afkondigings 2 oktober 2011

4
08:00 – Biduur – Gebedskamer 09:00 – Doop – Ds Corneil du Plessis 2 Oktober 2011

Upload: werner-schroeder

Post on 15-Mar-2016

218 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

Weeklikse Afkondigings van NG Alberton Suid.

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 2 Oktober 2011

08:00 – Biduur – Gebedskamer

09:00 – Doop – Ds Corneil du Plessis

2 Oktober 2011

Page 2: Afkondigings 2 Oktober 2011

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Doop vandag: Anja, Zoey en Elma Rooseboom baba dogtertjies van Jacques en Adri Rooseboom. Liah Becker baba dogtertjie van Lourens Becker en Lechien Wiese. Liandi van der Merwe baba dogtertjie van Jaco en Lize-Mari van der Merwe. Vergaderings: Bedryfsraadvergadering 05 Oktober 2011 om 18h30 in die moederskamer. Tiende Maand Dankoffers Oktober is mooiste Maand van die jaar! En dan is dit tyd vir ons jaarlikse 10de Maand Dankoffer-insameling. Kry Dankofferkoeverte by die deure, plaas jou spesiale offergawe daarin en gooi in die mandjie by 'n erediens. Kerk Bankbesonderhede REKENING NAAM: NG Alberton-Suid TAK: Alberton Tak TAK KODE: 631142 REKENING NOMMER: 210580026 Doop kursus: 26 Oktober tot 22 November Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Dinsdagaand (4 weke) vanaf 26 Oktober tot 22 November om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630 Manne van die Woord Kom luister 05 Oktober om 06h00 in die oggend na Dr. Pixie Pascoe by die Boma Senior Bederfdag Ons bederf weer ons seniors die 8ste November en benodig gewillige hande om te help met die beplanning, dekor, kos, ens. Skakel asb vir Rentia by 082 454 8033 as jy ons behulpsaam kan wees. Tienerkamp 14 tot 16 Oktober te Magaliesburg. Koste R450 per kind. Kampvorms tydens DAKdienste of in die kerkkantoor beskikbaar. Sluitingsdatum 30 September. Vir verdere inligting, kontak asb Rentia by 082 454 8033 Kerkkantoor Die Kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 30 September 2011 tot 10 Oktober 2011 maar sal weer open 11 Oktober 2011.

Page 3: Afkondigings 2 Oktober 2011

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

03 Oktober Maandag

17:00 18:00 19:00 19:00

Creative Creative Divorce Care in Koffiekamer Gebedsgroep (Tannie Ali

04 Oktober Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

05 Oktober Woensdag

06:00

Manne van die Woord by Boma Spreker : Dr Pixie Pascoe

09 Oktober Sondag

08:30 09:00

Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Willem Strauss

LIEF  EN  LEED

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025

Page 4: Afkondigings 2 Oktober 2011

       

 02 Oktober

Sondag

Linda Klut, Oom Wim Smalle, Carinus Verster, Tannie Dini Jansen, Juan

du Preez.

03 Oktober

Maandag

Annelie Bradbury, Ruan van Zyl, Pieter van den Berg, Moira Breedt,

Christoff Viljoen, Samantha Colyn, Yolanda Erwee, Amanda Erwee, BJ

van der Walt.

04 Oktober

Dinsdag

Tannie Veronika Gascoigne, Jacques Ferreira. Susan Colyn, Barbara

Brasington, Tannie Anna Grant, Victor Spies.

05 Oktober

Woensdag

Tannie Hettie de Wet, Jurgens van Wyk, Dylan de Beer, Helena Deysel,

Germarie Adendorff, Jan van der Merwe, Marie Snyman, Luitha Jansen

van Rensburg.

06 Oktober

Donderdag

Johan Lombaard, Magdalena van der Merwe, Tannie Letta Cloete,

Marthinus Jonker.

07 Oktober

Vrydag

Liezel Bergch, Renette van Zyl, John Luiz, Willie Williams, Charlize Kotze,

Charmaine Anklewics, Erna Olivier, Shanell Kotze.

08 Oktober

Saterdag

Sarel Bester, Poppie Blignaut, Joane Munro, Belinda Roux, Tienie Herbst.

k