afkondigings 28 augustus 2011

4
Vandag: 08:00 – Biduur – Gebedskamer 09:00 – Erediens – Ds Willem Strauss 09:00 – Lofland – Karin Grobler 09:00 – Loftjokkers - Renee 18:00 – Dakdiens – Ds Jaques Grobler 18:30 – INPAS – Soekie Krog 28 Augustus 2011

Upload: werner-schroeder

Post on 06-Mar-2016

229 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

Weeklikse afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 28 Augustus 2011

Vandag: 08:00 – Biduur – Gebedskamer

09:00 – Erediens – Ds Willem Strauss

09:00 – Lofland – Karin Grobler

09:00 – Loftjokkers - Renee

18:00 – Dakdiens – Ds Jaques Grobler

18:30 – INPAS – Soekie Krog

28 Augustus 2011

Page 2: Afkondigings 28 Augustus 2011

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Die Kerkraad maak bekend dat Ds Corneil du Plessis goedgekeur is as Leierleraar van Alberton-Suid vir die volgende 2 jaar. Meer inligting oor die pos sal mettertyd bekend gemaak word. Ons sê vir Karin Grobler baie dankie vir die groot werk wat sy die afgelope 6 jaar gedoen het en rol wat sy gespreel het in die lewens van ons kinders en mag die Here haar seën met die nuwe onderneming en ook met haar operasie die 5 September 2011. Vergaderings: Bedryfsraadvergadering: 07 September om 18h30 in die kerkkantoor. Belydenisaflegging – 18 September 2011 Volgende belydenisafleggings geleentheid is 18 September. Alle belangstellendes moet in hierdie week hulle aansoeke by die kerkkantoor inhandig en die nodige afsprake maak. Gebed van die week Ons nooi die gemeentelede uit om saam met die gebedspan of in hul huise as volg te bid: Vra dat God sal wys wat elkeen/die gemeente se lewe moet verander dat mense kan sien dat ek (kinders van God) anders as die wereld is. Abraham Kriel Kindersorg Abraham Kriel Kindersorg hou hulle jaarlikse verjaarsdagfeesviering. Die Makietie Makietie, vind die 3de September 2011 plaas. Skakel vir Mathilda Myburgh by (011) 830-3058 of e-pos [email protected].

Stoele in die DAK Iemand het sonder ons medewete 26 van ons rooi stoele “geleen” en ons het dit dringend nodig en Ons weet nie wie om te kontak daaroor nie – help ons asseblief. Die selfde geld vir ‘n blomstaander en ‘n glasbak in ‘n kegelvorm. Dankie dat ons op julle samewerking kan staatmaak. Kerk kantoor (011) 869-9700. Werksgeleentheid Ons is opsoek na iemand om 1 dag ‘n week(verkieslik Donderdae) verkope te doen by ‘n besproeiings winkel. Kontak gerus vir Hans by 072 413 7150.

Page 3: Afkondigings 28 Augustus 2011

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

29 Augustus Maandag

17:00 18:00 19:00 19:00

Creative Creative Divorce Care Gebedsgroep - Tannie Ali 082 463 5101

30 Augustus Dinsdag

13:00 19:00

Gemeente Gebedstyd Doop kursus

31 Augustus Woensdag

06:00

06:00 08h15 10h00 13:00 15:30

Manne van die Woord by Boma Spreker Elza Meyer Jik Jeugbiduur Reach Mini-Kerk Silwerkroon Randhart CSV Kinderkrans

01 September Donderdag

10:00

Senior Selgroep

03 September Saterdag

r 12 Gemeenskapsdiensprojek

04 September Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 16:30 16:30 18:00 18:30

NASIONALE BIDDAG VIR DOWES Biduur in gebedskamer Doop – Ds Werner Schroeder Lofland – Karin Grobler Loftjokkers – Hester Hougaard Woordskool – Die Bybel Die Sakramente - Doop DAKdiens – Jaques Grobler INPAS – Mynhardt van Pletzen

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025

Yvonne Martin het operasie aan haar hand gehad. Sy is by huis en sterk aan (011 869-7696)

Tommie Prinsloo het vier-dubbele hartomleiding operasie ondergaan.  (011 864 2510)

L I E F E N L E E D

Page 4: Afkondigings 28 Augustus 2011

Kontakbesonderhede:

Kerkkantoor:

Phantomstraat 34, Raceview,

Mev. Amanda Human

Tel: 011-‐869-‐9700

Faks: 011-‐869-‐1072

[email protected]

Leraars:

Ds. Werner Schroeder

082-‐688-‐1562

[email protected]

Ds. Corniel du Plessis

011-‐907-‐6785

[email protected]

Ds. Willem Struass

011-‐907-‐5758

wil [email protected]

Ds. Jaques Grobler

082-‐812-‐6785

[email protected]

V E R J A A R S D A E

       

 

28 Augustus

Sondag

Christo Odendaal, Morne Lourens, Maryna van der Merwe, Marlene Visagie,

Lilane Ungerer.

29 Augustus

Maandag

Megan Jacobs, Chelaine Prinsloo, Stehan Lindeque, Liezl Britz.

30 Augustus

Dinsdag

Cecil Coleman, Adri Els, Adrj Oosthuizen, Arno Fourie.

31 Augustus

Woensdag

Mickey Rossouw, Carina Delport, Johan Human, Koot van Greunen, Gerard

Almon, Hettie Lourens, Lynette Kilian, Kobie van Staden.

01 September

Donderdag

CP Barnard, Andre Louw, Oom Cas Labuschagne, Julia Snyman, Koos van

der Merwe, Pieter Wentzel, Tannie Louzel Radyn, Walter Murray.

02 September

Vrydag

Armand Fourie, Chrystal Swanevelder, Ronel Coetzee, Cecilia Kriel, Donie

Venter, Henk Blankestijn.

03 September

Saterdag

Tannie Meisie Beneke, Leon Bolton, Andre du Toit, Anneritha Maritz, SJ

Naude, Shanelee Vermeulen, Sarita Meintjies, Cayden Kaufholz.