afrikaans eerste addisionele taal ... · web view2020afrikaans eerste addisionele taal onderrigplan...

36
2020 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK: Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans Sonder Grense. Indien Nuwe Afrikaans Sonder Grense nie beskikbaar is nie, mag ander KABV handboeke gebruik word om die leerinhoud te dek. Die Algemene onderrigplan kan ook saam met enige ander handboek gebruik word. Die onderrigplan stem ooreen met die KABV-dokument. Belangrik! Die onderwyser moet op ‘n twee-weeklikse basis datums invul van voltooide komponente. Die onderwyser moet die lesplanvorm gebruik en lesplanne voltooi vir twee- weeklikse siklus. Die werk in leerlinge se boeke moet ooreenstem met die onderrigplan & lesplan. (Sien tabel aan einde van elke kwartaal.)

Upload: others

Post on 21-Apr-2020

60 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

2020

HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans Sonder Grense.Indien Nuwe Afrikaans Sonder Grense nie beskikbaar is nie, mag ander KABV handboeke gebruik word om die leerinhoud te dek.Die Algemene onderrigplan kan ook saam met enige ander handboek gebruik word.Die onderrigplan stem ooreen met die KABV-dokument.

Belangrik! Die onderwyser moet op ‘n twee-weeklikse basis datums invul van voltooide komponente.Die onderwyser moet die lesplanvorm gebruik en lesplanne voltooi vir twee-weeklikse siklus.Die werk in leerlinge se boeke moet ooreenstem met die onderrigplan & lesplan.(Sien tabel aan einde van elke kwartaal.)

Page 2: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

HOOFSTUK 1 NASG 15 JANUARIE – 20 MAART Kwartaal 1Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Wee

k 1

& 2

15 –

24

Janu

arie

202

0

(1) Luister naInligtingMaats of klas: stel 'n maat voor

Leesstrategieë(Pre-proses en post)Uitgebreide lees:NASG bl.5-8

Bekendstelling (genres)Drama/ Roman/ Kortverhaal

Skryf ’n informatieweParagraafSkryf ’n vriendskaplike brief

(SBA) Sien ook taak 3.

Verduidelik in klas (Sien NASG bl 12)

STOMPI (Sien Hersieningsaktiwiteite TAAL A.Venter)

Enkelvoudige sinne:Strokie B (NASG bl 11) [W1]en Saamgestelde sinne

Teenw Tyd:Twee kort skryfoefeninge (NASG bl 9)[W2]

Woordeskat:Woordkeuse en woordbetekenisse NASG bl.8-9)[W2]

Produk: NASG bl.1-4 KLASAKTIWITEIT

Produk: Vluglees artikel vir inligting NASG (bl.5-7)

Produk: Informatiewe paragraaf NASG (bl 4) KLASAKTIWITEIT

Produk: NASG bl. 9-11 & Notas(A.Venter)

Huiswerk Huiswerk: Hoofgedagtes bepaal- Voltooi vrae tuisNASG ( bl.7 en 8)

Huiswerk: Voltooi paragraaf tuis indien niein klas voltooi is nie. (NASG bl.4)

Huiswerk: bl.10 en bl 11 (NASG) STROKIE A EN Ben bladsy 13 en 14 NASG

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 6%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

1

Page 3: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

HOOFSTUK 2 NASG Kwartaal 1Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Wee

k 3

& 4

27 J

an –

7 F

eb 2

020

Luister aandagtig na 'n meningGee 'n mening in klas oor, bv. 'n literêre teks

Voltooi soekleesvrae in klas (NASG bl 21)Opvoeder bespreek mening.

Literêre teks (Genre 1) Vers en Vlam Literêre teks:Gedig no.1 Lees & werksvel

Literêre teks (Genre 2) Drama / Roman / Kortverhaal 1

Skryf ‘n verbeeldingsteks in reaksie op LetterkundeBespreek en beantwoord vrae van advertensie in klas (NASG bl.26-27)Verbeeldingsteks (Paragraaf- bl.27) Doen beplanning en eerste poging tuis. Doen finale skryfstuk in klas.Opvoeder: Verduidelik prosesskrywe

Sinsoorte: Stelsinne,feite en menings (NASG bl.10) [W3]S.nw, Byw., B.nwe:Taal in konteks (NASG bl.23-25)[W3]Idiome : Taal in konteks (NASG bl.23-25)[W4]Letterlik& figuurlik: Taal in konteks (NASG bl.23-25) [W4]Woordeskat: Taal in konteks (NASG bl.23-25) [W4]Redigering: Taal in konteks (NASG bl.23-25) [W4]

Produk: ‘n Reisverhaal (NASG bl. 19-21)

Produk: Vers en vlam bl. 32Vrae (Genre 2)

Produk: NASG (bl 26 en 27) Produk : NASG (BL 23-25)

Huiswerk: Voltooi vrae tuis (NASG bl.22)

Huiswerk: Voltooi vrae tuis(Sien uitdeelstuk) Genre 1 &2

Huiswerk: Skryf ‘n paragraaf oor ‘n droom wat jy gehad het en toe waar geword het.Aantal woorde [120-150 woorde]Opskrif: My droom word waar

Huiswerk: Voltooi bl 23-24 in klas en bladsy 25 vir huiswerk.

