agtergrond inligtingsdokument en uitnodiging vir · pdf filesou dit buite werking ges- ......

5
Omgewings Impak Studie (OIS) Proses vir ‘n Voorgestelde Fotovoltaïese (FV) Sonkrag Aanleg, Cradock, Oos-Kaap Provinsie DOS Verwysingsnommer: ERM Verwysingsnommer: 0166587 OIS Verysingsnommer: 14/12/16/3/3/2/359 DOEL VAN HIERDIE DOKUMENT Solaire Direct is van voorneme om 'n nuwe fotovoltaïese (FV) Sonkrag Fasiliteit op die Drennan terrein, op die Plaas Drennan (twee voorlopige ontwikkelingss area opsies is voorgestel, op Gedeelte 39 van Plaas 523 en Gedeelte 0 van Plaas 600 (‘aanvanklike FV ontwikkelings area’), sowel as op Gedeeltes 15 en 16 van Gedeelte 1 van die Plaas Waai Plaats (nr. 550) en Gedeelte 39 van Plaas 523 (‘huidige FV ontwikkelings area’), Cradock), Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap (sien aangehegte kaart Figuur 5). Die doel van hierdie Agtergrond Inlig6ngsdokument (AID) is om die Belangegroepe met inlig6ng, rakende die voorgestelde Drennan Sonkrag Park Projek, sowel as die Omgewings Impak Studie (OIS) Proses, te voorsien. Hierdie Agtergrond Inlig6ngsdokument (AID) gee 'n uiteense:ng van die OIS prosesse en gepaardgaande Publieke Deelname Proses (PDP) en voorsien aan Belangegroepe aanvanklike inlig6ng oor die voorgestelde projek. U word aangemoedig om te registreer as 'n Geïnteresseerde of Geafekteerde Party (GGP), sodat u op hoogte gehou kan word gedurende die OIS proses. Voordat konstruksie van die voorgestelde Drennan Sonkrag Park kan begin, word 'n Omvangsbepaling en Omgewings Impak Studie (OIS) onderneem, in terme van die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur, 1998 (Wet 107 van 1998), soos gewysig (NWOB), om die nodige Omgewingsmag6ging te verkry. Verdere dokumente sal beskikbaar wees op verskeie stadiums tydens die OIS proses om belanghebbendes te voorsien met inlig6ng. Verdere geleenthede sal ook gebied word om vrae te stel, knelpunte en bekommernisse te iden6fiseer en voorstelle te maak vir die op6malisering van voordele. Belanghebbendes sal ook die geleentheid gebied word om te beves6g dat hulle kwessies oorweeg is en om kommentaar te lewer op bevindinge. Daarna sal die bevindinge, sowel as u komentaar, voorgelê word aan die besluitnemende owerheid, naamlik die Nasionale Departement van Omgewingsake (DOS) vir oorweging. ERM se Rol Environmental Resources Management Southern Africa (Pty) Ltd (ERM) is deur Solaire Direct aangestel om die Omgewings Impak Studie (OIS) Proses, sowel as die Publieke Deelname Proses (PDP) te onderneem. U word uitgenooi om as GGP te registreer en op hierdie projek kommentaar te lewer. Voltooi asseblief die ingeslote registrasie/ kommentaar blad/ of kontak: Tougheeda Aspeling Tel: 021 702 9100 Faks: 021 701 7900 Epos: [email protected] Posadres: Postnet Suite 90, Privaatsak X12, Tokai, 7966. Figuur 1: Tipiese fotovoltaïese Sonkrag Park Agtergrond Inligtingsdokument en Uitnodiging vir Kommentaar Bladsy 1 18 Julie 2012

Upload: hoangkhanh

Post on 09-Mar-2018

229 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Omgewings Impak Studie (OIS) Proses vir ‘n Voorgestelde Fotovoltaïese (FV)

