afkondigings 15 mei 2011

4
Tyd Diens Predikant Tema 08:30 Biduur Gebedskamer 09:00 Erediens Ds Werner Schroeder 16:30-17:30 WOORDSKOOL Drie Enige God 16:30-17:30 WOORDSKOOL Ek en my Vriende 18:00 DAKDIENS Ds Jaques Grobler 18:30 INPAS Wian Vos Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. 15 MEI 2011

Upload: werner-schroeder

Post on 09-Mar-2016

222 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Weeklikse Afkondigings van die NG Gemeente Alberton Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 15 Mei 2011

         

Tyd Diens Predikant Tema

08:30 Biduur Gebedskamer 09:00 Erediens Ds Werner Schroeder 16:30-17:30

WOORDSKOOL Drie Enige God 16:30-17:30 WOORDSKOOL Ek en my Vriende

18:00 DAKDIENS Ds Jaques Grobler 18:30 INPAS Wian Vos

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of

kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf

www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons

na 011 869-1072 in die kerkkantoor.

15 MEI 2011

Page 2: Afkondigings 15 Mei 2011

2  

Vergaderings Kerkraadsvergadering, 16 Mei 2011 om 19:00 in die ou konsistorie Kerkraadnuus Ons vra gebed vir ons Kerkraadsvergadering 16 Mei 2011. Die volgende punte sal hanteer word.

• Vorm 15 • Gemeente se geldsake

Belydenisaflegging – 29 Mei 2011 Aanmelding om Belydenisaflegging op 29 Mei 2011 moet so spoedig moontlik by die kerkkantoor ingehandig word. Vir verdere navrae, kontak asb Rentia Human by 082 454 8033. Pinkster 2011 Dit is vanjaar die 150ste herdenking van Pinksterbidure in ons kerk. Kom ons begin nou reeds bid vir die gemeente en vir Ds Corneil vir ‘n besondere seën van die Here. Pinkster week is 05 tot 09 Junie 2011. Pinksterfees is 12 Junie. Fondsinsameling vir Tienerleiers vir KidsGames Junie/Julie Amacing Grace gebed resies op 21 Mei. Inskrywingsfooi van R50.00 per groep van 4. Inskrywingsvorms beskikbaar in die kerkkantoor. Biduur in Gebedskamer Ons nooi almal wat gebed nodig het of wat saam vir ander wil bid om Sondagoggende om 08h30 of na die die erediens by ons aan te sluit in die gebedskamer langs die Loflandkantoor en Grade klasse. Caritas Enige persone wat weet van iemand wat kan doen met ’n besoekie of ’n oproep, meld asb. die name by Ilva Strauss of Amanda by die kerkkantoor aan. Caritas wil graag persone ondersteun met siekte, kanker of wat ’n geliefde verloor het. Ons kan net omgee as ons weet van jou! ASB! Laat weet ons sodat ons jou kan opdra in gebed en telefonies kan kontak of selfs ‘n besoekie bring! INPAS diens 15 Mei 2011 Kom luister na Wian Vos om 18h30. Alberton-Suid Dagboekie Die Alberton-Suid dagboek is nou beskikbaar in die kerkkantoor teen R40. Al die nodige inligting is in die dagboek beskikbaar rondom ons aktiwiteite van die gemeente en daar is baie plek vir jou persoonlike aantekeninge ook.

Page 3: Afkondigings 15 Mei 2011

 

3  .    By  u  

Dagboek van die week

Datum Tyd Gebeurtenis

16 Mei Maandag

17:00 18:00 19:00

Creative Lite Creative Kerkraadsvergadering

17 Mei Dinsdag

13:00 19:00-20:30

Gemeente Gebedstyd Doopkursus

18 Mei Woensdag

9:00-11:00

18:30-20:30

VAKANSIEDAG - STEMDAG Blessing Blanket werkswinkel(Anina Klut 083 419 6910) Graad 11 Woordskool Deel 1 en 2

19 Mei Donderdag

10:00 Senior Selgroep by Alberton-Suid

21 Mei Saterdag

14:00-20:30 The Amacing Grace(Jaques Grobler 082 299 3118)

22 Mei Sondag

08:30 09:00

16:30-17:30 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens - Ds Willem Strauss Woordskool: Die enige God – God die Heilige Gees DAKDIENS – Ds Jaques Grobler INPAS – Johny Louw

Lief en Leed Die volgende persone is gediagnoseer met kanker of reeds besig met kankerbehandeling:

Ellen van Deventer: 011 869-7277 / 073 530 9428 Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319 Wessel Strydom: 011 908-5616 Maryna Jansen van Rensburg 011 864-4018

• Barbara Coetsee het erg geval met ‘n fiets en het harsingskudding en lewerbesering opgedoen.(082 461 8124)

• Ian Sowden het ‘n breuk operasie gehad.(083 454 7548) • Nick Pelser het geval en sy skouer ontwrig, Hy was in die hospitaal en word moontlik maandag

geopereer.(082 3501 774)

Page 4: Afkondigings 15 Mei 2011

   

                     

Verjaarsdae Hartlik geluk aan die volgende persone.

15 Mei Sondag

Herman Ellis, Illenè Cilliers, Dalene Pieterse, Hanelie van Heerden, Rechelle

Berg, Henk Coetzee.

16 Mei Maandag

Rijk Lourens, Reinet Bosman, Marlene Brits, Riaan Matthews, Stephen

Erasmus, Dirk van Niekerk.

17 Mei Dinsdag

Mariaan Boshoff, Frikkie Carelsen, Jaco Vorster, Elindri de Korte, Tannie

Susann Fourie, Chris Swanepoel, Oom Fanie Buys.

18 Mei Woensdag

Frans Coetzee, Aletta Lourens, Melanie Ferreira, Izak Berg, Ria Senekal.

19 Mei Donderdag

Phillis Bothma, Neels Mulder, Cornel Piek, Roger Paton, Ian Lombaard,

Bernadine Wiesner, André Human, Johan Hougaard, Johan Kok, Deane

Hattingh, Tannie Tina Benade.

20 Mei Vrydag

Ciska Pretorius, Oom Tien Potgieter, Annelie Roux, Sanet Botha, Johan

Bester, Karin Grobler, Oom Jaap Feenstra, Raymond Sterley.

21 Mei Saterdag

Tienie Rossouw, Juan van der Westhuizen, Lize Geldenhuis, Irwin Victor,

Luandi Pienaar, Magda Smith. Yvonne Rundle, Petro Luttig, Sonette

Barnard, Arno van Niekerk, Gerty Phyffer, Annemarie Jansen.

 

4