afkondigings 15 mei 2016 -...

4
AFKONDIGINGS 15 Mei 2016 Ek en jy, as gestuurde gemeente, dien die Here met vreugde deur by mekaar en by ander betrokke te wees. BELANGRIKE DATUMS VIR DIE WEEK – Mei 2016 Ons hoop dat jy gou tuis sal voel in ons gemeente en betrokke sal raak by al ons akwiteite. Daar sal tydens die erediens n pakkie uitgedeel word met n vorm vir nuwe lidmate, wat jy asseblief vir ons moet voltooi. As jy enige vrae oor die gemeente het, is jy welkom om te vra! Teedrink ná die erediens Kom drink n koppie tee saam met ons ná die erediens. Baie dankie aan Gina du Toit wat help met die tee skink. Oggenddiens 09:30 / Aanddiens 18:30 Leraar: Ds André de Villiers Teks: Joh 14:8-27 Tema: Die Gees laat lewe! Baie dankie aan Mercia van Niekerk vir die pragge blomme in die kerk. 17 Botswana-uitreikvergadering. Alle belangstellendes welkom. 18:00 17 Herfsfees-terugvoersessie 18:30 18 BARMHARTIGHEIDSMAAND: Toebroodjiesmeer-aksie in kerkkombuis 17:00 22 BARMHARTIGHEIDSMAAND: Besoek aan Barkly-Wes Kinderhuis 22 Belydenis van geloof 09:30 31 Sentrale Kerkraad 18:00 Herfsfees – Baie dankie! BAIE DANKIE vir oud en jonk wat gehelp het om n groot sukses van die Herfsfees te maak. Ons waardeer elkeen se tyd, moeite en opoffering. Alle sameroepers word uitgenooi na die terugvoersessie Dinsdag 17 Mei om 18:30 in die kerksaal. Al sou die vyeboom nie bot nie – Riekert Botha Ons het nog 14 Bybelstudieboekies teen die afslagprys van R46 elk beskikbaar. Kontak die kerk- kantoor by 053 723 1071 as jy belangstel om vir jou kleingroep of gesin aan te koop. Barmhargheidsmaand – baie dankie Baie dankie aan almal wat reeds vir ons nie-bederare kos en toebroodjiesmeer gebring het vir barm- hargheidsmaand. Ons waardeer dit baie! Kom asb ook saam na een van ons 3 aksies. Bied jou hulp aan. Enigiemand is baie welkom! Heerlike warm poeding na die oggenddiens te koop Die Nieuwoudtville-uitreikspan verkoop heerlike warm poeding direk na die oggenddiens.

Upload: others

Post on 17-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AFKONDIGINGS 15 Mei 2016 - ngkathu.co.zangkathu.co.za/wp-content/uploads/2013/02/Afk-15-Mei-2016.pdf · Ek en jy, as gestuurde gemeente, dien die Here met vreugde deur by mekaar en

AFKONDIGINGS 15 Mei 2016

Ek en jy, as gestuurde gemeente, dien die Here met vreugde deur by mekaar en by ander betrokke te wees.

BELANGRIKE DATUMS VIR DIE WEEK – Mei 2016

Ons hoop dat jy gou tuis sal voel in ons gemeente en betrokke sal raak by al ons aktiwiteite. Daar sal tydens die erediens ’n pakkie uitgedeel word met ’n vorm vir nuwe lidmate, wat jy asseblief vir ons moet voltooi. As jy enige vrae oor die gemeente het, is jy welkom om te vra!

Teedrink ná die erediens Kom drink ’n koppie tee saam met ons ná die erediens. Baie dankie aan Gina du Toit wat help met die tee skink.

Oggenddiens 09:30 / Aanddiens 18:30

Leraar: Ds André de Villiers

Teks: Joh 14:8-27

Tema: Die Gees laat lewe!

Baie dankie aan Mercia van Niekerk vir die pragtige blomme in die kerk.

