algemene inligting ommunikaatjiegkcenturion.co.za/wp-content/uploads/kommunikaatjies/17-sep.pdf ·...

4
8 ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00 Engelse Diens: 11:00 Sothodiens: 12:30 KOLLEKTES Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Teologiese studentekas DIENSBEURTE: Ouderlinge: Jan Reesink Alethea : Leon Venter Diaken: Hendri vd Walt NUWE INTREKKERS: Nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld. KLEINGROEPKOMMISSIE: Albie Venter [email protected] 083 631 6638 KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.gkcenturion.co.za EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 (direk of opname) LUISTER NA EREDIENSTE OP SLIMFOON: kerkdienstgemist se web-blad het nou 'n Toepassing (App) vir Slimfone. U kan nou inluister sonder 'n rekenaar - sommer met u slimfoon of tablet FACEBOOK: Gereformeerde Kerk Centurion (gaan ‘like’ ons) RATELGROEP: Vir pa-ma-en-baba: Besoek gerus die ‘Ratelgroep ’ op facebook BIBLOS BYBELVERSPREIDINGSPROJEK: Kontak Marlou 0824124313/[email protected] of Esmé 0833816428/esmel.prins @gmail.com vir navrae KATKISASIE: Vandag: Les 23: Ps 42:1 Volgende week: Geen KLEUTERKATKISASIE (2-5jr): Ouers neem asb u kleuters Skriflesing na die kleuterklas (kamer 4). Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589 Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417 KONTAKBESONDERHEDE Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Ds Maarten van Helden: 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger: 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055 Lidmate se kontakbesonderhede: Skakel die kerkkantoor of stuur asb ‘n e-pos indien u kontakbesonderhede verander: [email protected] OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Jaargang 42 Nr 34 17 September 2017 K Liturgiese Riglyne Skriflesing: Psalm 22 en 77; Jesaja 49; Rom 8:18-25 Teksvers: Jesaja 49:14-16 Sing: Ps 22:1, 8 Ps 25:2 Ps 22:4,8 Ps 33:10,11 Sb 13-2 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Nicolene Wattel Klank: Charl vd Bergh Prediker: Ds Maarten van Helden S O N D A G O G G E N D 9:00 Vergeet? Nooit! Skriflesing: Kol 3:1-17 Teksvers: Kol 3:17; Fil 2:9-11; Lev 24:15,16; Lev 5:1; Deut 6:13; Jak 5:12 HK Sondag 36+37 Sing: Ps 105-1:1,2 Ps 34-1:2 Ps 33-1:11 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Magriet Erasmus Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Gerrit Kruger S O N D A G A A N D 18:00 God se Naam is heilig en moet altyd met eerbied gebruik word Mens kry die idee dat God jou vergeet het veral as dinge in jou alledaagse lewe sleg gaan. As ek na ander worstelaars luister, soos byvoorbeeld Asaf in Psalms 73 en 77, dan is dit selfs nie so ‘n vreemde idee nie. En tog kom Asaf by ‘n beter konklusie uit as sy aanvanklike idees. Emosie neem soms die rede so weg dat jy nie lekker gedink kry nie… en dan kom ons twyfelmoedige gees en vertel ons selfs dat ons dalk vergeet kan word. Ons voel so alleen. Is dit soos ons voel of moet ons dalk ons gevoelens onderwerp aan die woord en o- penbaring van God? In die hedendaagse tyd word daar min betekenis aan Name gegee. Baie mense kies vir hulle kinders net ’n mooi naam of ’n naam waarvan hulle hou. Maar in die antieke wêreld was ’n naam van die allergrootste belang. God het selfs in die Bybelse tyd mense se name verander weens ’n be- langrike gebeurtenis of vanweë ’n nuwe roeping of verhouding waarin hulle gestaan het. As Christene dra ons die naam van Jesus Christus. Die naam Christen kom drie keer voor in die Bybel, Hand 11:26; Hand 26:28; 1 Petr 4:16. Jesus Christus se Naam is verhewe bo elke Naam. Fil 2:9-11. Hebreeuse name waarmee God Homself aan ons openbaar. El of Elohim - Skepper en Onderhouer God - Gen 1 Jehova Elohim - die HERE God - Gen 2 El Schaddai - die Almagtige God - Gen 17:1 Edonai – God die Sterke. - Jes 1:24 Jehova - Ek is wat Ek is. - Ex 3:14 Jehova Sebaoth - Here van die leërskare. - 1 Sam 4:4

