afkondigings: 17 april 2011

4
Tyd Diens Predikant Tema 08:30 Biduur Gebedskamer 09:00 Erediens Ds Jaques Grobler 09:00 Lofland Karin/Linda 18:00 DAKDIENS Ds Jaques Grobler 18:30 INPAS Ds Werner Schroeder Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. 17 APRIL 2011

Upload: werner-schroeder

Post on 22-Mar-2016

229 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Afkondigings van Alberton-Suid gemeente

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings: 17 April 2011

         

Tyd Diens Predikant Tema

08:30 Biduur Gebedskamer 09:00 Erediens Ds Jaques Grobler

09:00 Lofland Karin/Linda 18:00 DAKDIENS Ds Jaques Grobler

18:30 INPAS Ds Werner Schroeder

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of

kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf

www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons

na 011 869-1072 in die kerkkantoor.

17 APRIL 2011

Page 2: Afkondigings: 17 April 2011

2  

Groot Lydensweek Daar sal Groot Lydensweek dienste wees vanaf Maandagaand 18 April tot Donderdagaand 21 April vanaf 19h00 tot 19h30.

Karabo Egskeidingsondersteunings fasiliteerders kursus Tot 70% van gesinne in vandag se samelewing word geraak deur egskeiding. Dit is moontlik vir kinders om die egskeiding van hulle ouers te aanvaar en sonder groot letsels die pad vorentoe aan te pak. Wil jy help om kinders in die gemeenskap op hierdie pad te begelei en ondersteun? Karabo het 'n egskeidingsondersteuningsprogram ontwikkel, skakel vir Linda Nothnagel by 082 754 6693 indien jy wil betrokke raak en opgelei word om hierdie program te implimenteer. Kursus begin reeds 3 Mei 2011. Pak ‘n Sak 2011 Die pak ‘n Saks al uitgedeel word volgende week. Ons benodig dringed sakke! Ondersteun asseblief hierdie projek en help ons om ‘n verskil te maak!! Inhoudslysies sal altyd by die deure of Kerkkantoor wees! Vir enige navrae skakel Kobie 084 582 8630. Caritas Enige persone wat weet van iemand wat kan doen met ’n besoekie of ’n oproep, meld asb. die name by Ilva Strauss of Amanda by die kerkkantoor aan. Caritas wil graag persone ondersteun met siekte, kanker of wat ’n geliefde verloor het. Ons kan net omgee as ons weet van jou! ASB! Laat weet ons sodat ons jou kan opdra in gebed en telefonies kan kontak of selfs ‘n besoekie bring! Sopkombuis Ons wil baie dankie sê vir die bekers wat al ontvang is deur lidmate. Die sopkombuis benodig nog bekers om sop te bedien weekliks. Bekers kan afgelewer word by die kerkkantoor. Alberton-Suid Dagboekie Die Alberton-Suid dagboek is nou beskikbaar in die kerkkantoor teen R40. Al die nodige inligting is in die dagboek beskikbaar rondom ons aktiwiteite van die gemeente en daar is baie plek vir jou persoonlike aantekeninge ook.

Page 3: Afkondigings: 17 April 2011

 

3  .    By  u  

Dagboek van die week

Datum Tyd Gebeurtenis

18 April Maandag

17:00 18:00

19:00 - 19:30

Creative Lite Creative Groot Lydensweek Diens

19 April Dinsdag

13:00 19:00 - 19:30

Gemeente Gebedstyd Groot Lydensweek Diens

20 April Woensdag

06:00 08:15 13:00 15:30

19:00 - 19:30

JIK Jeugbiduur Reach Randhart CSV Kinderkrans Groot Lydensweek Diens

21 April Donderdag

10:00 19:00 – 19:30

Senior Selgroep by Alberton-Suid Groot Lydensweek Diens

22 April Vrydag

08:00

GOEIE VRYDAG Erediens(Nagmaal) – Ds CA du Plessis

24 April Sondag

08:30 09:00 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens, Doop – Ds Willem Strauss DAKDIENS – GEEN DAKDIENS INPAS – GEEN INPAS DIENS

Lief en Leed Die volgende persone is gediagnoseer met kanker of reeds besig met kankerbehandeling:

Ellen van Deventer: 011 869-7277 / 073 530 9428 Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319 Wessel Strydom: 011 908-5616

• Tannie Joan Brodziak is ontslaan na haar sensitiewe hartoperasie en sterk goed aan. (011 907-7726) • Oom Douglas Watson is ook ontslaan na sy hartomleiding operasie en dit gaan goed

met hom. • Tannie Polla Douman het ‘n heupvervangingsoperasie ondergaan en ons wil graag

weet by watter hospitaal sy is as iemand kan help. • Tannie Maryna Jansen van Rensburg is gediagnoseer met kanker van die pankreas. (011 864-4018) • Maureen de la Rey het ‘n operasie gehad en sterk tans aan by die huis.(  011 864-7797) • Johannes Germishuys se moeder is in die week oorlede. Innige meegevoel aan

Johannes en Judith en die Germishuys gesin.(078 2905 7223)

Page 4: Afkondigings: 17 April 2011

   

                     

Verjaarsdae Hartlik geluk aan die volgende persone.

17 April Sondag

Cassie Odendaal, Shané Gerber, Rudolf Jansen van Rensburg, Gerrit Kers,

Francois le Roux, Tannie Mara Cilliers, Jannie Ferreira.

18 April Maandag

Rehan le Maitre, Bert van der Walt, Rudi van Biljon, Uanita Beetge, Hannes

van der Merwe.

19 April Dinsdag

Liezel Blom, Marie van Aswegen, Adri Schmidt, Tiekie Gibson, Nethanielle

Grobler, Tannie Henna Stapelberg.

20 April Woensdag

Nel le Roux, Ben Botha, Linda Greeff, Fred Corbett, Lourens Bekker.

21 April Donderdag

Gerhard Coertze, Enrico Myburgh, Christa Botes, Hendrik Barnard, Devan

Schmidt, Jaco Nel, Tannie Annetjie Blignaut.

22 April Vrydag

Gavon Paton, Denli Struwig, Vivky Pocket, Chardine Koekemoer, Marlene

Nolen, Marné de Villiers, Oom Johan de Vries, Rita Wilkins.

23 April Saterdag

Jaco Smith, Pieter van Aswegen, Ben Arendze, Megan van Heerder-Wolfe,

Marle Lötter, Andre Jooste, Piet Greyling, Marthie Scriven, Susan Lombaard.

 

4