afkondigings 5 februarie 2012

4
05 Februarie 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Doop vandag Alexis Buytendag babadogtertjie van Terence en Sonelle Buytendag. Lidmaatskap Ontvang Belydende lidmaat Sonja Lubbe (nou Williams) en dooplidmate Roxanne Lubbe William en Danielle van den Berg vanaf NG Kerk Verwoerdpark. Leiers benodig by CSV periodes by Randhart Laerskool Ds Werner benodig leiers om te help by die CSV periodes by Randhart Laerskool elke Woensdag vanaf min of meer 13:10 – 13:45. Skakel: Die materiaal vir die lesse word vooraf beskikbaar gestel, die indelings is in voogklasse vanaf Gr 4 – 7. Ds Werner Schroeder by 082 688 1562. 9:00 - Doop Ds Werner Schroeder 09:00 – LOFTJOKKERS 09:00 18:00 Tienerselgroep by Ds Jaques Grobler se huis 18:30 – Sunet Taljaard

Upload: werner-schroeder

Post on 29-Mar-2016

242 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Weeklikse afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 5 Februarie 2012

05 Februarie 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Doop vandag Alexis Buytendag babadogtertjie van Terence en Sonelle Buytendag. Lidmaatskap Ontvang

Belydende lidmaat Sonja Lubbe (nou Williams) en dooplidmate Roxanne Lubbe William en Danielle van den Berg vanaf NG Kerk Verwoerdpark. Leiers benodig by CSV periodes by Randhart Laerskool Ds Werner benodig leiers om te help by die CSV periodes by Randhart Laerskool elke Woensdag vanaf min of meer 13:10 – 13:45. Skakel: Die materiaal vir die lesse word vooraf beskikbaar gestel, die indelings is in voogklasse vanaf Gr 4 – 7. Ds Werner Schroeder by 082 688 1562.

9:00 - Doop Ds Werner Schroeder

09:00 – LOFTJOKKERS 09:00

18:00 Tienerselgroep by Ds Jaques Grobler se huis

18:30 – Sunet Taljaard

Page 2: Afkondigings 5 Februarie 2012

INPAS 2012 Vanaand: Sunet Taljaard, Sy is van “Campus Crusade for

Christ Macedonian Project” en sy kom vertel ons meer van die “10/40 venster sending askie” en hoe ons daarby betrokke kan raak. Dit is voorwaar ‘n belewenis om na haar te kom luister.

12 Februarie 2012: Hykie Berg kom lewer sy persoonlike getuienis. Hy was aan dwelms verslaaf maar deur die genade van die Here is hy daarvan verlos. Dit is ‘n moet vir elke jongmens en ouers van tieners en volwasse jongmense om na hom te kom luister. Hykie is tans te sien as Dr Conrad Bester in Binnelanders en was ook die Survivors wenner in 2011 Doopkursus Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore

nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer

jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Woensdagaand (4 weke) vanaf 08 Februarie tot 29 Februarie om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige

ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630

Divorcecare en Divorcecare4kids Deur die loop van 14 weke word persone wat vervreem, geskei of besig is om te skei begelei om weer hoop, herstel en ‘n nuwe uitsig op die lewe te vind. In die program vir Laerskool kinders word die kinders gehelp om te verstaan wat gebeur, om te midde van die verandering positief vorentoe te gaan. Die volgende kursus begin 13 Februarie 2012 om 18h30 by ons kerk. Skakel Johan Heyns by 083 463 0525. Storie van die Ou en Nuwe Testament Kom leer op 'n prettige manier die Storie van die Ou Testament ( 5 Februarie) van 12h30 - 17h30. Koste beloop R50 per persoon wat 'n ligte middagete insluit. Bespreek asb vroegtydig by Rentia 082 454 8033. Herstelvreugde Hierdie is ‘n program wat mense help om hul “hurst, habits en hang-ips” te oorkom. Sonde het veroorsaak dat ons onsself seermaak, ander mense seermaak of deur ander mense seergemaak word. Elkeen van ons het herstel nodig, soda tons ons lewens kan leef soos God dit wil he. Hierdie program is ‘n Afrikaanse verwerking van “Celebrate revovery” van Saddleback Church. Herstelvreugde begin op 14 Februarie 2012 om 19h00 by die ons kerk. Skakel Johan Heyns by 083 463 0525.

WIE BEWEER DAT HY IN HOM BLY, BEHOORT SELF OOK TE LEWE SOOS JESUS GELEWE HET – 1JOH 2:6

Page 3: Afkondigings 5 Februarie 2012

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

06 Februarie Maandag

18:00

Creative

07 Februarie Dinsdag

13:00 Gemeente Gebedstyd

08 Februarie Woensdag

06:00 13:00 15:30

Manne van die Woord – Andries Enslin - By die Boma Randhart CSV Kinderkrans

09 Februarie Donderdag

10:00 Senior Selgroep

12 Februarie Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Nagmaal – Ds Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland Tiener Selgroep by Ds Jaques Grobler se huis. INPAS – Hykie Berg- kom lewer sy getuienis oor sy verslawing aan dwelms

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Susan van Zyl 011 869 1787

Carin Mijne 011 907-4910

Tommie Dijzel 011 907-4009

Hannes Jooste 082 412 2072

Kobus Greyling 084 588 8218

Jacques Rooseboom –

baie positief. Ons vra vir gebed vir sy herstel.(Tel No.: 082 780 8358)

Carin Mijne – Was vir ‘n operasie en wag vir uitslae (Tel No.: 072 202 7588)

Page 4: Afkondigings 5 Februarie 2012

       

 

05 Februarie

Sondag

Esta Simes, Dante van Vuuren, Ernst Ladendorf, Celeste Stock.

06 Februarie

Maandag

Pieter Coetzee, Susan Vorster, Daleen de Swardt, Maria Kotze, James Calitz,

Storm Ciorovich, Retha Kers, anja Pieters, Ryno Wilkins.

07 Februarie

Dinsdag

Marc Dreyer, Stephan Erasmus, Jean Pierre van Loggerenberg, Mia Schmidt,

Erika Fourie, Riaan Breedt.

08 Februarie

Woensdag

Lizanne Swanepoel, Liezl Miller, Anel Ehrke, Rynhardt Rademan, Silezia Piek,

Louise Grobler, Natilie Nel, Ashley van der Westhuizen, Karretjie Vertser, Linda

Kroukamp.

09 Februarie

Donderdag

Steve Pieterse, Lisa Strydom, Stef Prinsloo, Benjamin Marais, Theresa Roos,

Anzelle Maritz, Amzelle van Zyl, Nico Douman.

10 Februarie

Vrydag

Anton Ferreira,Lizanne Coetzee, Kayle Jonker, Raymond Sterley, Andrew

Swanepoel, Keegan-Quinn Deuchar, Lindie Jansen van Rensburg, Yolande

Smalman, Fritz Reinke, Anne van Wyk, Linda Vermaak, Shane van Graan, Emil

Oosthuizen.

11 Februarie

Saterdag

Alet Bole, Harold Cooper, Alida Wilken, Johan Diederiks, Judith Germishuys.

Herkies/Verkiesing van Ouderlinge en Diakens

Op die Kerkraadsvergadering van 23 Januarie 2012 word

die volgende persone herkies/verkies as ouderlinge en diakens. Herkiesbare Ouderlinge

JP Bekker Herkiesbare Diakens

M Gibson, JA Pelser en ASJ Coetzee Verkiesbare Diakens

LM Paulsen, LW Erkhe en PJ van Jaarsveld