afkondigings 14032010

4
14 Maart 2010 09:00 09:00 16:00 16:00 16:30 17:30 Belydenisaflegging Erediens: Ds. Jaques Grobler Tema: “Onder nuwe Bestuur” Lofland: Belofte 1 – “Jerigo” WOORDSKOOL: “Die kerk 3” WOORDSKOOL: Gr. 7 en 8 – “Selfbeeld” Voorbereidingsklas – kleingroepe DAKDiens: Ds. Werner Schroeder NEEM KENNIS Finansies vir Maart R310,000 NG Kerk Alberton-Suid, ABSA Alberton, Rek no: 210580026 Takkode: 631-142 Daar is debietorders by die deure van die kerk en in die kerkkantoor beskikbaar Jy kan ook bankoorplasings doen of by kantoorself inbetaal. R163 600 Kerkraadsake Kerkraadsvergadering, 15 Maart om 19:00.

Upload: werner-schroeder

Post on 06-Mar-2016

239 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Die weeklikse afkondigings van NGKAS

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 14032010

14 Maart 2010

09:00

09:00

16:00 16:00

16:30

17:30

Belydenisaflegging Erediens: Ds. Jaques Grobler Tema: “Onder nuwe Bestuur” Lofland: Belofte 1 – “Jerigo” WOORDSKOOL: “Die kerk 3” WOORDSKOOL: Gr. 7 en 8 – “Selfbeeld” Voorbereidingsklas – kleingroepe DAKDiens: Ds. Werner Schroeder

NEEM KENNIS

Finansies vir Maart R310,000

NG Kerk Alberton-Suid, ABSA Alberton,

Rek no: 210580026 Takkode: 631-142

Daar is debietorders by die deure van die kerk en in die kerkkantoor beskikbaar Jy kan ook

bankoorplasings doen of by kantoorself inbetaal.

R163 600

Kerkraadsake • Kerkraadsvergadering, 15 Maart om 19:00.

Page 2: Afkondigings 14032010

Lidmaatskap ontvang Belydende lidmaat Francois Louis Odendaal en Gertina Cornelia Geyer(nou Odendaal) en dooplidmaat Elmé Odendaal en Christoffel Pieter Odendaal vanaf NG Pellissier.

Belydenisaflegging Die volgdende persone lê vanoggend belydenis af van hulle geloof.

Maudi Pretorius Rainier Coleman Diaan Herbst

Estell Thompson Dewald Swart

Selfverdediging Kursus Selverdediging kursus begin 14 April by Randpark se kerkgebou. Kostes R350 per persoon vir ’n 2 maande kursus. Kontak persoon Pieter Malan 083 297 0622/Ilva Strauss 083 557 8087.

2010 sokker uitreike Sokker balle

Die Living ball balle is by Rentia by die toonbank in die DAK te koop na afloop van die erediens. Balle kos R100. (Rugby, sokker, netbal en volleybal) As jy dalk voel om 'n paar balle te borg vir ons uitreik sal dit baie waardeer word.Kyk gerus na hulle webblad "www.livingball.co.za" Gebedsboekie Daar is gebedsboekies by die toonbank in die DAK beskikbaar teen R15. Die gedagte is dat ons vir die 32 lande sal bid wat aan die Wêreldbeker gaan deelneem. Dieselfde inligting is ook op ons gemeente webblad beskikbaar onder Sokker 2010. KidsGames As jy belangstel om op enige manier by ons KidsGames uitreik van die Junie/Julie vakansie betrokke te raak sal dit baie gaaf wees. Ons het borge vir t-hemde, enige kos, skryfbehoeftes ens. nodig. Ons beoog om 1000 kinders in daardie tyd met 7 verskillende uitreike te bedien.

Kerkkantoor Die kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 19 Maart 2010 tot 11 April 2010. Skakel Ds Willem Strauss op 011 907-5758 of 082 779 4389

Page 3: Afkondigings 14032010

LIEF EN LEED • Leon Burger het maar min asem en hulle het ons gebede baie nodig (082 598 4041; 011 908-3498) • Marlene Brits Is terug by huis en lê na rugoperasie vir 2 maande. (011 867- 2389) • Tannie Bettie Baker Is Dinsdag geopereer – baie sensitief en gevaarlike operasie. (072 616 9643; 011 864 9820) • Lettie Potgieter is in ICU Mulbarton – Steeds baie siek. ( 011 867-3637; Jan 082 677 7982) • Pieter van der Westhuizen Is tuis vanaf Hospice maar is baie siek en swak. (011 864-2393; Joey 082 548 1846) • Iris Strydom is die week ontslaan na haar suksesvolle operasie. (076 505 5330) Bid asb vir verskeie kankerlyers.

Dagboek van die week

15 Maart Maandag 19:00 Kerkraadvergadering 16 Maart Dinsdag 13:00 Gemeente biduur by die kerk

17 Maart Woensdag

06:00 08:15 13:00 15:30 19:00 19:00 19:00

JIK Gebedsbyeenkoms vir tieners in die Dak REACH CSV Kinderkrans Woordskool: Drie Enige God 2 Herstelvreugde Engelvlerke

18 Maart Donderdag

10:00 Senior Selgroepe by kerk

21 Maart Sondag 40 Dae Vas tot Goeie Vrydag 2 April.

09:00

MENSEREGTEDAG Erediens Ds. Werner Schroeder Tema: “Die prys van ’n lewe” GEEN DAKDIENS!

Page 4: Afkondigings 14032010

Lekker verjaar Hartlik geluk aan, Dawid Visagie, Rudy Potgieter, Mark Austin, Patricia Botha, Phillip Herbst, André Luther, Magda van Vuuren, Leché Harman, Paula Potgieter wat vandag (14 Maart 2010) verjaar!!!

15 Maart Maandag

Tahne Viljoen, Jade Falconer, Renique Venter, Johan Visagie, Aletta du Toit,Louis Fourie, Christiaan Bruwer, Donald Matthysen

16 Maart Dinsdag

Dominique Colyn, Annetjie Niemandt, Tommie Prinsloo, Tiaan Grobler, Ardele Wessels

17 Maart Woensdag

Mehan Keller, Pieter Kleinhans, Eugene van Zyl, Drienie Grabe, Liezl Vermaak, Hennie Janse van Rensburg, Nici Thomas, Morné Louw

18 Maart Donderdag

Rina Supra, Maurits Pienaar, Ds. Jaques Grobler, Peet Bothma, Pat Hibbers, Reywin Koekemoer, Magdaleen Watermeyer, Heleen Klut

19 Maart Vrydag

Reinhard Kü hn, Lindie Jansen, Oom Frans Smith, Jolandie Best, Tianke de Waal, Pierre Barnard

20 Maart Saterdag

Tannie Ruth Spamers, Candice Harmse, Rudi Olivier, Franno Ströhmenger, Elma Watermeyer, Magda Lottering, Gerhard le Roux, Nico Grobler

NOODNOMMER 082 972 1149