Upload: others

Post on 08-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ALGEMENE INLIGTING OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/kommunikaatjies/17-sep.pdf · langrike gebeurtenis of vanweë ’n nuwe roeping of verhouding waarin hulle gestaan

8

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00 Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30 KOLLEKTES

Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Teologiese studentekas

DIENSBEURTE: Ouderlinge: Jan Reesink Alethea : Leon Venter

Diaken: Hendri vd Walt

NUWE INTREKKERS: Nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KLEINGROEPKOMMISSIE: Albie Venter [email protected] 083 631 6638

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.gkcenturion.co.za

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 (direk of opname)

LUISTER NA EREDIENSTE OP SLIMFOON: kerkdienstgemist se web-blad het nou 'n Toepassing (App)

vir Slimfone. U kan nou inluister sonder 'n rekenaar - sommer met u slimfoon of tablet

FACEBOOK: Gereformeerde Kerk Centurion (gaan ‘like’ ons)

RATELGROEP: Vir pa-ma-en-baba: Besoek gerus die ‘Ratelgroep ’ op facebook

BIBLOS BYBELVERSPREIDINGSPROJEK: Kontak Marlou 0824124313/[email protected] of

Esmé 0833816428/esmel.prins @gmail.com vir navrae

KATKISASIE: Vandag: Les 23: Ps 42:1

Volgende week: Geen

KLEUTERKATKISASIE (2-5jr): Ouers neem asb u kleuters ná Skriflesing na die kleuterklas (kamer 4).

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417

KONTAKBESONDERHEDE

Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected]

Ds Maarten van Helden: 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger: 012 664 1847/ 082 964 5595

Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055 Lidmate se kontakbesonderhede: Skakel die kerkkantoor of stuur asb ‘n e-pos indien u

kontakbesonderhede verander: [email protected]

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion

Jaargang 42 Nr 34 17 September 2017

K

Liturgiese Riglyne

Skriflesing: Psalm 22 en 77; Jesaja 49; Rom 8:18-25 Teksvers: Jesaja 49:14-16 Sing: Ps 22:1, 8 Ps 25:2 Ps 22:4,8 Ps 33:10,11 Sb 13-2 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Nicolene Wattel Klank: Charl vd Bergh Prediker: Ds Maarten van Helden

S O N D A G O G G E N D 9:00

Vergeet? Nooit!

Skriflesing: Kol 3:1-17 Teksvers: Kol 3:17; Fil 2:9-11; Lev 24:15,16; Lev 5:1; Deut 6:13; Jak 5:12 HK Sondag 36+37 Sing: Ps 105-1:1,2 Ps 34-1:2 Ps 33-1:11 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Magriet Erasmus Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Gerrit Kruger

S O N D A G A A N D 18:00

God se Naam is heilig en moet altyd met eerbied gebruik word

Mens kry die idee dat God jou vergeet het veral as dinge in jou alledaagse lewe sleg gaan. As ek na ander worstelaars luister, soos byvoorbeeld Asaf in Psalms 73 en 77, dan is dit selfs nie so

‘n vreemde idee nie.

En tog kom Asaf by ‘n beter konklusie uit as sy aanvanklike idees. Emosie neem soms die rede so weg dat jy nie lekker gedink kry nie… en dan kom ons twyfelmoedige gees en vertel ons selfs dat ons dalk vergeet kan word. Ons voel so alleen. Is dit soos ons voel of moet ons dalk ons gevoelens onderwerp aan die woord en o-

penbaring van God?