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 12%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

2

Page 4: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

HOOFSTUK 3 NASG Kwartaal 1

Wee

k 5

& 6

10 -

21 F

eb 2

020

Luister en Praat Datum Voltooi

Lees en kyk Datum Voltooi

Skryf en aanbied Datum Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurGroepbesprekingLede gee eie menings oor foto / prent / teks.

ASSESSERINGSTAAK 1SIENALGEMENEASSESSERINGS-TAAK

LeesstrategieëAssesseringstaak 1Lees en kyk (Stipleestegniek) sien Algemene AssesseringstaakLiterêre teks (Genre 2) Drama / Roman / Kortverhaal 2

Invul van 'n vormBl. 43-44 (NASG)KlaswerkSkryf ‟n vriendskaplike brief/ e-pos / dialoog (NASG bl. 45) Onderwyser: Bespreek formaat van dialoog

Gevoelstaal, stereotipering:Taal in konteks (bl43)[W5]Direkte& Indirekte : Taal in konteks (bl40-41 & 51) [W6]Sien ook Hersieningsaktiwiteite (TAAL Annelie Venter)

Produk: ASSESSERINGSTAAK 1Behandel in klas en handig taak in(2 periodes)

Produk: Vrae en notas (Uitdeelstuk) Produk: NASG bl 43-45 Produk: NASG (bl. 40-43)

Huiswerk: Huiswerk: Vrae(Sien Uitdeelstuk)

Huiswerk: Dialoog bl.45 (NASG)Opvoeder verduidelik tegniek in klas en leerlinge voltooi tuis.

Huiswerk: NASG (bl.40-41)

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 18%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

3

Page 5: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

HOOFSTUK 4 NASG Kwartaal 1

Wee

k 7

& 8

24 F

eb –

6 M

aart

202

0

Luister en Praat Datum Voltooi

Lees en kyk Datum Voltooi

Skryf en aanbied Datum Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Luisterbegrip (SBA)Finalisering van Assesseringstaak 1.

Literêre teks (Genre 2) Drama / Roman / Kortverhaal 3

(*Integreer met taal – woordeskat)

Skryf n verhalende opstel (SBA) TAAK 2SIEN ALGEMENE ASSESSERINGSTAAK 2

Bespreek prosesskryf Bespreek nasienrubriek

(opstel) Bespreek instruksies van taak

en onderwerpe.

Woordeboekgebruik:NASG bl. 58 onder –sien tabel met woorde. Woordeskat (Soek die woorde op in die woordeboek.) [W7]Woordeskat:Kortverhaal / Drama /Roman [W7]Homofone,Taal in konteks (NASG bl 69) [W8]Homonieme: Taal in konteks (NASG bl 71) [W8]

Verbeter taalfoute uit leerders se skryfstukke

Produk: Assesseringstaak 1(finalisering en puntetoekenning)

Produk: (Roman/Drama/Kortverhaal)

Produk: Algemene assesseringstaak 2 Produk: NASG (bl.58-75)

Huiswerk Huiswerk Huiswerk: Leerlinge doen beplanning tuis en eerste poging (Finale skryfstuk word die volgende dag in die klas gedoen )

Huiswerk: Taal in Konteks (NASG bl.59)

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 24%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020 4

Page 6: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

HOOFSTUK 5 NASG Kwartaal 1W

eek

9 &

11

9 –

13 M

aart

& 3

1 M

aart

- 3 A

pril

2020

Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurLuisterbegrip Literêre teks (Genre 1)

Vers en Vlam Literêre teks:Gedig no.2 Lees & werksvel

Hersiening (gedig 1&2)

Skryf van 'n resensie Maak 'n plakkaatBl. 73-74 (NASG)Klaswerk

Onderwyser: Bespreek formaat van resensie / plakkaat

Voornaamwoorde: Taal in konteks (NASG bl.69) [W9]Los & vas skryf v woorde : Taal in konteks (NASG bl.71)[W10 & 11]Woordeskat ; Taal in konteks (NASG bl.75)[W10 &11]Soorte werkwoorde (hersien en geïntegreerd met lees- en skryfaktiwiteite)

Produk: vers en Vlam bl.38 Produk: NASG bl 73 - 74 Produk: NASG (bl 69-75)

Huiswerk: Vrae bl 67 (NASG) Huiswerk: Vrae: Uitdeelstuk Huiswerk: Resensie bl.73 (NASG)Plakkaat bl 74 (NASG)Opvoeder verduidelik tegniek in klas en leerlinge voltooi tuis.

Huiswerk: Hersiening (NASG bl 61 & 62)en NASG bl.69-75 alle opdragte wat nie in klas voltooi is nie.

