteken die uitdrukking “’n knou gee” (ETIKET OP DIE NET, punt 3, laaste reël). (1)

/12/

VRAAG 2: OPSOMMINGLees die teks getiteld DIE MOENIES: ALMAL MOET ALTYD HIERDIE SLAGGATE VERMY (ADDENDUM B).

Som die vyf (5) moenies wat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so ver moontlik. Nommer jou sinne 1 tot 5. Laat ‘n reël oop tussen elke sin. Moenie meer as 50 woorde gebruik nie. /8/

L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

Page 3: allegaartjie - Gedigteallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/lj-gr10ta…  · Web viewwat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so

3

VRAAG 3: TAAL IN KONTEKS

punktuasie betekenisleer selfstandige naamwoorde (meervoude, verkleinwoorde) byvoeglike naamwoorde (attributief, predikatief, trappe van vergelyking, intensiewe

vorme) voorsetsels direkte en indirekte rede tye ontkenning voegwoorde (groepe 1, 2 en 3)

Verwys na die advertensie vir Vlieg die Vlag en voltooi die volgende taalvrae:

3.1 Gee antonieme vir die onderstreepte woorde:

Hierdie is vir ons ‘n (i) nuwe (ii) begin. (2)

3.2 Gee ‘n sinoniem vir die onderstreepte word:

Ons het ons gaste met gasvryheid ontvang. (1)

3.3 Gee die verkleiningsvorm van die volgende woorde:

(i) wêreld(ii) dag(iii) taxi (3)

3.4 Gee die meervoudsvorm van die volgende woorde:(i) vlag(ii) webwerf(iii) nasie (3)

3.5 Skryf die onderstreepte getal voluit:

Ek gaan vir 30 dae die vlag vlieg. (1)

3.6 Gebruik die onderstreepte byvoeglike naamwoorde in hul predikatiewe vorm. Skryf net die regte woord (EEN woord).

(i) Ons het ons gaste met eg Suid-Arikaanse gasvryheid ontvang. (attributief)Ons gasvryheid was eg . (predikatief) (1)

(ii) En hierdie is vir ons ‘n nuwe begin. (attributief)En hierdie begin is vir ons . (predikatief) (1)

3.7 Skryf die trappe van vergelyking van die onderstreepte byvoeglike naamwoord:

Vir Suid-Afrika beteken die einde van die grootste toernooi ter wêreld ‘n nuwe begin.

STELLENDE TRAP

VERGROTENDE TRAP

OORTREFFENDE TRAP

grootste

(2)

L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

Page 4: allegaartjie - Gedigteallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/lj-gr10ta…  · Web viewwat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so

4

3.8 Skryf enige TWEE voorsetsels uit die advertensie neer. (2)

3.9.1 Vul die korrekte leestekens vir die direkte rede in:

nelson mandela sê ek is bly ons land het hierdie geleentheid gebruik (3)

3.9.2 Skryf die volgende sinne in die indirekte rede:

(i) Die kaptein het gevra: “Wanneer kan ek die sokkerbal kry?” (3)(ii) Die spelers het geskree: “Vandag gaan ons hierdie wedstryd wen!” (4)

3.10 Skryf die volgende sinne in die verlede tyd:

(i) Met een gees kan ons enigiets doen. (1)(ii) Die idee behoort aan almal van ons. (1)

3.11 Skryf die volgende sin in die toekomende tyd:

Vir Suid-Afrika beteken die einde van die grootste toernooi ter wêreld ‘n nuwe begin. (1)

3.12 Skryf die volgende sinne in die negatief:

(i) Hierdie is vir ons ‘n nuwe begin. (1)(ii) Die idee behoort aan almal van ons. (1)(iii) Sit dit op jou webwerf en jou blog. (1)

3.13 Verbind die volgende sinne met die voegwoorde tussen hakies:

(i) Ons het ons gaste met gasvryheid ontvang. Ons kan trots wees op onsself. (daarom) (1)

(ii) Vlieg ‘n vlag. Dit wys jy is trots op jou land. (want) (1)(iii) Ons land is ‘n goeie keuse vir toeriste. Dit bied pragtige landskappe.

(omdat) (1) /35/

VRAAG 4: KOMMUNIKATIEWE TAAL / WOORDESKAT

Vertaal die volgende uitdrukkings van Engels na Afrikaans:

4.1 Congratulations!4.2 Get well soon.4.3 I am sorry.4.4 Good luck!4.5 How are you? /5/

L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

Page 5: allegaartjie - Gedigteallegaartjie.weebly.com/uploads/4/0/0/1/4001402/lj-gr10ta…  · Web viewwat bespreek word op. Skryf een (1) kort volsin vir elk. Gebruik jou EIE WOORDE so

5

L. Joubert AFRIKAANS 1STE ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

uit Huisgenoot, 22 Julie 2010

uit Huisgenoot, 22 Julie 2010

A VD RD AE AN G D U 2 M B:

ADDENDUM A:VRAAG 1

ADDENDUM C:VRAAG 3

uit Huisgenoot, 22 Julie 2010