17 Botswana-uitreikvergadering. Alle belangstellendes welkom. 18:00 17 Herfsfees-terugvoersessie 18:30 18 BARMHARTIGHEIDSMAAND: Toebroodjiesmeer-aksie in kerkkombuis 17:00 22 BARMHARTIGHEIDSMAAND: Besoek aan Barkly-Wes Kinderhuis 22 Belydenis van geloof 09:30 31 Sentrale Kerkraad 18:00

Herfsfees – Baie dankie! BAIE DANKIE vir oud en jonk wat gehelp het om ’n groot sukses van die Herfsfees te maak. Ons waardeer elkeen se tyd, moeite en opoffering. Alle sameroepers word uitgenooi na die terugvoersessie Dinsdag 17 Mei om 18:30 in die kerksaal.

Al sou die vyeboom nie bot nie – Riekert Botha Ons het nog 14 Bybelstudieboekies teen die afslagprys van R46 elk beskikbaar. Kontak die kerk-kantoor by 053 723 1071 as jy belangstel om vir jou kleingroep of gesin aan te koop.

Barmhartigheidsmaand – baie dankie Baie dankie aan almal wat reeds vir ons nie-bederfbare kos en toebroodjiesmeer gebring het vir barm-hartigheidsmaand. Ons waardeer dit baie! Kom asb ook saam na een van ons 3 aksies. Bied jou hulp aan. Enigiemand is baie welkom!

Heerlike warm poeding na die oggenddiens te koop Die Nieuwoudtville-uitreikspan verkoop heerlike warm poeding direk na die oggenddiens.

Page 2: AFKONDIGINGS 15 Mei 2016 - ngkathu.co.zangkathu.co.za/wp-content/uploads/2013/02/Afk-15-Mei-2016.pdf · Ek en jy, as gestuurde gemeente, dien die Here met vreugde deur by mekaar en

Maandag 16 Mei

Woensdag 18 Mei

Dinsdag 17 Mei

Donderdag 19 Mei

Vrydag 20 Mei

Sondag 15 Mei

Saterdag 21 Mei

As jy verjaar en jou naam verskyn nie op hierdie lys nie, kontak asb die kerkkantoor by 053 723 1071.

Jabus Van Schalkwyk

Johan (Nannie) Botes

Andra Bester

Yolanda Prinsloo

Adele Van Rooyen

Natasha Cloete

Jason Snyman

Willem Naude

Ina Fourie

Frans Briedenhann

Leonard Bezuidenhout

Jaco Le Roux

Jo-Anne Niemandt

Mariana Benecke

Hermie Lensing

Jan-Hendrik Vosloo

Abraham Cornelissen Magriet Spangenberg

Fanus V.d. Westhuizen Koos Engelbrecht

Louna Maritz

Izette De Jager Marisa Olivier

Heinrich Olivier

Schalk Odendaal (84)

Tabitha Liebenberg

Linda Pretorius

Carel J.v. Rensburg Deon O Kennedy

Cayden Vorster

Hansie Snyman

Stephen Burke

Johan Erasmus

Japie Steenkamp Petro Goosen

Alicia Botha Juan-Marie Thirion

Johann Kirsten Carli Kruger Annz-rie Wiese

Nelis Du Toit

Koos Du Toit

Willie Schlechter

Annika Mostert Duan Erasmus

Caritas – Kans vir ’n kind

Net soos in Kerstyd wat Caritas die Mossieprojek gehad het, verkoop hulle nou weer penne en sleutelhouers met ’n klein mossie vir R15 en met ’n boek-merk by vir R20. Hierdie keer om fondse in te samel vir die behandeling van misbruikte kinders – want … dit gaan baie sleg met ons kinders in Suid-Afrika. 500 000 kinders word elke jaar in Suid-Afrika aan kindermishandeling bloot-gestel. Die Noord-Kaap het die hoogste aantal per 100 000 mense van kinders wat seksueel misbruik word. Klein lyfies wat vir stukkend gelos word deur grootmense wat hulle eintlik moes beskerm het. Bestellings kan by die kerk-kantoor gemaak word. Bestel jou mossie en pen R15 of met ’n boekmerk vir R20.

