afkondigings 5 augustus 2012

4
05 Augustus 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 23 Julie 2012 is die volgende ouderling herkies om te dien tot 19 Augustus 2016. Ouderlinge: B Blignaut Vergaderings: Kerkraadsvergadering vergadering 20 Augustus 2012 om 19h00. 9:00 – Doop Ds. Corneil du Plessis LOFLAND: 09h00 LOFTJOKKERS 09h00 Tienerselgroep: 18h00 by Ds. Jaques Grobler se huis. Inpas: 19h30 Ds. Corneil du Plessis Tema: Leer leef met Jesus in jou werk.

Upload: werner-schroeder

Post on 10-Mar-2016

246 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Weeklikse kennisgewings van die NG Gemeente Alberton Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 5 Augustus 2012

2

05 Augustus 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 23 Julie 2012 is die volgende ouderling herkies om te dien tot 19 Augustus 2016. Ouderlinge: B Blignaut Vergaderings: Kerkraadsvergadering vergadering 20 Augustus 2012 om 19h00.

9:00 – Doop Ds. Corneil du Plessis

LOFLAND: 09h00 LOFTJOKKERS 09h00

Tienerselgroep: 18h00 by Ds. Jaques Grobler se huis.

Inpas:    19h30  Ds.  Corneil  du  Plessis    Tema:    Leer  leef  met  Jesus  in  jou  werk.  

Page 2: Afkondigings 5 Augustus 2012

Doop vandag: Arno Botha babaseuntjie van Reinhardt en Lisha Botha Kasper Rooseboom babaseuntjie van Teunis en Lelanie Rooseboom. Herman Blom babaseuntjie van Liezel en Richard Blom. Lidmaatskap Ontvang: Belydende lidmate Anna Maria Francina Greyvenstein (nou Strydom en Teresa Strydom vanaf NG Townsview. Belydende Lidmaat Teunis Rooseboom vanaf Ned. Herv. Kerk Brackenhurst. Aandag Selgroepe Enige selgroepe wat bereid is om te help met 'n wegneemete beurt op Vrygdagaande moet asseblief vir Ds Jaques Grobler skakel by 082 812 6785. PROJEK carpe diem: Emmers is beskikbaar na die diens in die Dak by die Toonbank.

Tienernuus: Daar is in Augusts geen woordskool nie a.g.v. Helpmekaar College en Leeuwenhof Akademie skoolvakansie. Woordskool word weer hervat op 9 September 2012. Die tienerselgroep vind wel steeds plaas op Sondagaande by Jaques se huis om 18h00. Tienerkamp 24 - 26 Augustus. Inskrywngsvorms beskikbaar op die kerk se webblad.

Beleef jou sekerheid ‘’n Bybelstudiegroep saam met Ds. Willem Strauss. Dit is aan die hand van ‘’n boek van Prof. Jan du Rand oor 1 Johannes. Dit sal tenminste 16 weke strek. Die kursus sal op Maandagoggende om 09h00 wees en Woensdagaande vanaf 19h00. Dit begin vanaf 13 Augustus 2012. Sien inskrywingsvorms by deure of skakel die kerkkantoor. Skryf so gou moontlik in-die boek wat gebruik gaan word, is uit druk en ons is afhanklik van bestaande voorraad. Kommunikasie in die Huwelik Spreker: Gretha Wiid  PLEK: Doxa Deo Greyvillea Str. 10 Meyersdal DATUM: 17 Augustus 2012 TYD: 18h30 vir 19h00 TEMA: Praat julle by mekaar verby ? KOSTES: R180.00 per paartjie Vir kaartjie besprekings kontak : Gerda le Roux Cell: 082 568 2730

 

Page 3: Afkondigings 5 Augustus 2012

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

07 Augustus Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

08 Augustus Woensdag

06:00

Manne van die Woord – By die Boma

09 Augustus Donderdag

VROUEDAG

12 Augustus Sondag

08:30 09:00

Biduur in gebedskamer Erediens: Ds. Werner Schroeder GEEN INPAS DIENS

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/

082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009,

Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 ,

Lizanne Coetzee 083 635 8442.

Oom Ivor Oosthuizen is nog steeds kritiek in die hospitaal. Sy vrou Marthie is ook

darem nou uit die hospitaal en sterk aan. Tel No.: 082 588 8690

Kotie van Heerden was in die hospitaal met longontsteking, sterk tans aan by die huis.

Tel No.: 083 376 1272.

Esther Smith is in die harteenheid besig met toetse. Tel No.: 079 617 8967

Adriaan Bekker 3 dubbele hartomleining gehad. Tel No.: 084 516 4705

Tannie Ali van der Westhuizen mag nie bestuur hangende uitslag van toetse nie –

saamry geleentheid sal waardeer word. Tel No.: 082 463 5101

Tannie Gerty Strauss is baie siek in die hospitaal. Tel No.: 083 748 4543

Page 4: Afkondigings 5 Augustus 2012

       

 

05 Augustus

Sondag

Annelize Deuchar, Sampie Pienaar, Charlize Bergh, Cecile Botha, Marlize

van Helden, Wilhelmina Herbst, Juan Bester, Alida Schmidt, Hendrik van

Nieuwenhuizen, Tannie Emma Teubes, Rhuan Williamson, Neil van

Schalkwyk, Lena Keller, Ivan Jordaan, Teneal van der Berg.

06 Augustus

Maandag

Pierre Woest, Kobus Bergh, Hettie Weideman.

07 Augustus

Dinsdag

Surika Luiz, Gerhard Williams, Koos Bekker, Kobus Ras, Baba Moller, Uckie

van den Heever, Hilda Saayman, Wilma Botha, Franco Vorster, Morné

Janse van Rensburg, Rina Mulder.

08 Augustus

Woensdag

Michelle Bekker, Faan du Plessis, Suzette de Villiers, Janine Pieters, Elize

Vermeulen, Dirk Maritz, Deon Lubbe, Cornel Odendaal, Wilmur

Terblanche.

09 Augustus

Donderdag

Gerhard Woest, Richard Warrington, Jaco Spies, Dirk Smit, Margaret

Rademan, Wessel Strydom.

10 Augustus

Vrydag

Jaco Burger, Cornia Fourie, Hannes Jooste, Sannie Smith, Hendriena

Myburgh, Liandi van der Merwe.

11 Augustus

Saterdag

Erica Schroeder, Willie Leibrandt, Manie Combrinck, Sarel Terblanche,

Pieter Cloete, Kayla Spies, Ursula Ladendorf, Johannes Pienaar, Barend

Appelgryn, Jason van den Bergh.