Sonkrag Aanleg, Cradock, Oos-Kaap Provinsie

DOS Verwysingsnommer: ERM Verwysingsnommer: 0166587

OIS Verysingsnommer: 14/12/16/3/3/2/359

DOEL VAN HIERDIE DOKUMENT

Solaire Direct is van voorneme om 'n nuwe fotovoltaïese (FV) Sonkrag Fasiliteit op die Drennan terrein, op die Plaas Drennan (twee voorlopige ontwikkelingss area opsies is voorgestel, op Gedeelte 39 van Plaas 523 en Gedeelte 0 van Plaas 600 (‘aanvanklike FV ontwikkelings area’), sowel as op Gedeeltes 15 en 16 van Gedeelte 1 van die Plaas Waai Plaats (nr. 550) en Gedeelte 39 van Plaas 523 (‘huidige FV ontwikkelings area’), Cradock), Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap (sien aangehegte kaart Figuur 5). Die doel van hierdie Agtergrond Inlig6ngsdokument (AID) is om die Belangegroepe met inlig6ng, rakende die voorgestelde Drennan Sonkrag Park Projek, sowel as die Omgewings Impak Studie (OIS) Proses, te voorsien. Hierdie Agtergrond Inlig6ngsdokument (AID) gee 'n uiteense:ng van die OIS prosesse en gepaardgaande Publieke Deelname Proses (PDP) en voorsien aan Belangegroepe aanvanklike inlig6ng oor die voorgestelde projek. U word aangemoedig om te registreer as 'n Geïnteresseerde of Geafekteerde Party (GGP), sodat u op hoogte gehou kan word gedurende die OIS proses.

Voordat konstruksie van die voorgestelde Drennan Sonkrag Park kan begin, word 'n Omvangsbepaling en Omgewings Impak Studie (OIS) onderneem, in terme van die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur, 1998 (Wet 107 van 1998), soos gewysig (NWOB), om die nodige Omgewingsmag6ging te verkry.

Verdere dokumente sal beskikbaar wees op verskeie stadiums tydens die OIS proses om belanghebbendes te voorsien met inlig6ng. Verdere geleenthede sal ook gebied word om vrae te stel, knelpunte en bekommernisse te iden6fiseer en voorstelle te maak vir die op6malisering van voordele. Belanghebbendes sal ook die geleentheid gebied word om te beves6g dat hulle

kwessies oorweeg is en om kommentaar te lewer op bevindinge. Daarna sal die bevindinge, sowel as u komentaar, voorgelê word aan die besluitnemende owerheid, naamlik die Nasionale Departement van Omgewingsake (DOS) vir oorweging.

ERM se Rol

Environmental

Resources Management

Southern Africa (Pty)

Ltd (ERM) is deur

Solaire Direct aangestel

om die Omgewings

Impak Studie (OIS)

Proses, sowel as die

Publieke Deelname

Proses (PDP) te

onderneem.

U word uitgenooi om as

GGP te registreer en op

hierdie projek

kommentaar te lewer.

Voltooi asseblief die

ingeslote registrasie/

kommentaar blad/ of

kontak:

Tougheeda Aspeling

Tel: 021 702 9100

Faks: 021 701 7900

Epos:

[email protected]

Posadres: Postnet Suite

90, Privaatsak X12,

Tokai, 7966.

Figuur 1: Tipiese fotovoltaïese Sonkrag Park

Agtergrond

Inligtingsdokument en

Uitnodiging vir

Kommentaar

Bladsy 1 18 Julie 2012

Projek Beskrywing

Die voorgestelde ontwikkeling sluit in, die installering en in werking

stel van sonkrag panele met ‘n verwagte uitset van tot 90MW op die

Drennan Terrein, (sien aangehegte kaart). Die sonkrag panele sal in

die vorm van Fotovoltaïese (FV) reekse wees wat 'n maksimum area

van 110 ha (1.1 km2) sal beslaan.

