afkondigings 14 november 2010

4
Sondag 14 November 2010 Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! 012 348 012 348 012 348 012 348-1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees 'N CHRISTUSFEES VIR VREDE - Hester Eigner Kerskantate uitgevoer deur die Rheinberger Kamerkoor olv Richter Grimbeek IHS Iesus Hominum Salvator Jesus Verlosser van die mensdom

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 28-Mar-2016

242 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Afkondigings 14 November 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 14 November 2010

Sondag 14 November 2010 Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees

'N CHRISTUSFEES VIR VREDE - Hester Eigner

Kerskantate uitgevoer deur die Rheinberger Kamerkoor

olv Richter Grimbeek

IHS

Iesus Hominum Salvator

Jesus Verlosser van die mensdom

Page 2: Afkondigings 14 November 2010

WeWeWeWelkom by die eredienslkom by die eredienslkom by die eredienslkom by die erediens!!!! 21 November:

Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00

Johann Voges Kerk Johann Voges Kerk Kerskantate – 'n Christusfees vir Vrede Oggend Kerssangdiens

Gesinsdiens 09:00 Gesinsdiens 09:00

Peet Crous Gesinskerk Gesamentlik in die kerk Pred 3:1 – 9 Kleuters 09:00

Kleuters 09:00 Geen

Kleuterkerk Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30

Aanddiens 18:30 Immanuel van Tonder Kerk

Zander van der Westhuizen Kerk Aand Kerssangdiens

Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia: Leesteks:Leesteks:Leesteks:Leesteks: • Tee/koffie na die oggenddiens. Jes 65:17 – 25; Mal 4:1 – 2a • Koffie na die aanddiens. 2 Tess 3:6 – 13; Luk 21:5 - 19.

Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n Kerstee volgende Sondag net na die Kerssangdiens in Koinonia.

BeBeBeBewys van Lidmaatskap:wys van Lidmaatskap:wys van Lidmaatskap:wys van Lidmaatskap:

Chris Fismer, Fountain Village 8, Sussexlaan 456, Lynnwood (082 441 5644) vanaf Universiteitsoord. Wayne, Linda, Robert, Kristen en Danielle McCann, Dawnlaan 488, Lynnwood (012 348-4062) vanaf Moreletapark.

Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:

Dr Zander van der Westhuizen is met verlof vanaf 17 – 22 November 2010.

Dr Johann Voges is met sinodale verantwoordelikhede in Kaap vanaf 17 – 19 November 2010.

Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontak-inligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

NG Gemeente Lynnwood – Bankbesonderhede: ABSA Brooklyn Court, Takkode: 632005. Rekening nr 540 580 014. Die kerkkantoor ontvang gereeld anonieme inbetalings in die bankrekening. U word vriendelik versoek om asb u Van en Voorletters te meld op u oorplasing/ inbetaling. Ons wil graag die bydrae korrek allokeer en aan u erkenning gee! Baie dankie vir u samewerking in dié verband.

2

Doen asb voorbidding vir:

Willem Olivier, Rondevaux 10, Kuisisstraat 13, Brummeria (012 804-7790) – ontvang behandeling.

Faan Viljoen, The Link 4, Lynnwood (012 361-3276) – operasie.

Renier Jansen van Vuuren, Rodericksweg 479, Lynnwood (012 361-1813) – herstel na operasie.

Fanie Swanepoel, MCLaghlansingel 29, Brummeria (012 804-5986) – siek tuis.

Nico Dekker, Edwardstraat 362, Waterkloof (012 460-5416) – moeder Louie is oorlede. Die begrafnis was Vrydag (op haar 96ste verjaarsdag).

Page 3: Afkondigings 14 November 2010

Dinsdag 16 November – Gemeenteverjaarsdag!

08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 1896) – Ds Peet Crous.

08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004/082 579 1125). 10:00 Bybelstudie by Glenwood Park 605, Ileyweg 74, Lynnwood Glen – Ds Peet Crous. 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-

1626. 19:00 Geen Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges (sinode verpligtinge). 19:00 Gemeente-ontwikkeling vergader in B5 (Jeugsentrum) – Ds Immanuel van Tonder.

Woensdag 17 November

11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. Indien u wil kom saam bid of gebedsversoeke het kontak gerus vir Ds Peet Crous 012 361-4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408/072 630 3088. Fil 4:6 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.

Donderdag 18 November

09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Ds Peet Crous. 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk (Afsluiting). Navrae: Selma du Preez

012 361-1626.

Vrydag 19 November

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975/083 299 7263.

Pro

gra

m v

ir d

ie w

eek

Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 15:00 – Gesinskerk.

Kerssangdienste:

Ons het die voorreg om vanjaar saam met 'n spesiaal saamgestelde orkes van 15 persone Kersfees in te sing tydens die Aand Kerssangdiens! Tromboon, trompet, saxofoon, viool en tjello gaan saam met kitaar, klavier en tromme 'n unieke saamsing-geleentheid skep! Kol Matthys Pienaar (Dirigent van die Lugmag Simfonie-Orkes) sorg vir wonderlike verwerkings van al die bekende kersmusiek vir orkes! Kom geniet die aand saam met kleur, bekende melodieë en verwagting!

3

Page 4: Afkondigings 14 November 2010

Mabopane UitreikMabopane UitreikMabopane UitreikMabopane Uitreik sê baie dankie vir Johan

Lötter vir die ruim skenking wat hy gemaak het!

‘n Splinternuwe yskas kon aangekoop word vir

die twee studente. Prys die Here! Sini Meyer

083 455 9473.

Vakante pos: Na-ure koster Weens die vertrek van Jan Viljoen om sy

gemeentejaar in Krugersdorp-Oos gemeente te

doen, is die pos vakant vanaf 1 Januarie 2011.

Werksure: weeksdae vanaf 16:00 en naweke.

Gratis inwoning (1 slaapkamer woonstel).

Vergoeding onderhandelbaar.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 November 2010.

Vir verdere navrae kontak die kerkkantoor

(012 348-1245)

Hartklop Nellmapius het 'n behoefte aan DVD's vir

kinders tot 10jr, asook opvoedkundige programme

vir ouderdomme vanaf 10 tot 18jr. Enige leersame

DVD's (bv dierelewe, natuurtonele, ens) is ook baie

welkom. Skakel asb vir Kobie 072 123 5391 indien

u kan help.

Dankfees: Gedurende Oktober en

November vier ons ons dankbaarheid

teenoor God feestelik! U word uitgenooi

om u dankbaarheid te verwoord op 'n

dankkoevert. Neem gerus ‘n koevert by die

deure indien u dit nog nie gedoen het nie.

4 Viering – Diens – Liefde – Eenheid

Onthou die verjaarsdag-kuier vanmiddag om

12:00:

Die hoogtepunt van die Dankfees!

Almal word hartlik uitgenooi na 'n saam-eet en

kuier! Pak ‘n mandjie met u gesin se kos en

drinkgoed en kom vier saam die gemeente se

verjaarsdag.