afkondigings 13 mei 2012

4
13 MEI 2012 Kerkraadsake Die volgende persone word vanoggend bevestig as diakens/ouderlinge en te dien tot 15 Mei 2016. Ouderlinge Herkies: JR Cloete JP Klut Diakens Herkies: W de Kock Verkiesbare Diakens: C le Roux(Tiaan) IT Pienaar(Iwan) 9:00 – Ds. Willem Strauss 09:00 LOFTJOKKERS 09:00 18:00 Tienerselgroep by Ds. Jaques Grobler se huis Ds. Liesel Krause-Wiid

Upload: werner-schroeder

Post on 28-Mar-2016

229 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Weeklikse kennisgewings vir die Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 13 Mei 2012

13 MEI 2012 Kerkraadsake Die volgende persone word vanoggend bevestig as diakens/ouderlinge en te dien tot 15 Mei 2016. Ouderlinge Herkies: JR Cloete JP Klut Diakens Herkies: W de Kock Verkiesbare Diakens: C le Roux(Tiaan) IT Pienaar(Iwan)

9:00 – Ds. Willem Strauss

09:00 LOFTJOKKERS 09:00

18:00 Tienerselgroep by Ds. Jaques Grobler se huis

Ds.    Liesel Krause-Wiid  

Page 2: Afkondigings 13 Mei 2012

Vergaderings: Kerkraadsvergadering 28 Mei 2012 19h00. Lidmaatskap ontvang: Belydende Lidmate Johan Hendrik Neethling, Eloise Neethling en Karen Neethling vanaf NG Townsview. Belydende lidmaat Jacobus Adriaan Johannes Smith, Esther Jeunice Meyer (nou Smith) en Joey Smith (Nou Schmidt) vanaf Evangeliese Gereformeerde Kerk, Alberton. Inpas diens: Vanaand: Gaan ‘’n baie spesiale spreker Ds. Liesel Krause-Wiid hier by ons wees. Sy is ‘’n bekende spreker, skrywer (was hierdie jaar ook een van die be-oordeelaars vir die Andrew Murray boekprys vir geestelike boeke wat deur Fritz Gaum gewen is), voormalige Mev. VN Wêreld. was redaktrise van Finnesse, aanbieder van Inpas op Kyknet en tans predikant by NG Gemeente Kameeldrift. Sondag 20 Mei: Pinksterdiens deur Ds. Corneil du Plessis. Sondag 27 Mei: Ds. Jaques Grobler lei die diens – Church Interventions.

Dringend opsoek na Vervoer Oupa en ouma soek vervoer soggens vir Graad 10 leerling vanaf Randhart na Bishop Bavin Hoërskool, Bedfordview. Skool begin 07h35. Kontak Petro 011 869-9755/076 070 7937 Tydskrifte Ilva Strauss benodig Engelse tydskrifte vir opleiding. Kom lewer af by kerkkantoor.

 

Page 3: Afkondigings 13 Mei 2012

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

14 Mei Maandag

18:00 19:00

Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids

15 Mei Dinsdag

13:00 Gemeente Gebedstyd

16 Mei Woensdag

06:00 13:00 15:30

Manne van die Woord – By die Boma Randhart CSV Kinderkrans

17 Mei Donderdag

10:00 Senior Selgroep

20 Mei Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens – Ds. Corneil du Plessis Lofland Loftjokkers Tienerselgroep by Ds. Jaques Grobler se huis Pinksterdiens - Ds. Corneil du Plessis

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/

082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009,

Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 ,

Carin Mijne 072 202 7588.

• Lizanne Coetzee is gediagnoseer met Limfoom en ‘’n groot gewas oor haar longe.

Ons wag nog op ‘’n finale uitslag. Sy en haar ouers Henry en Doreen en verloofde

Werner het ons gebede baie nodig.(Tel No.: 083 635 8442)

• Peet Bothma is in gevaar om sy regter voet ook ter verloor. Hulle het Donderdag

gekyk of hulle sy are kan oop kry.(  Tel  No.:    083 410 8781)

• Oom Johan Lombaard is Sondag oorlede ons innige meegevoel aan Tannie Susan

en haar familie.(Tel No.: 083 b244 0329)

Page 4: Afkondigings 13 Mei 2012

       

 

13 Mei

Sondag

Henru van den Berg, Azille Nel, Ines Nel.

14 Mei

Maandag

Roelf Human, Christo Phyffer, Carol Beyers, Wian Carelsen.

15 Mei

Dinsdag

Hanelie van Heerden, Abigail du Plessis, Dalene Pieterse, Henk Coetzee.

16 Mei

Woensdag

Riaan Matthews, Stephen Erasmus, Rijk Lourens, Marlene Brits, Reinet

Bosman.

17 Mei

Donderdag

Fanie Buys, Mariana van Zyl, Jaco Vorster, Mariaan Boshoff, Ruan van

Loggerenberg, Frikkie Carelsen, Elindri de Korte.

18 Mei

Vrydag

Izak Berg, Ria Senekal, Frans Coetzee, Aletta Lourens, Melanie Ferreira.

19 Mei

Saterdag

Ian Lombaard, Johan Hougaard, Neels Mulder, Deane Hattingh, Andre

Human, Roger Paton, Corneil Piek, Tannie Tina Benade, Bernadine

Wiesner, Phyllis Bothma.