Die FV reekse word op aluminium rame gemonteer en die voetstuk

word vasgeheg aan inskroef voetstuk fondasies of beton fondasies,

aKangende van grond toestande. Die FV reekse sal noord gerig word

met die doel om die maksimum sonlig te vang. Figuur 2, toon aan hoe

'n 6piese FV paneel sal lyk. Die finale ontwerp en gedetailleerde uitleg

van die ontwikkeling sal gebaseer word op 'n aantal

omgewings-, sosiale- en tegniese faktore wat tydens die OIS proses

ondersoek sal word.

Konstruksie: Voordat daar met die konstruksie van die sonkrag park begin kan word, moet die terrein eers voorberei

word soos nodig. Hierdie proses sal die verwydering van hoë plantegroei, die ontwikkeling van toegangspaaie en die

voorbereiding van die fondasies insluit. Sodra die FV onderdele op die terrein aankom, sal dit deur die nodige tegniesie

personeel opgerig en getoets word. Dit word beraam dat konstruksie van die fasiliteite in fases oor 'n tydperk van 1 – 2

jaar sal plaasvind.

Werking:Daar word verwag dat die fasiliteit, sodra dit in werking gestel is, tot 90MW elektrisiteit sal opwek wat by die

nasionale krag netwerk ingevoer sal word. Die sleutel komponente van die voorgestelde sonkrag aanleg sal die

volgende insluit:

FV Reekse – Soos hierbo reeds genoem, sal 'n aantal FV reekse in

rye opgestel word wat die aangewese terrein sal bedek en

aanmekaar verbind sal wees met ondergrondse kabels

Elektriese Verbindings - 'n Omskakelaar sal gekoppel word aan elke ry FV-panele om die gelykstroom (GS) uitset om te skakel na wisselstroom (WS). Die omskakelaars sal gekoppel word aan 'n aantal versnelling transformators, wat die lae spanning (WS) sal omskakel na 'n medium spanning wat dan geskik is vir verspreiding deur 'n substasie.

Substasie en Netwerk Verbinding - Daar is 'n bestaande Eskom

substasie op die terrein (Figuur 3) wat gebruik sal word om die

Drennan Sonkrag Park met die nasionale netwerk te verbind.

Addisionele Ondersteunende Infrastruktuur - Addisionele ondersteunende infrastruktuur sal insluit, toegangspaaie vir die konstruksie en instandhouding, ‘n permanente sonbestraling me6ngs paneel wat data insamel oor die sonkrag hulpbron op die terrein, 'n klein kantoor en stoorgebou met veiligheid- en ablusiegeriewe en 'n heining rondom die terrein.

Sodra die fasiliteit voltooi en in werkende toestand is, sal instandhouding op 'n gereelde basis benodig word om te

verseker dat die selle in op6male

werkende toestand is.

Buite Diens Stelling: Die Sonkrag

Park sal na ongeveer 20 - 30 jaar, of

buite diens gestel word, of

opgegradeer word of daar sal

aansoek gedoen word vir 'n nuwe

lisensie. Sou dit buite werking ges-

tel word, sal alle komponente van

Wie is Solaire Direct

Solaire Direct is 'n sonkrag Fotovoltaïese (FV) ontwikkelaar, kontrakteur en operateur wat

in 2006 ges6g is en gebaseer is in Parys & Aix-en-Provence (Frankryk). Die firma se hui-

dige belang in Suid-Afrika is 'n vervaardiging fasiliteit in Kaapstad (Suid-Afrika) wat vroeg

in 2009 ontstaan het en tans besig is met die ontwikkeling van 'n aantal sonkrag foto-

voltaïese projekte. Dit is 'n ver6kaal geïntegreerde krag vervaardiger wat ‘n sleutel rol

speel in die verskaffing van sonkragopwekking. Solaire Direct het in 2009 die konstruksie

van die eerste fotovoltaïese park, met 'n piek opwekkingsvermoë van 4,3 MW-

piek (MWp),naby die dorp van Vinon-sur-Verdon in Frankryk, voltooi. Sedertdien het die

maatskappy 14 sonkrag parke, met 'n totale geïnstalleerde vermoë van 120MW, ten

volle ontwikkel, gefinansier en voltooi.