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 29%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

5

Page 7: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Wee

k 10

16 -

20 M

aart

202

0

TOETSREEKS

SGA TAKE 3/9 take33%

Taak1: Mondeling Taak 2: Skryf Taak 3: Toets 1

Luistertoets

(Week 3 & 4)

Opstel (50)

(Week 7 & 8)

Toets 1 (Skole stel eie toets op)

(Week 10)

19 Februarie 2020

Begrip 15

Opsomming 10

Taal in Konteks 15

KONTROLELYS: SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN LEERLINGE SE SKRIFTE (KWARTAAL 1):

Luister en Praat % Lees % Skryf % Taal % Assessering (SGA-lêer)(1) Luister na Inligting 0.65 Uitgebreide lees [W1 &2] 0.65 Skryf ’n informatiewe

Paragraaf [W1]0.65

Stompie en Werkwoord [W1]Enkelvoudige en saamgestelde sinne & teenw.tyd [W2]

0.65 3x Assesseringstake

(2) Luister aandagtig na 'n mening

0.65 Bekendstelling (genres) [W1&2] 0.65 Skryf ’n vriendskaplike brief 0.65

Stelsinne,feite en menings [W3]S.nw, Byw., B.nwe [W3]

0.65 (Sien Assesseringsprogram)

6

Page 8: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

[W2](3) Voltooi soekleesvrae

in klas (NASG bl 21)

0.65 Vluglees artikel vir inligting [W1 &2] 0.65 Beplanning [W2] 0.65

Idiome & Letterlik en figuurlike betekenis [W4]

0.65

(4) Groepbespreking 0.65 Bepaling van hoofgedagtes [W1&2] 0.65 Verbeeldingsteks in reaksie op Letterkunde [W3]

0.65

Gevoelstaal [W5]Direkte en Indirekte rede [W6]

0.65

(5) Luisterbegrip 0.65 Gedig ① (analisering) [W3 &4] 0.65 Bespreek en beantwoord vrae van advertensie [W3]

0.65

Homofone & Homonieme [W7]Woordeboekgebruik [W8]

0.65

Vrae (gedig no 1) [W3 &4] 0.65 Skryf ‘n paragraaf oor ‘n droom wat jy gehad het en toe waar geword het. [W4]

0.65

Voornaamwoorde [W9]Los-en vasskryf van woorde en Werkwoord [W10]

0.65

Drama/Roman/Kortverh (1) [W3&4] 0.65 Invul van 'n vorm [W5] 0.65

*Woordeskat – deurlopend in konteks en nie aangeteken as ‘n afsonderlike aktiwiteit nie.

Vrae (genre 2) [W3&4] 0.65 Skryf ‘n vriendskaplike brief/ e-pos / dialoog (KIES EEN] [W6]

0.65

Leesstrategieë [W5&6] 0.65 Dialoog :formaat [W6] 0.65

(Stipleestegniek) sien Algemene Assesseringstaak 1 [W5&6]

0.65 Proses skryf : verhalende opstel Instruksies & Nasienrubriek [W7]

0.65

Letterkunde teks ; (Genre 2) [W5 &6]

0.65 Beplanning[W8] 0.65

Kontekstuele vrae (Genre 2)[W5&6]

0.65 Skryf n verhalende opstel [W8] 0.65

Drama/Roman/ Kortverhaal [W7&8]

0.65 Langer Transaksionele teksInstruksies & Nasienrubriek [W9]

0.65

Integreer Lettk. Teks met taal[W7&8]

0.65 Beplanning [W10] 0.65

Kontekstuele vrae (Huiswerk)[W7&8]

0.65 Skryf Langer transaksionele teks (T3) [W10]

0.65

Lees teks in klas [W7&8] 0.65 Assesseringstaak 2 - Opstel

Gedig ② [W9&10] 0.65

Analisering [W9] 0.65

Kontekstuele Vrae [W10] 0.65

Hersiening (gedig 1 &2) 0.65

5 aktiwiteite 20 aktiwiteite 15 aktiwiteite 5 aktiwiteite 4 aktiwiteite

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

7

Page 9: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

HOOFSTUK 6 NASG 31 MAART – 12 JUNIE Kwartaal 2

Wee

k 12

& 1

36

– 17

Apr

il 20

20

Luister en Praat Datum Voltooi

Lees en kyk Datum Voltooi

Skryf en aanbied Datum Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Groepbespreking: NASG (BL.78-79)Foto’s gee menings

Leesstrategieë: Koerantartikel met inligting (NASG bl.86-88)

Skryf ‘n verduideliking: ‘n Paragraaf oor hoe ‘n stophorlosie werk. OF Hoe om koffie te maak OF enige ander instruksies. (NASG bl.81)

Spelling, Punktuasie:Hoofletters en skryftekens (NASG 85-86)Morfologie:NASG bl 89-91Voegwoorde:NASG bl.80Voorsetsels:NASG bl 84 en 91Woordeskat:NASG bl 83

Produk: NASG bl.78-79 Produk: NASG bl 86-88 Produk: Resepte/ NASG bl. 81 Produk: NASG (bl. 80-91)

Huiswerk Huiswerk: Begin met vrae in klas, die res vir huiswerk (NASG bl.86-88)

