afkondigings 27 mei 2012

4
27 MEI 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 28 Mei 2012 om 19h00. Woordskool: Vanoggend om 10h30 - Drie-Enige-God (3) 9:00 – Nagmaal Ds. Corneil du Plessis 09:00 LOFTJOKKERS 09:00 Geen tienerselgroep 18:30 Meranaman

Upload: werner-schroeder

Post on 22-Mar-2016

226 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Weeklikse kennisgewings van die NG Gemeente Alberton Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 27 Mei 2012

27 MEI 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 28 Mei 2012 om 19h00. Woordskool: Vanoggend om 10h30 - Drie-Enige-God (3)

9:00 – Nagmaal Ds. Corneil du Plessis

09:00 LOFTJOKKERS 09:00

Geen tienerselgroep

18:30  Meranaman  

Page 2: Afkondigings 27 Mei 2012

Inpas diens: Vanaand 27 Mei: Die Jeugaksie Meranaman is ‘’n jeugaksie wat deur middel van Toneel en Drama uitreik. Lidmaatskap Ontvang Dooplidmaat Alexandra Chown vanaf NG Weltevreden. Doopkursus Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Woensdagaand (4 weke) vanaf 30 Mei tot 20 Junie om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630

Dringend opsoek na Vervoer Oupa en ouma soek vervoer soggens vir Graad 10 leerling vanaf Randhart na Bishop Bavin Hoërskool, Bedfordview. Skool begin 07h35. Kontak Petro 011 869-9755/076 070 7937

. KidsGames opleidingsnaweek vir groepleiers is die naweek van 22 Junie tot 24 Junie Inskrywingsvorms vir groepleiers is beskikbaar by die kerkkantoor. Ons is gasheer vir die laaste week van die Junie/Julie skoolvakansie van 9 Julie tot 13 Julie. Die KidsGames vakansie program is vir Gr 1-7. Dit word gehou by verskeie kerke. Die program begin om 07h00 in die oggend tot 17h00 in die middag. Dit behels sport, speletjies en ‘’n Bybel program. 25-29 Junie: Alberton Christian Academy 2-6 Julie NGK Brackendal 9-13 Julie NGK Alberton-Suid. Kostes vir 1 week – R250 Kostes vir 2 weke – R400 Kostes vir 3 weke – R550 Sluitingsdatum is Vrydag 9 Junie. Kidsgames vorms is nou by die kerkkantoor beskikbaar.

 

Page 3: Afkondigings 27 Mei 2012

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

28 Mei Maandag

18:00 19:00

Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids

29 Mei Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

30 Mei Woensdag

06:00 13:00 15:30

Manne van die Woord – By die Boma Randhart CSV Kinderkrans

31 Mei Donderdag

10:00

Senior Selgroep

03 Junie Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 10:30 18:30

Biduur in gebedskamer Doop – Ds. Willem Strauss Lofland Loftjokkers Woordskool: Die Evangelie Inpas

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/

082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009,

Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 ,

Carin Mijne 072 202 7588, Lizanne Coetzee 083 635 8442.

• Innige meegevoel met Brian en Karin Blignaut en gesin met die afsterwe van Karin

se vader na 'n lang stryd teen kanker. (Tel No.: 083 661 8080)

• Lizanne Coetzee het die afgelope week begin met chemoterapie. (Tel No.: 083 635 8442)

• Dons en Alida Schmidt het moes hoor dat hulle dogter, Liezel, se kanker na verskeie organe versprei het. (Tel No.: 083 380 3208)

• Oom Pieter Jansen van Rensburg is steeds in die hospitaal na sy hartversaking. (Tel No.: 011 864-4018)

• Engela Aucamp sterk tuis aan na ‘'n rugoperasie en sy moet nou lê vir 6 weke. (Tel

No.: 082 466 7525)

• Tannie Sannie Blake gaan Woensdag vir ‘’n knievervanging operasie.

Tel No.: 082 492 7767

Page 4: Afkondigings 27 Mei 2012

       

 

27 Mei

Sondag

Anya van den Heever, Dian Broodryk, Jolene Carelsen, Rebier Venter,

Carla Spies, Nadine Lourens, Elandré van Aswegen, Carin Mijné, Roelf

Hibbers, Hennie Bezuidenhout, Riekes Oosthuizen, Oom Jan Kleinhans.

28 Mei

Maandag

Amanda Human, Dawid Lok, Ingrid Bruwer, Ria Becker, Maureen Goosen,

Renate Retief, Ann Alblas.

29 Mei

Dinsdag

Dillon Franks, Mikayla Kriek, Yvonne Bouwer, Adri Spies, Johan Maritz.

30 Mei

Woensdag

Tannie Elaine Wiesner, Quintes Pool, Karin Kachelhoffer, Simon Erasmus,

Annelien Scheppel, Enrico van Niekerk, Tannie Marie Coetzee, Joelene

Paton, Ansomé Louw.

31 Mei

Donderdag

Rian Strauss, Natasha Scheppel, Joke Klut, Juan-Jacques Bokhorst, Jacob

Blignaut, Monique van Dyk.

01 Junie

Vrydag

Edith Bezuidenhout, Hennie van der Walt, Nicolene du Plessis, Danicka van

Tonder.

02 Junie

Saterdag

Wilma Smalle, Justin Colyn, Migne Ehrke, Engela Aucamp, Marie Mare,

Liezl Carr, Ivan Smith, Ruben Stock, Dewan Mentz, Nadia van der Merwe,

Branley Odendaal, Leo Gerber, Karien van Wyk, Tyron Volbrecht.