In die hedendaagse tyd word daar min betekenis aan Name gegee. Baie mense kies vir hulle kinders net ’n mooi naam of ’n naam waarvan hulle hou. Maar in die antieke wêreld was ’n naam van die allergrootste belang. God het selfs in die Bybelse tyd mense se name verander weens ’n be-langrike gebeurtenis of vanweë ’n nuwe roeping of verhouding waarin hulle gestaan het. As Christene dra ons die naam van Jesus Christus. Die naam Christen kom drie keer voor in die Bybel, Hand 11:26; Hand 26:28;

1 Petr 4:16. Jesus Christus se Naam is verhewe bo elke Naam. Fil 2:9-11.

Hebreeuse name waarmee God Homself aan ons openbaar.

El of Elohim - Skepper en Onderhouer God - Gen 1 Jehova Elohim - die HERE God - Gen 2 El Schaddai - die Almagtige God - Gen 17:1 Edonai – God die Sterke. - Jes 1:24 Jehova - Ek is wat Ek is. - Ex 3:14 Jehova Sebaoth - Here van die leërskare. - 1 Sam 4:4

Page 2: ALGEMENE INLIGTING OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/kommunikaatjies/17-sep.pdf · langrike gebeurtenis of vanweë ’n nuwe roeping of verhouding waarin hulle gestaan

2

Ons gee om vir Mekaar “U is ons vader, Here ...” Jes 64:8

Baba Jandré Erasmus sterk aan in Unitas hospitaal met bilharzia (C5—082 448 9658).

Rohan Bloemhof sterk aan in Kalafong hospitaal met nierstene (A12—074 084 3102).

Van van Wyk sterk aan in Unitas hospitaal met longprobleme (A13—662 1411).

Marieke Zeevaart sterk tuis aan (B15—654 2261).

Roger Jankowski het ’n rugoperasie in Unitas ondergaan (B5—082 787 6497).

Pieter Smit het behandeling ondergaan (A10—664-5021).

Rita Kruger se gesondheid is nie na wense nie (C10—664 0053).

Lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter

Hospitaalbesoeke Lidmate word versoek om asb u ouderling, ds, of die kantoor in kennis te stel wanneer u opgeneem gaan word in die hospitaal. Die hospitaallyste dui nie meer die kerkverband of gemeente aan nie. Ons weet dus nie of u in die hospitaal is, as u ons nie laat weet nie.

Vergadering

18 Sept—Bedieningskommissie 19:00

Bydrae-koeverte Plaas asb u bydrae-koeverte in die kollektesakkies.

MONUMENTSIG AFTREE-OORD EENHEID BESKIKBAAR!

Die Oord behoort aan die Gereformeerde Kerk Centurion, geleë te Basdenlaan 226, Centurion reg agter Unitas Hospitaal en langs die Kerkgebou. U koop okkupasiereg in ʼn aftree-oord. In totaal bestaan die Oord uit slegs 26 huisies met pragtige tuine en lae heffings.

Daar is geen versorgings fasiliteite nie—Bepalings geld op 80-plussers Die eenheid wat beskikbaar is bestaande uit : 1 slaapkamer, 1 badkamer, kombuis, eet/sitkamer, toesluit motor-huis (nie aan huis) met ‘n tuin. Die rigprys is R445 000. U kan egter ‘n aanbod van u keuse maak, waarna die bestuur die verskil-lende aansoeke sal oorweeg. Wanneer u, u reg in die toekoms weer wil verkoop, is die volle bedrag wat u betaal het, onderhewig aan sekere voorwaardes, weer aan u betaalbaar. Die eenheid word opgegradeer en is beskikbaar vir okkupasie vanaf 1 November 2017.