Page 3: AFKONDIGINGS 15 Mei 2016 - ngkathu.co.zangkathu.co.za/wp-content/uploads/2013/02/Afk-15-Mei-2016.pdf · Ek en jy, as gestuurde gemeente, dien die Here met vreugde deur by mekaar en

Het jy ook vaardighede waarmee jy ander kan bemag-tig? Dit kan enigiets van handvaardighede tot meer teoretiese opleiding wees. Kontak asb die kerkkantoor by 053 723 1071 of [email protected] as jy ’n kursus wil aanbied.

Manne-biduur Woensdae 17:30 Kom sluit aan by die manne-biduur Woensdae 17:30 onder die bome langs die gebedshuis. Kontak vir Gert 083 236 2156 as jy wil inskakel.

Uitdaging aan elke gemeentelid: Barmhartigheid begin by my. Barmhartigheid is oral om my: in my straat, by my werk, in my kerk. Jy het 31 dae tyd om by enige ander gemeentelid uit te kom by wie jy nog nooit aan huis was nie. Dit kan iemand wees wat jy soms skrams groet, dit kan iemand wees wat jy vandag hier in die erediens ontmoet, dit kan ENIGIEMAND wees. Maar reik uit en leer iemand nuuts ken. Die tyd is NOU!

BARMHARTIGHEIDSMAAND 2016

Mosambiek-uitreik 2016 Bid asb: Dat ons veilig sal reis en deur die grensposte sal

gaan. Dat ons ware ambassadeurs vir Christus sal wees. Dat harte oop en ontvanklik sal wees vir die Evan-

gelie. Ons vertrek Vrydag 27 Mei vanaf Kathu. Indien daar enigiemand is wat ’n houer koekies (sommer gewone soetkoekies) wil skenk om saam te neem vir die kindertjies in die “villages”, kan julle my asb kontak. Zilian Enslin 082 325 4588 of [email protected].

Botswana-uitreik 26 Junie tot 3 Julie 2016 As jy graag hierdie jaar wil saamgaan op die Botswana-uitreik na ons sendelinge Willie en Estelle Booysen in Seronga, kry asb solank jou pas-poort gereed. Kontak vir Hennie Lombaard 081 061 8359 of ds André de Villiers by 084 679 3274. Almal wat belangstel, is welkom by Dinsdagaand (17 Mei) se vergadering om 18:00 in die kerk.

MASEDONIË-UITREIK 2017 “INLIGTINGSESSIE”

MAANDAG 6 Junie om 18:00 Indien jy belangstel om meer inligting te bekom oor hierdie uitreik, wat in 2017 se Junie/Julie-

skoolvakansie gaan plaasvind, is jy baie welkom om die inligtingsessie op Maandag, 6 Junie om

18:00 by te woon te Vlamboomstraat 66. God is besig om te buig en te breek, te vorm en te doen wat Hy wil. En waarom doen Hy dit? Sodat Hy kan sê: “Hierdie man, hierdie vrou is Myne!”

“Al God se mense is doodgewone mense wat bui-tengewoon gemaak is, deur die doel wat Hy hulle gegee het.” Weet jy wat is jou doel hier op aarde?

Kontak: Zilian Enslin 082 325 4588 of [email protected]

Kinderhuis-uitstappie Kom saam! Volgende Sondag (22 Mei) gaan kuier ons in Barkly-Wes. Jy sal nie spyt wees nie, ’n besoek aan die kinderhuis sal jou lewe verander. Laat weet vir Chris 072 804 1237 of die kerkkantoor 053 723 1071 as jy wil saamgaan. Ons gaan die kinderhuis bederf met warm drankies vir die winter. Ons gaan ook vir hulle ’n sosatie braai en saam met slaai bedien. Verder gaan ons lekker speel en kuier. As jy ’n bal of twee het wat jy graag wil skenk, laat weet ons gerus.

Baie dankie Baie dankie aan al die persone wat gehelp het om etes te borg vir die diensjaarspan wat hier was. Baie dankie ook aan al die gasteouers wat die jongmense gehuisves het. Ons waardeer dit baie!

