afkondigings 28022010

4
28 Februarie 2010 09:00 09:00 15:30 16:00 16:30 17:30 Erediens: Ds. Willem Strauss Tema: “Die voorrang van Jesus” Lofland – Reis 3: 10 Gebooie Omsieners Kleingroepe Woordskool: Die Kerk 1 Voorberedingsklas – Kleingroepe DAKdiens: Ds Werner Schroeder NEEM KENNIS Finansies vir Februarie R 315,000 NG Kerk Alberton-Suid, ABSA Alberton, Rek no: 210580026 Takkode: 631-142 Daar is debietorders by die deure van die kerk en in diekerkkantoor beskikbaar R 219,000 Debietorders – VERHOGING 1 MAART Neem asb kennis dat die debietorders vanaf 1 Maart soos deur lidmate aangedui, weer verhoog word. Kerkraadsake Bedryfsraadvergadering, Woensdag 3 Maart om 18:30 in konsistorie. Die kerkraad wil graag hoor of daar nie iemand is of ’n selgroep wat vir ons gemeente ’n bazaar wil organiseer nie.

Upload: werner-schroeder

Post on 07-Mar-2016

231 views

Category:

Documents


14 download

DESCRIPTION

Gemeente Afkondigings

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 28022010

28 Februarie 2010

09:00

09:00

15:30

16:00

16:30

17:30

Erediens: Ds. Willem Strauss Tema: “Die voorrang van Jesus” Lofland – Reis 3: 10 Gebooie Omsieners Kleingroepe Woordskool: Die Kerk 1 Voorberedingsklas – Kleingroepe DAKdiens: Ds Werner Schroeder

NEEM KENNIS

Finansies vir Februarie

R 315,000

NG Kerk Alberton-Suid, ABSA Alberton,

Rek no: 210580026 Takkode: 631-142

Daar is debietorders by die deure van die kerk en in diekerkkantoor beskikbaar

R 219,000

Debietorders – VERHOGING 1 MAART Neem asb kennis dat die debietorders vanaf 1 Maart soos deur lidmate aangedui, weer verhoog word.

Kerkraadsake • Bedryfsraadvergadering, Woensdag 3 Maart om 18:30 in konsistorie.

• Die kerkraad wil graag hoor of daar nie iemand is of ’n selgroep wat vir ons gemeente ’n bazaar wil organiseer nie.

Page 2: Afkondigings 28022010

Uitnodiging van die Kerkraad aan gemeentelede Die Kerkraad wil graag beklemtoon dat as enige van ons lidmate enigsins en vir enige rede behoefte aan ’n besoek van ’n leraar of ’n ouderling het, wil ons graag daarvan weet. Vul die toepaslike kaartjie wat op die punte van die kerkbanke beskikbaar is in en gooi dit in die kollekte bordjie, of gee dit in by die kerkkantoor of skakel die kerkkantoor of enige predikant of die noodnommer elders op die blaadjie.

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks.

Montanus voedingsprojek Ons voorsien tans 2x per week etes aan ongeveer 80 - 100 kinders. As enige iemand of selgroep kans sien om te help met die voorbereiding van ‘n warm ete of broodjies sal dit baie waardeer word. Finansies vir die aankoop van bestandele is beskikbaar. Kontak asseblief vir Kobie (084 582 8630) met enige navrae of as jy/julle kan help

Opsoek na werk Op soek na enige pensioenaris werk in of rondom Alberton. Skakel asb Johan du Toit by 082 554 7083

Koek te koop tydens teebediening Daar is koek te koop tydens die teebediening vir R5 ’n stukkie. Die koek word deur ’n lidmaat gebak en skenk om op so ’n manier haar finansiële bydrae aan die kerk te gee.

Maria Kloppers Kinderhuis – Kratte en lyste Daar is kratte en lyste van benodighede vir Maria Kloppers Kinderhuis in die kerkkantoor beskikbaar. Kom haal ’n lysie en ’n krat en help ’n verskil maak. Maria Klopper will ook baie dankie se vir ons gemeente se bydraes tot nou toe.

AMCARE – Open day 6 Maart hou AMCARE ‘n groot kermis. Hulle vra almal se ondersteuning en jy kan Pat skakel by 083 251 2804 vir enige navrae.