Navrae: Lena Malan (op terrein) 083 457 7294 of Gerrit Beumer 082 572 5235

Aansoeke sluit 2 Oktober 2017

7

Die Kerkraad het goedgekeur dat GK Centurion nie ʼn aanddiens het op 29 Okt 2017 maar wel die bg geleentheid gaan bywoon as deel van die Hervormingsnaweek. Om seker te maak dat mense wat van vêr af kom en mense wat vooraf bespreek 'n sitplek in die kerkgebou kry, is besluit om by elke diens 'n blok van 1200 kaartjies vooraf beskikbaar te stel @ R30 per kaartjie. U kan nog vanoggend u naam by die kerkkantoor opgee tesame met R30pp om u plek te verseker. Lidmate wat die feesdienste wil bywoon sonder bespreking betaal nie R30,00.

Bespreek by [email protected]

Page 3: ALGEMENE INLIGTING OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/kommunikaatjies/17-sep.pdf · langrike gebeurtenis of vanweë ’n nuwe roeping of verhouding waarin hulle gestaan

6

Frankfort Riviertoer 2017

· Waar: Plaas Zorgvliet – Tweeling distrik naby Frankfort

· Wanneer: 29 November 2017 tot 3 Desember 2017

· Wie: Hoërskool leerders (Gr. 8-12)

· Koste: R770 per kind

· Tema: Strome …

Kontak ds Maartin indien jy wil saamgaan!

Saam in God se groot oes - Sendingkonferensie Gereformeerde Kerk Centurion, Saterdag, 4 November 2017, Koste R50 Vooraf registrasie kan gedoen word via https://goo.gl/forms/Fw94udnbB3dslRni2

Navrae en RSVP [email protected]

PROGRAM 08:00 – 08:30 Registrasie 08:30 - Opening 09:00 – Sending koördinering en die doel van die Sending Dr Heinrich Zwemstra 09:30 – Kort bekendstellings van verskillende kerke se uitreike 10:00 Tee en verversings 10:30 My Life As A Minister of the Gospel. The legacy of Jonathan Edwards. Rev Nam Joon Kim. 12:00 Bekendstelling Swaziland Christian University Dr In Whan Kim 12:30 Middagete 13:30 Kort bekendstellings van verskillende kerke se uitreike

15:00 Afsluiting

President Kruger Kinderhuis Fondsinsameling—R7500 vir tafel van 10

3

Alethea Ministry 11:00 (Worship Service and Sunday School) Like us on facebook: https://www.facebook.com/aletheaministry/

Scripture: Ephesians 6:10 – 20 Rev Maarten van Helden

The Armor of God

Everybody welcome to attend

Dirk Postma – Rustenburg –

Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika Dirk Postma is in 1818 te Dokkum, Friesland (Nederland) gebore uit ʼn arm gereformeerde huisge-sin. Sy vader sterf vroeg en hy moes hard werk om sy weduwee-moeder en ander kinders te ver-sorg. Snags studeer hy om predikant te word. Toe hy na Suid-Afrika gestuur is, was hy nog predi-kant in Zwolle. Teen hierdie tyd het die algemene vergadering van die gesangkwessie die groot-ste geskilpunt gemaak en sonder om ooit die regsinnigheid van die gesange met die Bybel en die belydenis te toets, word haastig besluit: “...dat die kerklike inrigting, soos dit tans bestaan, met sy

evangeliese gesange gehandhaaf sal word.”

Hierop het 15 manne onder wie ouderlinge PJW Schutte, Ph. Snyman, kommandant Paul Kruger en SJ Kruger kennis gegee dat hulle uit die Hervormde Kerk tree om voortaan met ander te be-staan as ʼn “... vrye gereformeerde kerk, ooreenkomstig die leer, diens en tug van die vaders.” Daarmee is die band ook met die Staatskerk gebreek en daarmee het hulle ook verklaar dat hulle

hul stel op die grondslag van die belydenis van die Sinode van Dordrecht van 1618-1619.

Hierop sou die stigting van die Gereformeerde Kerke van SA te Rustenburg op 10 Februarie 1859

volg. Reformasie!