Huiswerk: Voltooi tuis (Sien

bostaande)

Huiswerk: Taalopdragte wat nie in klas voltooi word nie, word by die huis afgehandel en die volgende dag in die klas nagesien.(Sien bostaande opdragte)

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 35%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

8

Page 10: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

HOOFSTUK 7 NASG Kwartaal 2

Wee

k 14

& 1

520

– 3

0 A

pril

2020

Luister en Praat Datum Voltooi

Lees en kyk Datum Voltooi

Skryf en aanbied Datum Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Voorbereide toespraak*SGA- Assesseringstaak 4Luister aandagtig: NASG bl.94-95 (Inligting op ‘n kaart)

Literêre teks (Genre 1) Vers en Vlam Literêre teks:Gedig no.3 Lees & werksvel

Literêre teks (Genre 2) Drama / Roman / Kortverhaal 4

Skryf ‘n paragraaf oor 'n literêre teks: Skryf ‘n paragraaf oor enige karakters uit Genre 2 wat jy gelees het.Dink aan die volgende: verteller,agtergrond, en konflik Watter soort mens is die karakter? (aantal woorde 80-100)

Sinsoorte: NASG (bl 96)Enkelvoudige sinsuitbreiding:NASG (bl. 96)Redigering:Woordeskat:NASG (bl. 100)Idiome: NASG (bl.107)

Produk: Assesseringstaak Produk: Produk: Voorgeskrewe Drama/ Roman/ Kortverhaal

Produk: NASG

Huiswerk Huiswerk: Vrae en antwoorde Gedig (3) [W14]Vrae en antwoorde Genre 2 [W15]

Huiswerk: Voltooi paragraaf tuis & word nagesien in klas.

Huiswerk: NASG (bl.96-107) en Hersieningsopdrag bl 108 (NASG)

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 41%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

9

Page 11: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

10

HOOFSTUK 8 NASG Kwartaal 2Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Wee

k 16

& 1

74

– 15

Mei

202

0

Hardoplees: Koerantberig (NASG bl.112)

Leesstrategieë:Strokiesprent: NASG bl.114 ,115 en 117Literêre teks (Genre 1) Vers en Vlam Literêre teks:Gedig no.4 Lees & werksvelAssessering oor enige EEN behandelde teks Genre 2 (Drama/Roman of Kortverhaal) en TWEE behandelde gedigte

Persoonlikemededeling:NASG bl 121Beskryf ‘n insidentBespreek in klas (pre-aktiwiteit)

Hersiening: Visuele geletterdheid

Spelreëls:NASG bl. 120 Spelling en lettergrepeOntkenning:NASG bl. 118Woordorde: NASG bl. 122Redigering:NASG bl. 118Woordeskat:NASG BL. 116

Produk: NASG (Koerantberig) ProdukAssesseringstaak 5

Produk: NASG Produk: NASG soos hierbo aangedui

Huiswerk: Oefen tegnieke tuis en kom lees voor in die klas (NASG bl.112)

Huiswerk: Studeer vir Letterkunde toets. Vrae en antwoorde (Gedig 4)

Huiswerk Voltooi tuis (NASG bl 121)Aktiwiteite : Visuele geletterdheid

Huiswerk: Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word) Voltooi ook Hersieningsoefening bl. 122.

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 47%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Page 12: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

HOOFSTUK 9 NASG Kwartaal 2W

eek

18 &

19

18 –

29

Mei

202

0Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurHersiening (Taal) Leesstrategieë

Maak ‘n Opsomming (NASG bl.126)

Literêre teks (Genre 2) Drama / Roman / Kortverhaal 5

o o Skep ‘n advertensieNASG bl. 136 (Klas –Verduidelik)o Gebruik vorige vraestel

en bespreek advertensie as genre.

Skryf ‘n aanbeveling/ verslag: NASG bl. 137 (Klas)

Produk:NASG Produk: NASG Produk: NASG/ Vorige vraestelle Produk: NASG

Huiswerk : Vrae genre 2 Huiswerk: Voltooi advertensie tuis (NASG bl.136-137)HERSIENING: Voltooi vrae –advertensieBron : vorige vraestel

Huiswerk: Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word) Voltooi ook Hersieningsoefening bl. 138.[HERSIENING]

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 53%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

11

Page 13: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

SGA take 6/9 Take67%

Taak 4: Mondeling Taak 5: Letterkunde Taak 6: Halfjaareksamen

Voorbereide toespraak

(Week 14 & 15)

Kontekstuele vrae

(Week 16 & 17)

Halfjaareksamen:

(Week 20 – 22)

Vraestel 1: Taal in konteks ( Provinsiale vraestel geskryf

volgens Provinsiale rooster) (80) - 2h

Vraestel 2: Letterkunde (70) - 2,5h

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

KONTROLELYS: SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN LEERLINGE SE SKRIFTE (KWARTAAL 2):

Luister en Praat % Lees % Skryf % Taal % Assessering (SGA-lêer)(1) Groepbespreking 0.65 (1) Koerantartikel - Leesbegrip