NG Kerk Olifantshoek Gemeentefees Ondersteun gerus Saterdag 28 Mei om 09:00 NG Kerk Olifantshoek se gemeentefees.

Toebroodjiesmeer-aksie Ons maak Woensdag 18 Mei vanaf 17:00-19:00 “snackwiches” vir die twee toebroodjieprojekte in die kerk se kombuis. Kom help asseblief!

Een of twee toebroodjiesmeerders word benodig Ons benodig asb een of twee toebroodjiesmeerders wat op Sondae (vir Maandae) kan toebroodjies smeer vir die hoërskool se projek. Kontak asb vir Sanette 082 517 5132 as jy kan help.

Databasis vir werk Kontak vir Louvaine Roos by [email protected] om jou CV op ’n databa-sis vir werk te plaas. Noem spesifieke vaardighede.

Page 4: AFKONDIGINGS 15 Mei 2016 - ngkathu.co.zangkathu.co.za/wp-content/uploads/2013/02/Afk-15-Mei-2016.pdf · Ek en jy, as gestuurde gemeente, dien die Here met vreugde deur by mekaar en

Kerkkantoor

053 723 1071

[email protected] / [email protected]

Kantoorure:

Maandag tot Vrydag: 08:00-13:00

Bankbesonderhede:

Ons bid:

Ds André de Villiers – Blok A Missionale Bediening

084 679 3274 [email protected]

Ds Heinrich Viljoen – Blok B Jeugbediening

082 352 6611 [email protected]

Ds Schalk van Schalkwyk – Blok C Blok-bediening, Barmhartigheid

en Kleingroepe 084 673 1075

[email protected]

ww

w.n

gkathu

.co.za

Vir die BOUFONDS:

NG Gemeente no 2 ABSA Kathu Rek 1990 146 086

Vir Dankoffers:

NG Kerk Kathu ABSA Kathu Rek 1990 590 024

Gebedsbediening Kom bid asseblief elke Sondagoggend saam vanaf 8:45-09:15 in die gebedshuis. Enige persoon is ook welkom om gedurende die dag tussen 8:00-16:00 te kom bid in die gebedshuis.

Begin deur te luister en die Here te aanbid. Ons sê dankie vir die goeie afloop van die Pinkster. Vir reën wat in ons omgewing geval het. Vir bejaardes, almal wat eensaam is en mense wat deur moeilike tye gaan. Vir mense wat siek is, wat tans in die hospitaal is of wat aansterk by die huis ná ʼn operasie of

prosedure. Vir herlewing in ons dorp veral onder die jeug wat onder moeilike omstandighede gebuk

gaan. Vir Suid-Afrika: Bid vir vrede tussen rasse.

Bid Rom 12:1-21 en 2 Kor 6:4-6 Vir die wêreld: Bid vir die vervolgde kerk. Deut 20:4; en 28:5-10; 33:12 en 27 2 Sam 22:3-4 Ps 3:2-7; Ps 4:7-9; Ps 5:11-13; Ps 34:19; Ps 35:1-3.

Oordenkingsvrae Sondag 15 Mei 2016 Vrae: 1. God drie-enig word in hierdie teks beskryf. Skryf neer hoe jy dit verstaan. 2. Die Heilige Gees se rol is: a. om ons geloof lewend te hou deur ons aan J Jesus te herinner b. om iets van die toekoms hede te maak (vers

23: die Gees openbaar dat die Vader en die Seun nou reeds by die mense woon). Wat be-teken dit/sê dit vir jou?

3. Die Heilige Gees is ’n werklikheid en elke ge- lowige moet hom kan ervaar in hulle lewe. Hoe kan jy jou bewus wees van Hom vergroot? Wat kan jy doen om meer ingestel te wees op Hom?

Gemeente-biduur

Woensdae 19:00 by die gebedshuis.

Dankie aan almal wat deelgeneem het aan die 10

dae van gebed vir herlewing.