So kom daar dan op 10 Februarie 1859 meer as 300 volwassenes in Rustenburg onder ʼn Sering-boom bymekaar om hulle eie gemeente te stig. Die kerkgebou was eers aan hulle toegestaan, maar toe weer geweier. Hier is ouderlinge en diakens gevestig en ʼn beroep is op ds. Dirk Postma

uitgebring om hulle predikant te wees.

Na Rustenburg is ook die Pretoria, Waterberg, Leidenburg, Potchefstroom en Reddersburg in die Vrystaan gestig in 1859. Maar ook in Kaapland, die wêreld van die ou Doppers in die Karoo, is spoedig in 1860 gemeentes gestig soos Burgersdorp, Middelburg en Colesberg. Binne 40 jaar

was daar reeds 45 gemeentes met ʼn lidmate totaal van meer as 25 000.

Tien jaar nadat die eerste gemeente te Rustenburg gestig is, is ʼn Teologiese Skool in 1869 te Burgersdorp opgerig. Dit is ʼn unieke gebeurtenis want die Gereformeerde kerk is die enigste kerk wat geen steun van die staat ontvang het nie. Hierdie Teologiese Skool van Burgersdorp is na die Tweede Vryheidsoorlog in 1905 verplaas na Potchefstroom. Hieruit is ook die Potchefstroom-se Universiteit vir Christelike Onderwys gebore – die enigste universiteit wat deur landswet as ʼn

Christelike universiteit daargestel is.

Ds Maarten

Page 4: ALGEMENE INLIGTING OMMUNIKAATJIEgkcenturion.co.za/wp-content/uploads/kommunikaatjies/17-sep.pdf · langrike gebeurtenis of vanweë ’n nuwe roeping of verhouding waarin hulle gestaan

4

Centurion Florist skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. (012 663 5955) centurionflorist@discovery mail.co.za. Susters kan hul bydraes vir die doel voor in die Susterskas by die hoofingang plaas.

Dringend op soek na vaste betrekking - gekwalifiseerde elektrisiën sedert 1985 en sedert 1996 in die boubedryf. Ondervinding in elektriese-, hout-, loodgieter-, verf-, bou-, teel werk, ens. Rassie 082 895 0967

Hoop & Help Life Coaching en Pastorale Berading, gratis, Maandagoggende by die Kerkgebou. Skakel Esther du Plessis by 0718682257 vir 'n afspraak. Depressie, Trau-ma, Verhoudings, Besighede, Studente en Leerlinge almal welkom.

Professionele Tikwerk, transkripsies, ver-hore, regsdokumente ens. Tillie 082753 0525.

Kombuise– en Gasinstallasies- Ons is ge-kwalifiseerde binnehuis ontwerpers sowel as gesertifiseerde LP GAS installeerders; ons spesialiseer in die ontwerp, vervaardiging en installering van nuwe kombuise sowel as restourasie d.m.v. verf tegnieke. Werner vd Walt 0823086238; [email protected] of Meryke Deetlefs 084 444 5443; meryke @mery-d.co.za

Gemeubileerde Eenman woonstel te huur in Clubview Centurion miv 1 November '17. R3 500 pm water ingesluit, elektrisiteit uitge-sluit. Geen troeteldiere. Engela 0833769541.

Geestelike Opbou Die sosiale media in die lewe van ‘n gelowige. DV Sondagaand 15 Oktober na die aanddiens.