(Pre-lees akt)[W12]0.65 (1) Skryf ‘n verduideliking/

instruksies [W12]0.65 Spelling, Punktuasie &

Morfologie, Voegw, Voorsetsels en Woordeskat [W 12 & 13]

0.65 2x Assesseringstake

(2) Voorbereide toespraak

0.65 (2) Post lees aktiwiteit [W13] 0.65 (2) Huiswerkaktiwiteit [W13] 0.65 Sinsoorte[W14 & 15]

0.65 Eksamen V 1 en 2

(3) Aandagtig luister na inligting

0.65 (3) Lit. teks Genre 1: Gedig Ontleding, bespreking & Notas [W14]

0.65 (3) Skryf ‘n paragraaf oor 'n literêre teks [W14] Bespreek in klas en voltooi

0.65 Ontkenning & Woordorde[W16 & 17]

0.65 (Sien Assesseringsprogram)

(4) Hardoplees 0.65 (4) Vrae en antwoorde genre 1 Gedig (3) [W14]

0.65 (4) Huiswerkaktiwiteit [W15]

0.65 Hersiening : Spelreëls,[W18]Betekenisleer,VoegwoordeFiguurlike taal [W18 &19]

0.65

(5) Literêre teks Genre 2: Drama/Roman/Kortv Ontleding, bespreking & Notas [W15]

0.65 (5) Persoonlike mededeling:Beskryf ‘n insident [W16]Bespreek in klas, voltooi tuis.

0.65

(6) Vrae en antwoorde genre 2 0.65 (6) Huiswerkaktiwiteit 0.65

12

Wee

k 20

- 22

1 –

12 J

unie

202

0

Halfjaareksamen

Page 14: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

[W15] [W17](7) Leesstrategieë:

Strokiesprent [W16](7) Hersiening: Visuele geletterdheid [W17]

0.65

(8) Literêre teks Genre 1: Gedig Ontleding, bespreking & Notas [W17]

0.65 (8) Skep ‘n advertensie [W18]

0.65

(9)Vrae en antwoode: Genre 1 Gedig (4) [W17]

(9) Voltooi advertensie tuis [W18]

0.65

(10) Voorbereiding Assesseringstaak 6 [W17]

0.65 (10) Advertensietegnieke (Vorige vraestelle) [W19]

0.65

(11) Opsomming [W18] 0.65 (11) Skryf verslag: [W19] 0.65(12) Literêre teks Genre 2: Drama/Roman/ Kortverhaal Ontl, bespreking & Notas[W19]

0.65 (12) Hersieningsaktiwiteite 0.65

(13) Vrae en antwoorde : Genre 2 [W19]

0.65

(14) Hersieningsaktiwiteit 0.65(15) Hersieningsaktiwiteit 0.65(16) Hersieningsaktiwiteit 0.65

4 aktiwiteite 16 aktiwiteite 12 aktiwiteite 4 aktiwiteite

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

13

Page 15: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

14

HOOFSTUK 10 NASG 7 JULIE – 18 SEPTEMBER Kwartaal 3Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi

Wee

k 23

- 24

7 –

17 J

ulie

202

01 uur 4 uur 3 uur 1 uurHardoplees

Luister nastandpunte(NASG bl. 142 – Teks met argument)

LeesstrategieëOpsomming: NASG bl. 143Klasaktiwiteit

Literêre teks (Genre 1) Vers en Vlam Literêre teks:Gedig no.5 Lees & werksvel

Skryf ‘n reeksArgument: NASG bl. 150Klasktiwiteit vooraf: Skryf paragraaf (NASG bl. 144)Sakebrief: NASG bl.151Bespreek in klas en voltooi tuis

Vnwe:NASG bl. 148Bnwe:NASG bl. 146Direkte & Indirekte R:NASG bl. 149Lydend & Bedrywend: NASG bl. 149Interpunksie:NASG bl. 149Taalvarieteite: NASG bl. 149Woordeskat:DeurlopendNASG bl.139-152

Produk: NASG Produk: NASG Produk: NASG Produk: NASG

Huiswerk: Huiswerk:Hardoplees (oefen tuis) NASG bl. 142

Huiswerk: Reeks argumente (NASG bl.150)NASG bl 151 (SAKEBRIEF)

Huiswerk: Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word) Voltooi ook Hersieningsoefening bl. 152

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 59%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Page 16: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

15

HOOFSTUK 11 NASG Kwartaal 3Luister en Praat

Datum Voltooi

Lees en kyk Datum Voltooi

Skryf en aanbied Datum Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi

1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Wee

k 25

- 26

20 -

31 J

ulie

202

0

*SGA- Assesseringstaak 7Voorbereide Lees

LeesstrategieëVerbeter soekleesrekord NASG bl.155

Literêre teks (Genre 2) Drama / Roman / Kortverhaal 6

Skryf ‘n argument:paragraaf / paragraweNASG bl. 157Skryf ‘n Beskrywende opstel: NASG bl. 164 – Vooraf:Opvoeder verduidelik in klas. Beplanning en eerste poging tuis. Finale skryfstuk (volgende dag) in klas.