Solaire Direct se aansienlike private investering van meer as R50 miljoen in plaaslike

hernubare energievervaardigingsbedryf gedurende die afgelope 5 jaar, is nie net 'n beleg-

ging in die fotovoltaïese module vervaardiging fasiliteit in Kaapstad nie, maar ook in die

projek ontwikkeling.

Figuur 2: Tipiese FV Paneel

Figuur 3: Drennan Substasie

Bladsy 2 18 Julie 2012

Die Proses van ’n Omgewings Impak Studie

Die Omgewings Impak Studie (OIS) Proses vir die nuwe voorgestelde Sonkrag Park

word uitgevoer in terme van die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur (NWOB)

1998, (Wet 107 van 1998), soos gewysig. Verskeie ak6witeite, wat met die projek

verbind word, is geïden6fiseer as gelyste ak6witeite in terme van die OIS Regu-

lasies (SK. R544, SK. R545 en SK. 546).

Fase van Omvangsbepaling

'n Volle Omvangsbepaling / OIS-proses sal onderneem word vir 'n groter Sonkrag

Park, met 'n uitset van tot 90MW, op die Drennan terrein. Die doel van hierdie

Fase van Omvangsbepaling is om die omvang van die studie, wat gedoen moet

word in die OIS-fase, te bepaal. Die Omvangsbepaling Verslag (OBV) sal 'n beskry-

wing van die omgewings- en sosiale eienskappe van die terrein en die onmid-

dellike omgewing daarvan, moontlike alterna6ewe en 'n gedetailleerde plan van

studie vir die OIS fase, bevat. Die Konsep Omvangsbepaling Verslag sal beskikbaar

gestel word vir kommentaar.

OIB Fase

Die kwessies wat in die Konsep OBV

geïden6fiseer is, sal in die OIS Verslag

geëvalueer word en die impak

daarvan sal volgens 'n voorgeskrewe

metodiek geklassifiseer word. Die

Konsep OIS sal vir kommentaar

beskikbaar gestel word.

Publieke Deelname

U word uitgenooi om deel te neem

aan die OIS proses om, as 'n bel-

angegroep, enige kwessies en knel-

punte te iden6fiseer wat verband

hou met die posi6ewe of nega6ewe

omgewings- en sosiale invloed, wat

dan gedurende die OIS proses onder-

soek sal word.

Die Omvangsbepaling en die OIS

verslae sal beskikbaar gestel word vir

30 dae elk, waartydens u versoek sal

word om u kommentaar of vrae aan

ERM te rig. Die projekspan sal

reageer op vrae en alle kommentaar

en terugvoering sal in die finale

verslae ingesluit word wat dan voor-

gelê sal word aan die Departement

van Omgewingsake (DOS) vir oor-

weging.

Figure 4 Kraglyne en FV-panele.

Bladsy 3 18 Julie 2012

REGISTRASIE & KOMMENTAAR BLAD Julie 2012

Indien u enige navrae, kommentaar of voorstelle sou hê, rakende die voorgestelde

projek, teken dit asb hieronder aan.

Stuur hierdie kommentaar blad terug aan Tougheeda Aspeling van ERM Southern Africa:

E-pos: [email protected] Posadres: Postnet Suite 90, Privaatsak X12, Tokai 7966

Vul asb u

kontak

besonder-

hede hi-

eronder in

vir die pro-

jek se da-

tabasis:

Baie dankie vir u waardevolle bydrae

Registreer my asseblief formeel as ‘n Geïnteresseerde of Geafekteerde Party en voorsien my

van verdere inligting en kennisgewings gedurende die OIS proses. Ja Nee

Ek sal graag my kennisgewings wil ontvang per: E-pos Pos Faks

Kommentaar:

Registreer ook asb die volgende persone vir hierdie OIS:

Titel en Naam:

Organisasie:

Telefoon: Faks:

Selfoon: E-pos:

Posadres:

Naam Handtekening Datum

Figuur 5: Huidige FV ontwikkelings area