Benodig huishulp Benodig bekwame voltydse huishulp kontak Elmari Jonker 082 823 2440

Page 3: Afkondigings 28022010

LIEF EN LEED • Esther Smit: Ervaar nog baie pyn nadat daar gewerk is aan haar rugwerwels.

(079 617 8967) • Samuel Marais is terug by die huis en dit gaan darem tans beter met hom. (082 552 5150) • Leon Burger Hy het maar min asem en hulle het ons gebede baie nodig

(082 598 4041; 011 908-3498) • Oom Louis Brits dit gaan beter met hom na sy pasaangeër ingesit is.

(Marlene en Geraldine Brits 011 867-2389) • Marlene Brits het die week ’n groot rugoperasie gehad. (011 867-2389) Tannie Bettie Baker Het ’n gewas in haar nekwerwels en is Vrydag opgeneem vir toetse en om die

gewas te verwyder. Sy is steeds in die hospitaal maar is te swak vir die operasie. (083 751 6807; 011 864 9820)

• Pieter Coetzer Het Donderdag ‘n knievervanging gekry in Johannesburg algemene hospitaal (011 864-6077; Christine 073 169 3487)

• Lettie Potgieter is in ICU Mulbarton – dit gaan sleg met haar het Nierversaking en Insemia ( 011 867-3637; Jan 082 677 7982)

• Frans Venter Het gehoor dat die kanker versprei het na sy longe en begin weer met chemoterapie. Hy is steeds baie moedig! (011 867-3028; 082 890 4318)

• Bessie van Heerden kry ook weer behandeling teen die kanker. (011 869-7464; 083 449 0123) • Hettie Haarhoff het Vrydag vir toetse gegaan. (011 864-4508)

Dagboek van die week

2 Maart Dinsdag

19:00 11:00 13:00

Nuwe intrekkers in konsistorie Ankers Senior lidmaatbediening Gemeente biduur by die kerk

3 Maart Woensdag

06:00 13:00 15:30 19:00 19:00

18:300

JIK Gebedsbyeenkoms vir tieners in die Dak CSV Kinderkrans Woordskool: Die Bybel 3 Herstelvreugde Bedryfsraadvergadering

4 Maart Donderdag

10:00 Senior Selgroepe by kerk

5 Maart Vrydag

WêRELDBIDDAG VIR VROUE

7 Maart Sondag

40 Dae Vas tot Goeie Vrydag 2 April.

09:00

09:00 16:00 16:30 17:30

WêRELDBIDDAG VIR MANS Doop Erediens: Ds.Willem Strauss Tema: “Waar is jou skat?” Lofland: Reis 4 – 12 Verspieders Woordskool: “Die Kerk 2” Voorbereidingsklas – Kleingroepe DAKdiens: Ds. Jaques Grobler

Page 4: Afkondigings 28022010

Lekker verjaar Hartlik geluk aan, Caylen Gibson, Annandré Van Zyl, Isabel Kitching, Jeanné Swanepoel, Ferdie Pienaar, Izak de Villiers, Elsa Liebenberg wat vandag (28 Februarie 2010) verjaar!!!

1 Maart Maandag

Kenneth Carr, Kobus Horn, Marcé Buitendag, Jeanie Barx, Andries Marx, Alida Malan, Tannie Maria Henning, Lisa Van Dyk, Ilse Lubbe

2 Maart Dinsdag

Frikkie Botha, Alf Schoeman, Thys Otto, Retha van Zyl

3 Maart Woensdag

Hetta Schutte, Esmé Croeser, Maryna Dreyer, Johan Dippenaar, Johannes Germishuys, Ulrich Coetzee, Amanda de Kock, Kleintjie Dercksen, Jimmy Austin, André Britz, Janco Liebenberg

4 Maart Donderdag

Oom Manna van Deventer, Marelize van Wyk, Donné Koekemoer, Oom Hennie Dreyer, Evan Erasmus, Zander Smith, Tannie Rina Pieterse

5 Maart Vrydag

Elize du Randt, Ida Strydom, Kenneth Kleinhans, Oom Blackie Swart, Marietjie van Wyk, Dries Vorster,

6 Maart Saterdag

Marietjie Pieters, Amanda Grobler, Noëline Brüssow

NOODNOMMER – 082 972 1149

Die nommer word beman deur Susan Viljoen wat jou kan verbind

met verskeie helpers.