Woordsoorte :NASG bl. 157-158Tye van die ww.:NASG bl. 160-161Ontkenning:NASG bl.166Woordeskat:Deurlopend (NASG bl.153-166)

Produk:NASG Produk: NASG Produk Produk

Huiswerk: Huiswerk: Voltooi vrae van gedig

Huiswerk: Aktiwiteit NASG bl. 164 (Beskrywende opstel)

Huiswerk: Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word) Voltooi ook bl. 166 H

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 65%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Page 17: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

16

HOOFSTUK 12 NASG Kwartaal 3W

eek

27 &

28

3 –

14 A

ugus

tus

202

0Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurFormelevoorbereide, mondelingeaanbieding:NASG bl. 169 -170Groepassesseringom luister te oefen

LeesstrategieëMaak ‘n kuberwoordeboek (NASG bl. 168)Inligtingsteks (NASG bl. 172)‘n Brief (NASG bl.173)Literêre teks (Genre 1) Vers en Vlam Literêre teks:Gedig no.6 Lees & werksvel

Skryf ‘n e-pos/Skryf ‘n uitnodiging

*SGA- Assesseringstaak 8

spelreëls en spelpatrone:NASG bl. 170afkortings, verkortings,:NASG bl. 179akronieme:NASG bl. 179Woordeboekgebruik virbetekenis van woorde en begrippe: NASG bl. 180Woordeskat: Deurlopend (NASG bl.167-180)

Produk: NASG Produk:NASG Produk ProdukHuiswerk Huiswerk: Kuberwoordeboek

NASG bl.168Vrae : Gedig (6)

Huiswerk Voltooi beplanning en eerste poging tuis. Finale skryfstuk in klas .

Huiswerk: Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word) Voltooi ook Hersieningsoefening bl. 180

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 71%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Page 18: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 102020

17

HOOFSTUK 13 NASG Kwartaal 3W

eek

29 -

3017

– 2

8 A

ugus

tus

202

0Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurLuister aandagtig na ‘n toespraak wat Karen Zoid oor haar drome gelewer het (NASG bl. 184)Maak aantekeninge terwyl jy luister en beantwoord daarna die vrae.

Leesstrategieë

Literêre teksteHersieningsaktiwiteiteGenre 1 & 2

Skryf eie opinie en regverdig ditNASG bl. 188Opvoeder bespreek die aktiwiteit in klas en verduidelik wat van leerlinge verwag word. Die leerlinge begin die aktiwiteit in die klas doen en voltooi.

Spelling: skryftekens: NASG bl. 189Woordvorming:DeurlopendWoordsoorte:DeurlopendWoordorde:DeurlopendSinsoorte: NASG bl. 194Sinskonstruksie:DeurlopendFiguurlike taal:DeurlopendRedigering: NASG bl. 189Woordeskat: NASG bl. 185 en deurlopend

Produk: NASG Produk Produk Produk

Huiswerk: Vrae NASG bl 184

Huiswerk: Voltooi vrae tuisGenre 1 & 2

Huiswerk: NASG bl.188 Huiswerk Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word) Voltooi ook Hersieningsoefening bl. 194

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 76%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

HOOFSTUK 14 Kwartaal 3

Wee

k 31

- 32

31 A

ug –

11

Sept

202

0

Luister en Praat Datum Voltooi

Lees en kyk Datum Voltooi

Skryf en aanbied Datum Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Vergadering: Hou ‘n vergadering NASG bl. 203)Agenda: in klasSkryf notule rofwerk in klas

LeesstrategieëLees notules voorUitgebreide onafhanklike lees: Kortverhaal: Die kosdief (NASG bl. 206-207)

Skryf ‘n kennisgewing van ‘n vergadering, agenda en notuleNASG bl. 204 en 205*Hersiening - Brief*Hersiening - Huldeblyk*Hersiening - Dagboekinskrywing

Hersiening:NASG bl. 208Redigering: Agenda en NotulesHoflikheidsvorme en idiome: NASG bl. 202Woordeskat: NASG bl. 198, 199

Produk: NASG Produk:NASG Produk:NASG Produk:NASG

Huiswerk: Finale notules –voltooi tuis om die volgende dag voor te lees.

Huiswerk: Vrae- NASG bl. 206-207

Huiswerk: NASG bl. 204-205 Huiswerk: Huiswerk Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word)

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 82%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

Page 19: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

Wee

k 33

14 –

18

Sept

embe

r 20

20

Toetse

SGA take 9/9 Take100%

Taak 7: Mondeling Taak 8: Skryf

Voorbereide lees

(Week 25 & 26)

Langer Transaksionele Teks

(Week 27 & 28)

18

Page 20: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

KONTROLELYS: SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN LEERLINGE SE SKRIFTE (KWARTAAL 3):

Luister en Praat % Lees % Skryf % Taal % Assessering (1) Hardoplees: Luister na

Standpunte [W23]0.65 (1) Leesstrategieë:

Opsomming [W23]0.65 (1) Skryf ‘n reeks

Argument: [W23]0.65 (1) Vnwe,Bnwe, Direkte

& Indirekte , Lydend& Bedrywend.