UIT DIEP VAN DONKER NAGTE Oktobermaand roep telkens in herinnering daardie tydperk in die geskiedenis van die kerk toe God vir Luther tot ‘n heldhaftige daad beweeg het en ‘n Calvyn met insig en werkywer seën; toe Hy ‘n vlam van herlewing dwarsoor Europa laat ontbrand het. Duisende Christene is in reaksie weens hulle geloof om die lewe gebring. Hulle het geword Psalm-singende belyers, Psalm-singende martelare, Psalm-singende stryders... Kom herinner jouself opnuut aan ons kosbare Prote-stantse erfenis en onthou opnuut wat die kerkstry-ders soos Luther, 500 jaar gelede opgeoffer het, sodat ek en jy vandag o.a. ons eie Bybel in die hand kan vashou en ons geloof in Christus kan bely. Be-leef en ervaar die kerkgeskiedenis in ‘n Kaleidoskoop van menslike emosie wat wissel van twyfel, verwar-ring, angs, smart, wanhoop, hoop, blydskap en vreugde deur UIT DIEP VAN DONKER NAGTE. Moenie die unieke produksie ter viering van die Reformasie misloop nie! Kaartjies verkoop nou vinnig uit en beloop R80, R120 of R180 afhangende van die sitplek. Bespreek van-dag nog by https://tickets.tixsa.co.za/event/udvdn of slegs kontantverkope Sondae en Woensdae 10:00-11:00 by GK Centurion se kerkkantoor (Louisa van der Walt: 082-576-0692).

Maak seker dat jy nie uitmis nie...

Wanneer: 25, 26, 27, 28 Oktober 2017

Tyd: 19:00 vir 19:30 – 22:00

Waar: Gereformeerde Kerk Centurion, Basdenlaan

226, Lyttelton, Pretoria

FB-blad: @uitdiepvandonkernagte

Navrae: [email protected]

Volledige instruksies vir kaar-tjie-aankope op die internet is voor in die kerk by die hoof-

ingang beskikbaar

Navrae Tjaart vd Walt 082 824 2933

5

BELYDENDE LIDMATE

VERJAARSDAE

“God is vir ons...” Rom 8:31

TEESKINKBEURTE

Instruksies vir die regsit voor die diens, skink en

opruim na die erediens is in die kombuis opgeplak.

17 September Tieners 8 Oktober A01 Elize van der Berg A02 Esther Hoffman As jy bereid is om tydens die pouse van enige vertoning van UIT DIEP VAN DONKER NAGTE (25 – 28 Okt), of na die Hervormingsdiens (31 Okt), tee te skink, kom gee asb na die oggend-erediens jou naam op by die susterstafel buite op die gras.

Droëvrugte Heerlike vars nuwe voorraad…

By die kombuis se agterluik

DOOPLIDMATE

Lentekoorfees 17 September 2017 @ 14h30

Gereformeerde Kerk Centurion Sing Fonix, 4Forty choir,

Vutilari Cantores, Centurion Cantus en meer R 50pp

DISSIPELSKAP AKSIE

Die dissipelskap aksiegroep benodig dringend

die volgende klere:

Mans (90% haweloses)

Langbroeke van 28 tot 48 grote

Hemde (klein tot XL)

Kouse

Skoene 7 tot 11 Dames rokke/klere, alle grotes. Die dissipelskap aksiegroep is besig met bedie-ning (LBM) Lyttelton Bridge Ministery gerig op die hawelose mense. Die mense wat onder

bome en brûe slaap.

Daar is ongeveer 20 mense op die oomblik wat nood het. Maak julle harte oop vir die mense, kom deel met ons dit is wonderlik om vir die

Here te werk.

Kontak persone Ernest Bornman 082 063 2564

en Solly Muhlarhi 079 356 9591

18-Sep Neels Engelbrecht A14 083 473 8975

Koos Prinsloo B13 348 8966

Antionette Wagner B05 660 2456

Reinhardt Wagner B05 660 2456

20-Sep Danie du Toit C10 072 174 5390

Edmund Mc Cabe B19 661 3352

Ralph Mc Cabe B06 083 407 3040

Hantie Olivier A14 079 893 9109

22-Sep Bets Prinsloo C15 082 900 8495

Jan van Rooy C04 663 9187

Hettie v Schalkwyk A14 654 0315

23-Sep Mollie Buys C09 665 3038

Barry Strydom B15 082 563 4960

17-Sep Rulandi Venter B06 654 6323

18-Sep Anais Lourens A06 664 6935

Elriké Myburgh B01 082 324 7265

20-Sep Nicola Wakeford C07 663 7638

21-Sep Andries de Klerk A04 084 564 0605

22-Sep Ignus Jonker B15 666 7333