0.65 2x Assesseringstake

(2) Formele voorbereide, mondelinge aanbieding. 27

0.65 (2) Literêre teks Genre 1: Gedig [W24]

0.65 (2) Klasktiwiteit vooraf: Skryf paragraaf [W24]

0.65 (2) Woordsoorte ,Tye van die ww, Ontkenning

0.65 1x Toets

(3) Luister aandagtigna ‘n toespraak [W29]

0.65 (3) Hardoplees (oefen tuis) [W24] 0.65 (3) Sakebrief: [W24] 0.65 (3) spelreëls en spelpatrone,afkortings,verkortings.

0.65 ( Assesseringsprogram)

(4) Maak aantekeninge terwyl luister [W30]

0.65 (4) Leesstrategieë:Verbeter soekleesrekord [W25]

0.65 (4) Huiswerk: Reeks argumente[W24]

0.65 (4) SinsoorteSinskonstruksie

0.65

(5) Vergadering [W31] 0.65 (5) Literêre teks Genre 2: Drama/Roman of Kortverhaal [W26]

0.65 (5) Skryf ‘n argument:paragraaf / paragrawe

[W25]

0.65 (5) HERSIENING (Sien A.Venter aantekeninge)& Vorige vraestelle

0.65

Assesseringstaak 7: Hardoplees

(6) Leesstrategieë: Maak ‘n kuberwoordeboek [W27]

0.65 (6) Skryf ‘n Beskrywende opstel [W 26]

0.65

(7) Literêre teks: Genre 1- Gedig no [W28]

0.65 (7) Skryf ‘n e-pos/ [W27] 0.65

(8) Huiswerkaktiwiteit- Vrae : Gedig (6) [W28]

0.65 (8) Skryf ‘n uitnodiging[W 28]

0.65

(9) Literêre tekste Hersieningsaktiwiteite Genre 1 & 2 [W29]

0.65 (9) Assesseringstaak 8[W 28]

0.65

(10) Genre 1 & 2: Voltooi vrae tuis[W30]

0.65 (10) Skryf eie opinie en regverdig . [W 29]

0.65

(11) Leesstrategieë: Lees notules voor [W31]

0.65 (11) Skryf ‘n kennisgewing van ‘n vergadering, agenda en notule [W30]

0.65

(12) Uitgebreide onafhanklike lees: Kortverhaal: Die kosdief [W32]

0.65 (12) Hersiening: Brief [W 31] 0.65

(13) Huiswerk: Vrae- Die kosdief [W32] 0.65 (13) Hersiening: Huldeblyk[W 31]

0.65

19

Page 21: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

(14) Hersiening – Gedigte 0.65 (14) Hersiening:Dagboek [W31] 0.65(15) Hersiening - Gedigte 0.65(16) Hersiening- Gedigte 0.65(17) Hersiening – Genre 2 0.65(18) Hersiening – Genre 2 0.65(19) Hersiening – Genre 2 0.65(20) Hersiening – Genre 2 0.65

5 aktiwiteite 20 aktiwiteite 15 aktiwiteite 5 aktiwiteite

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

HOOFSTUK 15 NASG 29 SEPTEMBER – 2 DESEMBER Kwartaal 4Luister en Praat Datum

VoltooiLees en kyk Datum

VoltooiSkryf en aanbied Datum

VoltooiTaalstrukture Datum

Voltooi

Wee

k 34

- 35

29 S

ept –

9 O

ktob

er 2

020

1 uur 4 uur 3 uur 1 uurKritieseluisterbegripInligtingsteks (NASG bl 212)Praat: Bespreek vrae (NASG bl 210)Groep- /klasbespreking

Leesstrategieë:Lees en kyk: Program (NASG bl. 213) Klasaktiw. en huiswerkLees : ‘n Brief in die koerant (NASG bl. 214 en 215)Klasaktiwiteit en huiswerkLees : Maak opsomming (NASG 216) Klasaktiwiteit

Skryf 'n formele briefaan die pers : NASG bl. 221

HersieningTyd:NASG bl. 214Woordorde,uitroepe, lydende en bedrywende vorm:NASG bl.217-218Deelwoorde:NASG bl.218Letterlike en figuurlike betekenis:NASG bl.220

Produk:NASG Produk:NASG Produk: NASG Produk: NASG

Huiswerk: Blokkiesraaisel (NASG bl. 211)

Huiswerk: Beantwoord vrae (NASG bl. 213 en 215)

Huiswerk: Voltooi brief aan die pers tuis vir redigering die volgende dag in die klas

Huiswerk: Huiswerk Opvoeder verduidelik in klas. Werk hierbo wat nie in klas voltooi word nie, is dan tuiswerk. (Alle taalaspekte moet verduidelik word)

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 88%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

20

Page 22: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

HOOFSTUK 16 NASG Kwartaal 4

Wee

k 36

- 37

12 -

23 O

ktob

er 2

020

Luister en Praat Datum Voltooi

Lees en kyk Datum Voltooi

Skryf en aanbied Datum Voltooi

Taalstrukture Datum Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uur

Luister aandagtigLuister vir hoofgedagtesNASG bl. 224 -226Luister en maak aantekeninge

Hersiening Skryf aantekeninge oor in volsinne.NASG bl. 235 (Lys) KlasaktiwiteitSkryf ’n opsomming (HERSIENING)Hersiening: Vraestel 3

Hersiening: NASG bl. 236NASG bl. 250 en bl 251-288

Produk: NASG Produk:NASG Produk:NASG Produk:NASG

Huiswerk: Geen Huiswerk: Addisionele Hersieningsvrae vir Huiswerk

Huiswerk: Geen Huiswerk: NASG bl. 236NASG bl. 250 en bl.251- 288

Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 94%

Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole

21

Page 23: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 10 2020

KONTROLELYS: SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN LEERLINGE SE SKRIFTE (KWARTAAL 4):

Luister en Praat % Lees % Skryf % Taal % Assessering (SGA-lêer)(1) Kritiese

luisterbegripInligtingsteks

0.65 (1) Lees en kyk: Program 0.65

(1) Skryf 'n formele brief 0.65 (1) HersieningTyd, Woordorde,uitroepsin,lydende en bedrywend

0.65

22

Wee

k 38

– 4

226

Okt

– 2

Des

202

0

JAAREINDEKSAMEN

Vraestel 1: Taal in konteks (80) 2 uur

Vraestel 2: Letterkunde (70) 2½ uur

Vraestel 3: Skryf (100) 2½ uur

Vraestel 4: *Mondeling (50)

*Mondeling: Die mondelingpunt word saamgestel uit punte vir praat, luister en / of lees. Die finale punt bestaan uit ten minste EEN

voorbereide toespraak, EEN luistertaak en 'n punt vir EEN van die volgende: voorbereide lees.

Page 24: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

(2) Praat: Bespreek vrae 0.65 (2) Klasaktiw. en huiswerk 0.65

(2) Skryf aantekeninge oor in volsinne.

0.65 (2) Deelwoorde, Letterlikeen figuurlike betekenis

0.65 1 x Eksamen

(3) Luister aandagtigLuister vir hoofgedagtes

0.65 (3) Lees : ‘n Brief in die koerant 0.65

(3) Opsomming 0.65 (3) Hersiening (Junie eksamenvraestel)

0.65 (Sien Assesseringsprogram)

(4) Klasaktiwiteit en huiswerk 0.65

(4) Hersiening: Opsteltipes 0.65

(5) Lees : Maak opsomming 0.65

(5) Hersiening: Brief 0.65

(6) Klasaktiwiteit 0.65

(6) Hersiening: Dialoog 0.65

(7) Literêre teks : Hersiening 0.65

(7) Hersiening: Instruksies 0.65

(8) Lit. teks: Hersiening 0.65

(8) Hersiening: Resensie 0.65

(9) Lit. teks : Hersiening 0.65

(9) Hersieening: Huldeblyk 0.65

(10) Lit teks: Hersiening 0.65

(11) Lit teks: Hersiening 0.65

(12) Lit teks : Hersiening 0.65

3 aktiwiteite 12 aktiwiteite 9 aktiwiteite 3 aktiwiteite

BRONNE GEBRUIK IN ONDERRIGPLAN:

NUWE AFRIKAANS SONDER GRENSE. KABV UITGEWERS: MASKEW MILLER LONGMAN ISBN NR: 978-0-636-12865-1

Poësie: Vers en Vlam – ‘n Poësiebloemlesing vir graad 10 Eerste Addisionele Taal (UITGEWERS: NB UITGEWERS)Drama: Betower Die Drama (UITGEWERS: LAPA)Roman: Die Kind (UITGEWERS: MML)Kortverhale:Ink en Verhale (UITGEWERS LAPA)

98% Skole doen die DRAMA as voorgeskrewe werk en nie die kortverhale nie.

23

Page 25: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web view2020AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 10HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe

VOORGESTELDE GEDIGTE: VOORGESTELDE KORTVERHALE:1. Kinders van die wind 1. All is fair in love and war2. Nkosi sikelel’i-Afrika 2. ’n Pa vir Saterdag3. Vir Sara Baartman 3. Die krieketkolf4. die dag op nuweland 4. Die Sederberge is nie vir sissies nie5. Toemaar die donker man 5. Ink6. Halala Afrika 6. Hemelvaart

**************************************************************************** *************************************************************7. Doemanie8. In die Hoëveld

Algemene vraestelle (eerste 6 gedigte sal gebruik word)

o LW- ‘n Minimum van 6 gedigte en 6 kortverhale moet in die graad 10-jaar behandel word. (Sien KABV-dokument bl.34)

o LW – Nuwe Afrikaans Sonder Grense is nie die enigste handboek wat gebruik kan word nie - ENIGE ander goedgekeurdeKABV Handboek wat aan die leerlinge se behoeftes voldoen, mag gebruik word.Geen handboek of dele van ‘n handboek mag gefotostateer word nie.

24